ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 366




                                               

Delftse erdewerk

Delftse erdewerk, n Nederlandse pottebakkerskuns, het sy grootste bloeitydperk in die 17e en 18e eeu beleef. Die sentrum van die bedryf was, soos die naam aandui, die stad Delft. Die voorwerpe wat daar gemaak is en meestal blou maar dikwels ook v ...

                                               

Deliese Bond

Die sogenaamde Deliese Bond, of Attiese Seebond, was n assosiasie van ongeveer 150 Griekse stadstate in die 5e eeu v.C., wat onder die leierskap van Athene, voorgeneem het om die stryd teen die Persiese ryk voort te sit, ná die Griekse oorwinning ...

                                               

Delmas

Delmas is n boerderydorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Mpumalanga, oos van Johannesburg. Die plaaslike boerderye produseer mielies, koring, aartappels en hoenders.

                                               

Bob Denard

Robert Denard was n bekende Franse huursoldaat wat betrokke was by talle Afrika-konflikte en vier staatsgrepe in die Comore-eilande uitgevoer het. Vir die skrywer Frederick Forsyth was Denard die groot bron van inspirasie tydens die skryf van die ...

                                               

Denel G5-kanon

Die G5-kanon is n Suid-Afrikaanse gesleepte kanon van 155 mm kaliber wat in Suid-Afrika ontwerp en ontwikkel is deur Denel Land Systems. Die G5 se ontwerp is gebaseer op die Kanadese GC-45 155 mm kanon wat hoogs gewysig is om by Suider-Afrikaanse ...

                                               

Dennis Brutus

Dennis Brutus was n Suid-Afrikaanse digter en aktivis. Hy was ’n leidende figuur in die internasionale sportboikot teen Suid-Afrika in die tyd van apartheid. Sy digbundels sluit in Sirens Knuckles and Boots, Stubborn Hope en Still the Sirens. Hy ...

                                               

Der Neue Tag

Der Neue Tag was n dagblad wat in Praag verskyn het. Dit is in 1939 gestig en het as die Reichsprotektor van Protektoraat Boheme en Morawie se amptelike orgaan gedien. Die koerant se eienaar was die Europa-Verlag, n maatskappy binne die Franz-Ehe ...

                                               

Derby

Die artikel handel oor die dorp in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika, vir ander gebruike, sien derby dubbelsinnig. Derby is n klein dorpie in Noordwes, Suid-Afrika en is gelee op die R509-streeksroete. Hierdie dorpie is 16 km vanaf Koster. D ...

                                               

Jacques Derrida

Jacques Derrida was n Franse filosoof, gebore in Frans-Algerie. Derrida is n sleutelfiguur in die "dekonstruksie", n vorm van kritiek van beide literêre en filosofiese tekste en politieke instellings. Derrida het weggeskram van die woord "dekonst ...

                                               

Deur na Nebula Nege

Deur na Nebula Nege is ’n wetenskapsfiksie verhaal. Die boek is geskryf deur François P. Verster en in 2014 deur Thompson Boekdrukkery gepubliseer. In" Deur na Nebula Nege” word n verhaal vertel van verraad in talle gedaantes, van magslus, moordl ...

                                               

Deurknip

Knippe omvat al die meganismes wat vir die grendeling van deure, vensters, ensovoorts, gebruik kan word. Een van die oudste tipes is die skuifbout, n langwerpige metaalpen met n vierkantige of reghoekige gedeelte wat aan die muur bevestig kan wor ...

                                               

Deursigtige skoonmakergarnaal

Die deursigtige skoonmakergarnaal is n seedier wat leef in gate, grotte en onder lyste in water wat tot 20 m diep is waar hulle wag vir vis wat skoongemaak wil word. Die seedier kom in die westelike Stille Oseaan en Indiese Oseaan voor; meer spes ...

                                               

Deutsche Guernsey-Zeitung

Die Deutsche Guernsey-Zeitung was n Duitse weermagkoerant wat tydens die Tweede Wêreldoorlog op die kanaaleiland Guernsey verskyn het.

                                               

Deutscher Fernsehfunk

Die Deutsche Fernsehfunk, tussen 1972 en 1990 Fernsehen der DDR, was die staatsbeheerde uitsaaikorporasie van die Duitse Demokratiese Republiek.

                                               

Devoon

Die Devoon is ’n geologiese periode van die Paleosoïese Era wat strek van die einde van die Siluur sowat 419.2 miljoen jaar gelede tot die begin van die Karboon sowat 358.9 miljoen jaar gelede. Dit is genoem na Devon, Engeland, waar rotse uit dié ...

                                               

Dewetsdorp

Die dorp is genoem na genl. Christiaan de Wet se pa, Jacobus Ignatius de Wet. Dit was voorheen bekend as De Wet. Jacobus de Wet was die veldkornet van die streek en het gevoel n dorp moet om veiligheidsredes in die omgewing van die plaas Kareefon ...

                                               

Dewoitine D.520

Die Dewoitine D.520 was n Franse enkelsitplek, eenmotorige vegvliegtuig wat deur die Armée de lAir gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Dié vliegtuig was by verre die Franse Lugmag se beste vliegtuig en produksie was op volle sterkte met di ...

                                               

Dhumavati

Dhūmāvatī is n godin uit die Hindoemitologie. Sy is een van die Mahāvidyās. Sy is lank en het n bleek gelaatskleur. Haar gesig is streng en sonder glimlag. Haar klere is dié van n weduwee. Dit is wit, sonder versiering en vuil. Haar hare is versl ...

                                               

Diachroniese taalkunde

Die diachroniese taalkunde is die studie van taalverandering waar dit oor die finale effek van die veranderinge gaan en nie, soos in die sinchroniese taalkunde, oor die veranderinge self nie. Dit dek vyf hoofgebiede: om merkbare veranderinge in s ...

                                               

Diagenese

Diagenese is ʼn samevattende term vir die veranderings wat in sedimente plaasvind nadat dit afgeset is. Die veranderings word veral veroorsaak deur druk, temperatuurstyging, faktore soos die suurheidsgraad en suurstoftoevoer, en grondwatersirkulas ...

                                               

Sergei Diaghilev

Sergei Diaghilev, in Afrikaans ook gespel as Sergei Diaghilef of - in Italiaans, soos op sy grafsteen, Sergese Diaghilew ; aanbevole wetenskaplike transliterasie: Sergej Pavlovič Djagilev - was n Russiese balletimpressario wat veral beroemdheid v ...

                                               

Diamantbedryf

n Diamant is die kosbaarste, skitterendste en hardste edelgesteente wat bekend is en bestaan uit kristallyne koolstof, gewoonlik kleurloos of getint en deursigtig of deurskynend. n Diamant is ʼn vorm van gewone koolstof wat onder geweldige hitte e ...

                                               

Diamante in Namakwaland

Diamante in Namakwaland kom aan kus van die Atlantiese Oseaan voor hoofsaaklik tussen Kleinsee, verby Alexanderbaai en verder noord. Hierdie diamante is reeds in 1926 ontdek. Die eerste persone wat die diamante ontdek het is Fred Cornell en Jack ...

                                               

Diana se varkvis

Diana se varkvis is n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan tot by Java, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Aliwal-bank. Die onvolwasse vissies is al opgemerk by die Groot-Keirivier. In Engels staan die vis bekend as D ...

                                               

Bartolomeus Dias

Bartolomeus Dias was n Portugese ontdekkingsreisiger en seevaarder wat in 1488 om die suidpunt van Afrika geseil het. In 1487 vra koning Johan II van Portugal vir Dias om na die land van die Christelike koning genaamd Prester John in die ooste te ...

                                               

Diaspoor

Diaspoor is n mineraal met die chemiese formule AlO. Saam met gibbsiet en boehmiet is hierdie mineraal n belangrike komponent van bouksiet, die erts waaruit aluminium verkry word. Diaspoor en boehmiet is allotrope van AlOOH en diaspoor is termodi ...

                                               

Diatoom

Diatome of kieselwiere is eensellige wiere wat gewoonlik n geelbruin tot groengeel kleur het. Die wier se kieselagtige selwand bestaan uit twee helftes wat op mekaar pas soos n deksel op n pildosie. As die selinhoud van die diatoom doodgaan, sink ...

                                               

Charles Dickens

Charles John Huffam Dickens was die gewildste Engelse romanskrywer van die Victoriaanse era een van die gewildste ter alle tye. Dickens het sommige van die Engelse letterkunde se mees ikoniese karakters geskep. Baie van sy romans het vir die eers ...

                                               

Die Afrikaanse Patriot

Die Afrikaanse Patriot was die eerste Afrikaanse koerant. Die eerste uitgawe is op 15 Januarie 1876 onder redaksie van C.P. Hoogenhout in die Paarl gepubliseer, hoofsaaklik as mondstuk van die Genootskap van Regte Afrikaners. Dit was aanvanklik n ...

                                               

Die As

Die As is die naam van n kompetisie tussen die nasionale krieketspanne van Engeland en Australie. Hierdie toetsreeks word sedert 1882 elke twee jaar afwisselend in die twee lande gehou. Krieket is n somersport en as gevolg van die verkil in halfr ...

                                               

Die Avonture van Pinocchio

Die Avonture van Pinocchio is n kinderboek oor n houtpop met die naam Pinocchio en die vele avonture wat hy beleef. Die boek is deur Italianer Carlo Lorenzini geskryf en deur Enrico Mazzanti geïllustreer. Dit is aanvanklik op 1883 deur Libreria E ...

                                               

Die Briels

Die Briels was ’n Afrikaanse sanggroep. Frans en Sannie Briel het hulle eerste album, My gryse ou moeder, op 24 Augustus 1954 opgeneem. Later was hulle bekend vir liedjies soos Drie wit kissies, Trein na Pretoria, Ter nagedagtenis aan 435 mynwerk ...

                                               

Die Burger

Die Burger is die naasgrootste Afrikaanse dagblad in die Wes-Kaap, gepubliseer deur Media24. Die eerste uitgawe het in 1915 verskyn. In 2008 het dit n sirkulasiesyfer van 104 808 in die Wes- en Oos-Kaap gehad, maar teen 2012 het dit teruggesak to ...

                                               

Die Everard-groep

Die Everard-groep was vier Suid-Afrikaanse vroue uit dieselfde familie wat bekendheid as skilders verwerf het. Stilisties dek hulle werk n redelik bree spektrum: van die aanvanklike tipies Suid-Afrikaanse realistiese landskapskildering tot die la ...

                                               

Die Gelofte

Die Gelofte is n spesiale eed wat deur Voortrekkers afgelê is voor die Slag van Bloedrivier en wat gelei het tot die viering van Geloftedag op 16 Desember 1838. Dit was afgelê by Wasbankspruit deur Sarel Cilliers. Sedertdien word Geloftedientse e ...

                                               

Die groot gedagte

Die groot gedagte: abstrakte weefsel van die kosmos is n 1997 nie-fiksie boek deur Gideon Joubert wat handel oor die ontstaan van die heelal en die rol wat God daarin gespeel het. Joubert was nie n wetenskaplike nie, en die boek is gevolglik op l ...

                                               

Die krygskuns

Die krygskuns is n antieke Chinese militêre verhandeling uit die 5de eeu v.C. Dit is deur die antieke Chinese militêre strateeg Sunzi geskryf en dit bestaan uit dertien hoofstukke waar elke hoofstuk één aspek van oorlog bespreek. In 1080 kanonise ...

                                               

Die Nuwe Groep

Die Nuwe Groep het in 1938 in Suid-Afrika ontstaan toe n groep jong kunstenaars saamgestaan het om teen die konvensionele, ouderwetse kunsopvattings van die kritici en die publiek te rebelleer. Die grootste rede waarom die Suid-Afrikaanse publiek ...

                                               

Die profeet

Die profeet is n boek met 26 prosa-poetiese fabels geskryf in Engels deur die Libanees-Amerikaanse digter en skrywer Kahlil Gibran. Dit is oorspronklik in 1923 gepubliseer deur Alfred A. Knopf. Dit is Gibran se bekendste werk. Die profeet is in m ...

                                               

Die Stem van Suid-Afrika

Die Stem van Suid-Afrika, ook bekend as Die Stem, was vanaf 1957 tot 1994 die nasionale volkslied van Suid-Afrika. Vanaf 1994 tot 1997 is dit as een van twee volksliedere erken. Dit was ook die volkslied van Suidwes-Afrika onder Suid-Afrikaanse m ...

                                               

Die storie van die molletjie wat wou weet wie op sy kop gedinges het

Die storie van die molletjie wat wou weet wie op sy kop gedinges het is n prenteboek wat deur Werner Holzwarth en Wolf Erlbruch in 1989 uitgegee is en wat intussen n internasionale topverkoper geword het. Die prenteboek is in 2002 deur Linda Rode ...

                                               

Die Wolke

Die Wolke is n jeugroman geskryf deur Gudrun Pausewang wat in 1987 verskyn het. Dit handel oor die lot van die 14-jarige Janna-Berta nadat sy deur n kernramp n stralingslagoffer word. Die roman verskyn n jaar nadat die Tsjernobil-kernramp plaasge ...

                                               

Diederikkie

Die Diederikkie is n koekoek in die Cuculidae -familie. Die voel is n algemene intra-Afrika broeiende somertrekvoel wat in boomvelde, savanne, grasveld en voorstedelike tuine leef. In Engels staan die voel bekend as die Diederik cuckoo of Dideric ...

                                               

Dieetkunde

Van die vroegste tye af moes die mens kies wat hy wil eet. Aanvanklik het dit gegaan om watter vrugte byvoorbeeld giftig of watter vleis die geskikste is. Daama het die mens probeer vasstel watter voedingsmiddele beter vir sy liggaam is as ander. ...

                                               

Dieffenbachia

Dieffenbachia is ’n genus tropiese blomplante in die aronskelkfamilie, Araceae, met byna 60 spesies. Dit is inheems aan Mexiko en die Wes-Indiese Eilande suid tot Argentinie.

                                               

Dieprivier (Langkloof)

Die Dieprivier in die Bo-Langkloof ontspring op die noordelike hellings van die Outeniekwaberge. Die rivier begin net wes van die Keurboomsrivier en vloei daarna weswaarts. Dit loop deur die nedersetting Noll ook bekend as Nolls Halte en Vanrooye ...

                                               

Diepruimte

Diepruimte is ’n begrip wat in amateursterrekunde gebruik word vir ruimtevoorwerpe wat buite ons sonnestelsel val, maar nie enkele sterre is nie. Onder diepruimtevoorwerpe tel newels, sterreswerms en sterrestelsels. Die begrip diepruimte is geen ...

                                               

Diepsee

Die diepsee is die dieper gedeelte van die see wat begin waar die vastelandsplaat of die kussee op n diepte van ongeveer 200 m ophou. Tot op n diepte van ongeveer 125 m kan fotosintese nog onder die invloed van sonlig plaasvind, maar dieper as di ...

                                               

Diepseeduiker

In 1917 is die lynskip Laurentic naby Malin-punt in Noord-lerland getorpedeer. Daar was n fortuin aan goud en silwer aan boord, en alles sou verlore gegaan het as die mensdom nie geweet het hoe om in die see af te daal en daar te werk nie. Diepse ...

                                               

Dier

Diere behoort tot Animalia, een van vyf biologiese koninkryke. Dit word ook Metazoa genoem. Diere is oor die algemeen veelsellige, eukariotiese organismes wat ander organismes eet vir voeding. Die meeste diere kan in die een of ander stadium van ...