ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 356



                                               

Botswana

Botswana, amptelik die Republiek Botswana, is ’n landingeslote land in Suider-Afrika. Die land was voorheen die Britse protektoraat Betsjoeanaland binne die Volkebond. Met onafhanklikheid op 30 September 1966 verander die land se naam na Botswana ...

                                               

Botterboom

Die Botterboom is n kremetartagtige, klein boompie wat op koppies of klipperige plekke in die Karoo voorkom. Na reen ontwikkel die boom sukkulente blare wat nie n lang lewensduur het nie.

                                               

Botterklapper

Die botterklapper is n boom wat wydverspreid noord van die Vaalrivier voorkom. In die kuswoude van KwaZulu-Natal is die boom groter en slanker. Die boom staan ook bekend as die swartklapper. Dit is inheems aan Eswatini, Mosambiek en Suid-Afrika e ...

                                               

Bottersuur

Bottersuur of butanoesuur is n karboksielsuur met die chemiese struktuurformule CH 3 CH 2 CH 2 -COOH, bevattende vier koolstofatome. Die afgeleide soute en esters heet butirate. Bottersuur is ontdek deur Adolf Lieben en Antonio Rossi in 1869. n D ...

                                               

Bougainvillea

Bougainvillea is ’n genus doringagtige, ornamentele rankplante, bosse en bome met blomagtige veerblare naby sy blomme. Verskillende kenners erken van vier tot 18 spesies in die genus. Hulle is inheemse plante van Suid-Amerika, van Brasilie wes to ...

                                               

Boulogne-sur-Mer

Boulogne-sur-Mer is ’n stad aan die noordoostelike kus van Frankryk. Dit is in die département Pas-de-Calais in die gewes Hauts-de-France gelee. Die stad lê op die Opaalkus langs die Straat van Dover, vanwaar die Engelse kus gesien kan word. Die ...

                                               

Boulton Paul Defiant

Die Boulton Paul Defiant was n tweesitplek, eenmotorige, vegvliegtuig wat die Britse Lugmag gebruik het tydens die Tweede Wêreldoorlog. Dit was die eerste vegvliegtuig wat met vier masjiengewere toegerus was waaroor die Britse Lugmag beskik het. ...

                                               

P.C. Boutens

Hy het sy debuut as digter gemaak met die "Utrecht Student Almanac" uit 1891. Sy vroee werk is geïnspireer deur die "verse" van Herman Gorter; latere inspirasiebronne was Plato, Sappho en die Bybel. Boutens se styl is gebaseer op die idee van die ...

                                               

Boutros Boutros-Ghali

Boutros Boutros-Ghali was n Egiptiese politikus en van 1992 tot 1996 die sekretaris-generaal van Verenigde Nasies. Hy is veral gekritiseer omdat die VN nie by nie burgeroorlog en volksmoord in Rwanda ingegryp het nie. Van 1997 tot 2002 was hy die ...

                                               

Boyz II Men

Boyz II Men is ’n Amerikaanse" boy band” van Philadelphia wat rhythm & blues-musiek maak. Die groep is in 1988 as n kwintet gestig, maar het as n kwartet roem behaal. Die groeplede is Wanya Morris, Michael McCary, Shawn Stockman en Nathan Morris. ...

                                               

Brachiopoda

Brachiopoda word dikwels met weekdiere verwar omdat hulle uiterliik effens soos tweeskulpige weekdiere lyk. Die inwendige bou verskil egter beslis, sodat die sowat 260 verteenwoordigers van die groep in n eie filum geklassifiseer word. Tans speel ...

                                               

Brachylaena

Brachylaena is n boom genus wat hoort tot die familie Asteraceae. Hierdie genus is wydverspreid en is die tweede grootste genus in die familie. Die meeste spesies klein tot middelgroot bome. Al die spesies se blare is enkelvoudig, spiraalgewys ge ...

                                               

Brackenhill-waterval

Die Brackenhill-waterval is in n denneplantasie oos van Knysna in die rigting van Plettenbergbaai aan die Tuinroete. Die waterval is in die riviertjie wat uitmond by Noetzie en lê tussen die Kruisfontein-bosboustasie en Harkerville, net suidwes v ...

                                               

Brahma

Brahma is die Hindoegod van die skepping. Hy is saam met Vishnu en Shiva een van die drie hoofgode van die Hindoegeloof. Brahma se metgesel is Saraswati, die godin van lering. Brahma word ook dikwels met Prayapati, n Vediese godheid, vereenselwig ...

                                               

Brahmaan

Hierdie artikel handel oor die menseklas. Vir die beesras, sien Brahman bees. Die Brahmane is die klas van opvoeders, wetgewers, geleerdes en predikers in Hindoeïsme. Dit beklee die hoogste posisie onder die vier varnas van Hindoeïsme. Die Afrika ...

                                               

Brakrivier (Karoo)

In die Bo-Karoo verwys die naam Brakrivier na etlike strome in twee verskillende maar aanliggende opvangsgebiede. Die dorp Loxton is op die waterskeiding tussen die twee opvangsgebiede gelee, met die boloop van een Brakrivier wes van die dorp, en ...

                                               

Brakvleigras

Die brakvleigras is n grasspesie wat inheems is aan Suid-Afrika en Botswana. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys. Die plant is meerjarig en het n kruipende wortelstok. Die halme is regop en kan 15 -30 cm lank word. Dié spesie is kenmerken ...

                                               

Bramidae

Die Pomfrets is n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is twee subfamilies en ses genera met twintig spesies wat hoort tot dié familie en nege van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

                                               

Brand

n Brand vind plaas wanneer n stof met suurstof reageer en in die proses vlamvat. Miljoene rande se skade word elke jaar wêreldwyd deur brande aangerig en die verlies aan mense- en dierelewens is baie hoog. Die doel van brandbestryding is om die b ...

                                               

Jan Brand

Sir Johannes Henricus Brand, GCMG was n Suid-Afrikaanse prokureur en politikus en die vierde Staatspresident van die Oranje-Vrystaat, van 2 Februarie 1864 tot en met sy dood in 1888. Sy leuse was Alles sal regkom as elkeen sy plig doen ".

                                               

Brandenburger SC Suid 05

Brandenburger SC Suid 05 is n sportklub uit Brandenburg an der Havel in die deelstaat Brandenburg in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Benewens sokker het die klub ook onder meer afdelings vir kegelbal, kanovaart, fietsry, swem en vl ...

                                               

Branders-lipvis

Die Branders-lipvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Koffiebaai. Onvolwasse visse is al opgemerk by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Surge wrasse.

                                               

Brandfort

Brandfort is n klein dorp, sentraal gelee in die Vrystaat, Suid-Afrika, naby Bloemfontein, Winburg, Theunissen en Bultfontein. Die R30-provinsiale pad en die R703-streekroete kruis in die dorp.

                                               

Brandnetel

Die brandnetel se naam is toe te skryf aan die talle brandhare aan die plant, wat by aanraking taamlik pyn en n lastige gejeuk veroorsaak. Hoewel die brandnetel alombekend is in Suid-Afrika, is dit nie n inheemse plant nie, maar afkomstig uit Eur ...

                                               

Brandvlei-warmbron

Die Brandvlei-warmwaterbron het weens die vergroting van die Marais-meer as deel van die Groter Brandvlei-staatswaterprojek verlore geraak. Die bron was n ses kilometer suid van Worcester in die rigting van Villiersdorp op die terrein van die Bra ...

                                               

Brandwag

Brandwag is n nedersetting in die gebied van die Mosselbaai Plaaslike Munisipaliteit. Dit is gelee aan die R328-pad wat Hartenbos via Ruiterbos en die Robinsonpas met Oudtshoorn verbind. Brandwag is net noord van Hartenbos en net wes van die Geel ...

                                               

Brasiliaanse glorie-ertjie

Die Brasiliaanse glorie-ertjie is n indringerplant en klein boompie of struik wat inheems is aan die suide van Brasilie, Uruguay en die noordooste van Argentinie.

                                               

Brasilië

Brasilie, amptelik die Federale Republiek Brasilie, is die grootste land en ook dié land met die grootste bevolking in Latyns- en Suid-Amerika. Dit is verder ook die vyfde grootste land in die wêreld ten opsigte van bevolking en grondgebied. Dié ...

                                               

Bratislava

Bratislava, in Afrikaans dikwels ook gespel as Bratislawa, is die hoofstad en grootste stad van Slowakye, n land in Sentraal-Europa wat in 1993 met die verdeling van Tsjeggo-Slowakye onafhanklik geword het. Bratislava het n oppervlakte van 367.58 ...

                                               

Brave New World

n Brave New World is n roman deur Aldous Huxley wat in 1932 gepubliseer is. Dit beskryf n gevorderde samelewing in die toekoms waarin mense oenskynlik n maklike, gelukkige lewe lei, maar niemand werklik enige vryheid het nie. Die roman speel in " ...

                                               

Gerbrand Bredero

Gerbrand Adriaenszoon Bredero was n Nederlandse digter en dramaturg wat tydens die periode wat bekend staan as die Nederlandse Goue Eeu geskryf het.

                                               

Breëbalk-sitarien

Die Breebalk-sitarien is n varswater vis wat voorkom in die boonste gedeelte van die Zambezirivier en die Okavango- en Kafueriviere. Dit kom ook in die Kasairivier in die Kongorivierstelsel voor. In Engels staan die vis ook bekend as die Broadbar ...

                                               

Breëbalk-vuurvis

Die Breebalk-vuurvis is n vis wat voorkom in die Indiese – Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Park Rynie. Die onvolwasse vissies is al opgemerk in die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Antenna firefish.

                                               

Breëband-ghieliemientjie

Die Breeband-ghieliemientjie is n varswater vis wat voorkom in die onderste gedeelte van die Zambezirivier, die Pungwerivier en Malawimeer. In Engels staan die vis bekend as Broadband barb.

                                               

Breëbek

Die breebek is n skaars tot gelokaliseerde standvoel wat in laaglande, oewer- en sandwoude voorkom. In Engels staan die voel as die African Broadbill bekend.

                                               

Breekhout

Die Breekhout is n struik of klein boom wat floreer aan die kus maar glad nie groei in die binneland of droe toestande nie. Die breekhout is endemies aan Suid-Afrika. Dit kom veral in die ekostreek AT1012 voor. Dit is die immergroen woude en bosr ...

                                               

Breëkopbaber

Die Breekopbaber is n varswater vis wat voorkom in die Okavangorivier en die boonste gedeelte van die Zambezirivier. In Engels staan die vis bekend as die Broadhead catfish.

                                               

Breëstert-bergbaber

Die Breestert-bergbaber is n varswater vis wat voorkom in die Buzirivier stelsel in Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Broadtail mountain catfish.

                                               

Breëstertparadysvink

Die Breestertparadysvink is n skaars tot gelokaliseerde, algemene standvoel en nomade wat voorkom in Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek van die Kongo, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibie, Rwanda, Suid-Afrika, Tanzania, Uganda, Zambie ...

                                               

Breëstreep-ghieliemientjie

Die Breestreep-ghieliemientjie is n varswatervis wat voorkom in die ooskus riviere van Afrika vanaf die Zambezirivier suidwaarts tot by Mkuze in KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Broadstriped barb.

                                               

Brein

Die brein in gewerwelde diere vorm die middelpunt van die senuweestelsel. Dit bestaan ook uit n groot aantal senuweeselle en ander selle wat n ondersteunende rol speel. Die brein koördineer, beheer en reguleer verskillende funksies en liggaamspro ...

                                               

Breiwerk

Breiwerk bestaan uit n aantal lussies wat met katoen- of woldraad gevorm word en op so n manier aan mekaar verbind is dat hulle steke vorm. Uit die netwerk van steke ontstaan n stewige materiaal wat veral geskik is vir kledingstukke. Anders as by ...

                                               

Karl Bremer

Dr. Karl Bremer was n geneesheer wat politikus geword en tot minister van gesondheid en volkswelsyn gevorder het. Bremer was die enigste seun van n dokter op Hopefield wat kort voor Karl se geboorte uit Duitsland in Suid-Afrika aangekom het. Die ...

                                               

Bren

n Bren is ’n ligte masjiengeweer. Die naam is afgelei van die wapenvaardiger by Brno in die voormalige Tsjeggo-Slowakye, waar dit ontwikkel is, en die Engelse fabriek in Enfield, waar dit onder lisensie vervaardig is. Die Britse weermag en Stateb ...

                                               

Sydney Brenner

Sydney Brenner was n Suid-Afrikaanse molekulêre bioloog en Nobelpryswenner. In 2002 wen hy die Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde saam met H. Robert Horvitz en John Sulston vir hul ontdekkings oor die genetiese regulering van orgaan-ontwikke ...

                                               

Bretagne

Bretagne is n administratiewe streek of Franse geweste in die noordweste van Frankryk, wat uit die départements Côtes-dArmor, Finistère, Ille-et-Vilaine en Morbihan bestaan. Die administratiewe hoofstad is Rennes. Die naam Bretagne verwys naas di ...

                                               

Breuk (geologie)

Spanning in die aardkors lei daartoe dat gesteentes langs bepaalde vlakke van mekaar losbreek. Gesteenteblokke wat so ontstaan, beweeg meestal ten opsigte van mekaar om die spanning te verlig. Die rigting waarin die blokke beweeg, word bepaal deu ...

                                               

Brewster F2A Buffalo

Die Brewster F2A Buffalo was n vegvliegtuig wat deur die Amerikaanse Vloot gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Dit was n enkelsitplek, enkelmotorige vliegtuig en was die eerste monovlerkvliegtuig van die Amerikaanse Vloot. Van die aanvankl ...

                                               

Breyten

Breyten is n dorpie in Mpumalanga, Suid-Afrika, gelee tussen Carolina en Ermelo aan die voet van die Klipstapel, die hoogste punt op die waterskeiding tussen die weswaarts vloeiende Vaalrivierstelsel en die ooswaarts vloeiende Olifants/Letabarivi ...

                                               

Breytie Breytenbach

Dr. Breytie Breytenbach was n leidende figuur van die Suid-Afrikaanse en Afrikaanse teater in die vyftigerjare. Hy was die eerste voorsitter van die Nasionale Teaterorganisasie, die eerste hoofdirekteur van Truk en n erelid van die Nasionale Afri ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →