ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 339



                                               

Aardkors

Die aardkors is die buitenste laag van die Aarde, wat vernaamlik uit gesteentes soos granodioriet, gabbro en basalt bestaan. Die kors vorm die boonste deel van die litosfeer; al die gesteentes en sediment wat op die oppervlak lê behoort tot die a ...

                                               

Aardmagnetisme

Voor die 17de eeu is daar geglo dat daar in die ruimte n hemelliggaam is wat n magnetiese krag op die aardbol uitoefen. Daar is gemeen dat n magneetnaald sy rigting van die poolster kry. In 1600 het die Engelse wetenskaplike, William Gilbert, met ...

                                               

Aardwolf

Die aardwolf of maanhaarjakkals is n vleiseter wat tans as n hiena geklassifiseer word. Vroeer was dit as die enigste lid van die Protelidae -familie gegroepeer, en ander kere as n hondagtige, in die familie Canidae. Ander meer gewestelike name v ...

                                               

Aaron Copland

Aaron Copland was ’n Amerikaanse komponis van moderne klassieke musiek. Hy is veral bekend vir sy Fanfare for the Common Man en sy musiek vir die ballet Appalachian Spring. Hy word as die belangrikste verteenwoordiger van die sogenaamde Amerikaan ...

                                               

Aartappel

Die aartappel is n styselryke, knolagtige plant van die Solanaceae -familie. Die woord aartappel kan verwys na die plant, sowel as die eetbare knol. In die omgewing van die Andes, is daar n ander verwante spesie aartappel gekweek. Aartappels is d ...

                                               

Aartappel-baars

Die Aartappel-baars is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by die Aliwal-bank langs Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Potato bass.

                                               

Aartappelbos

Die aartappelbos is n skraal, meerstammige struik, klimplant of klein boompie wat in die Laeveld en ooskus van KwaZulu-Natal voorkom en dikwels ruigtes vorm. Dit kan tot 4 m hoog word. Die bas is rooibruin of grys en word met tyd veselrig en gegr ...

                                               

Aartshertog Frans Ferdinand van Oostenryk-Este

Frans Ferdinand was ’n aartshertog van Oostenryk-Este, prins van Hongarye en van Boheme, en van 1889 tot met sy dood troonopvolger van Oostenryk-Hongarye. Die sluipmoord op hom in Sarajewo het daartoe gelei dat Oostenryk-Hongarye oorlog teen Serw ...

                                               

Aartsvaders

Met die term aartsvaders word be­doel die drie voorvaders van die Israelitiese volk: Abraham, sy seun Isak, en Isak se seun, Jakob. Vol­gens Bybelse oorlewering het hulle van 2040 tot 1733 v.C. in die suide van die land Kanaän gewoon. Hulle was l ...

                                               

Aasvoël

Aasvoels is roofvoels in die familie Aegypiidae wat van afval en aas lewe. Hulle is meesal groot voels en het tipies n min of meer kaal kop. Navorsing het getoon dat hierdie veerlose koppe n belangrike rol mag speel in hitteregulering. Die kloue ...

                                               

Abd-al-Latif

Moewaffaq al-Din Moehammad Abd al-Latif ibn Joesoef al-Baghdadi, meer algemeen bekend as Abd al-Latif, is in Bagdad, Irak, gebore en was ’n medikus, geskiedkundige, Egiptoloog en reisiger, asook in sy tyd een van die bedrywigste skrywers van die ...

                                               

Abdoellah I van Jordanië

Abdoellah I bin Al-Hoessein was van 1921 tot met sy sluipmoord in 1951 die heerser van Jordanie en sy voorgangerstaat, Transjordanie. Hy was van 11 April 1921 tot 25 Mei 1946 emir van Transjordanie onder ’n Britse mandaat en van 25 Mei 1946 tot s ...

                                               

Abdomen

Die abdomen of buik beslaan by die mens en ander gewerweldes die deel van die liggaam tussen die bors en bekken. Die abdomen is die voorste deel van die abdominale segment van die torso; die agterkant van dié segment is die rug. In die abdomen lê ...

                                               

Abdullah Adams

Abdullah Adams was n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat in 1939, gedurende die apartheidsjare, die bruin Springbokspan verteenwoordig het. Tussen 1928 en 1948 het hy vir die Westelike Provinsie se span vir bruin spelers uitgedraf. In 1946 en 1947 wa ...

                                               

Abdullah Abdurahman

Abdullah Abdurahman was n dokter, n gerespekteerde Kaapse politikus en die leier van die Kaapse bruin gemeenskap. Hy was die eerste lid van kleur van die Kaapse stadsraad en die destydse Kaapse Provinsiale Raad. Hy was die leier van die anti-segr ...

                                               

Abdülaziz

Abdülaziz of Abd Al-Aziz was van 1861–1876 die 32ste sultan van die Ottomaanse Ryk. Hy was die seun van sultan Mahmut II en het sy broer Abdülmecid I in 1861 opgevolg. Hy het ’n Ottomaanse opvoeding gehad, maar het baie belanggestel in die materi ...

                                               

Abdülhamid II

Abdülhamid II, Abdul Hamid II of Abd Al-Hamid II Khan Ghazi was van 1876 tot met sy afsetting in 1909 die 34ste sultan van die Ottomaanse Ryk. Tydens sy bewind het die Ottomaanse mag en grondgebied gekrimp. Hy was die laaste sultan wat absolute m ...

                                               

Abdülmecid I

Abdülmecid I Ghazi, was van 1839 tot 1861 die 31ste sultan van die Ottomaanse Ryk. Hy was ook bekend as Abdul Mejid, Abd-ul-Mejid of Abd Al-Majid I.

                                               

George Abell

George Ogden Abell was ’n sterrekundige aan die Universiteit van Kalifornie in Los Angeles. Hy het die grade B.S., M.S. en Ph.D. aan die Kaliforniese Instituut vir Tegnologie verwerf. Hy is veral bekend vir die Abell-katalogus van ryk sterrestels ...

                                               

Abercrombie Robinson

Op 28 Augustus 1842 het die troepeskip Abercrombie Robinson en die Waterloo in Tafelbaai vergaan. Weens goeie militêre dissipline het geen opvarende van die troepeskip in die ramp omgekom nie.

                                               

Abia

Abia was die tweede koning van die koninkryk van Juda en het 3 jaar regeer. Hy was uit die familie van koning Dawid en die seun van koning Rehabeam. Volgens 2 Kronieke 13 het hy soos sy vader afgode aanbid maar tydens die oorlog teen koning Jerob ...

                                               

Aborsie in Suid-Afrika

Aborsie in Suid-Afrika is sedert die ingebruikneming van die Wet op Keuse oor die Beeindiging van Swangerskap in 1997 in baie gevalle wettig. Voor 1997 was dit slegs in baie beperkte gevalle wettig. In 2007 het n beraamde 55.6% van alle swangersk ...

                                               

Abstrakte ekspressionisme

Abstrakte Ekspressionisme is n skilderstyl wat in die laat 1940s in New York ontwikkel het. Dit word gekenmerk deur vorms en patrone wat nie soos werklike dinge of mense lyk nie, maar emosies probeer uitdruk. Die stroming domineer die kunswêreld ...

                                               

Absurdisme

In die filosofie verwys die absurde na die konflik tussen die menslike neiging om inherente waarde en betekenis in die lewe te soek, en die menslike onvermoe om enige te vind in n doelgerigte, betekenislose of chaotiese en irrasionele heelal. Die ...

                                               

Abwehr

Ondanks die feit dat die Verdrag van Versailles die Duitsers geheel en al verbied het om n intelligensie-organisasie te stig van hulle eie, vorm hulle in 1920 n intelligensiegroep in die Ministerie van Verdediging, wat die Abwehr genoem word. Die ...

                                               

Acacia

Acacia is n plantgenus wat behoort tot die subfamilie Mimosoideae wat op sy beurt behoort tot die familie Fabaceae. Akasias se blare is dubbelveervormig saamgestel met klein tot baie klein veeragtige blaartjies. Die blomme is donserig en geel of ...

                                               

Acaimo

Acaimo was die koning guanche van die Menceyato de Tacoronte op die eiland Tenerife geregeer het tydens die verowering van die Kanariese Eilande in die 15de eeu. Tydens die verowering het Acaimo met die mencey Bencomo saamgestem om die inval te v ...

                                               

Acanthascus platei

Acanthascus platei is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse. Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel. Die spons behoort tot die geslag Acanthascus en behoort tot die familie R ...

                                               

Acanthopagrus vagus

Acanthopagrus vagus is n vis wat aan die ooskus van Afrika voorkom vanaf sentraal Mosambiek, suidwaarts tot by Swartvlei aan die Suid-Kaapse kus. In Engels staan die vis bekend as Wandering seabream en het tans nog nie n Afrikaanse naam nie.

                                               

Acanthopterygii

Acanthopterygii is n vissuperorde behorende tot die infraklas Teleostei. Ordes wat hoort tot die superorde is: Mugiliformes Pleuronectiformes Synbranchiformes Tetraodontiformes Beryciformes Atheriniformes Stephanoberyciformes Perciformes Zeiforme ...

                                               

Acanthuridae

Die Doktervisse, tange en eenhoringvisse is n visfamilie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is drie subfamilies in die familie maar slegs die volgende twee kom in Suider-Afrikaanse water voor: Acanthurinae en Nasinae.

                                               

Achelata

Achelata is n infraorde wat behoort tot die orde Decapoda. n Kenmerk van dié infraorde is dat geeneen van hul bene oor knypers beskik nie. Die kop en toraks is vas aan mekaar en word bedek met n harde karapaks. Almal het twee stelle antennas, waa ...

                                               

Achenaten

Achenaten was ’n farao van Antieke Egipte se 18de Dinastie. Hy het 17 jaar lank regeer en is in 1336 of 1334 v.C. oorlede. Hy is veral daarvoor bekend dat hy Egipte se tradisionele aanbidding van verskeie gode versaak en ’n monoteïstiese aanbiddi ...

                                               

Achille Valenciennes

Achille Valenciennes was n Franse dierkundige. Valenciennes is in Parys gebore en het onder Georges Cuvier gestudeer. Valenciennes het parasitiese wurms in mense bestudeer en n belangrike bydrae gelewer tot parasitologie. Valenciennes het ook n v ...

                                               

Anna Achmatowa

Anna Achmatowa was ’n modernistiese digter in Rusland en die Sowjetunie. Sy is gebore as Anna Andrejewna Gorenko en het onder die skuilnaam Anna Achmatowa geskryf. Achmatowa was een van Rusland se mees gerespekteerde skrywers. Haar werk het gewis ...

                                               

Achondriet

Achondriete is meteoriete wat se materiaal in teenstelling tot die chondriete sn belangrike differensiasie ondergaan het. Van die achondriete kan van ander hemelliggame soos die Maan, die planeet Mars of van asteroïede soos Vesta stam.

                                               

Gerrit Achterberg

Gerrit Achterberg was n Nederlandse digter. Die onderwerp van sy vroee gedigte is dikwels die versugting om met jou geliefde verenig te word na die dood. Achterberg is gebore in Nederlangbroek in Nederland. Hy was die derde seun uit n gesin van a ...

                                               

Actiniidae

Actiniidae is n familie van seeanemone wat hoort tot die orde Actiniaria. Hierdie familie is die grootste familie van seeanemone. Die meeste spesies in die familie het geen simbiotiese verhoudings nie.

                                               

Actinopterygii

Actinopterygii is n klas gewerwelde beenvisse van die superklas Osteichthyes met meer as 27 000 spesies. Actinopterygii is afgelei van die Grieks. Die gemeenskaplike faktor van die klas is dat al die visse straalvinvisse is. Dit beteken dat die v ...

                                               

Acts of Union 1707

Die Acts of Union 1707 was twee Parlementêre Wette wat in 1706 en 1707 deur onderskeidelik die Parlement van Engeland en die Parlement van Skotland aanvaar is. Die wette het die Treaty of Union wat tussen die twee state onderhandel is, geïmplemen ...

                                               

Acts of Union 1800

Die Acts of Union 1800 was Parlementêre Wette wat in 1800 deur onderskeidelik die Parlement van Engeland en die Parlement van Ierland aanvaar is. Die wette het die Treaty of Union wat tussen die twee state onderhandel is, geïmplementeer. Die wett ...

                                               

Addams Family

Addams Family is n denkbeeldige gesin wat in n Amerikaanse strokiesverhaal deur Charles Addams uitgebeeld word. Die strokiesprent is later in n donker humoristiese TV-reeks, n aantal rolprente en rekenaarspeletjies omskep. Die gesin dra swart kle ...

                                               

Adderleystraat

Adderleystraat is die hoofstraat van Kaapstad. Dit begin by die herwonne strandgebied by Roggebaai en eindig aan die voet van Goewermentlaan. Dit het eers as Amsterdamkanaal en daarna Heerengracht bekendgestaan en langs n varswaterkanaal geloop w ...

                                               

Adelfotis

Die stoomskip Adelfotis het op 30 Desember 1956 by Quoin Point in die Overberg op die rotse geloop. Die skip van 2310 ton is in 1925 in Nederland gebou en het drie name gehad voordat dit in 1955 tot Adelfotis herdoop en in Costa Rica geregistreer ...

                                               

Adelheid von Hanau (Klarenthal)

Adelheid van Hanau was die jongste dogter van Ulrich V. von Hanau en sy vrou, Elisabeth von Ziegenhain, dogter van die graaf Gottfried VIII von Ziegenhain. Adelheid het in 1412 saam met haar suster Agnes in die klooster van Klarenthal ingetree. T ...

                                               

Adeliepikkewyn

Die adeliepikkewyn is n pikkewyn wat in Antarktika leef en broei. Die pikkewyn se snawel is kort en stomp. Die kop is swart met wit ringe om die oe. In Engels staan die voel as die Adelie penguin bekend. Adeliepikkewynne is die kleinste pikkewyne ...

                                               

Adelike seekomkommer

Die Adelike seekomkommer is n seekomkommer wat leef in vlak seegrasbeddings en plat riwwe in water wat tot 40 m diep is. Die seedier word tot 500 mm groot; dit het n groot, plomp lyf en is donkerbruin tot swart met onreelmatige wit vlekke aan die ...

                                               

Aden gepantserde knorhaan

Die Aden gepantserde knorhaan is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Golf van Aden tot by Mosselbaai.

                                               

Adenoïede

Adenoïede is n massa limfkliere wat agter die nasale kanaal en aan die bokant van die keel gelee is. By kinders is die boonste en agterste dele van die keelholte gewoonlik bedek met n groot massa limfweefsel, wat die derde keelholtemagel vorm. Om ...

                                               

Adjoña

Adjoña was die Mencey Guanche van die Menceyato de Abona wat op die eiland Tenerife geregeer het tydens die verowering van die Kanariese Eilande in die 15de eeu. Teen 1490 het Adjoña n vredesooreenkoms met die goewerneur van Gran Canaria, Pedro d ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →