ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 361




                                               

Châteauneuf-du-Pape

Châteauneuf-du-Pape is n dorp in die Suid-Franse département Vaucluse in die administratiewe gewes Provence-Alpes-Côte dAzur met n oppervlak van 25.85 vierkante kilometer en 2 116 inwoners. Die dorp lê teen n hoogte van 120 meter bo seevlak tusse ...

                                               

Chattium

Die Chattium is die laaste chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Paleogeen. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat ...

                                               

Checkpoint Charlie

Checkpoint Charlie was die bekendste grenspos van die Berlynse Muur tussen die voormalige Oos- en Wes-Berlyn. Dit was n beheerpunt tussen die Amerikaanse en Russiese sektor in Friedrichstraße. Plekke waar mense of voertuie deurgesoek word voordat ...

                                               

Cheilodactylidae

Die vingervinne en banksteenbrasse is n visfamilie van die orde Perciformes. Daar is ses genera met minstens vyftien spesies in die familie. Vyf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

                                               

Chelicerata

Chelicerata is n subfilum van die geleedpotiges. Die subfilum bestaan uit slegs twee biologiese klasse, naamlik Arachnida en Merostomata. Arachnida spinnekopagtiges is n groot en suksesvolle grondlewende groep, wat die spinnekoppe, skerpioene en ...

                                               

Chelsea, Londen

Chelsea is n welgestelde stadsdeel van Sentraal-Londen wat Kings Road insluit en vir sy duur huise, modieuse winkels en sy sokkerspan bekend is. Chelsea word in die suide deur die Teemsrivier begrens. Sy rivierfront strek vanaf Chelsea-brug langs ...

                                               

Chelsea-blommeskou

Die Chelsea-blommeskou is n groot blom-en-tuinskou wat jaarliks in Mei in Londen gehou word. Die skou duur 5 dae en word deur die Koninklike Tuinboumaatskappy in die Londense stadsdeel Chelsea georganiseer. Dit lok besoekers van heinde en ver. Di ...

                                               

Chemielaboratorium

In n chemielaboratorium word navorsing gedoen en ondersoeke uitgevoer in belang van die chemiese nywerheid of die chemiese wetenskap. Daar word reaksies bestudeer, stowwe ontleed om hul samestelling vas te stel, fisiese eienskappe gemeet, materia ...

                                               

Chemiese potensiaal

Die chemiese potensiaal is die parsiele molêre Gibbsenergie van n komponent in n homogene mengsel van komponente. Vir komponent A gee dit: μ A = ∂ G ∂ n A n a n d e r, P, T {\displaystyle \mu _{A}=\left{\frac {\partial {G}}{\partial {n_{A}}}}\rig ...

                                               

Chequers

Chequers is die amptelike plattelandse woning van die Britse premier. Die herehuis is sowat 65 km noordwes van Londen, naby Ellesborough in die Engelse graafskap Buckinghamshire, gelee. Dit word sedert 1921 as die amptelike landgoed van die Brits ...

                                               

Cherokee

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Cherokee taal. Die Cherokee is ’n inheemse Amerikaanse stam van die Amerikaanse deelstate Noord-Carolina en Oklahoma. Dit is een van die stamme wat as die vyf beskaafde stamme beskr ...

                                               

Chevrolet

Chevrolet, in die omgangstaal bekend as Chevy, of net Chev, is n groot Amerikaanse motorvervaardiger wat handeldryf oor die hele wêreld. Chevrolet is n afdeling van die Amerikaanse vervaardiger General Motors. Louis Chevrolet en uitgeweke General ...

                                               

Chiang Kai-shek

Chiang Kai-shek was ’n Chinese militêre en politieke leier van die Chinese Nasionalistiese Party. In 1949 het hy en sy nasionalistiese weermag die Chinese vasteland verlaat en na die eiland Taiwan uitgewyk, waar hy tot met sy dood regeer het.

                                               

Chicago

Chicago is die grootste stad in die Amerikaanse deelstaat Illinois, in die Middelweste op die suidwestelike oewer van die Michiganmeer. Met n bevolking van byna drie miljoen is dit ook die derde grootste stad in die Verenigde State. Dit is ’n bel ...

                                               

Julia Child

Julia Child was ’n Amerikaanse sjef wat mense met haar gewilde TV-programme en boeke leer kook het. Haar bekendste boek was Mastering the Art of French Cooking. Sy het verskeie kookprogramme aangebied, waaronder The French Chef, wat 10 jaar lank ...

                                               

Chili

Chili, amptelik die Republiek Chili, is ’n unitêre presidensiele grondwetlike republiek gelee aan die suidwestelike kus van Suid-Amerika. Chili is lank en smal en strek in n noord-suidrigting oor ’n afstand van sowat 4 300 kilometer, terwyl dit o ...

                                               

Chiloglanis

Chiloglanis is n vis genus wat hoort tot die familie Mochokidae. Die genus bestaan uit 34 spesies wat voorkom in Afrika met agt spesies wat in Suider-Afrika voorkom.

                                               

Chinese astrologie

Die Chinese astrologie is geskoei op die tradisionele Chinese astronomie en filosofie. Dit bereken nie soos die Westerse astrologie die uitwerking van sterrebeelde op iemand se toekoms nie. Dit gebruik in plaas daarvan ’n kalender met onderliggen ...

                                               

Chinese Keiserryk

Voor 221 v.C. het verskeie onafhanklike vorstedomme in China bestaan. In 221 v.C. is China verenig onder die eerste keiser, Qin Shi Huangdi wat "Eerste keiser van die Qin" beteken, en hy het die Qin-dinastie gestig. Tydens die Han-dinastie 206 v. ...

                                               

Chinese liguster

Die orde van die ligusters bevat slegs een familie, die Olyfagtiges, wat bome en struike insluit. Die tweeslagtige blomme is in trosvormige bloeiwyses gerangskik. Behalwe die olyf, waarna die familie en die orde genoem is, behoort sierplante soos ...

                                               

Chinese porselein

Chinese porselein is reeds sedert die Tang-dinastie vervaardig. Deur die eeue heen is dit uitgevoer na verskeie lande in die Ooste en na Europa, waar dit om die besondere kwaliteit daarvan bewonder is, en baie het dit begin namaak. Op die porsele ...

                                               

Chinnamasta

Chinnamastā is n godin van die Hindoemitologie en is ook in die tantriese Boeddisme bekend. Die naam beteken dié wat onthoof is. Sy word ook Chinnamun̥d̥ā genoem. Sy is volgens die Śākta Mahābhāgvata Purān̥a een van die tien Mahāvidyās. As die go ...

                                               

Chinon

Chinon is n Franse stad in die département Indre-et-Loire van die administratiewe gewes Centre met n oppervlak van 39 vierkante kilometer en 7 986 inwoners. Chinon dien naas Loches as een van die onderprefekture van die département. As deel van d ...

                                               

Chirombo-waterval

Die Chirombo-waterval in Tanzanie is baie naby aan die Kalambo-waterval. Die val is 268 m hoog, maar is nie loodreg nie. Na meer as 100 m val dit op n rotslys voordat dit verder val. Dit is by die koördinate 8° 50′ 59″ suid en 31° 1′ 59″ oos en i ...

                                               

Chirurgie

Die woord chirurgie is afkomstig van die Griekse woorde cheir en ergon, wat onderskeidelik "hand" en "arbeid" beteken. Die woord chirurgie dui op die afdeling van die mediese wetenskap wat dit ten doel het om die pasient se ongesteldhede te genee ...

                                               

Chloor-37

Die kern het nes chloor-35 sn n kernspin van I=3/2 en daardeur n kwadrupool. Die verbreding van die pieke wat hierdeur veroorsaak word, is effens minder as vir chloor-35, maar die gevoeligheid en die aanwesigheid is kleiner. Dit lei tot n gevoeli ...

                                               

Chloraat

n Chloraat is n sout wat die ClO − 3 -ioon bevat, wat die suurres van chloorsuur HClO 3 is. Chlorate is baie sterk oksideerders en die oksidasietoestand van die sentrale chlooratoom is 5+ V. Chlorate is baie goed oplosbaar in water. Litiumchloraa ...

                                               

Chloriet (chemie)

n Chloriet is n sout met die komplekse anioon ClO − 2 wat die suurres is van chlorigsuur HClO 2. Die stof is n matige oksideerder en matige basis. Die sentrale chlooratoom het n oksidasietoestand +3 III. Hierdie molekulêre ioon het twee gelyke C- ...

                                               

Chloriet (mineralogie)

Chloriete is n groep minerale wat geklassifiseer word as tri-oktaedriese fillosilikate met n laagstruktuur wat lyk op mika sn. Die algemene samestelling van die groep is 6 4 8 waarin isomorfiese vervanging gebruikelik in. Die -ione is in n oktaed ...

                                               

Chlorofil

Die son verdryf die skemer van die vroee oggend en die eerste strale skyn op n blaartjie hoog bo in n boom. Hier, in hierdie klein blaartjie, word n lewensproses aan die gang gesit wat ingewikkeld en wonderlik is. As ons hierdie blaartjie alleen ...

                                               

Chloroform

Chloroform is in 1831 deur drie navorsers onafhanklik van mekaar ontdek: Samuel Guthrie 1782–1848 VS Eugène Souberian 1797–1859 F Justus von Liebig 1803–1873 D Die eerste aanwending was in die analgesie. Die Fransman Marie Jean Pierre Flourens he ...

                                               

Chnoem

Chnoem was in die Egiptiese mitologie een van die vroegste gode, oorspronklik die god van die brom van die Nylrivier. Omdat die jaarlikse vloed van die Nyl die grond weer vrugbaar gemaak het, is geglo hy is die skepper van die liggame van menslik ...

                                               

Chobe-sandbabertjie

Die Chobe-sandbabertjie is n varswater vis wat voorkom Okavangorivier, Kwandorivier, Choberivier en boonste gedeelte van die Zambezirivier-stelsel. In Engels staan die vis bekend as die Chobe sand catlet.

                                               

Choefoe

Choefoe was ’n Egiptiese farao van die 4de Dinastie tydens die eerste helfte van die Ou Koninkryk. Hy was die tweede farao van die 4de Dinastie; hy het sy moontlike pa, farao Sneferoe, opgevolg. Daar word algemeen aanvaar hy het die Groot Piramid ...

                                               

Chondriet

Chondriete is meteoriete wat nie gedifferensieer is nie en hulle solêre samestelling -minus die vlugtige komponente- behou het. n Ouer definisie is dat dit meteoriete is wat chondrules bevat, korreltjies waarin die oermateriaal wat in die sterre ...

                                               

Chris Barnard (skrywer)

Christian Johan Barnard was n Suid-Afrikaanse outeur wat groot beroemdheid verwerf het met sy talle Afrikaanse romans, novelles, kortverhale, toneelspele, hoorspele, draaiboeke en televisiedramas. Barnard was deel van die sogenaamde Sestigers-bew ...

                                               

Chris Blignaut

Chris Blignaut was ’n Afrikaanse sakeman, sanger en liedjieskrywer. Hy was die eerste Suid-Afrikaanse sanger wat ’n kontrak met ’n platemaatskappy aangegaan het. Van sy treffers sluit in: Ou Ryperd, Ou Tante Koba, Die Donkie en Daar Oorkant Die S ...

                                               

Christendom (uitbreiding en vervolging)

Die eerste klein Christelike gemeente is deur die apostel Petrus in Judea gestig. Danksy die ywerige sendingwerk van die apostels, het die Christendom binne n kort tydjie dwarsdeur die Romeinse Ryk versprei. Oral is gemeentes gestig en die Kerk, ...

                                               

Christenskap in Suid-Afrika

Reeds met die volksplanting in 1652 is die Christelike grondslag van die land daargestel en die Nederduitse Hervormde Kerk word as die oudste bestaande kerk in die land beskou. Die Kaapse gemeente het gegroei en baie gou is daar ook ander gemeent ...

                                               

Christiaan Barnard

Christiaan Neethling Barnard was n Suid-Afrikaanse hartchirurg wat roem verwerf nadat hy die wêreld se eerste suksesvolle mens-tot-mens-hartoorplanting in 1967 gedoen het. Hy skryf ook verskeie boeke.

                                               

Christiaan I van Denemarke

Christian I was koning van Denemarke en die gesamentlike koning van Denemarke, Noorwee en Swede onder die Kalmarunie.

                                               

Christiana

Die dorp het sy bestaan te danke aan diamante. Weens baie dispute oor grondbesit in die onderste lope van die Vaalrivier, het die regering in 1870 besluit om n dorp te stig op die plaas Zoutpansdrif en die eerste woonerwe is verkoop. Dit is verno ...

                                               

Christine Basson (aktrise)

Hierdie artikel handel oor die aktrise. Vir ander persone, sien Christine Basson dubbelsinnig. Christine Basson was n Suid-Afrikaanse aktrise. Basson is op 9 Junie 1941 in Bloemfontein gebore. Sy voltooi haar matriek aan Hoer Meisieskool Oranje i ...

                                               

Christo Coetzee

Christo Coetzee was n Suid-Afrikaanse skilder, n assemblage- en neobarokkunstenaar en n belangrike verteenwoordiger van die avantgarde-bewegings van Europa en Japan gedurende die 1950s en 1960s. Hy ontwikkel sy oeuvre onder die invloed van kunste ...

                                               

Christo Compion

Christo Compion is ’n Suid-Afrikaanse toneelspeler en draaiboekskrywer. Hy het drama aan die Universiteit van Kaapstad gestudeer en daarna vir die destydse Swaruk en Sukovs gewerk, onder meer as verhoogbestuurder vir Cobus Rossouw en Sandra Kotzé ...

                                               

Christoffel Coetzee

Christoffel Coetzee was n Suid-Afrikaanse joernalis, romanskrywer en dosent in politieke wetenskap aan die Universiteit van die Noorde. Sy debuutwerk, Op soek na generaal Mannetjies Mentz, het hom in 1998 die eerste prys in die De Kat -Sanlam-rom ...

                                               

Christopher Ainslie

Christopher Ainslie is n Suid-Afrikaanse kontratenoor wat as een van die leidende vertolkers van kontratenoorrolle beskou word. Hy tree gereeld in Suid-Afrika, Brittanje en Europa op. Ainslie studeer finansies aan die Universiteit van Kaapstad, w ...

                                               

Christuskerk, Windhoek

Die Evangelies-Lutherse Christuskirche in Windhoek, Namibie, is op inisiatief van pastoor Wilhelm Anz in April 1896 beplan, deur die argitek Gottlieb Redecker ontwerp en tussen 1907 en 1910 opgerig. Die inwyding het op 16 Oktober 1910 plaasgevind ...

                                               

Chromatofoor

Chromatofore is selle of onderdele van selle wat kleurstof bevat. Dit word ook dikwels melanofore genoem. Kleurselle wat tot kleurveranderinge aanleiding gee, kom voor in die huid van laer diere, soos visse, reptiele en amfibiee. In sommige plant ...

                                               

Chromatografie

Chromatografie is n skeidingstegniek waarmee mengsels van verskillende stowwe geskei kan word. Die woord is n samestelling van die Griekse woord chromos en grafein. Die beginsel waarop chromatografie berus is deur die Russiese bioloog Mikhail Tsv ...