ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 336



                                               

Yevgueni

Yevgueni is n Belgiese musiekgroep wat Nederlandstalige musiekitems sing. Hul musiek word dikwels beskryf as moderne kleinkuns. Die groep het ontstaan ​​na aanleiding van die Interfacultaire Songfestival. Geert Noppe en Klaas Delrue het saam peda ...

                                               

Anabaptisme

Die Anabaptiste, wat dikwels ook Wederdopers of die radikales van die Protestantse Reformasie genoem word, het bestaan uit sektariese groeperings in die 16de eeu wat onder andere van mening was dat n Christen nie n magistraat mag word nie en dat ...

                                               

Bridge House School

Bridge House Skool, algemeen na verwys as Bridge House, is n Engelstalige privaatskool in die Kaapse Wynland naby Franschhoek, Stellenbosch en Paarl. Dit dien meer as 800 meisies en seuns van pre-primêr tot gr. 12 met n satelliet-speelskool op di ...

                                               

Geloofsbond

Die Geloofsbond van Hervormde Gemeentes, n uitvloeisel van die steedsHervormers. Die steedsHervormers is n faksie binne die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika wat vanaf 2011 n geloofskrisis in laasgenoemde kerk identifiseer. Die steedsHervorm ...

                                               

Heilige Gees

Die Heilige Gees, wat soms ook die Parakleet genoem word, is die derde persoon van die Goddelike Drie-Eenheid. In sommige Christelike sektes word die Heilige Gees as n onpersoonlike krag beskryf, terwyl ander religies verskillende geestelike wese ...

                                               

Joego-Slawiese Partisane

Die Partisane was die kommunistiese weerstandsbeweging van Joego-Slawie wat betrokke was in die geveg teen die magte van die Spilmoondhede in die Balkan tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hulle was aktief sedert die begin van die oorlog, langs die m ...

                                               

Jou lewe.vir my liefde

Jou lewe.vir My liefde is ’n fantasie roman gemik op die meer volwasse leser. Die boek is geskryf deur Petronel en in 2013 deur Thompson Boekdrukkery gepubliseer. ’n Wilde verjaarsdagviering, ’n dronkie in ’n donker stegie, ’n vreemde hand op sy ...

                                               

Lefra Produksies

Lefra Kommunikasie en Bemarking is n vermaaklikheids- en produksiemaatskappy. Lefra Produksies bestaan reeds vir byna drie dekades lank en het al opmerklike suksesse in die vermaakliheidsbedryf in Suid-Afrika behaal. Lefra Produksies se hoofbedry ...

                                               

Regstellende aksie

Die term regstellende aksie verwys na stappe wat onderneem word om die verteenwoordiging van vroue en minderheidsgroepe in die beroepswêreld, onderwys en sakewêreld, waar hulle histories uitgesluit of benadeel is, te verhoog. Daar word veronderst ...

                                               

Slim beta

Slim beta- beleggingsportefeuljes bied die voordele van passiewe beleggingstrategiee gekombineer met sommige van die voordele van aktief bestuurde portefeuljes. Dit kombineer dus elemente van die effektiewe markhipotese en faktorbelegging. Die op ...

                                               

1

Hierdie artikel handel oor die jaar 1 n.C., vir ander gebruike, sien 1 dubbelsinnig. Die jaar 1 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het. Dit was die 1ste jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het ...

                                               

1. FC Schwalmstadt

1. FC Schwalmstadt is n sokkerklub uit Schwalmstadt in die deelstaat Hessen in Duitsland. Die huidige Schwalmstadt het in 1970 ontstaan met die amalgamasie van verskeie dorpies, onder meer Treysa en Ziegenhain. Die huidige klub het in 2003 ontsta ...

                                               

1. SV Sleeswyk 06

1. SV Sleeswyk 06 is n sportklub uit Sleeswyk in die deelstaat Sleeswyk-Holstein in Duitsland. Behalwe sokker, het die klub ook afdelings vir onder meer pluimbal, boks, gewigstoot, handbal, judo en wandel. Die klub is op 4 Februarie 1906 gestig a ...

                                               

101955 Bennu

101955 Bennu is n opties donker asteroïde met n deursnee van 492±20 m. Dit is n koolstofhoudende B-tipe asteroïde wat in die nabyheid van die aarde om die son wentel. Die basiese vorm van hierdie naby-aarde-voorwerp is in 1999 danksy radio-waarne ...

                                               

106

Die jaar 106 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het. Dit was die 6de jaar van die 2de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                               

106 v.C.

Die Han keiser Wudi bestyg opnuut die Tai-berg om daar die Feng en Shan -rituele uit te voer.

                                               

111 Vlootstoel

Die Emeco 111 Vlootstoel word van herwinde plastiek vervaardig deur die maatskappy Emeco. Die ontwerp is gebaseer op die Emeco 1006-stoel wat oorspronklik tydens die Tweede Wêreldoorlog vir die Vloot se oorlogskepe vervaardig is.

                                               

1187

Die jaar 1187 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het. Dit was die 87ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                               

1191

Die jaar 1191 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het. Dit was die 91ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                               

11de Dinastie van Egipte

Die heersers is weer bekend ná die verwarring van die Eerste Oorgangstydperk. Die eerste vyf heersers se bewind word gewoonlik beskou as deel van die oorgangstydperk, terwyl Mentoehotep II en sy opvolgers deel was van die Nuwe Ryk. Hulle het alma ...

                                               

12 v.C.

Daar is onrus oor belastinge in Germania Inferior. Die nuwe Romeinse leerkamp Vetera naby Xanten word voltooi. Straatsburg word as Argentoratum "Stad by die Rivier" gestig. Augustus word pontifex maximus Bonn word deur die Romeine as Bonna gestig ...

                                               

1212

Die jaar 1212 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het. Dit was die 12de jaar van die 13de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad.

                                               

1293

Die jaar 1293 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het. Dit was die 93ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                               

1326

Die jaar 1326 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het. Dit was die 26ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                               

1333

Die jaar 1333 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het. Dit was die 33ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                               

1343

Die jaar 1343 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het. Dit was die 43ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                               

1350

Die jaar 1350 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het. Dit was die 50ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                               

1352

Die jaar 1352 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het. Dit was die 52ste jaar van die 14de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad.

                                               

1357

Die jaar 1357 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het. Dit was die 57ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                               

1368

Die jaar 1368 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het. Dit was die 68ste jaar van die 14de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad.

                                               

1377

Die jaar 1377 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het. Dit was die 77ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                               

13de Dinastie van Egipte

Die 13de Dinastie van Antieke Egipte het 154 jaar geduur, van omstreeks 1803 tot 1649 v.C. Dit word meestal saam met die 11de, 12de en 14de Dinastie beskou as die tyd van die Middelryk. Soms word van die 13de tot die 17de Dinastie beskou as die T ...

                                               

1412

Die jaar 1412 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het. Dit was die 12de jaar van die 15de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad.

                                               

1429

Die jaar 1429 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het. Dit was die 29ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                               

14de Dinastie van Egipte

Die 14de Dinastie was ’n koningshuis van Antieke Egipte wat tydens die Tweede Oorgangstydperk oor die Nyldelta regeer het. Die dinastie se hoofstad was waarskynlik Avaris. Die 14de Dinastie het saam met die 13de Dinastie regeer wat in Memphis geb ...

                                               

150

Die jaar 150 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het. Dit was die 50ste jaar van die 2de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                               

1526

Die jaar 1526 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het. Dit was die 26ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                               

1527

Die jaar 1527 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het. Dit was die 27ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                               

1529

Die jaar 1529 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het. Dit was die 29ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                               

1530

Die jaar 1530 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het. Dit was die 30ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                               

1540

Die jaar 1540 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het. Dit was die 40ste jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad.

                                               

162173 Ryugu

162173 Ryugu is n asteroïde wat op 10 Mei 1999 ontdek is. Dit is n naby-aarde-voorwerp. Dit behoort tot die Apollo-asteroïdes en is tussen Venus en Mars gelee. Dit is vernoem na die Ryūgū, n magiese onderwaterpaleis in n Japannese volksverhaal. D ...

                                               

168 v.C.

Antiochus vaardig n edik uit dat al die Jode offers aan die Olimpiese Gode moet bring. Wie Jahweh dien kry die doodstraf. Antiochus IV val vir die derde keer Egipte aan, maar word naby Alexandrie deur die Romeine onder C. Popilus Leanas teengehou ...

                                               

16de Dinastie van Egipte

Die 16de Dinastie was ’n koningshuis van Antieke Egipte wat tydens die Tweede Oorgangstydperk 70 jaar lank oor die Thebaanse streek in Bo-Egipte regeer het. In dié tydperk omstreeks 1650 tot 1580 v.C. is Bo- en Benede-Egipte verdeel tussen die fa ...

                                               

1711

Die jaar 1711 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het. Dit was die 11de jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                               

1714

Die jaar 1714 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het. Dit was die 14de jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                               

1715

Die jaar 1715 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het. Dit was die 15de jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                               

1716

Die jaar 1716 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het. Dit was die 16de jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad.

                                               

1745

Die jaar 1745 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het. Dit was die 45ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                               

1820-Setlaars

1820-Setlaars is die historiese term vir die sowat 4 000 blanke Britse immigrante wat tussen April en Junie 1820 in sestig groepe in Suid-Afrika aangekom het. Hier setlaars het in Algoabaai aan wal gegaan en is op plase in die distrik Albanie om ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →