ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 364




                                               

Shropshire

Shropshire is n graafskap in westelike Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Shrewsbury, Telford en Dawley. Shropshire het n geskatte bevolking van 493 200 in 2017 gehad waarvan 97.3% Blank was en is dus die 4 ...

                                               

Somerset

Somerset, histories ook Somersetshire, is n graafskap aan die suidelike oewer van die Bristol Kanaal. Die seremoniele graafskap met n oppervlakte van 4 172 km² sluit naas die nie-metropolitaanse graafskap, wat deur die Somerset-graafskapsraad gea ...

                                               

Staffordshire

Staffordshire is n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Cheshire, Derbyshire, Leicestershire, Warwickshire, die West Midlands, Worcestershire en Shropshire. Staffordshire het n geskatte bevolking van 1 126 20 ...

                                               

Suffolk

Suffolk is n graafskap in oostelike Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Ipswich, Felixstowe en Lowestoft. Suffolk het n geskatte bevolking van 757 000 in 2017 gehad, waarvan 97.2% Blank was en is dus die 31s ...

                                               

Suid-Yorkshire

Suid-Yorkshire is n metropolitaanse graafskap in die noorde van Engeland. Die graafskap sluit die stede Sheffield, Doncaster, Rotherham en Barnsley in. Suid-Yorkshire het n geskatte bevolking van 1 393 400 in 2017 gehad en is dus die 10de grootst ...

                                               

Tyne and Wear

Tyne and Wear is n metropolitaanse graafskap in die noorde van Engeland. Die graafskap sluit in die stede van Newcastle upon Tyne, Sunderland, South Shields en Tynemouth. Tyne and Wear het n bevolking van 1 129 500 in 2017 gehad en is dus die 13d ...

                                               

Warwickshire

Warwickshire is n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan die West Midlands, Staffordshire, Leicestershire, Northamptonshire, Worcestershire, Oxfordshire en Gloucestershire. Warwickshire het n geskatte bevolking ...

                                               

Wes-Midlands

Die Wes-Midlands is n metropolitaanse graafskap in Engeland. Die graafskap sluit die stede Birmingham, Coventry en Wolverhampton in. Die Wes-Midlands het n geskatte bevolking van 2 897 300 in 2017 gehad.

                                               

Wes-Sussex

Wes-Sussex is die graafskap saamgestel uit die westelike dele van die historiese graafskap Sussex. In 1974 is Sussex verdeel om die huidige Oos-Sussex en Wes-Sussex te vorm. Wes-Sussex is in die suidooste van Engeland gelee en het in 2017 n geska ...

                                               

Wes-Yorkshire

Wes-Yorkshire is n metropolitaanse graafskap in die noorde van Engeland wat in 1974 volgens die Wet oor Plaaslike Regering van 1972 gevestig is. Die graafskap bestaan uit vyf metropolitaanse boroughs of distrikte en word begrens deur die graafska ...

                                               

Wiltshire

Wiltshire is n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Salisbury en Trowbridge. Wiltshire het n bevolking van sowat 684 000 in 2011 gehad en is dus die 34ste grootste graafskap in die land. Met n op ...

                                               

Worcestershire

Worcestershire is n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Worcester, Droitwich en Malvern. Worcestershire het geskatte n bevolking van 588 400 in 2017 gehad waarvan 97.5% Blank was en is dus die 3 ...

                                               

County (Verenigde State)

In die Verenigde State verwys die term county na die geografiese onderafdeling van n deelstaat of federale gebied wat gewoonlik een of ander soort politieke of juridiese gesag het. Die term county word in 48 van die 50 Amerikaanse deelstate gebru ...

                                               

Arlington County, Virginië

Arlington County is n gemeenskap in die Statebond van Virginie, dikwels na bloot verwys as Arlington of Arlington, Virginie. In 2016 is die bevolking op 230 050 geskat, wat dit die sesde grootste woongebied in Virginie, of die vierde grootste sta ...

                                               

Los Angeles County

Los Angeles County is die mees bevolkte van Kalifornie se administratiewe distrikte en behels met Los Angeles ook dié Amerikaanse deelstaat se grootste metropolitaanse gebied. Die distrik se grondgebied sluit naas 75 myl se kuslyn op die vastelan ...

                                               

Monterey County

Monterey County is n county langs die Stille Oseaankus van die Amerikaanse deelstaat Kalifornie. Sy noordwestelike deel vorm die suidelike helfte van Montereybaai, terwyl die noordelike helfte in die aangrensende Santa Cruz County gelee is. Die p ...

                                               

Barolong, Botswana

Die artikel is oor die distrik, vir ander gebruike, sien Barolong. Barolong is n distrik van Botswana. Volgens die 2011 sensus woon hier 54831 mense, waarvan 26683 mans en 28148 vrouens is.

                                               

Chobedistrik

Chobedistrik is n administratiewe distrik in die noordelike deel van Botswana, met die hoofsetel in Kasane. In 2001 is dit saamgevoeg met Ngamiland, en tot 2006 het dit die Noordwes-distriksraad as plaaslike regering met Ngamiland gedeel. Chobe N ...

                                               

Ghanzidistrik

Die Ghanzidistrik is n distrik in die Suider-Afrikaanse land Botswana. Dit het in 2001 n bevolking van 33 170 gehad en sy hoofstad is Ghanzi. Dit grens in die weste aan sy buurland Namibie.

                                               

Kgatlengdistrik

Die Kgatlengdistrik is n distrik in die Suider-Afrikaanse land Botswana. Dit het in 2001 n bevolking van 73 507 gehad en sy hoofstad is Mochudi. Dit grens in die suidooste aan sy buurland Suid-Afrika.

                                               

Noordoosdistrik, Botswana

Die Noord-Oos distrik is n distrik in die Suider-Afrikaanse land Botswana. Dit het in 2001 n bevolking van 132 422 gehad en sy hoofstad is Masunga. Dit grens binne Botswana aan die Sentraaldistrik en in die noordooste aan sy buurland Zimbabwe.

                                               

Noordwesdistrik, Botswana

Die Noordwesdistrik is n distrik in die Suider-Afrikaanse land Botswana. Dit het in 2001 n bevolking van 142 930 gehad en sy hoofstad is Maun. Dit grens in die weste en noorde aan Namibie.

                                               

Sentraaldistrik, Botswana

Die Sentraaldistrik is die grootste van die nege distrikte in die Suider-Afrikaanse land Botswana. Die Tuli-blok is deel van die distrik. Dit het in 2001 n bevolking 563 260 gehad en sy hoofstad is Serowe. Dit grens in die noordooste aan sy buurl ...

                                               

Suiddistrik, Botswana

Die Suiddistrik is n distrik in die Suider-Afrikaanse land Botswana. Dit het in 2001 n bevolking van 186 831 gehad en sy hoofstad is Kanye. Dit grens in die suide aan sy buurland Suid-Afrika.

                                               

Suidoosdistrik, Botswana

Die Suidoosdistrik is die kleinste van die nege distrikte in die Suider-Afrikaanse land Botswana. Die distrik het in 2001 n bevolking van 276 319 gehad en beslaan die gebied rondom die hoofstad Gaborone. Dit grens aan die Suid-Afrikaanse Noordwes ...

                                               

Distrikte van Israel

Die distrikte van Israel is deur die ministerie van binnelandse sake ingestel en word vir onder andere planologie en statistiek gebruik. Dit deel Israel in ses distrikte op, naamlik: 1, Noordelike distrik Mehoz HaTzafon, hoofstad Nazareth Nasaret ...

                                               

Haifa distrik

Die Haifa distrik is een van Israel se 6 distrike. Die hoofstad en grootste stad is Haifa. In 2016 het die distrik n bevolking van 996 000 gehad.

                                               

Jerusalem distrik

Die Jerusalem-distrik is een van Israel se 6 distrike. Die hoofstad en grootste stad is Jerusalem. In 2016 het die distrik n bevolking van 1 083 000 gehad.

                                               

Judea en Samaria gebied

Die gebied van Judea en Samaria is n gebied wat sentraal gelee is in die Wesoewer. Hierdie gebied is in 1967 tydens die Sesdaagse Oorlog deur Israel verower. Die gebied behoort nie aan die staat van Israel nie, maar word deur Israel as n administ ...

                                               

Noordelike distrik, Israel

Die Noordelike distrik is een van Israel se 6 distrike. Die hoofstad en grootste stad is Nasaret. In 2016 het die distrik n bevolking van 1 401 000 gehad. Die Golanhoogland en die grootste deel van Galilea behoort aan die Noordelike distrik. Die ...

                                               

Sentrale distrik, Israel

Die Sentrale distrik is een van Israel se 6 distrike. Die hoofstad is Ramla. In 2016 het die distrik n bevolking van 2 116 000 gehad.

                                               

Suidelike distrik, Israel

Die Suidelike distrik is een van Israel se 6 distrike. Die hoofstad is Beer Sheva en die grootste stad is Ashdod. In 2016 het die distrik n bevolking van 1 244 000 gehad.

                                               

Tel Aviv distrik

Die Tel Aviv distrik is die kleinste van Israel se 6 distrike. Die hoofstad en grootste stad is Tel Aviv. In 2016 het die distrik n bevolking van 1 388 000 gehad.

                                               

Alfred Nzo-distriksmunisipaliteit

Die Alfred Nzo-distriksmunisipaliteit is een van die 7 distriksmunisipaliteite van die Oos-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Mount Ayliff. Die meeste mense in die munisipale area praat Xhosa. Die munisipaliteit se kode is DC44.

                                               

Amajuba-distriksmunisipaliteit

Die Amajuba-distriksmunisipaliteit is een van die 10 distriksmunisipaliteite van KwaZulu-Natal. Die setel van die munisipaliteit is in Newcastle. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Zoeloesprekend. Die munisipaliteit se kode is DC25.

                                               

Amathole-distriksmunisipaliteit

Die Amathole-distriksmunisipaliteit is een van die 6 distriksmunisipaliteite in die Oos-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Oos-Londen. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Xhosasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC12.

                                               

Bojanala Platinum-distriksmunisipaliteit

Die Bojanala Platinum-distriksmunisipaliteit is een van die 4 distriksmunisipaliteite van die Noordwes. Die setel van die munisipaliteit is in Rustenburg. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Tswanasprekend. Die munisipaliteit se kode ...

                                               

Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit

Die ondergenoemde hospitale word in die munisipale gebied aangetref: Cecilia Makiwane Hospitaal Mdantsane Grey Provinsiale Hospitaal King Williams Town Beacon Bay Hospitaal Duncan Village Daghospitaal St Marks Kliniek Frere Hospitaal St Dominic’s ...

                                               

Capricorn-distriksmunisipaliteit

Die Capricorn-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite in Limpopo. Die setel van die munisipaliteit is in Polokwane. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Noord-Sothosprekend. Die munisipaliteit se kode is DC35.

                                               

Chris Hani-distriksmunisipaliteit

Die Chris Hani-distriksmunisipaliteit is een van die 6 distriksmunisipaliteite in die Oos-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Queenstown. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Xhosasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC13. ...

                                               

Distrikte van Suid-Afrika

Suid-Afrika is verdeel in 52 distrikte. As gevolg van die 12de wysiging van die Grondwet is die hoeveelheid distrikte van 53 na 52 verminder. n Verdere gevolg van die wysiging is dat elke distrik nou slegs in één provinsie val, om konflik van bel ...

                                               

Dr. Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit

Die Dr. Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit is een van die vier distriksmunisipaliteite van die Noordwes. Die setel van die munisipaliteit is in Klerksdorp. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Tswanasprekend. Die munisipaliteit se k ...

                                               

Dr. Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit

Die Dr. Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit is een van die 4 Distriksmunisipaliteite van die Noordwes. Die setel van die munisipaliteit is in Vryburg. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Tswanasprekend. Die munisipaliteit se ...

                                               

Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit

Die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit is een van die 3 distriksmunisipaliteite van Mpumalanga. Die setel van die munisipaliteit is in Nelspruit. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Swazisprekend. Die munisipaliteit se kode is DC32.

                                               

EThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit

Die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit is n metropolitaanse munisipaliteit in KwaZulu-Natal een van agt in Suid-Afrika. Dit sluit die stad Durban en omliggende stede in. Die meeste mense in die munisipaliteit praat Zoeloe. Die munisipalitei ...

                                               

Fezile Dabi-distriksmunisipaliteit

Die Fezile Dabi-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Vrystaat. Die setel van die munisipaliteit is in Sasolburg. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Suid-Sothosprekend. Die munisipaliteit se kode is ...

                                               

Frances Baard-distriksmunisipaliteit

Die Frances Baard-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Noord-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Kimberley. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Tswanasprekend. Die munisipaliteit se kode is ...

                                               

Gert Sibande-distriksmunisipaliteit

Die Gert Sibande-distriksmunisipaliteit is een van die 3 distriksmunisipaliteite van Mpumalanga. Die setel van die munisipaliteit is in Secunda. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Zoeloesprekend. Die munisipaliteit se kode is DC30

                                               

Harry Gwala-distriksmunisipaliteit

Die Harry Gwala-distriksmunisipaliteit is een van die 10 distriksmunisipaliteite van KwaZulu-Natal. Die setel van die munisipaliteit is Ixopo. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Zoeloesprekend. Die munisipaliteit se kode is DC43.

                                               

ILembe-distriksmunisipaliteit

Die iLembe-distriksmunisipaliteit is een van die 10 distriksmunisipaliteite van KwaZulu-Natal. Die setel van die munisipaliteit is in KwaDukuza. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Zoeloesprekend. Die munisipaliteit se kode is DC29.