ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 363



                                               

Colette

Sidonie-Gabrielle Colette was n Franse skrywer. Sy het haar boeke onder haar familienaam, sonder voornaam of voorletters gepubliseer. Sy is veral bekend vir haar romans: Chéri, La chatte en Gigi.

                                               

Coligny

Coligny is n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Noordwes aan die N14 nasionale pad, sowat 30 km suidoos van Lichtenburg en 55 km noord van Hartbeesfontein. Die dorp is in 1918 gestig en genoem na Gaspard de Coligny, beroemde Hugenoteleier in F ...

                                               

Colin Bland

Colin Bland was n krieketspeler en die eerste Suid-Afrikaanse speler wat veldwerk tot ’n kuns kon vervolmaak. Sy spoed, perfekte balans en sterk gooiarm het hom dekades lank ’n rolmodel vir veldwerk gemaak. Hy het in 21 toetse uitgedraf en 1 669 ...

                                               

Collywobbles

Collywobbles is n besondere reeks kronkelings in die Mbasherivier in die Transkei. Dit is een van die wêreld se merkwaardigste voorbeelde van meandering in n rivier. Die Mbashe is bekend om sy kronkelings in sy loop tussen die N2-nasionale pad en ...

                                               

Colombia

Colombia of Kolombie, amptelik die Republiek Colombia, is n land wat hoofsaaklik in die noordweste van Suid-Amerika lê, maar ook oor eilande in Noord-Amerika beskik. Dit grens in die noorde aan die Karibiese See, in die ooste aan Venezuela, in di ...

                                               

Colorado

Colorado is n deelstaat in die weste van die Verenigde State van Amerika met n bevolking van 5.76 miljoen in 2019. Dit lê tussen die Rotsgebergte en die Groot Vlaktes. Denver is die hoofstad asook die grootste stad. Ander stede sluit in Aspen en ...

                                               

Colosseum

Die Colosseum of Kolosseum is n amfiteater in Rome een van die beroemdste Antieke Romeinse geboue wat uit die eerste eeu van die huidige jaartelling dateer. Dit is veral bekend as ’n plek waar swaardvegters en wilde diere teen mekaar moes veg om ...

                                               

Columbiaanse uitwisseling

Die Columbiaanse uitwisseling was die wydverspreide uitruiling van plante, diere, kultuur, mense, tegnologie, siektes en idees tussen die Amerikas, die Ou Wêreld en Wes-Afrika in die 15de en 16de eeu. Dit is genoem na Columbus en hou verband met ...

                                               

Columbiarivier

Die Columbiarivier is n groot suidwes-vloeiende rivier in Kanada en die Verenigde State. Die Columbiarivier het n lengte van 2 000 km en is die waterrykste rivier in Noord-Amerika, wat in die Stille Oseaan uitmond, asook die langste rivier in die ...

                                               

Christophorus Columbus

Christophorus Columbus was n Italiaanse seevaarder, ontdekkingsreisiger en handelaar wat in 1492 oor die Atlantiese Oseaan gevaar het en die Amerikas bereik het. Met die hulp van Spanje het hy vier reise onderneem op soek na n nuwe seeroete na In ...

                                               

Columbus, Ohio

Columbus is die hoofstad van die deelstaat Ohio in die Verenigde State van Amerika. Die stad het in 1797 as n nedersetting op die wesoewer van die Sciotorivier ontstaan. Dit het eers bekend gestaan as Franklinton en word die hoofdorp in die graaf ...

                                               

Comanche

Die Comanche is ’n inheemse Amerikaanse stam. Hulle het in ongeveer 1700 van die Wind River Shoshoni of Oostelike Shoshone afgesplinter en bewoon ’n groot gebied in die suidweste van die Verenigde State van Amerika. Die Comanche noem hulself Neme ...

                                               

Combretaceae

Combretaceae is die Combretum-familie wat hoort tot die orde Myrtales. Die familie is betreklik klein met omtrent 20 genera en 500 spesies wat wêreldwyd voorkom. In Suid-Afrika is die genera Combretumm en Terminalia die belangrikste. Die genus Co ...

                                               

Commiphora

Commiphora is n genus van bome wat hoort tot die familie Burseraceae, ook bekend as die Mirrefamilie, terwyl die genus self as die Kanniedood bekend staan.

                                               

Community of Christ

Die Community of Christ, wat vroeer as die Reorganized Church of Jesus Christ of Latter Day Saints bekend gestaan het, is n Christelike godsdienstige denominasie. Die kerk is in die 1860s deur Amerikaanse Mormone onder die leiding van Joseph Smit ...

                                               

Comore-eilande

Die Comore-eilande, amptelik die Unie van die Comore, is n eilandnasie in Oos-Afrika in die Indiese Oseaan net noord van die Mosambiekkanaal. Dit is tussen die noordooste van Mosambiek en die noordweste van Madagaskar gelee. Landbou, veral speser ...

                                               

Concorde

Die Concorde was n lang, smal vliegtuig met ’n skerp gepunte neus wat teen meer as dubbel die snelheid van klank kon vlieg. Die supersoniese passasiersvliegtuig is gemeenskaplik deur die Franse en Britse lugvaartnywerhede vervaardig. Naas die Rus ...

                                               

Concordia

Concordia is ’n dorp in Namakwaland, Noord-Kaap, 19 km noordoos van Springbok, wat onder die ou bedeling uitsluitlik vir bruin mense gereserveer was. Concordia was een van die vyf kleurlingreservate in Klein-Namakwaland die deel van Namakwaland s ...

                                               

Congiopodidae

Die Perdvisse is n familie van visse wat hoort tot die orde Scorpaeniformes. Daar is vier genera met sewentien spesies in die familie. Twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

                                               

Congridae

Die Seepalings is n familie van visse wat hoort tot die orde Anguilliformes. Die familie bevat 32 genera met minstens 150 spesies. Veertien van die spesies word aan die Suid-Afrikaanse kus aangetref.

                                               

Coniakium

Die Koniakium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Kryt. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat 89.8 tot ...

                                               

Connecticut

Connecticut is n deelstaat in die Nieu-Engeland-streek van die Verenigde State van Amerika. Die hoofstad is Hartford en die grootste stad is Bridgeport. Dit het n oppervlakte van 14 356 vierkante kilometer en n bevolking van sowat 3.6 miljoen. Di ...

                                               

Consolidated PBY Catalina

Die Consolidated PBY Catalina is n vliegboot wat onder andere as n bomwerper en patrollievliegtuig gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Dit was ook gebruik om duikbote te soek en te kelder. Die PB beteken Patrol Bomber en die Y is die kode ...

                                               

Constantia

Constantia is n welgestelde voorstad een van die oudstes van Kaapstad, Suid-Afrika, in die hart van die Constantiavallei. Constantia is die bakermat van die Suid-Afrikaanse land- en wynbou. Simon van der Stel, die eerste goewerneur van die Nederl ...

                                               

Conti di Cavour

Die Conti di Cavour was n slagskip van die Italiaanse Vloot. Sy was in diens gestel in 1915 en het min aktiewe diens gedoen tydens die Eerste Wêreldoorlog. Tussen 1933 en 1937 was sy herbou en verbeter. Daar is weg gedoen met die sentrale skietto ...

                                               

Convair F-102 Delta Dagger

Die Convair F-102 Delta Dagger is n Amerikaanse vegvliegtuig wat in n onderskeppingsrol gebruik is. In 1950 het die Amerikaanse Lugmag n spesifikasie uitgereik vir n vegvliegtuig wat in staat was om die Sowjetunie se bomwerpers te kan onderskep. ...

                                               

Convair F-106 Delta Dart

Die Convair F-106 Delta Dart is n Amerikaanse vegvliegtuig wat in n onderskeppingsrol gebruik is. Die vliegtuig is ontwikkel uit die Convair F-102 Delta Dagger waar dit eers bekend gestaan het as die F-102B. Vertragings in die motor en elektronik ...

                                               

James Cook

Kaptein James Cook was n Britse ontdekkingsreisiger, navigator en kartograaf. Cook was die eerste mens om n kaart van Newfoundland saam te stel voordat hy reise na die Stille Oseaan onderneem het. Hy was dan ook die eerste Europeer om by die oost ...

                                               

Cooktown

Cooktown is die mees noordelike dorp aan die ooskus van Australie en is gelee aan die mond van die Endeavour-rivier op die Cape York skiereiland in verre noorde van Queensland.

                                               

Calvin Coolidge

John Calvin Coolidge, Jr. was die 30ste President van die Verenigde State. Coolidge was n boorling van Vermont wat as Republikeinse advokaat n suksesvolle politieke loopbaan in die deelstaat Massachusetts gevolg het en eindelik tot goewerneur van ...

                                               

Gary Cooper

Gary Cooper was ’n Amerikaanse rolprentakteur. Hy was bekend vir sy stemmige, onverstoorbare styl en het sukses in verskeie genres behaal, waaronder die Wilde Weste, misdaad, komedie en drama. Sy loopbaan het gestrek van 1925 tot net voor sy dood ...

                                               

Coornhoop

Coornhoop is n historiese 17de eeuse plaashuis. Dit is gelee by Dixtonweg 2 in Observatory. Tans huisves dit die Centre for Conflict Resolution.

                                               

Copacabana

Copacabana is n buurt in die suide van die Brasiliaanse stad Rio de Janeiro. Die buurt is veral bekend is vir sy gesogte, halfmaanvormige sandstrand, waarheen veral jong mense stroom. Die distrik is tot by die middel van die 18de eeu Sacopenapã g ...

                                               

Cor Delfos

Cornelius Frederik Delfos was n baanbrerker in die Suid-Afrikaanse yster- en staalbedryf. Delfos is in Nederland en Duitsland as passer en draaier en elektriese ingenieur opgelei. Hy en sy broer Johan besluit tydens n besoek aan Pretoria om daar ...

                                               

Coracias

Coracias is n genus van voels in die familie van troupante. Die voels het n kleurvolle voorkoms, waarvan blou en bruin oorheersend is. Hulle is insekvreters wat gewoonlik hulle prooi in die lug vang.

                                               

Corfu

Corfu of Korfoe is ’n eiland in die Ioniese See noordwes van Griekeland en suidwes van Albanie. Die eiland het n oppervlakte van 1 540 km² en n bevolking van 102 071, van wie ongeveer n derde in die gelyknamige hoofstad woon. Die gelyknamige depa ...

                                               

Cornelia

Die dorpie Cornelia is gelee tussen Villiers en Vrede, in die Vrystaat, in Suid-Afrika. Die dorp lê op die oewer van die Schoonspruit, n sytak van die Vaalrivier.

                                               

Corner House

Corner House in die sentrale sakekern van Johannesburg was die hoofkantoor van een van die grootste myngroepe in Suid-Afrika. Die besondere gebou met sy unieke geskiedenis is in 1999 tot gedenkwaardigheid verklaar.

                                               

Cornwall

Cornwall vorm saam met die Scilly-eilande n graafskap in die uiterste suidweste van Engeland, Verenigde Koninkryk, met n oppervlakte van 3 563 vierkante kilometer en n bevolking van sowat 563 600 in 2017. Dit is ’n gewilde bestemming vir toeriste ...

                                               

Coronation Street

Coronation Street is sedert 1960 ’n gewilde sepie op Britse televisie. Die eerste aflewering van die TV-reeks is op 9 Desember 1960 vertoon. Sedertdien is daar al meer as 8 000 aflewerings uitgesaai. Die reeks word deur ITV Granada Television ver ...

                                               

Hernán Cortés

Hernán Cortés de Monroy Pizarro Altamirano, marqués del Valle de Oaxaca, sy voornaam word ook wel Hernando of Fernando geskryf was n Spaanse conquistador. Cortés is veral bekend vir sy oorwinning oor die Asteke en vir die verowering van Meksiko n ...

                                               

Coryphaenidae

Die Dorades is n familie van visse wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is slegs een genus met twee spesies wat hoort tot dié familie een van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor; die familie is dus n Monotipiese takson.

                                               

Coscoroba-swaan

Die Coscoroba-swaan is n watervoel wat in Suid-Amerika voorkom. Dit is egter nie n ware swaan nie en word tans onder sy eie genus, Coscoroba, geplaas, in plaas van onder Cygnus, saam met die ander swane. Coscoroba-swane lyk ook meer op fluiteende ...

                                               

Costa Brava

Die Costa Brava is die kusstrook van Oos-Spanje tussen Barcelona en die grens met Frankryk. Dié kus van 200 kilometer aan die Middellandse See in Katalonie is ’n gewilde vakansiebestemming. Costa Brava het goue sandstrande, kristalhelder seewater ...

                                               

Costa del Sol

Die Costa del Sol is n kusgebied langs die Middellandse See met n gesamentlike lengte van sowat 300 kilometer in die suide van Spanje, wat onder meer die strande van die provinsies Málaga en Cádiz insluit. Dit grens aan die Costa del Luz in die w ...

                                               

Costa Rica

Costa Rica, amptelik die Republiek Costa Rica, is n klein republiek in Sentraal-Amerika met n oppervlakte van 51 100 vierkante kilometer en n bevolking van 4.86 miljoen in 2016. Die land grens in die noorde aan Nicaragua, in die suidooste aan Pan ...

                                               

Così fan tutte

Così fan tutte, ossia La scuola degli amanti, K. 588, is n komiese opera deur Wolfgang Amadeus Mozart. Daarin bak twee mans twee susters n poets om te toets of die vroue regtig vir hulle lief is en aan hulle getrou sal wees. Die opera het twee be ...

                                               

Count Basie

William James Basie was n Amerikaanse jazzmusikant en -pianis. Hy was die leier van een van die bekendste swing-groepe van sy tyd. Sy grootste treffers is One OClock Jump, April In Paris en Jumpin at the Woodside.

                                               

Coureur de bois

Die Franse term Coureur de bois verwys na die pelshandelaars in die 17de eeuse oostelike Noord-Amerika, wat sonder die vergunning van die Franse owerhede handel gedryf het. Die naam beteken letterlik "woudloper". Die pelshandel was tydens die 17d ...

                                               

Cree (volk)

Die Cree is n inheemse etniese groep wat tussen die Rotsgebergte in die weste en die Atlantiese Oseaan in die ooste bly, waarmee die Cree die grootste verspreidingsgebied van al die inheemse volke van die Amerikas het. Hul huidige gebied lê in di ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →