ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 342




                                               

Charles Warren

Sir Charles Warren was n Britse soldaat. Hy sluit aan by die Royal Engineers in 1857 en in 1876 word hy na die Kaap gestuur. Hier moes hy die omstrede grens tussen die Griekwaland-Wes diamantveld en die Vrystaat bepaal. Tydens die Griekwaland-Wes ...

                                               

Charles Taylor

Charles McArthur Ghankay Taylor, is n Liberiese politikus en voormalige president van Liberie. Hy was die staatshoof van 1997 tot 2003, toe hy bedank het en in ballingskap na Nigerie vertrek het as deel van die ooreenkoms wat die burgeroorlog bee ...

                                               

Artūras Barysas

Artūras Barysas "Baras" was n Litause kunstenaar. Barysas - n verteenwoordiger van die Avantgarde-beweging - was as akteur, regisseur en musikus werksaam. Hy was onder meer die sanger van Ir Visa Tai Kas Yra Gražu Yra Gražu, n musiekgroep wat in ...

                                               

Rainer Werner Fassbinder

Rainer Werner Fassbinder was n Duitse skrywer, regisseur, en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Katzelmacher, Ali: Fear Eats the Soul, Fox and His Friends, en The Marriage of Maria Braun.

                                               

Peter Ustinov

Ustinov is gebore as kind van n Russies-Duitse vader en n Franse moeder. Hy begin sy studies by die Westminster School 1934-1937 en studeer daarna by die London Theatre Studio 1937-1939 Hy maak sy debuut as toneelspeler in 1938 en maak gou naam a ...

                                               

Franco Zeffirelli

Gian Franco Corsi Zeffirelli, KBE, Grande Ufficiale OMRI, beter bekend as Franco Zeffirelli, was n Italiaanse regisseur en vervaardiger wat in drie genres – operas, rolprente en televisie – tuisgevoel en hier groot sukses met sy dikwels opulente ...

                                               

Jef Raskin

Jef Raskin was n Amerikaanse mens-rekenaar koppelvlakontwerper. Hy is bekend as n ontwerper van die grafiese koppelvlak van Apple Macintosh-rekenaars van Apple Inc. In Januarie 1978 sluit hy by Apple aan as die 31ste werknemer. Saam met sy voorma ...

                                               

Paul Bocuse

Paul Bocuse was n Franse sjef, restaurateur en skrywer van n aantal kookboeke. Paul Bocuse staan vandag bekend as een van die belangrikste verteenwoordigers van die Nouvelle Cuisine betekenis: Nuwe Kookkuns, of letterlike vertaling: nuwe kombuis, ...

                                               

Ruimtevaarder

n Ruimtevaarder is n persoon wat in of na die ruimte toe reis, of wat dit as n beroep beoefen. In die Verenigde State word persone, wat hoer as 50 myl bo die aarde reis, geklassifiseer as ruimtevaarders. Die FAI definieer ruimtevaart as meer as 1 ...

                                               

Apicius

Marcus Gavius Apicius was n Romeinse fynproewer uit die Suid-Italiese stad Minturnae en tydgenoot van die keisers Augustus en Tiberius. Hy staan bekend as die skrywer van die enigste kookboek uit die Romeinse tydperk, wat volledig bewaar is - die ...

                                               

Samak Sundaravej

Samak Sundaravej was n Thaise sjef en politikus wat vlugtig as die Premier van Thailand gedien het en in 2008 beide die Minister van Verdediging asook die leier van die Peoples Power Party was.

                                               

Staatshoof

n Staatshoof is n persoon wat die hoogste gesag van n land beliggaam of verteenwoordig. Die funksies van die staatshoof verskil van land tot land. So kan n staatshoof absolute magte hê, of slegs seremoniele take verrig. In monargiee word die staa ...

                                               

Diktator

n Diktator is die alleenheerser van n land. Diktators het absolute mag en gebruik meestal geweld en vrees om hulself en hul vriende in die magsposisie te hou. n Diktator kan sonder raadpleging met of goedkeuring van ander wette uitvaardig. n Land ...

                                               

Groothertog

Die titel Groothertog is laer as die van koning maar hoer as die van hertog of prins. Die term het vermoedelik in Duitsland ontstaan, waarmee na die heersers van middeleeuse Russiese state verwys is.

                                               

Grootvors

Grootvors is ’n titel laer as koning, keiser en tsaar, maar hoer as ’n regerende prins, of vors. Grootvors is voorheen gebruik as titel vir die heerser van ’n grootvorstedom, maar die laaste van dié state het in 1917 en 1918 verdwyn. Grootvorsted ...

                                               

Hertog

Hertog is n hoe adellike titel. Oorspronklik was dit n Germaanse leeraanvoerder wat tydens oorloe deur n stam of volk tot hertog verkies is. By die Franke was n hertog ook die bestuurder staatshoof van n bepaalde gebied, en hierdie titel word lat ...

                                               

Sjah

Sjah is n Persiese woord wat koning beteken. Die woord is n verbastering van die proto-Indiese "kshatriya", iemand wat n kshatra of domein regeer en dus koning is. In die Achaemenide-ryk was die eretitel van die sjah "koning der konings". Die woo ...

                                               

Tsaar

Tsaar is ’n vorstelike titel vir die historiese heersers van Rusland, Bulgarye en Serwie. Afhangende van die tyd en land, kan tsaar keiser of koning beteken. Die woord, wat van die Romeinse titel Caesar afgelei is, het aanvanklik keiser beteken. ...

                                               

Lucio Costa

Lúcio Marçal Ferreira Ribeiro Lima Costa was n Brasiliaanse argitek, stadsbeplanner en professor. Costa word as een van die pioniers van moderne argitektuur in Brasilie beskou en het internasionale bekendheid met sy ontwerp vir die nuwe hoofstad ...

                                               

Le Corbusier

Charles-Édouard Jeanneret-Gris, wat gekies het om as Le Corbusier bekend te staan, was n Switsersgebore argitek en skrywer wat beroemd is vir sy bydraes tot wat nou bekend staan as Moderne Argitektuur. Hy word as beide Switsers en Frans beskou na ...

                                               

George Michael

Georgios Kyriacos Panayiotou bekend as George Michael was n Britse popster wat verskeie treffers gehad het. Hy en Andy Ridgeley het die poporkes Wham! gevorm wat meer as 100 miljoen albums verkoop het. Hy was bekend vir sy treffers Last Christmas ...

                                               

Vlieënier

n Vliegtuigvlieenier is n persoon wat die vlug van n vliegtuig beheer deur die rigtinggewende vlugkontroles te bestuur. Sommige ander vliegtuiglede, soos navigators of vlugingenieurs, word ook as vlieeniers beskou omdat hulle betrokke is by die b ...

                                               

Hematologie

Hematologie is die bestudering van bloedkomponente: Wit bloedselle, Rooi bloedselle en plaatjies. Mediese laboratoriums spesialiseer in die sellulêre abnormaliteite sowel as die navorsing van verwante studierigtings. Patologies word daar onderske ...

                                               

Kardiologie

Kardiologie is dié mediese wetenskap wat betrekking het op die hart en sy funksionering. n Spesialis op die gebied van kardiologie word n kardioloog genoem.

                                               

Kerngeneeskunde

Kerngeneeskunde is n tak van geneeskunde wat die kerneienskappe van materie vir diagnose en terapie gebruik. Baie prosedures in kerngeneeskunde gebruik farmaseutiese middels wat met radionukliede gemerk is. In diagnose word radioaktiewe stowwe aa ...

                                               

Psigopatologie

Psigopatologie, oftewel afwykende gedrag, is n begrip wat verwys na: die voorkoms van belewenisse en gedrag by n mens wat op n geestesiekte mag aandui n vertakking van die sielkunde wat geestesiektes bestudeer n Amptelike tipering van geestesiekt ...

                                               

Toksikologie

Toksikologie is ’n dissipline wat die nadelige uitwerking van chemiese stowwe op lewende organismes bestudeer en die praktyk om blootstelling aan giftige stowwe te diagnoseer en behandel. Dit oorvleuel met biologie, chemie, farmakologie en medisy ...

                                               

Urologie

Urologie is die mediese studie van die urienwegstelsel en die manlike voortplantingsorgane. Organe binne die bestek van urologie sluit in die niere, byniere, die ureter, urienblaas, uretra en die manlike voortplantingsorgane. n Deskundige op die ...

                                               

Driade

Die Driades was drie nimfe van eikebome in die Griekse mitologie. -, "boom" of "hout") Dit het egter die naam geword van drie nimfe in die algemeen. Die Driades word deur baie beskou as die "verkose kinders" van Moeder Natuur. Hulle was skaam, be ...

                                               

Hamadriade

Hamadriades was in die Griekse mitologie nimfe wat in bome gewoon het. Hulle was ’n spesifieke soort driade: Hulle was van geboorte af gebonde aan een boom; sommige glo hulle was die boom self. Daarteenoor was driades net die entiteit, of gees, v ...

                                               

Hesperide

Die Hesperides was in die Griekse mitologie nimfe wat ’n lieflike tuin in die verre westelike deel van die wêreld versorg het. Dit was naby die Atlasgebergte in die hedendaagse Tanger, Marokko, gelee op die rand van die omringende Okeanos, die wê ...

                                               

Hiade

Die Hiades was in die Griekse mitologie sewe susters wat reen gebring het. Hulle was die dogters van die Titaan Atlas en die seenimf Plejone en die susters van Kalipso, Hias, die Plejades en die Hesperides. Die Hiades en Plejades is saam die Atla ...

                                               

Korikiaanse nimfe

Die Korikiaanse nimfe was in die Griekse mitologie drie Naiade-nimfe van die heilige fonteine van die Korikiaanse Grot van Berg Parnassos in Phokis. Hulle name was Korikia, Kleodora en Melaina ; hulle pa was óf Kephisos óf Pleistos. Korikia was d ...

                                               

Maia

Maia of Maja was in die Griekse mitologie een van die Plejades en die ma van Hermes. Sy was die dogter van Atlas en Pleione die Okeanied, en was die oudste van die sewe Plejades. Die sewe susters is op Berg Kyllini in Arkadie gebore, en word soms ...

                                               

Meliai

Die Meliai was in die Griekse mitologie nimfe van die esboom. Hulle het ontstaan uit die bloeddruppels toe Kronos sy pa, Uranos, ontman het. Die Meliae word feitlik net in die meervoud genoem, hoewel Hesiodus hulle individuele name soos Melia geg ...

                                               

Muse

Hierdie artikel handel oor die nimfe in die Griekse mitologie. Vir die Engelse musiekgroep, sien Muse musiekgroep. Vir ander gebruike sien Muse dubbelsinnig. Die Muses was in die Griekse mitologie nege nimfe wat die kunste verpersoonlik en as ins ...

                                               

Najade

Die Najades was in die Griekse mitologie nimfe wat wag gehou het oor fonteine, putte en strome. Najades word met vars water verbind, nes die Okeaniede met sout water en die Nereïdes met die Middellandse See verbind word.

                                               

Nereïde

Die Nereïdes was in die Griekse mitologie die 50 seenimfdogters van Nereus en Doris. Hulle het Poseidon dikwels vergesel en was vriendelik en hulpvaardig teenoor matrose wat gevaarlike storms ter see trotseer het. Hulle is veral verbind met die E ...

                                               

Okeanied

Die Okeaniede was in die Griekse mitologie die 3 000 dogters van die Titane Okeanos en Tethis. Elk was die beskermer van ’n spesifieke fontein, rivier, oseaan, meer, blom of wolk. Okeanos en Tetis het ook 3 000 seuns, die riviergode Potamiede, gehad.

                                               

Oreade

Die Oreades of Orestiades was in die Griekse mitologie nimfe wat in valleie en op berge gewoon het. Hulle name het verskil na gelang van hulle blyplek: Die Idaes was van Berg Ida, die Peliades van Berg Pelia, ens. Hulle word verbind met die godin ...

                                               

Plejade (mitologie)

Hierdie artikel handel oor die Griekse mitologie. Vir die groep sterre sien Plejades sterreswerm. Die Plejades, deel van Artemis se gevolg, was die sewe dogters van die Titaan Atlas en die seenimf Plejone. Hulle was die susters van Kalipso, Hias, ...

                                               

Thetis

Thetis is ’n karakter in die Griekse mitologie. Sy was ’n seenimf, een van die 50 Nereïdes. Een van die mites waarin sy n hoofrol in speel is die verkragting van Thetis. Zeus wil haar hê, maar daar is n voorspelling dat haar kind magtiger as sy p ...

                                               

Reus

n Reus verwys na n mitologiese antropomorfiese wese, met die kenmerkende eienskap dat hy uitsonderlik groot is. Soms word daar ook na besonder groot mense as reuse verwys. Een van die bekendste verwysings na n reus is in die Bybel in 1 Samuel 17: ...

                                               

Boogskutter (sterreteken)

Die Boogskutter is die Westerse astrologiese teken van mense wat tussen ongeveer 22 November en 21 Desember gebore is. Dit is die negende teken van die Diereriem. Die Boogskutter is een van die drie vuurtekens en vier beweeglike tekens. Dis ’n ma ...

                                               

Bul (sterreteken)

Hierdie artikel handel oor Astrologie. Vir meer inligting, sien ook Bul. Die Bul of Stier Lat: Taurus is die Westerse astrologiese teken van mense wat tussen ongeveer 20 April en 21 Mei gebore is. Dit is die tweede teken van die Diereriem. Die Bu ...

                                               

Diereriem

Die diereriem is ’n sowat 20 grade bree, denkbeeldige gordel aan die hemelruim waarlangs die son, maan en planete oenskynlik beweeg. Die sterrehemel draai elke dag van oos na wes om ’n vaste pool. Nes die son elke dag op dieselfde plek sit, so ke ...

                                               

Huis (astrologie)

Die huise in astrologie is die twaalfvoudige verdeling van die horoskoop wat betrekking het op die verskillende lewensterreine. Die stand van ’n planeet weerspieel hiervolgens op watter gebied die planeet werksaam is. Daar is verskeie huisstelsel ...

                                               

Kreef (sterreteken)

Die Kreef is die Westerse astrologiese teken van mense wat tussen ongeveer 22 Junie en 22 Julie gebore is. Dit is die vierde teken van die Diereriem. Die Kreef is een van die drie watertekens en vier hooftekens. Dis ’n vroulike, negatiewe, introv ...

                                               

Leeu (sterreteken)

Die Leeu is die Westerse astrologiese teken van mense wat tussen ongeveer 23 Julie en 22 Augustus gebore is. Dit is die vyfde teken van die Diereriem. Die Leeu is een van die drie vuurtekens en vier vaste tekens. Dis ’n manlike, positiewe, ekstro ...

                                               

Maagd (sterreteken)

Die Maagd is die Westerse astrologiese teken van mense wat tussen ongeveer 23 Augustus en 22 September gebore is. Dit is die sesde teken van die Diereriem. Die Maagd is een van die drie aardtekens en vier beweeglike tekens. Dis ’n vroulike, negat ...