ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 357



                                               

Breëstreepplatwurm

Die Breestreepplatwurm is n seedier en platwurm wat leef in rots- en koraalriwwe in water wat tot 30 m diep is. Die seedier kom voor in die Indiese- en Stille Oseane; ook aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by KwaZulu-Natal. Hierdie platwur ...

                                               

Brian Percy Bunting

Brian Bunting was n Suid-Afrikaanse aktivis, joernalis en skrywer. In 1952 was hy vir ’n jaar die sogenaamde Naturelleverteenwoordiger in die Volksraad vir die Wes-Kaapse distrik. Hy is egter weens sy lidmaatskap van die Suid-Afrikaanse Kommunist ...

                                               

Sunette Bridges

Sunette Bridges is n Suid-Afrikaanse sangeres en die dogter van die legendariese sanger Bles Bridges. Sy is veral bekend vir haar politieke oortuigings.

                                               

Bridgetown (Wes-Kaap)

Bridgetown is n oornagplek op die westelike oewer van die Bergrivier tydens die Bergrivier-kanowedvaart. Dit lê ongeveer 15 km oosnoordoos van Moorreesburg en net stroomop van die Misverstanddam. In 1842 het William Edmund Scarbrow n plaas by die ...

                                               

Bridgetown, Barbados

Bridgetown is die hoofstad, grootste stad en vernaamste hawe van Barbados, n eilandnasie in die Karibiese See. Die stad het in 2006 n bevolking van 96 578 gehad en n bevolkingsdigtheid van 2 489/vk km. Die stad is op 5 Julie 1628 deur Britte onde ...

                                               

Briekwabaars

Die Briekwabaars is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Algoabaai. In Engels staan die vis as die Brindle bass bekend.

                                               

Brighton

Hierdie artikel handel oor die Engelse dorp. Vir ander gebruike, sien Brighton dubbelsinnig. Brighton is n kusdorp aan die suidkus van Engeland in die graafskap Oos-Sussex wat veral vir sy strande bekend is. Die nedersetting behels die grootste d ...

                                               

Brilpikkewyn

Die brilpikkewyn is n klein pikkewyn wat endemies is aan die wes- en suidooskuste van Suider-Afrika en die enigste pikkewyn wat in dié area se gebiedswater broei. Wetenskaplikes het vroeer gedink pikkewyne is so ongewoon dat hulle aan n baie vroe ...

                                               

Brilvylvis

Die Brilvylvis is n vis wat wydverspreid voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en ook aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Spectacled filefish.

                                               

Brisbane

Brisbane is die hoofstad en grootste stad van die deelstaat Queensland in die ooste van Australie. Die metropool van Brisbane het n bevolking van ongeveer 2 miljoen mense. Die sakekern van die stad staan vandag waar die oorspronklike nedersetting ...

                                               

Bristol

Bristol is n stad en internasionale hawe in die suidweste van Engeland. Dit is n nywerheidstad naby die Walliese grens met n bevolking wat in 2017 op 459 300 beraam is. Die stad se historiese handelsbetrekkinge met ander wêrelddele word onder mee ...

                                               

Bristol Bulldog

Die Bristol Bulldog was n enkelsitplek, dubbeldekker vegvliegtuig wat deur die Britse Lugmag gebruik is tussen die twee Wêreldoorloe. Hierdie vliegtuig was ontwikkel na aanleiding van n spesifikasie van die Britse Lugministrie wat n enkelsitplek ...

                                               

Bristol F.2 Fighter

Die Bristol F.2 Fighter is n dubbeldekker, tweesitplek Britse vegvliegtuig wat tydens die Eerste Wêreldoorlog diens gedoen het. Die vliegtuig het n bemanning van twee gehad, die vlieenier en die verkenner; beide persone het n masjiengeweer gehad ...

                                               

Bristol Scout

Die Bristol Scout was n enkelsitplek, dubbeldekker vegvliegtuig wat hoofsaaklik vir verkenningswerk gebruik was deur die Britse Lugmag tydens die eerste twee jaar van die Eerste Wêreldoorlog. Die vliegtuig was aanvanklik ontwerp vir lugwedrenne e ...

                                               

Britannia (simbool)

Vir ander gebruike, sien Britannia. Britannia is ’n vroulike figuur wat Brittanje verteenwoordig. Britannia het gewoonlik ’n helm op haar kop en ’n drietandvurk in haar hand. Sy het ook ’n skild met die ontwerp van die Britse vlag daarop. Britann ...

                                               

British Airways

British Airways PLC is die grootste lugredery in die Verenigde Koninkryk wat in April 1974 met die samesmelting van British Overseas Airways Corporation, British European Airways en hul dogtermaatskappye gevorm is. BA is oorspronklik as staatsond ...

                                               

Brits-Columbië

Brits-Columbie is n provinsie aan die weskus van Kanada met n oppervlakte van 944 735 km². Die provinsie het 4 402 931 inwoners. Sy hoofstad is Victoria, maar sy grootste stad en ekonomiese sentrum is Vancouver, wat ook die derde grootste stad in ...

                                               

Brits-Kaffrarië

Brits-Kaffrarie was n Britse kolonie tussen die Keiskammarivier en die Groot-Keirivier. Na die Sewende Grensoorlog het sir Harry Smith grotendeels teruggekeer na sir Benjamin DUrban se grensreelings van 1835. Dit het egter ook nie n einde aan die ...

                                               

Britse Barbarians

Die Barbarians is n internasionale rugbyspan wat in Brittanje gestasioneer is. Die span bestaan uit uitgenooide spelers vanuit verskeie lande wat wedstryde teen besoekende nasionale spanne, of vir spesiale geleenthede, speel. Hulle bynaam is die ...

                                               

Britse Eilande

Die term Britse Eilande is die algemene naam vir die argipel, wat in die noordweste van Europa tussen die Atlantiese Oseaan en die Noordsee gelee is. Die eilandgroep sluit in Groot-Brittanje, Ierland, die Hebride, Shetland, Orkney, Anglesey en di ...

                                               

Britse Museum

Die Britse Museum is ’n beroemde gebou in Londen wat ’n groot en belangrike versameling antieke kuns, geskrifte, muntstukke, sketse, en so meer huisves. Dit is in 1753 as die eerste openbare nasionale museum ter wêreld gestig en het sy deure in 1 ...

                                               

Britse Ope

Die Britse Ope is die belangrikste Britse gholftoernooi. Dit word elke jaar in ’n ander deel van Brittanje gehou. Die "Ope" in die naam beteken dat beide amateur- en beroepspelers mag deelneem. Die Britse Ope is die oudste van die vier groot ghol ...

                                               

Britse Ryk

Die Britse Ryk was n groep lande wat voorheen deur Groot-Brittanje beheer is. Dit was die mees uitgestrekte koloniale ryk in die geskiedenis met n groot aantal kroonkolonies, kolonies, dominiums en protektorate op elke vasteland. Aan die begin va ...

                                               

Britse troonopvolging

Die Britse troonopvolging word bepaal deur afstamming, geslag, geboorte binne die huwelik, en godsdiens. Volgens die gemene reg word die troon geerf deur ’n individu se kinders en deur ’n individu sonder kinders se naaste bloedverwant. Die Handve ...

                                               

Britstown

Britstown is n dorp in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is in die middel van die Karoo, ongeveer 700 km van beide Kaapstad en Johannesburg gelee. Dit word deur die Emthanjeni Plaaslike Munisipaliteit bestuur, wat onder die Pixley ka Seme-dis ...

                                               

Broadbent-bouval

Die bouval lê tussen rante op die plaas Leeuwfontein, aan die oostelike voet van die Makwassie-heuwels en aangrensend aan die dorpie Witpoort. Hierdie vroee sendingpos was dus effens noord van die Vaalrivier en tussen die huidige dorpe Wolmaranss ...

                                               

Broadway (Manhattan)

Broadway is n beroemde straat in Manhattan, New York, in die Verenigde State van Amerika met verskeie teaters. Hierdie straat loop in n noord/suid rigting, skuins oor die ander strate. Times Square, waar Broadway by 7de Laan en 42ste Straat ontmo ...

                                               

Broederstroom

n Nedersetting in die Witwatersberg suid van die Hartbeespoortdam, in die voormalige Pretoriadistrik. Na bewering is dit vernoem na twee broers van generaal Andries Pretorius, naamlik H.P.N. en H.A. Pretorius, wat daar gewoon het; die naam is afg ...

                                               

Broeiparasiet

n Broeiparasiet is n voel wat haar eiers in die nes van n gasheer lê, sodat die gasheer dit uitbroei en ook die kuikens versorg. Die parasiet is op geen manier betrokke by die grootmaak en versorging van die kuikens nie. Die verskynsel kan ook by ...

                                               

Broeisorg

Die gedrag wat diere openbaar om die lewenskanse van hul nageslag so groot moontlik te maak, word broeisorg genoem. Die wyse waarop verskillende diersoorte vir hul kleintjies sorg, is uiteenlopend. Alle grade van sorgsaamheid kom in die diereryk ...

                                               

Broenei

Broenei, amptelik die Nasie Broenei, blyplek van Vrede, is n soewereine staat gelee aan die noordkus van Borneo-eiland in Suidoos-Asie net noord van die ewenaar. Broenei beslaan n oppervlakte van 5 765 km² en het n bevolking van 417 200 in 2017 g ...

                                               

Broers van Jesus

Die Nuwe Testament noem vier broers van Jesus: Jakobus, Joses/Josef, Judas en Simon. Ook susters van Jesus word genoem, maar nie by name nie. Sommige geleerdes meen dié broers, veral Jakobus, het hoe posisies in die vroee Christelike kerk gehad. ...

                                               

Brokaat

Brokaat is n tekstielstof wat besonder dekoratief en ryklik versierd is, en volgens die skietspoeltegniek geweef word. Dit word dikwels van gekleurde sy, met of sonder goue en silwer drade geweef. Die naam is van Italiaanse broccato wat "reliefbe ...

                                               

Brokeback Mountain

Brokeback Mountain is ’n Amerikaanse romantiese dramarolprent van 2005 wat deur Ang Lee geregisseer is. Dit is geskoei op die 1997-kortverhaal met dieselfde naam deur Annie Proulx. Heath Ledger, Jake Gyllenhaal, Anne Hathaway en Michelle Williams ...

                                               

Bromvoël

Die Suidelike bromvoel is n voel wat aan die genus van bromvoels en die familie Bucorvidae behoort. Hulle is groot swart voels wat hoofsaaklik in Afrika suid van die Sahara voorkom. Bromvoels is omnivore, maar eet oor die algemeen dierlike voedse ...

                                               

Bronkhorstspruit

Bronkhorstspruit is n dorp 50 km oos van Pretoria in die Gautengprovinsie, in Suid-Afrika. Die dorp is genoem na die Bronkhorsplant. Die dorp was die setel van die Kungwini Plaaslike Munisipaliteit, sowel as die Metsweding-distriksmunisipaliteit, ...

                                               

Bronkhorstspruit (rivier)

Die Bronkhorstspruit is n rivier in Gauteng, Suid-Afrika, en n takrivier van die Wilgerivier in die Olifantsrivierbekken, wat sy naam aan die dorp Bronkhorstspruit verleen het. Die naam is blykbaar afkomstig van "bronkors" of "bronkhorst", die Af ...

                                               

Bronkhorstspruitdam

Die Bronkhorstspruitdam is n dam in die Bronkhorstspruit in Gauteng, Suid-Afrika. Die hoofdoel van hierdie dam is om as n stuwal teen vloede en n reservoir vir water vir die dorp te dien. Die dam is sowat 10 km suid van die dorp Bronkhorstspruit ...

                                               

Bronskoningvis

Die Bronskoningvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia suid tot by Port Alfred in Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Brassy kingfish of Brassy trevally.

                                               

Bronstigheid

Bronstigheid verwys na die tydperk waarin die dier se drang tot voortplanting sterk is en geslagtelike aktiwiteite plaasvind. Hoewel dit daarop neerkom dat n wyfie n belangstellende mannetjie lok, is dit in werklikheid n baie ingewikkelde proses, ...

                                               

Bronsvlerkdrawwertjie

Die Bronsvlerkdrawwertjie is n voelspesie van die Glareolidae familie. Dit word gevind in Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Kameroen, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Tsjad, Republiek van die Kongo, Demokratiese Republiek van die Kong ...

                                               

Brontotheriidae

Die Brontotheriidae is n uitgestorwe familie van die orde onewehoewiges. Hulle taksonomiese posisie in onduidelik, hulle is waarskynlik n basale groep van die orde. Brontoterie is blaarvreters soos die swartrenoster vandag. Die kleinste spesies w ...

                                               

Brontë-familie

Die Brontes was n 19de eeuse literêre familie wat met die dorp Haworth in die West Riding of Yorkshire, Engeland verbind word. Die susters Charlotte, Emily en Anne het bekendheid verwerf as digters en romanskrywers. Hulle het hul literêre werke a ...

                                               

Broodbome

Broodbome is n plant divisie wat al reeds 235 tot 65 miljoen jaar gelede gefloreer het. Daar bestaan tans net ongeveer 300 spesies, almal binne tropiese en sub-tropiese areas. Alhoewel broodbome na palms lyk, is hulle egter nie verwant aan palms ...

                                               

Broodwortel

Die broodwortel word verkry van die broodwortelplant en is veral in die tropiese lande ʼn belangrike voedselbron. Dit word ook kassawe of maniok genoem. Die wortels bevat baie water en stysel, maar min eiwit, min vitamiene en byna geen vette nie. ...

                                               

Brooklyn, New York

Brooklyn is een van die vyf stadsdele van New York in die Verenigde State van Amerika. Met meer as 2.5 miljoen mense het Brooklyn meer inwoners as enige van die ander stadsdele, hoewel dit die tweede grootste in terme van oppervlakte is. Brooklyn ...

                                               

Broompentafluoried

Broompentafluoried is n chemiese verbinding met formule BrF 5 van broom in sy oksidasietoestand +5 met fluoor. Die stof is n baie sterk oksidator en word as fluorineringsagens gebruik, byvoorbeeld om suurstof uit silikate vry te stel in die suurs ...

                                               

Fort Brown (Oos-Kaap)

Fort Brown was een van die grootste forte wat tydens die Kaapse grensoorloe aan die oosgrens van die Kaapkolonie opgerig is. Die fort lê aan die R67, 27 km van Grahamstad in die rigting van Fort Beaufort, noord van die Eccapas en by die brug oor ...

                                               

Bruce Dalling

Bruce Dalling was n Suid-Afrikaanse seiljagvaarder. Hy het in 1968 in sy enkelromp-seiljag genaamd Voortrekker aan die Trans-Atlantiese wedvaart deelgeneem. Ná ’n tydsaanpassing is hy eerste geplaas en as die wenner gekroon.

                                               

Alastair Bruce

Alastair Bruce is ’n Suid-Afrikaanse skrywer. Sy distopiese eerste roman, Wall of Days, het Amazon se invloedryke Rising Star -prys in 2011 gewen. Sy tweede roman, Boy on the Wire, is in 2015 uitgegee. Hy werk tans aan sy derde roman. Bruce is in ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →