ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 36



                                               

MPLA

Die MPLA was n bevryingsbeweging, en is nou die regerende party in Angola. Dit is in 1956 gestig om die Portugese koloniale bewind uit Angola toe nog Portugees-Wes-Afrika te verdryf. Aanvanklik opereer die MPLA vreedsaam, maar toe die Portugese o ...

                                               

Oekraïense Nasionale Unie

Die Oekraïense Nasionale Unie is n verregse bevrydingsorganisasie en politieke party in Oekraïne. Dit omvat ’n bree spektrum van politieke en meneseregte-organisasies, nasionalistiese en fascistiese groepe, asook individue. Daar is ook kleiner ON ...

                                               

Palestynse Bevrydingsorganisasie

Die Palestynse Bevrydingsorganisasie, meer bekend onder die Engelse afkorting PLO, is op 28 Mei 1964 gestig. Gamal Abd-el Nasser het n belangrike rol in die stigting van die organisasie gespeel. Hulle word dikwels met Hamas, n organisasie in Liba ...

                                               

Pirate Party

Pirate Party is n benaming wat deur politieke partye in verskillende lande gebruik word. Hierdie partye ondersteun die burgerlike regte, direkte demokrasie en deelname in die regering, die hervorming van kopiereg en patentereg, vrye uitruil van k ...

                                               

Russiese Sosiaal-Demokratiese Arbeidersparty

Die Russiese Sosiaal-Demokratiese Arbeidersparty was n sosialistiese groep wat in 1898 in Minsk gestig is.

                                               

Sosialistiese Internasionaal

Ledepartye sluit in: Frelimo – Mosambiek Arbeidersparty – Verenigde Koninkryk Indian National Congress INC – Indie National Democratic Party NDP – Egipte New Democratic Party / Nouveau Parti démocratique NDP/NPD – Kanada MPLA – Angola Australian ...

                                               

Trotskyȉsme

Trotskyȉsme is die teorie van Marxisme soos voorgestel deur Leon Trotsky. Trotsky het homself geïdentifiseer as n ortodokse Marxistiese en Bolsjewistiese-Leninis en ondersteun die stigting vir n voorspraakparty van die proletariaat, proletariese ...

                                               

Unita

Unita is die tweede grootste politieke party in Angola en n voormalige rebelleleer. Unita is op 13 Maart 1966 deur Jonas Savimbi en Antonio da Costa Fernandes gestig. In 25 Desember van dieselfde jaar het die groep sy eerste aanval op die Portuge ...

                                               

Zimbabwean African Peoples Union

Zimbabwe African Peoples Union is n politieke party in Zimbabwe. Aanvanklik was dit n militante organisasie en politieke party wat vanaf sy stigting in 1961 tot in 1980 vir die nasionale bevryding van Zimbabwe geveg het. Hulle het in 1987 met ZAN ...

                                               

Politikus

Politiek is die proses en metode van besluitneming vir groepe mense. Politiek is die versameling aktiwiteite wat verband hou met die neem van besluite in groepe, of ander vorme van magsverhoudinge tussen individue, soos die verspreiding van hulpb ...

                                               

Liggaamlike Opvoeding

Liggaamlike opvoeding, ook in baie Statebondlande bekend as liggaamsoefening, is n opvoedkundige kursus wat verband hou met die liggaamsbou van die menslike liggaam. Dit word aangebied tydens primêre en sekondêre onderwys en moedig psigomotoriese ...

                                               

Lyfstraf in skole

Lyfstraf in skole verwys na doelbewuste pyn of ongemak wat veroorsaak word in reaksie op ongewenste gedrag van studente in skole. Dit behels dat die student óf oor die boude of op die hande, met n voorwerp geslaan word - soos n rottang, houtplank ...

                                               

ISO

Die Internasionale Standaardeorganisasie, algemeen bekend as ISO, is n internasionale standardeliggaam saamgestel uit verteenwoordigers van verskillende nasionale standaardeorganisasies. Dit is gestig op 23 Februarie 1947 en waak wêreldwyd oor in ...

                                               

Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde

Die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde of SABS is n statutêre liggaam wat gestig is kragtens die Standaardewet, Wet No. 24 van 1945, en funksioneer kragtens die nuutste weergawe van die Standaardewet, Wet No. 29 van 1993 as nasionale instituut v ...

                                               

Universiteit

n Universiteit is n instansie vir hoer onderwys en navorsing waar studente akademiese grade kan verwerf. Die woord universiteit is afgelei van die Latyns "universitas magistrorum et scholarium", wat rofweg beteken "gemeenskap van onderwysers en s ...

                                               

Tesis

n Proefskrif, verhandeling, tesis of dissertasie is n dokument wat ter ondersteuning van n akademiese graad of professionele kwalifikasie geskryf word. Dit bied die skrywer se navorsing en bevindings aan. Die woord "tesis" kom van die Griekse θέσ ...

                                               

Al-Azhar-universiteit

Die Al-Azhar-universiteit, "die Universiteit van Al-Azhar") in Kaïro word in die Arabiessprekende wêreld as die eerste universiteit beskou. Hierdie universiteit is formeel in 988 gestig toe n teologiese fakulteit uit die Al-Azhar-moskee ontwikkel ...

                                               

Hebreeuse Universiteit van Jerusalem

Die Hebreeuse Universiteit van Jerusalem is Israel se tweede oudste universiteit, met n hoeksteen wat in 1918 gelê is, te wete dertig jaar voor die totstandkoming van die Staat van Israel. Toe die instelling sy deure op 1 April 1925 geopen het, w ...

                                               

Karelsuniversiteit

Die Karelsuniversiteit, ook bekend as Karelsuniversiteit in Praag of histories as die Universiteit van Praag, is die oudste en grootste universiteit in die Tsjeggiese Republiek. Dit is in 1348 gestig en was die eerste universiteit in Sentraal-Eur ...

                                               

Kuvempu-universiteit

Kuvempu Universiteit is n instelling van hoer onderwys in die weste van die Suid-Indiese deelstaat Karnataka. Die universiteit, wat in 1987 gestig is, is vernoem na die Kannada-taal-skrywer K.V. Puttappa, algemeen bekend as Kuvempu. Die hoofkampu ...

                                               

MEDUNSA

MEDUNSA is aanvanklik gestig suiwer vir die beroepsopleiding van die mediese professies, maar is later geïnkorporeer as n kampus van die Universiteit van Limpopo. Tans staan dit amptelik bekend as die Sefako Makgatho Health Sciences University.

                                               

Moskouse Staatsuniversiteit

Die Moskouse Staatsuniversiteit of Lomonosof-universiteit, Moskofski gosoedarstwenni oeniwersitjet imeni M. W. Lomonosowa), is die grootste universiteit van Rusland. Dit is in 1755 gestig en is die oudste in Rusland wat onafgebroke bestaan het. D ...

                                               

Toros Universiteit

Toros Universiteit is n onlangs gestigte universiteit in Mersin, Turkye. Dit is amptelik gestig op 23 Julie 2009 deur die Mersin Onderwys Stigting Sjabloon:Lang-tr, n stigting gestig 40 jaar gelede en aktief in die stigting van hoerskole. Dit is ...

                                               

Universidad de La Laguna

Die Universidad de La Laguna is ’n multikampus en openbare navorsingsuniversiteit in San Cristóbal de La Laguna. Dit is in 1927 gestig en is die eerste universiteit wat in die Kanariese Eilande opgerig is. Tans is meer as 23 000 studente ingeskry ...

                                               

Universiteit van Al-Qarawiyyin

Die Universiteit van Al-Qarawiyyin is Afrika en waarskynlik die wêreld se oudste universiteit waar nog onderrig gegee word. Hierdie universiteit, sy biblioteek en moskee in Fes in Marokko is in 859 gestig deur Fatima al-Fihri. Nog steeds is dit n ...

                                               

Universiteit van Kopenhagen

Die Universiteit van Kopenhagen is die oudste universiteit en navorsingsinstelling in Denemarke. Dit is in 1479 gestig as n "studium generale", en is die tweede oudste instansie vir hoer onderwys in Skandinawie ná die Universiteit van Uppsala. Di ...

                                               

Universiteit van Lovanium

Die Universiteit van Lovanium was n universiteit op die Kimwenza-plato net suid van Leopoldstad in die Belgies-Kongo. Op een tydstip van sy bestaan is dit beskryf as die beste universiteit in Afrika. Kritiek dat Belgie te min doen om die inheemse ...

                                               

Universiteit van Sankoré

Die Universiteit van Sankoré in Timboektoe in Mali dateer uit die Middeleeue en is dwarsdeur die wêreld bekend vir die bestudering van die regte en die snykunde. Sankoré is in 1327 gestig en het ontwikkel uit die Sankoré-moskee wat reeds in 989 b ...

                                               

Universiteit van Vilnius

Die Universiteit van Vilnius is die grootste universiteit in Litaue en – met stigtingsdatum 7 Julie 1578 – een van die oudstes in Oos-Europa. Die universiteit bestaan uit twaalf akademiese departemente, agt universitêre institute en tien studie- ...

                                               

Université Saint-Joseph

Die Université Saint-Joseph de Beyrouth, kort USJ, is n privaat Rooms-Katolieke universiteit in Beiroet, Libanon, wat in 1875 deur Jesuïete gestig is. Die USJ word onder die beste tersiêre instellings in die Midde-Ooste gereken. Sy alumni sluit t ...

                                               

Emeritaat

Emeritaat is die naam vir n afgetrede hoogleraar, magistraat of geestelike wat op pensioen is. Emeritus is n Latynse woord wat letterlik vertaal, uitgedien beteken; die gangbare betekenis in Afrikaans is rustend. Verskeie hoogleraars bly na aftre ...

                                               

Hannes Alfvén

Hannes Olof Gösta Alfvén was n Sweedse plasmafisikus en wenner van die Nobelprys vir fisika in 1970 vir sy werk rakende magnetohidrodinamika. Hy is oorspronklik opgelei as n swaarstroom elektriese ingenieur, maar het later geskuif na die onderwys ...

                                               

Svante Arrhenius

Svante August Arrhenius was n Sweedse chemikus en fisikus. Arrhenius is in 1884 gepromoveer tot doktor in die wetenskappe aan die universiteit van Uppsala. Sy proefskrif het gehandel oor die elektrolitise geleibaarheid. Hoewel sy kommissie die wa ...

                                               

Niels Bohr

Niels Henrik David Bohr was n Deense fisikus wat belangrike kernfisika-ontdekkings gemaak het. Hy het fundamentele bydraes tot die begrip van atomiese struktuur en kwantumfisika gelewer. As erkenning vir hierdie bydraes het hy die Nobelprys vir f ...

                                               

Randall Collins

Randall Collins is n Amerikaanse sosioloog wat invloedryk was in sy onderrig en skryfwerk. Hy het onderrig gegee aan baie noemenswaardige universiteite regoor die wêreld en sy akademiese werke is in verskillende tale vertaal. Collins is tans die ...

                                               

Christian Doppler

Hy het in Salzburg, Oostenryk, grootgeword as die seun van ’n messelaar. Weens swak gesondheid kon hy nie in sy pa se onderneming werk nie. Ná skool het Doppler filosofie in Salzburg studeer en wiskunde en fisika in Wene, waar hy van 1829 af as ’ ...

                                               

André du Pisani

André du Pisani is n Namibiese politieke wetenskaplike. Du Pisani is n professor by die Universiteit van Namibie sedert 1998. Du Pisani bestuur die Suid-Afrikaanse Weermag en Sekuriteit Bestuur Netwerk vir die afgelope dekade en is die land se ko ...

                                               

Viktor Frankl

Viktor Emil Frankl was n Oostenrykse neuroloog en psigiater, maar word veral bekend as oorlewende van die Sjoa. Frankl was die grondlegger van die logoterapie, n vorm van eksistensiele analise. Sy boek Waarom lewe ek stel sy ervaringe as gevangen ...

                                               

Sigmund Freud

Sigmund Freud was n Oostenrykse neuroloog en die stigter van die psigoanalitiese tradisie binne die sielkunde, n beweging wat die teorie dat onderbewuste motiewe baie optrede beheer, gewild gemaak het. Hy het geïnteresseerd geraak in hipnose en h ...

                                               

Jan Hus

Na sy dood het sy volgelinge voortgegaan om aan te dring op die bediening van brood en wyn tydens die nagmaal. Hulle het verskeie leers wat teen hul gestuur is, verslaan. In 1436 is n ooreenkoms onderteken wat die Kerk in Bohemie magtig om sowel ...

                                               

Sohail Inayatullah

Sohail Inayatullah is n Pakistans-Australiese toekomsstudienavorser en besoekende professor verbonde aan die Graduate Institute of Futures Studies in Taipei, Taiwan.

                                               

Jordan Peterson

Jordan Bernt Peterson is n Kanadese kliniese sielkundige en n professor in sielkunde aan die Universiteit van Toronto. Hy het in die laat 2010s wydverspreide aandag begin kry vir sy uitgesproke sienings oor kulturele en politieke kwessies. Peters ...

                                               

John Komlos

John Komlos is n Amerikaanse ekonomiese historikus van Hongaarse afkoms en agtien jaar voormalige houer van die leerstoel vir ekonomiese geskiedenis aan die universiteit van München. In die 1980s was Komlos instrumenteel in die ontstaan van antro ...

                                               

Nikolai Semenovich Kurnakov

Nikolai Semenovich Kurnakov Nolinsk, 24 November 1860 - Barvikha, 19 Maart 1941 was n Russiese fisies chemikus. Hy het sy opleiding by die Mynbou-instituut van St. Petersburg gekry. Sy later werk betref veral die toepassing van die fase-reel in b ...

                                               

Konrad Lorenz

Konrad Lorenz was n Oostenrykse dierkundige en stigter van moderne etologie, naamlik die studie van diergedrag by wyse van vergelykende dierkundige metodes. Sy idees het bygedra tot n begrip van hoe gedragspatrone teruggevoer kan word na n ewolus ...

                                               

Dmitri Mendelejef

Dmitri Mendelejef was n Russiese chemikus en uitvinder. Die eerste weergawe van die periodieke tabel van chemiese elemente word aan hom toegeskryf. Anders as ander bydraers tot die tabel het Mendeleev die eienskappe van elemente voorspel wat op d ...

                                               

Birger Nerman

Birger Nerman was n Sweedse prehistoriese argeoloog. Nerman het twee broers gehad, die Kommunis Ture Nerman, en die kunstenaar Einar Nerman. Nerman was vanaf 1923, Professor van argeologie aan die Universiteit van Dorpat vandag Tartu in Estonie. ...

                                               

Jean Piaget

Jean Piaget was n Switserse ontwikkelings-sielkundige en filosoof. Hy het in die 1920’s vir die Binet Institute gewerk. Hy het later onderwys begin studeer, waar hy die ontwikkeling van kinders se metode van verstaan bestudeer het deur hulle dop ...

                                               

Steven Pinker

Steven Arthur Pinker is n Kanadese-Amerikaanse taalkundige, eksperimentele sielkundige en skrywer van wetenskaplike boeke vir n wye gehoor. Hy is bekend vir sy idees op die gebied van kognitiewe wetenskap. Die basis van sy werk is evolusionêre si ...

                                               

Ignaz Semmelweis

Ignaz Philipp Semmelweis was ’n Hongaarse arts wat bekend is as ’n pionier van antiseptiese prosedures. Hy is beskryf as die" redder van moeders” nadat hy ontdek het dat die voorkoms van kraamkoors drasties verminder kan word deur die hande te on ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →