ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 346



                                               

Atoom

n Atoom is n submikroskopiese struktuur wat in alle gewone materie voorkom. Atome bestaan uit subatomiese partikels: elektrone, protone, en neutrone. Atome het die geneigdheid om te kombineer om molekule te vorm. Die watermolekuul bestaan byvoorb ...

                                               

Attila die Hun

Attila, ook Attila die Hun genoem, was van 434 tot sy dood in 453 n koning van die Hunne. Hy was die leier van die Hunniese Ryk, wat van die Oeral-rivier tot die Ryn en van die Donau tot die Oossee gestrek het. Attila het die Romeinse Ryk aangeva ...

                                               

Aubriet

Aubriete is n groep achondriete. Die aubriete is vernoem na die tipe-spesimen van 800 g wat in 1836 in Aubres, Frankryk geval het. Hulle bestaan hoofsaaklik uit amper FeO-vrye enstatiet met effens albitiese plagioklaas, amper FeO-vrye diopsied en ...

                                               

W. H. Auden

Wystan Hugh Auden was n Engelse digter. W.H. Auden was een van Engeland se bekendste moderne digters. Hy was die leier van n groep digters in die dertigerjare wat as die Geslag van Dertig bekend gestaan het en wat onder andere Stephen Spender, Ce ...

                                               

Audi

Audi is n vervaardiger van Duitse sport- en luukse motors met sy hoofkwartier in Ingolstadt. Audi behoort aan die Volkswagengroep. Audi-motors word tans in Ingolstadt, Neckarsulm, Győr, Bratislava, São José dos Pinhais, Changchun en Brussel verva ...

                                               

Audi 50

Die Audi 50 was n supermini ekonomiese motor vervaardig in 1974-1978 deur die Duitse vervaardiger Audi en is net in Europa verkoop. Dit is twee of drie jaar na die Italiaanse Fiat 127 en die Franse Renault 5 bekendgestel, en was Duitsland se eers ...

                                               

Audrey Blignault

Audrey Blignault was ’n Afrikaanse skrywer en joernalis wat veral bekend is vir haar sketse, essays en kortverhale. In die 1940’s was die aanbieder van die destydse Vrouerubriek -radioprogram en sy het die leeskring-kultuur in Suid-Afrika gevesti ...

                                               

Augiasstalle

In antieke Griekse verhale is die Augiasstalle die smerige geboue waar Augias duisende beeste aangehou het, wat Herakles moes skoonmaak. Die uitdrukking om die Augiasstalle te reinig word soms nog gebruik om n moeilike en onaangename taak te besk ...

                                               

Augrabies Nasionale Park

Die Augrabies Nasionale Park is n nasionale park wat ongeveer 120 km wes van Upington in die Noord-Kaap van Suid-Afrika gelee is. Die park is op 5 Augustus 1966 gestig. Dit is ongeveer 820 km 2 groot en lê sowel noord as suid van die Oranjerivier ...

                                               

Augrabieswaterval

Die Augrabieswaterval is n loodregte waterval in die Oranjerivier naby Augrabies in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Dit is by verre Suid-Afrika se grootste waterval in terme van volume met n gemiddelde volume van 313 m 3 /s. Die waterval is 56 m hoo ...

                                               

Augustinus van Hippo

Sint Augustinus van Hippo was n Christelike leier, filosoof en skrywer uit Noord-Afrika. Sy outobiografiese boek, Die belydenisse van st. Augustinus, en n latere werk, Die stad van God, het n belangrike invloed op die verdieping van die Christeli ...

                                               

Augustinus van Kantelberg

Sint Augustinus van Kantelberg was n Italiaanse priester wat deur pous Gregorius I na Engeland gestuur is om die mense daar tot die Christendom te bekeer. Hy was die eerste aartsbiskop van Kantelberg. Augustinus was die prior Latynse titel wat ee ...

                                               

Augusto Pinochet

Augusto José Ramón Pinochet Ugarte, meer bekend as Augusto Pinochet, was n Chileense generaal en politikus. Hy was diktator vanaf sy staatsgreep op 11 September 1973, toe president Salvador Allende om die lewe gebring is en hy die hulp van die Ve ...

                                               

Aurangzeb

Aurangzeb is op 3 November 1618 in Dahod, Gujarat gebore. Hy was die derde seun van Shah Jahan, wat agt jaar voor sy dood aftree vanwee n ongeneeslike siekte. Sy oudste broer Dara Shikoh word regent maar hy en sy broer Murad, die jongste en Shuja ...

                                               

Aurelianus

Lucius Domitius Aurelianus was 270-275 keiser van die Romeinse Ryk. Hoewel hy net vyf jaar geregeer het, het hy n belangrike rol gespeel in die hereniging van die ryk en die beeindiging van wat die krisis van die derde eeu genoem word.

                                               

Aurora (astronomie)

n Aurora, ook noorder- of poollig genoem, is die verskynsel met n baie helder glans wat in die nag naby die pole waargeneem kan word. Om hierdie rede verwys sommige wetenskaplikes daarna as n poliese aurora of aurora polaris. Dit word veroorsaak ...

                                               

Aurora (mitologie)

In die antieke Romeinse mitologie is Aurora die godin van die daeraad. In die Griekse mitologie heet sy Eos. Aurora is die Latynse woord vir dagbreek. Aurora vernuwe haarself elke oggend met dagbreek en vlieg oor die horison. Sy kondig die koms v ...

                                               

Aurora-nagslang

Die Aurora-nagslang is n nie-aggressiewe wurgslang wat in Suid-Afrika aangetref word. Die slang is hoofsaaklik snags aktief en kan uitgeken word aan die kenmerkende geel-oranje streep op sy rug. Lamprophis aurora kan tot n maksimum lengte van 90 ...

                                               

Auschwitz-konsentrasiekamp

Die Auschwitz-konsentrasiekamp was n netwerk van konsentrasie- en uitwissingskampe wat tydens die Tweede Wêreldoorlog deur Nazi-Duitsland opgerig en bedryf is. Hierdie kampe is naby die Poolse stad Auschwitz gelee. Dit het bestaan uit Auschwitz I ...

                                               

Austin-Ball A.F.B.1

Die Austin-Ball A.F.B.1 is n enkelsitplek, dubbeldekker Britse vegvliegtuig wat tydens die Eerste Wêreldoorlog ontwikkwel maar nooit vervaardig was nie. Slegs een prototipe is gebou. Die navorser J.M. Bruce het in 1965 in sy boek War Planes of th ...

                                               

Australasië

Australasie is die gebied rondom Australie, Nieu-Seeland, Nieu-Guinea, die daaromliggende eilande van Melanesie en ook n deel van Indonesie. Die begrip is afkomstig van Charles de Brosses, wat dit in 1756 gebruik het om die gebied af te grens van ...

                                               

Australiese Hoofstadgebied

Die Australiese Hoofstadgebied is n klein, selfbesturende gebied in Australie wat die hoofstad Canberra en die gebied direk daarom insluit. Dit is in die suidelike deel van die deelstaat Nieu-Suid-Wallis, tussen Sydney en Melbourne gelee. Die ACT ...

                                               

Australië

Hierdie artikel handel oor die land. Vir die kontinent, sien Australie kontinent. Australie, amptelik die Gemenebes Australie, is n grondwetlike monargie in die Suidelike Halfrond. Australie is die sesde grootste land ter wêreld en die enigste wa ...

                                               

Australopithecus afarensis

Australopithecus afarensis is ’n uitgestorwe hominied wat tussen 3.9 en 2.9 miljoen jaar gelede geleef het. A. afarensis was skraal gebou, nes die jonger Australopithecus africanus. Daar word geglo hulle was nader verwant aan die genus Homo – óf ...

                                               

Austroglanididae

Austroglanididae is n varswatervisfamilie van die orde Siluriformes. Die familie beskik slegs oor een genus wat drie spesies bevat. Dié familie is endemies aan die Olifantsrivier, Wes-Kaap.

                                               

Auto de fe

Die auto de fe was n ritueel van publieke boetedoening of beskaming van veroordeelde ketters en apostate wat plaasgevind het nadat die Spaanse Inkwisisie hul straf besluit het. Strawwe vir die veroordeeldes het gestrek van die dra van n spesiale ...

                                               

Autshumato

Autshumato was n hoofman van die Goringhaikona aan die Kaap. In 1632 het hy op n Engelse skip na die Verre-Ooste gereis en ná Jan van Riebeeck se aankoms in die Kaap, in 1652, vir die Nederlanders en plaaslike Khoi-veeboere getolk. Herrie se gebo ...

                                               

Avalon (mitologie)

Avalon is volgens ou legendes oor koning Arthur n heilige eiland, moontlik in die suidweste van Engeland naby Glastonbury, waar Arthur begrawe sou wees. In die legende is Avalon n eiland wat in digte mis verberg is. Dit kan slegs bereik word deur ...

                                               

Avatar

Hierdie artikel handel oor die begrip in Hindoeïsme. Vir ander gebruike sien Avatar dubbelsinnig. ’n Avatar is ’n begrip in Hindoeïsme wat "neerdaling" beteken; dit verwys na die verskyning of inkarnasie van ’n godheid op aarde. Die term verwys o ...

                                               

Avemetatarsalia

Avemetatarsalia is ’n kladenaam wat in 1999 deur die Britse paleontoloog Michael Benton gevestig is vir alle kroongroep-archosourusse wat nader aan voels verwant is as aan krokodille. Dit sluit die subgroep Ornithodira in. ’n Alternatiewe naam is ...

                                               

Avenue des Champs-Élysées

Die Avenue des Champs-Élysées in Parys, dikwels kort Champs-Élysées of, in die omgangstaal, ook Les Champs genoem, is n belangrike straat in Parys wat na die Arc de Triomphe lei, vol duur winkels en straatkafees. Dit is een van die bekendste en m ...

                                               

Avia B-534

Die Avia B-534 is n Tsjeggo-Slowakiese dubbeldekker vegvliegtuig wat in Augustus 1933 sy nooiensvlug voltooi het en n gevorderde vliegtuig vir sy tyd was. Dit was goed bewapen, met uitstekende hanteerbaarheid en n hoe topsnelheid.

                                               

Aviatik (Berg) D.I

Die Aviatik D.I is n Oostenrykse dubbeldekker, enkelsitplek vegvliegtuig wat tydens die Eerste Wêreldoorlog diens gedoen het. Dit is ook die eerste vliegtuig van Oostenryk wat vir die oorlog ontwerp en gebou is. Die ontwerper, Julius von Berg, se ...

                                               

Avro Canada CF-100 Canuck

Die Avro Canada CF-100 Canuck is n Kanadese vegvliegtuig wat in n onderskeppingsrol gebruik is. Dit is die eerste Kanadese vegvliegtuig wat in massas geproduseer is. Dit kon in alle weerstoestamde sowel as n nagvegter gebruik word. Die langtogafs ...

                                               

Avro Lancaster

Die Avro Lancaster is n Britse viermotorige bomwerper. Die vliegtuig het tydens Tweede Wêreldoorlog homself bewys as n pakesel wat baie vyandelike vuur kon verduur. Die vliegtuig is ontwikkel uit die onsuksesvolle Avro Manchester, n tweemotorige ...

                                               

Avro Lincoln

Die Avro Lincoln was n bomwerper van die Britse Lugmag wat ontwikkel is uit die Avro Lancaster. Die Lincoln is ontwikkel uit die Lancaster IV en ontwerp om aan die Britse lugvaart ministrie se behoefte te voldoen vir die vervanging van die Lancas ...

                                               

Avro Manchester

Die Avro Manchester is n tweemotorige Britse bomwerper wat tydens die eerste drie jaar van die Tweede Wêreldoorlog diens gedoen het. Die vliegtuig het sy nooiensvlug op 25 Julie 1939 voltooi. Die toetsvlieenier was Sam Brown. Die Manchester was o ...

                                               

Avro Vulcan

Die Avro Vulcan was n Britse bomwerper en het saam met die Vickers Valiant en die Handley Page Victor die sogenaamde V-bomwerpers gevorm. Die Deltavlerk ontwerp was ongewoon vir sy tyd en het die ontwerp van die Concorde beinvloed. In 1946 het di ...

                                               

Awaous

Awaous is n genus van visse wat aan die familie Gobiidae behoort. Die genus n plat kop met n konvekse profiel. Een spesie kom in Suider-Afrika voor.

                                               

Axoloti

Die axolotl is ʼn Meksikaanse salamander wat ʼn goeie voorbeeld van neoteniese ontwikkeling is: al bly hierdie amfibiese dier sy hele lewe lank in ʼn larwestadium in die water, word hy tog geslagsryp en kan in hierdie vorm voortplant. Salamanders mo ...

                                               

Aya Irene

Die Aya Irene of Eirene is ’n eertydse Ortodokse kerk in die Eerste Binnehof van die Topkapı-paleis in Istanboel, Turkye. Dit is ’n museum, maar spesiale toestemming is nodig om dit te besigtig. Dit is die eerste kerk wat in Konstantinopel gebou ...

                                               

Aya Sophia

Die Aya Sophia of Hagia Sophia is ’n eertydse Oosters-Ortodokse basilika, later ’n moskee en nou ’n museum in Istanboel, Turkye. Van sy inwyding in 360 tot in 1453 was dit ’n katedraal van Konstantinopel, behalwe tussen 1204 en 1261 toe dit ’n ka ...

                                               

Azerbeidjan

Azerbeidjan, amptelik die Republiek Azerbeidjan, is n landingeslote land in Suidwes-Asie in die Kaukasusberge. Dit is die beduidendste land in die suidelike Kaukasus-streek van Eurasie. Azerbeidjan word begrens deur die Kaspiese See in die ooste, ...

                                               

Azerbeidjanners

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Azerbeidjans. Die Azerbeidjanners of Azeris, ook bekend as Azerbeidjanse Turke, vorm naas die Turke die tweede grootste Turkse etniese groep, die grootste inheemse etniese groep in ...

                                               

Azerbeidjans

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Azerbeidjanners. Azerbeidjans of Azeri, ook bekend as Azerbeidjanse Turks of Azeri Turks, is n Suidwes-Turkse taal wat deur tussen twintig en dertig miljoen mense in Azerbeidjan, Ir ...

                                               

Aérospatiale Alouette II

Die Aérospatiale Alouette II is n ligte helikopter oorspronklik vervaardig deur Sud Aviation en later deur Aérospatiale, albei van Frankryk. Die Alouette II was die eerste produksiehelikopter om n gasturbine-enjin in plaas van die konvensionele s ...

                                               

Aërosol

n Aerosol is n kolloïde van fyn, soliede deeltjies of vloeibare duppeltjies wat in lug of n ander gas voorkom. Aerosols kan natuurlik of antropogenies wees. Voorbeelde van natuurlike aerosols is mis, stof, en geiserstoom. Voorbeelde van antropoge ...

                                               

Añaterve

Añaterve was die koning guanche van die Menceyato de Güímar op die eiland Tenerife geregeer het tydens die verowering van die Kanariese Eilande in die 15de eeu. In sy gebied was sedert die middel van die vyftiende eeu n belangrike evangeliserende ...

                                               

Bnai Brith

Bnai Brith is n internasionale organisasie van Jode wat anti-Semitisme bestry en Joodse mense oor die wêreld help. Dit is die oudste Joodse diensorganisasie ter wêreld. Die organisasie beywer hom vir die veiligheid en kontinuïteit van die Joodse ...

                                               

B.B. King

Riley B. King, bekend as B.B. King, was n Amerikaanse blues-sanger, liedjieskrywer en kitaarspeler. Die hoogste burgerlike onderskeiding, die Presidential Medal of Freedom, is op 15 Desember 2006 aan hom toegeken. King word as een van die grootst ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →