ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 331




                                               

Sonenergie

Sonenergie is energie wat deur die son uitgestraal word. Sonenergie word vir eeue reeds in tradisionele tegnologiee gebruik. Dit word ook wyd gebruik op plekke waar ander energiebronne afwesig is, soos op afgelee gebiede en in die ruimte. Sonener ...

                                               

Sonkrag

Sonkrag is die energie van die son, waarsonder geen lewe op aarde moontlik sou wees nie. Sonkrag word al vir jare wyd beskou as n ernstige bron van energie omdat daar soveel enorme hoeveelhede van hierdie energie vrylik beskikbaar is, indien dit ...

                                               

Springstof

n Springstof of plofstof is n substansie wat oor aansienlike opgebergde energie beskik, wat n ontploffing kan lewer, naamlik n skielike uitsetting van die materiaal weens ontbranding. Dit gaan gewoonlik gepaard met die vrystelling van lig, hitte, ...

                                               

Stranding van Haerlem

Tafelbaai was reeds lank voor die koms van Jan van Riebeeck ʼn gereelde aandoenplek vir verbyvarende Engelse en Nederlandse skepe. Dat die baai egter nie heeltemal so veilig was met sy wispelturige branding, seestrome en sterk suidoostewind nie, h ...

                                               

Suid-Afrikaanse siviele ordes en dekorasies: 1967-2002

Tussen 1967 en 2002 het die Suid-Afrikaanse regering die volgende siviele ordes en dekorasies aan landsburgers en buitelanders toegeken. Hulle is in 2002 deur die huidige reeks ordes vervang.

                                               

Suid-Afrikaanse siviele ordes en dekorasies: 2002-

n Nuwe stelsel van nasionale ordes, die hoogste eerbewys wat die President kan toeken aan landsburgers en buitelanders wat belangrike bydraes tot die land gemaak het, is in 2002 in Suid-Afrika bekendgestel. n Nuwe stelsel van nasionale ordes, die ...

                                               

Thomas Alva Edison

Thomas Alva Edison was n veelsydige Amerikaanse uitvinder en fabrikant. Hoewel hy veral bekend geword het as uitvinder van die fonograaf voorloper van die grammofoon en die moderne platespeIer en die gloeilamp, was hy verantwoordelik vir nog tall ...

                                               

Toestand van materie

Die toestand van materie is die toestand waarin n stof hom bevind. Die begrip van toestand van materie is nou verwant aan die begrip van die fase van n stof. Die tradisioneel bekende toestande van materie is: vastestoftoestand vloeistoftoestand g ...

                                               

Tsongas

Vroee Portugese verslae dui aan dat die Tsonga alreeds in 1554 in die Maputo-gebied van Mosambiek woonagtig was. Aan die begin van die negentiende eeu was hulle egter nog beperk tot die sentrale en suidelike dele van Mosambiek tussen die Indiese ...

                                               

Tydlyn van die geskiedenis van Suid-Afrika

1652 Die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie stig n verversingstasie aan die Kaap die Goeie Hoop. 1652–1795 Ontstaan en uitbreiding van die Afrikaners; die Khoisan oorwin; slawe wat van Indonesie, Indie, Ceylon, Madagaskar en Mosambiek ingevoer is.

                                               

Universiteit van Montreal

The Université de Montréal is n Franssprekende navorsingsuniversiteit wat gelee is in Montreal, Quebec, Kanada. Die universiteit se hoofkampus is gelee op die noordelike hang van Mount Royal in die Outremont en Côte-des-Neiges buurte administrati ...

                                               

Vroeë geskiedenis (Joods)

Die land Israel is gelee aan die ooskus van die Middellandse See en word begrens deur Libanon in die noorde, Sirie in die noordooste, Jordanie in die ooste en Egipte in die suidweste.

                                               

W.H. Auden

Wystan Hugh Auden was n Engelse-gebore digter en man van lettere, wat vroeg in die 1930s bekendheid verwerf het as n held van die linkses gedurende die Groot depressie. Die meeste van sy vers dramas van die tydperk was geskryf in samewerking met ...

                                               

Weense kongres

Die Weense kongres het plaasgevind byna 23 jaar na die oorlog. Die laaste vyftien jaar was die tyd van Napoleon, maar op 6 April 1814 het Napoleon geabdikeer en is hy met n klein gevolg na die eiland Elba verban. Ingevolge die laaste bepaling van ...

                                               

Wheatstone brug

n Wheatstonebrug is n elektriese stroombaan wat gebruik word om n onbekende weerstand te meet deur twee bene van n brugstroombaan te balanseer, waarvan die been die onbekende komponent bevat. Die grootste voordeel van hierdie stroombaan is die ve ...

                                               

Worpswede-skool

Die Worpswede-skool was n groep kunstenaars wat hulle na 1889 gevestig het in die noord-Duitse dorpie Worpswede naby Bremen ten einde die plaaslike landskap te skilder. Hulle het die woude, strome, brûe, windmeule en plaaslike inwoners van die ar ...

                                               

Samuel Zwaartman

H.W.A. Cooper is ’n Suid-Afrikaanse regsgeleerde wat onder die skuilnaam Samuel Zwaartman onbedoeld baanbrekerswerk vir die gebruik van Afrikaans as skryftaal lewer.

                                               

België

Belgie, amptelik die Koninkryk Belgie, is n land in Noordwes-Europa begrens deur Nederland, Duitsland, Luxemburg en Frankryk. Belgie het n bevolking van 11.5 miljoen mense in n gebied dertigduisend vierkante kilometer groot. Belgie lê op n kultur ...

                                               

Bhopal-ramp

Die Bhopal-ramp was n nywerheidsramp wat in die Indiese stad Bhopal in die Madhya Pradesh provinsie plaasgevind het. Die ramp het die lewens van meer as 3 000 mense onmiddellik geeis. Daar word beraam dat daar in totaal sowat 8 000 mense in die t ...

                                               

Breedtegraad

Die breedtegraad is die geografiese koördinaat wat die ligging gee van n plek op n hemelliggaam Noord of Suid van die Ewenaar. Die klimaat en weer van n streek is grootliks afhanklik van sy breedtegraadligging. Die breedtegraad kan saam met die l ...

                                               

Eerste Wêreldoorlog

Die Eerste Wêreldoorlog was die eerste oorlog waarby lande van die hele wêreld betrokke was. Dit het van 1914 tot 1918 tussen die Geallieerdes en die Sentrale Moondhede plaasgevind en het al die wêreld se groot moondhede betrek. As gevolg van sy ...

                                               

Gebeurtenisse wat tot die Eerste Wêreldoorlog gelei het

Die gebeurtenisse wat tot die Eerste Wêreldoorlog gelei het verwys na voorvalle in Europa en elders wat gedurige wrywing tussen die verskillende Europese state veroorsaak het en eindelik op ’n wêreldoorlog in 1914 uitgeloop het. Dit word ook nou ...

                                               

Geskiedenis van Afrikaans

Die geskiedenis van Afrikaans is verweef met die geskiedenis van Nederlands in Suid-Afrika. Die erkenning van Nederlands as amptelike taal, of ook die miskenning van die taal onder Britse gesag, was per definisie n erkenning of miskenning van Afr ...

                                               

Krieket

Krieket is bal-en-kolfsport wat gewoonlik tussen twee spanne van elf spelers elk gespeel word. Dit het in Engeland ontstaan en word hoofsaaklik in die lande van die Britse Statebond gespeel. In die lande van Suid-Asie, insluitende Indie, Banglade ...

                                               

NSU Motorenwerke AG

NSU is n beroemde Duitse fiets-, bromponie-, motorfiets- en motorvervaardiger. NSU het n toonaangewende rol gespeel in die vroee ontwikkeling van die motorfietsbedryf in Duitsland.

                                               

Rekonstruksie van Europa na die Eerste Wêreldoorlog

Die wapenstilstand wat n oorwonne Duitsland aan die end van die Eerste Wêreldoorlog aanvaar het, het hom in n weerlose toestand gelaat waarin dit vir hom heeltemal onmoontlik was om gewapende weerstand voort te sit. Al waarop hy nog kon hoop, was ...

                                               

Slag by die Teutoburgerwoud

In die Slag van Varus, het drie Romeinse legioene tesame met hul troepe en gevolg, onder Publius Quinctilius Varus, in die herfs van 9 n.C. n vernietigende nederlaag gely teen n Germaanse krygsmag onder leiding van Arminius, seun van die opperhoo ...

                                               

Suriname

Suriname, amptelik die Republiek van Suriname, is n Suid-Amerikaanse republiek, gelee aan die noordooskus van die vasteland en grens in die ooste aan Frans-Guyana, in die weste aan Guyana, in die suide aan Brasilie en in die noorde aan die Atlant ...

                                               

Uraan

Uraan is n silwerwit metaalagtige chemiese element in die aktiniede reeks van die periodieke tabel, met n atoomgetal van 92. Die chemiese simbool U word aan uraan voorgeskryf. n Uraan-atoom het 92 protone en 92 elektrone. 6 van die elektrone is v ...

                                               

Fabian Gottlieb von Bellingshausen

Fabian Gottlieb Thaddeus von Bellingshausen was n vlootoffisier van die Russiese Ryk en bevelvoerder van die tweede Russiese ekspedisie om die aardbol te seil. So het Bellingshausen een van die eerste drie mense geword wat die kontinent Antarktik ...

                                               

Mohit Sharma (soldaat)

Major Mohit Sharma, AC, SM was n Indiese weermagoffisier wat postuum die Ashoka Chakra, die grootste militêre versiering van Indie in vrede, ontvang het. Maj Sharma was van die elite 1ste Para SF. Hy is op 21 Maart 2009 in aksie oorlede terwyl hy ...

                                               

Friedrich Kellner

August Friedrich Kellner was n middelvlak-amptenaar in Duitsland wat gewerk het as n justisie inspekteur in Mainz en Laubach. Gedurende die Eerste Wêreldoorlog was Kellner n voetsoldaat in n Hessiese regiment. Na die oorlog het hy n politieke org ...

                                               

Slag van Verdun

Die Slag van Verdun was een van die deurslaggewende veldslae tydens die Eerste Wêreldoorlog op die westerse front, tussen die Duitse en Franse leers tussen 21 Februarie tot 18 Desember 1916 rondom die stad Verdun in die noordooste van Frankryk. D ...

                                               

Sudoku

Sudoku is a kopkrapper wat gegrond is op n logiese plasing van syfers in n 9×9 rooster. Hierdie rooster bestaan op sy beurt uit nege 3×3 roosters, en word afgeskop met verskeie syfers wat in party selle voorsien is. In elke ry, kolom en 3×3 roost ...

                                               

Tydlyn van die Tweede Wêreldoorlog

1: Jode word geforseer om die Ster van Dawid as embleem te dra. 7: Italie herhaal sy verklaring van neutraliteit. 13: Tydens die Slag van die Rio de la Plata, val Britse eskaders die Duitse slagskip, Admiral Graf Spee, aan. 14: Die USSR word uit ...

                                               

Wine (sagteware)

Wine is n sagteware aanwending wat poog om dit vir Unix-tipe rekenaars op n x86 argitektuur moontlik te maak om programme wat oorspronklik vir Microsoft Windows geskryf is te kan loop. Wine verskaf ook n sagtewarebiblioteek wat bekend staan as Wi ...

                                               

Bedryfsielkunde

Bedryfsielkunde is n vakgebied wat toegespits is op hoe persone in die konteks van n organisasie funksioneer. n Bedryfsielkundige moet antwoorde vind op vrae soos: Waarom voel iemand aangetrokke tot n sekere loopbaan? Hoe keur bedrywe geskikte ka ...

                                               

Blaarmosse

Blaarmosse en lewermosse vorm saam die mosplante. Hoewel blaarmosse in bykans enige soort omgewing op aarde aangetref word, is die meeste soorte lief vir vogtige, skaduryke plekke. Hierdie plantjies se vermoe om reenwater vir lang tye op te berg, ...

                                               

Borsklier

Die menslike borsklier bestaan uit vetweefsel en klierweefsel. Die borsklier is n skyfvormige struktuur met n uitloper in die rigting van die armholte. Tydens swangerskap vermeerder die klierweefsel vir die produksie van moedersmelk. Kanker van d ...

                                               

Gereedskapvervaardiging

By gereedskapvervaardiging word masjiene gebruik waarmee ʼn bepaalde vorm en afmetings aan ʼn werkstuk gegee word. Masjiene wat vir gietwerk gebruik word, word egter nie as gereedskapmasjiene beskou nie. Begrippe wat verband hou met die produk self ...

                                               

Gewas

In die mediese vakterminologie verwys gewas of tumor of neoplasma na n oormatige plaaslike weefselgroei. Daar word onderskei tussen "goedaardige gewasse" en "kwaadaardige gewasse".

                                               

Humor en die ontwikkeling van emosies en kognitiewe vermoë in taalonderrig

In hierdie artikel word bespreek hoe humor in die taalonderrigkonteks kan bydra tot die ontwikkeling van leerders se emosionele en kognitiewe vermoe.

                                               

Kategoriseringsnetwerk

n Kategoriseringsnetwerk word beskryf as die strukturele beskrywings van n konstruksie. Die konstruksie word visueel voorgestel as n netwerk wat simboliese strukture bevat. Daar is spesifieke aanduidings van die kategoriseringsverhoudings, byvoor ...

                                               

Kompetisie (natuurverskynsel)

Kompetisie is n wisselwerking waardeur albei betrokke organismes benadeel word. Kompetisie ontstaan wanneer n aantal organismes gelyktydig afhanklik is van die een of ander gemeenskaplike en beperkte hulpmiddel of bron. Enkele voorbeelde is die k ...

                                               

Kraniale senuwees

Die mens het 12 paar kraniale senuwees wat van die brein af deur die foramina na die onderskeie sintuie en organe van die kop loop. Hoewel die meeste kraniale senuwees hoofsaaklik die sintuie wat in die kop gelee is en ander strukture in die kop- ...

                                               

Kreatiwiteit en skryfonderrig

Onderwysers wat betrokke is by skryfonderrig kan die volgende in gedagte hou: om die KABV te kan implementeer; om toegerus te wees met praktiese idees om kreatiwiteit te integreer in die skryfproses; om leerders te help om eienaarskap te aanvaar ...

                                               

Latyn bybel

Om die Bybel werklik te kan verstaan, Nuwe sowel as Ou Testament, is dit belangrik om n goeie kennis van die agtergrond van n teks te hê. Die leefwêreld waarin die Bybelse skrywers geleef het, is natuurlik iets heeltemal anders as die leefwêreld ...

                                               

Multikulturele onderrig

Multikulturele onderwys bestaan uit n reeks opvoedkundige strategiee wat ontwikkel is om onderwysers toe te rus om positief te reageer op die talle probleme wat geskep is deur die vinnigveranderende demografie van hul studente. Dit bied studente ...

                                               

Polukarpus

As n mens kyk na wat die Skrif leer uit Jesus se eie mond, is dit duidelik dat sy opdrag aan sy volgellinge is om sy voorbeeld te volg. Trouens sê Luk. 14:27:" En elkeen wat sy kruis nie dra en agter My aankom nie, kan My dissipel nie wees nie.” ...

                                               

Resessiewe geen

n Genetiese eienskap word resessief genoem as die beide allele van n geen op die chromosome afkomstig van beide die vader en die moeder die eienskap moet hê voordat die individu die eienskap in die fenotipe vertoon. As byvoorbeeld een afwyking in ...