ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 362



                                               

Chroom-53

53 Cr is die dogternuklied van die uitgestorwe oerisotoop 53 Mn wat n halfleeftyd van 3.7 miljoen jaar het. Dit beteken dat dit in die eerste tientalle miljoene jare van die bestaan van die sonnestelsel nog bestaan het. Mn/Cr-verhoudings verskaf ...

                                               

Chrysler

Chrysler, amptelik FCA US LLC, is ’n groot Amerikaanse maatskappy wat motors van alle soorte en groottes maak. Dit kan ook verwys na ’n soort motor wat deur dié maatskappy vervaardig word. Chrysler se hoofkwartier is in Auburn Hills, Michigan. Di ...

                                               

Walter Chrysler

Walter P. Chrysler is in 1875 in Wamego, Kansas VSA, gebore. Sy voorouers het in 1709 uit Duitsland na die Verenigde State verhuis. Toe hy drie was, verhuis sy gesin na Ellis, waar sy pa as ingenieur vir Kansas Pacific Railroad gewerk het. Na sko ...

                                               

Chrysler-gebou

Die Chrysler-gebou is n beroemde gebou in New York met ’n blink spitspuntdak. Dit is 319 meters hoog en het 77 verdiepings. Die gebou, wat van 1928 tot 1930 gebou is, is een van die hoogste geboue ter wêreld. Die Chrysler-gebou was van 1930 tot 1 ...

                                               

Peter Church

Peter Church is ’n Suid-Afrikaanse misdaadskrywer. Hy woon in Kaapstad met sy vrou, Paula, en kinders Christopher, Megan en Ross. Sy eerste boek is Dark Video, wat in 2008 deur Random-Struik in Suid-Afrika, asook in 2009 deur New Holland Publishe ...

                                               

Churchill-klas duikboot

Die Churchill-klas duikboot was n klas kernaangedrewe duikbote van die Britse Vloot wat slegs torpedos gedra het en seemyne kon lê. Hierdie klas was n voortsetting van die ontwikkeling van die Valiant-klas duikbote; laasgenoemde was gestaak sodat ...

                                               

Churchilldam

Die Churchilldam verskaf saam met die Impofudam, die Kougadam, die Loeriedam en die Groendaldam water vir huishoudelike en nywerheidsgebruik aan die stedelike gebied van Port Elizabeth.

                                               

Aldo Ciccolini

Aldo Ciccolini is in Napels gebore. Sy vader, wat die titel Markies van Macerata gedra het, het as tipograaf gewerk. Aldo Ciccolini het sy eerste lesse by Maria Vigliarolo dOvidio otvang, en in 1934 op 9-jarige ouderdom, met die spesiale toestemm ...

                                               

Cicero

Marcus Tullius Cicero was n Romeinse filosoof, staatsman, regsgeleerde, politieke teoretikus en Romeinse konstitusionalis. Hy is in n ryk stedelike familie van ridderstand gebore, en is algemeen as een van Rome se vernaamste redenaars en prosaskr ...

                                               

Cichlidae

Cichlidae is n groot visfamilie van die orde Perciformes. Spesies van die familie leef in vars- sowel as brakwater. Dié familie word gevind in Sentraal - en Suid-Amerika, Afrika, Madagaskar en dele van Indie en Arabie en speel ook n belangrike ro ...

                                               

Cincinnati

Cincinnati is n stad in die suidweste van die Amerikaanse deelstaat Ohio, teenaan die Ohiorivier. Dit is n belangrike nywerheidstad en die derde grootse stad in dié deelstaat. Die stad het n bevolking van 333 336 in 2008 gehad.

                                               

Emil Cioran

Emil Mihai Cioran was n Roemeense filosoof en skrywer, wat werke in beide Roemeens en Frans gepubliseer het. Sy werk is bekend vir sy deurdringende filosofiese pessimisme, en gaan dikwels oor probleme van lyding, verval en nihilisme. Onder sy bek ...

                                               

Cirrhitidae

Die Valkvisse is n vis-familie van die orde Perciformes. Daar is nege genera met minstens vyf en dertig spesies in die familie. Tien van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

                                               

Ciskei

Die Ciskei is n voormalige gebied in die provinsie Oos-Kaap van Suid-Afrika met n oppervlak van 8 500 vierkante kilometer, wat van 1981 tot 1994 as een van die tuislande n onafhanklike status geken het. Net soos die Transkei is Ciskei al eeue lan ...

                                               

Citroën

Citroen is n Franse motorvervaardiger. Die maatskappy is in 1919 deur André-Gustave Citroen gestig en het die eerste massaproduksie-motorfabrikaat buite die VSA geword. Dit was die eerste maatskappy wat n verkoop- en diensnetwerk vir hul motorvoe ...

                                               

Citroën C4 Cactus

Die Citroen C4 Cactus is n klein gesinsmotor vervaardig deur die Franse motorvervaardiger Citroen in Spanje. Die C4 Cactus word beskou as n C-segmentmotor in Europa, hoewel dit gebaseer is op die klein PF1 platform wat die Citroen C3 en DS3 onder ...

                                               

Alexis Clairaut

Alexis Claude de Clairault was n Franse wiskundige en denker. Clairault is in Parys gebore waar sy vader, Jean-Baptiste Clairaut, n wiskundeonderwyser was. Hy was n wonderkind - op twaalfjarige ouderdom het hy n verhandeling oor vier meetkundige ...

                                               

Clanwilliam-geelvis

Die Clanwilliam-geelvis is n varswatervis wat natuurlik voorkom in die Olifantsrivier van Namakwaland. In Engels staan dit bekend as die Clanwilliam yellowfish.

                                               

Clanwilliam-klipbaber

Die Clanwilliam-klipbaber is n varswatervis wat voorkom in die sytakke van die Olifantsrivierstelsel by Clanwilliam in die Wes-Kaap. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as n kwesbare spesie. In Engels staan die vis bekend as Clanwilliam rock ca ...

                                               

Clanwilliam-rooivlerkie

Die Clanwilliam-rooivlerkie is n varswatervis wat endemies is aan die Olifantsrivier in die Namakwaland van die Wes-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Clanwilliam redfin.

                                               

Clanwilliam-saagvin

Die onvolwasse visse is silwerkleurig met onreelmatige swart kolle op. Die volwasse visse is diep olyfgroen en ligroomkleurig aan die onderkant. Daar is twee pare baarde om die bek, die snoet is lank en gepunt en die bek is klein. By broeiende vi ...

                                               

Clanwilliam-sandvis

Die Clanwilliam-sandvis is n varswatervis wat voorkom in die Olifantsrivier-stelsel. In Engels staan die vis bekend as die Clanwilliam sandfish.

                                               

Clanwilliamdam

Die Clanwilliamdam is n dam in die Olifantsrivier, net suid van die dorp Clanwilliam in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die hoofdoel van die dam is om besproeiingswater aan die landbougebied stroomaf te voorsien. Die dam is in die 1930s gebou en nadat ...

                                               

Clarence House

Clarence House is n koninklike woning in Londen wat aan "The Mall" gelee is. Dit is aan Sint James-paleis vas en deel die paleis se tuin. Byna 50 jaar lank, van 1953 tot 2002, was dit die tuiste van koningin Elizabeth die koningin-moeder, maar di ...

                                               

Clarence van Riet Lowe

Clarence van Riet Lowe was n Suid-Afrikaanse ingenieur, argeoloog en paleontoloog. Saam met John Goodwin publiseer hy die Stone Age Cultures of South Africa in 1929 wat as n basiese dokument in die geskiedenis van die argeologie van Afrika beskou ...

                                               

Clarence-rylaan

Die pad op die R44-pad tussen Gordonsbaai en Rooiels staan bekend as Clarence-rylaan. Hierdie toeristiese roete is 22 km lank en bied n panoramiese uitsig oor Valsbaai, die kuslyn, Tafelberg en dele van die Kaapse skiereiland. Veral onder hengela ...

                                               

Clariallabes

Clariallabes, is n genus wat hoort tot die familie Clariidae. Dié genus verskil van Clarias deurdat daar by die visse nie n beenplaat agter die oe is nie. Dit is n Afrikagenus en daar is 15 spesies van die genus in Afrika, waarvan een in Suider-A ...

                                               

Clarias

Clarias, is n visgenus wat hoort tot die familie Clariidae. Die genus word maklik herken aan die kop van been, lang sagte dorsale en anale vinne, groot mond met vier pare baarde en die kamer bo die kieue met die asemhaalorgaan daarin. Daar is 32 ...

                                               

Clariidae

Clariidae, is n vis-familie van die orde Siluriformes. Die familie bestaan uit twaalf genera met 74 spesies wat in Afrika voorkom waarvan drie genera met agt spesies in Suider-Afrika voorkom.

                                               

Clarkson

Clarkson is n voormalige sendingstasie van die Morawiese Sendinggenootskap in die Tsitsikamma. Dit is in 1839 deur biskop H.P. Hallbeck met vyf kleurlinggesinne van Enon en n Fingo-hoofman met sy gevolg van kleinboere begin. William Wilberforce h ...

                                               

Claroteidae

Claroteida, is n vis-familie van die orde Siluriformes. Die familie bestaan uit dertien genera met 90 spesies wat in Afrika voorkom waarvan twee genera met twee spesies in Suider-Afrika voorkom. Hierdie familie is nuut en was voorheen onder Bagri ...

                                               

Claude Louis Berthollet

Claude Louis Berthollet 9 Desember 1748 Talloire – 6 November 1822 Acreuil was n Franse chemikus. Hy het aan die universiteit van Turyn gestudeer en Antoine-Laurent de Lavoisier was sy mentor. Hy stam uit Savoie in sy tyd buite Frankryk maar het ...

                                               

Claude Shannon

Claude Elwood Shannon was ’n Amerikaanse wiskundige, elektroniese ingenieur en kriptograaf en staan bekend as die" vader van die inligtingsteorie”. Shannon is bekend vir sy formulering van die inligtingsteorie wat hy in ’n baanbrekende artikel in ...

                                               

Clemens van Alexandrië

Titus Flavius Clemens, Grieks: Klemes Alexandreus, Κλήμης Αλεξανδρεύς, was n Griekse teoloog en Christelike skrywer wat vandag as Clemens van Alexandrie bekend staan. Clemens het aanvanklik die Platoniese en Middel-Platoniese filosofiee bestudeer ...

                                               

Cleopatra se Naald

Cleopatra se Naald is een van drie antieke, meer as 3 000 jaar oue Egiptiese gedenknaalde. Een staan op die Victoria Embankment in Londen, een op die Place de la Concorde in Frankryk en die derde een in Central Park in New York. Die gedenknaalde ...

                                               

Cleopatra VII

Cleopatra VII Philopator, in die geskiedenis bekend as Cleopatra of Kleopatra, was die laaste aktiewe farao van Antieke Egipte en was bekend vir haar skoonheid. Sy was eers die minnares van Julius Caesar en later dié van Marcus Antonius. Nadat sy ...

                                               

Cleveland, Ohio

Cleveland is die tweede grootse stad in die Amerikaanse deelstaat van Ohio. Die Administratiewe setel van Cuyahoga County kan ook hier gevind word. Die stad is op die suidelike oewer van die Eriemeer gelee en is bekend as die tuiste van die Rock ...

                                               

Montgomery Clift

Edward Montgomery Clift was ’n Amerikaanse rolprent- en teaterakteur. In die New York Times se huldeblyk word melding gemaak van sy uitbeelding van "buierige, sensitiewe jong mans". Hy het dikwels buitestanders en "slagoffer-helde" gespeel; voorb ...

                                               

Clinidae

Die Klipvisse is n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is twintig genera met drie en tagtig spesies wat hoort tot dié familie een en veertig van die spesies kom aan die Suider-Afrikaanse kus voor en al een en veertig dié spesies ...

                                               

A Clockwork Orange (boek)

Vir die gelyknamige rolprent, sien A Clockwork Orange rolprent. A Clockwork Orange is n distopiese roman deur die Britse skrywer Anthony Burgess. Dit is in 1962 geskryf en handel oor ’n groep gewelddadige jong mans in die nabye toekoms. Die boek ...

                                               

Close Encounters of the Third Kind

Close Encounters of the Third Kind is ’n Amerikaanse rolprent wat in 1977 deur Steven Spielberg vervaardig is. Dit handel oor wesens van ’n ander deel van die heelal wat die aarde besoek. Die fliek is vir agt Academy Awards genomineer wen die pry ...

                                               

Clout

Clout was n Suid-Afrikaanse vroue-rockgroep met Cindy Alter as hoofsanger. Hulle liedjie Substitute was lank boaan trefferlyste in Suid-Afrika, Australie, Nieu-Seeland, Duitsland, Frankryk, Nederland, Swede, Oostenryk, Denemarke en Belgie. Van hu ...

                                               

Sydney Clouts

Sydney Clouts was ’n Suid-Afrikaanse digter. Sy bundels sluit in One Life en Collected Poems. Clouts is in 1926 in Kaapstad gebore. Hy studeer aanvanklik regte aan die Universiteit van Kaapstad, maar verskuif sy fokus en skryf n magistertesis oor ...

                                               

Clupeidae

Die Harings en Sardyne is n vis-familie tot die orde Clupeiformes behoort. Daar is 56 genera met minstens 190 spesies wat tot hierdie familie behoort. Dertien van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

                                               

Clyde

Die Clyderivier is n groot rivier in Skotland. Dit is die negende langste rivier in die Verenigde Koninkryk en die derde langste in Skotland. Aangesien die Clyde deur Skotland se nywerheidsmetropool Glasgow vloei, het dit vroeer n belangrike rol ...

                                               

CNO-siklus

Die CNO-siklus is n kringloop van kernreaksies wat in sterre plaasvind wat n massa groter as 1.1 sonmassas besit. In hierdie kringloop word protium in helium omgesit volgens: 4 1 H + → 4 H e 2 + + 4 γ + 2 e + + 2 ν {\displaystyle 4\ ^{1}H^{+}\to ...

                                               

Coco Chanel

Gabrielle Chanel, beter bekend as Coco Chanel, was ’n Franse modeontwerper wat die modehuis Chanel begin het en ook bekendheid verwerf het met parfuums soos Chanel Nº 5. Haar klere-ontwerpe het ’n groot invloed op 20ste-eeuse modes gehad. Sy is v ...

                                               

Colchester

Vir ander gebruike, sien Colchester dubbelsinnig. Colchester is n stad in Essex in die suidooste van Engeland. Die stad is moontlik die oudste stad in die Verenigde Koninkryk. Colchester was die Romeinse hoofstad van Brittanje in 0 v.C. gewees. D ...

                                               

Coldplay

Coldplay is n Britse musiekgroep wat in 1997 in Londen tot stand gekom het. Die groep bestaan uit hoofsanger, pianis en kitaarspeler Chris Martin, hoofkitaarspeler Jonny Buckland, baskitaarspeler Guy Berryman, en tromspeler en multi-instrumentali ...

                                               

Colebrookvergelyking

Die Colebrookvergelyking word gebruik om die wrywingsfaktor te bereken vir vloei in n pyp. Die Moodygrafiek kan ook gebruik word om die wrywingsfaktor te bepaal as berekeninge met die hand gedoen word. Sagteware pakkette of Excel sigblaaie gebrui ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →