ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 367



                                               

Diereskuilings

Diereskuilings verwys na ’n skuilplek, skerm of beskutting waarin, waaragter en waaronder diere toevlug en veiligheid kan vind. Dit kan ook kunsmatig deur mense opgerig word, wat ’n veilige hawe aan diere bied. In Suid-Afrika is die Beskermingsve ...

                                               

Dieretoilet

Dieretoilette is plekke waar wilde diere gewoonlik gereeld ontlas en urineer. Baie soorte diere is hoogs spesifiek in hierdie verband en hul roetines, insluitend die benadering en vertrek van die ontlastingplek is gestereotipeer. Baie diere gebru ...

                                               

Marlene Dietrich

Marlene Dietrich was n gebore Duitser wat bekend geraak het as n aktrise en sangeres. In die vroee dertigerjare het sy internasionale erkenning behaal met rolprente soos Der blaue Engel. Sy was dan ook die eerste Duitse aktrise wat n suksesvolle ...

                                               

Dietse Kinderfonds

Die Dietse Kinderfonds het na die Tweede Wêreldoorlog n klein groepie Duitse weeskinders na Suid-Afrika gebring. Hulle het as volwassenes n beduidende bydrae tot hul nuwe vaderland gelewer.

                                               

Diffusie

Diffusie is n tydafhanklike proses, wat die willekeurige beweging van gegewe entiteite uitmaak, en veroorsaak dat die statistiese verspreiding van hierdie entiteite in n gegewe ruimte versprei. Die konsep van diffusie skakel aan die opvatting van ...

                                               

Dikbas

Die Dikbas n bladwisselende bosveldboom van middelgrootte wat aan die familie van mango-agtiges behoort. Die stam is glad en grys en sy naam verwys letterlik na die dik bas wat die vaatbondels teen veldbrand beskerm. Die boom se nasionale nommer ...

                                               

Dikbek-kurper

Die Dikbekkurper is n varswatervis wat in die Kunenerivierstelsel in Angola en Namibie voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Thicklipped river bream.

                                               

Dikbeklewerik

Die Dikbeklewerik is n klein sang voeltjie. Dit kom in die suidelike dele van Afrika naamlik in Suid-Afrika, Lesotho en die suide van Namibie voor.

                                               

Dikbekstreepkoppie

Die dikbekstreepkoppie is n standvoel wat leef en nesmaak op Inaccessible-eiland en Nightingale-eiland. Dit word ook die Wilkinsstreepkoppie genoem en in Engels die Wilkins Bunting.

                                               

Dikderm

Die dikderm of kolon is die laaste deel van die spysverteringstelsel. Dit lê tussen die dunderm en die anus in die uitskeidingstelsel. Dit is ongeveer 1.5 meter lank en verbind die dunderm met die rektum en die anus. Dit is korter, maar heelwat d ...

                                               

Dikkop-ghieliemientjie

Die Dikkop-ghieliemientjie is n varswater vis wat in die meeste riviere van sentraal Suid-Afrika voorkom. In Engels staan dit bekend as die Chubbyhead barb.

                                               

Diklootmelkbos

Die diklootmelkbos is n struik wat tot die genus Euphorbia behoort. Die struik kom voor in die Noord-Kaap. Dit is n geronde, sukkulenet struik wat tot 2m hoog word. Die takke is lank en latvormig en 8 tot 12 mm in deursnee. Dit gee n melksap af w ...

                                               

Diktatorskap

’n Diktatorskap of diktatuur word gedefinieer as ’n outokratiese vorm van regering waarin die regering beheer word deur een persoon: ’n diktator. Dit het drie moontlike betekenisse: n Romeinse diktator het algehele mag gehad tydens noodtoestande. ...

                                               

Diktegroei

In teenstelling met die diereryk, waar groei plaasvind net tot die dier volwasse is, kan plante onbeperk aanhou groei. Bome – die grootste plantsoort – kan hoogtes van 110 meter en meer bereik. Ter wille van stewigheid moet die plant se lengte- e ...

                                               

Dimetielselenied

Dimetielselenied is n chemiese verbinding met die formule 2 Se. Dit is die dimetiel-ester van waterstofselenied H 2 Se en dit is n vlugtige, kleurlose, stinkende vloeistof wat n sterk knoffelrige reuk het. Die stof kan uit natriumselenied en n me ...

                                               

Dinastie van die Capetingers

Net soos die Karolingers in die laaste dae van die koninkryk van die Merowingers die werklike mag in die land was, was die huis van die Capetingers aan die einde van die 10 de eeu die werklike mag in die Ryk van die Wes-Franke. In 987 het die Cap ...

                                               

Dingleton

Dingleton is n dorpie, eintlik n mynkompleks, in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie het ontstaan as gevolg van die ysterertsmyne wat in die omgewing in bedryf gestel is. Die dorp het bekend geraak nadat die Sishen-Saldanha-spoorlyn voltooi i ...

                                               

Dinkhoede van De Bono

Die Dinkhoede van De Bono is n denkhulpmiddel vir groepsbespreking sowel as vir indiwiduele denke. Gekombineer met parallelle denke bied dit n wyse vir groepe om saam meer effektief te dink asook n wyse om denkprosesse in n gedetailleerde en same ...

                                               

Dinosourus

Dinosourusse was langer as 160 miljoen jaar die oorheersende landdiere, van laat in die Trias-periode tot aan die einde van die Kryt-periode, toe die meeste uitgesterf het tydens die Kryt-Paleogeen-uitwissing. Fossielrekords dui daarop dat voels ...

                                               

Diode

n Diode is n elektriese komponent wat die rigting van die beweging van elektriese lading beperk. n Diode laat die vloei van stroom toe in een rigting deur die komponent maar nie in die teenoorgestelde rigting nie. Elektriese stroombane wat nodig ...

                                               

Diodontidae

Die Klits en Penvisse is n familie visse van die orde Tetraodontiformes. Daar is ses genera met negentien spesies in die familie. Agt van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

                                               

Diogenes Laërtios

Diogenes Laertios was n biograaf van die Griekse filosowe. Niks is omtrent sy lewe bekend nie, maar sy behoue Lewens en Menings van Vooraanstaande Filosowe is n onontbeerlike ekstante bron vir die geskiedenis van Griekse filosofie.

                                               

Diola

Die Diola is n bevolkingsgroep wat in Gambie, Senegal, en Guinee-Bissau woon. Meestal gevestigde landbou mense, onderneem hulle rys-gebaseerde boerdery in die riviergebede van die Senegambie. Onderskeidend in n grootliks Moslem-gebied is die Diol ...

                                               

Dionisia

Die Dionisia was ’n groot fees in Antieke Griekeland wat gehou is ter ere van die wyngod, Dionisos. Die belangrikste gebeure was die opvoering van tragedies en, van 487 v.C. af, komedies. Dit was die belangrikste fees naas die Panathenaia. Die Di ...

                                               

Dionusos

Dionusos of Dionusus is in die Griekse mitologie die god van wyn, teater, druiwe, rituele waansin en religieuse ekstase. Hy het later volgens sommige bronne een van die twaalf Olimpiese gode geword nadat Hestia haar plek afgestaan het. Die geogra ...

                                               

Diplopoda

Hoewel duisendpote bekend is vir hulle groot aantal pote, het die langste duisendpoot slegs 200 paar pote, terwyl die meeste spesies van hierdie klas nog minder pote het. Die kleinste spesie van die duisendpote is slegs 2 mm lank, terwyl die lang ...

                                               

Dipterocarpaceae

Dipterocarpaceae is n familie wat hoort tot die orde Malvales. Daar is 500 spesies wêreldwyd wat hoort tot die familie waarvan drie in Suider-Afrika voorkom en al drie is bome. Hierdie familie van houtagtige plante kom meesal in Suidoos-Asie voor.

                                               

Diskordansie

Wanneer daar in die geologiese geskiedenis van n bepaalde gebied ʼn tydperk bestaan waarin geen gesteentelae afgeset word nie, of daar selfs lae deur erosie verwyder word ontstaan n onderbreking of gaping in die opeenvolging van die lae. Hierdie o ...

                                               

Walt Disney

Walt Disney was n Amerikaanse tekenprentvervaardiger en filmmaker. Hy is die vader van tekenprentfilms en die skepper van wêreldbekende tekenprentkaraktertjies soos Donald Duck, Mickey Mouse en Goofy wat kinders en grootmense van oor die hele wêr ...

                                               

Dispersie (optika)

Dispersie is die verskynsel waar die brekingsindeks van n materiaal nie vir alle golflengtes van lig dieselfde is nie. Deur dispersie val wit lig deur n prisma en gaan dit weer uiteen in die kleure van die reenboog, oftewel die kleurspektrum. Die ...

                                               

Distichodontidae

Distichodontidae is n vis-familie van die orde Characiformes. Die familie kom slegs in Afrika voor en bestaan uit agtien genera met oor die negentig spesies waarvan drie genera in Suider-Afrika voorkom. Die naam verwys na die tande van die vis; h ...

                                               

Distikstofmonoksied

Distikstofmonoksied of distikstofoksied of laggas is n verbinding van stikstof en suurstof met formule N 2 O. Dit is n kleurlose, taamlik onreaktiewe gas wat soeterig smaak en narkotiese eienskappe het. Dit word as dryfgas gebruik om vinnige slag ...

                                               

Distikstofpentoksied

Distikstofpentoksied is n stikstofoksied met formule N 2 O 5. In hierdie verbinding met suurstof het stikstof die hoogste oksidasietoestand N. Dit is die anhidraat van salpetersuur. Dit is n vastestof met n lae smeltpunt, wat daarna ontbind, soms ...

                                               

Distikstoftrioksied

Distokstoftrioksied is n chemiese verbinding van stikstof en suurstof met formule N 2 O 3. Dit is die anhidraat van nitroesuur. Die eerste chemikus wat dit vervaardig het, is Gay-Lussac in 1816. Dit is n giftige en reaktiewe gas wat onder ligte d ...

                                               

Distillasie

Distillasie is n metode vir die skei van mengsels gebaseer op die verskille in hul vlugtigheid in n kokende vloeistofmengsel. Distillasie is n eenheidswerking of fisiese skeidingsproses en nie n chemiese reaksie nie. Kommersieel het distillasie n ...

                                               

Distrik Ses

Distrik Ses was n kleurryke woon- en handelsbuurt van Kaapstad wat min of meer begrens is deur die spoorweg in die noorde, De Waalrylaan in die suide, Canterburystraat in die weste en Scottstraat in die ooste. Die buurt het sy naam in 1867 gekry ...

                                               

Divisie

n Divisie is n biologiese klassifikasie rang ekwivalent aan n Filum wat in die plant of die swamryk gebruik word. Die hoof plantafdelings, in die volgorde waarin hulle ontwikkel het, is die lewermosse Afdeling Marchantiophyta, die horingbladde Af ...

                                               

Divisionisme

Divisionisme was die kenmerkende styl van Neo-Impressionistiese skilderkuns, gedefinieer deur die verdeling van kleure in individuele spikkels of blokkies wat opties op mekaar ingewerk het. Deur van die kyker te vereis om die kleure opties te kom ...

                                               

Djedefre

Djedefre was ’n Egiptiese farao van die 4de Dinastie tydens ’n tydperk bekend as die Ou Ryk. Hy is ook bekend onder sy Hellenistiese naam Ratoises. Djedefre was die seun en opvolger van Choefoe, die bouer van die Groot Piramide van Giza; dit is n ...

                                               

Djoser

Djoser was ’n Egiptiese farao van die 3de Dinastie tydens ’n tydperk bekend as die Ou Koninkryk en die stigter van dié era. Hy was ook bekend onder sy Hellenistiese name Tosorthros en Sesorthos. Hy was die seun van Chasechemwi en koningin Nimaeth ...

                                               

Galina Djuragina

Galina Nikolaefna Djuragina Галина Николаевна Дюрягина was n Russiese skryweres en kindersielkundige. Sy is bekend om haar dagboeke, wat gepubliseer is onder die skuilnaam Alexandra of Alya Rakhmanova, en wat haar jeug, studies en huwelik in die ...

                                               

Docodonta

Die Docodonta is n uitgestorwe groep diere wat vroeer as een van die primitiefste ordes van die ware soogdiere beskou is, maar nou dikwels as n sustergroep daarvan gesien word. Die dokodonte en die ware soogdiere word dan saam as die Mammaliaform ...

                                               

Dodeakker van Giza

Die Dodeakker van Giza is ’n argeologiese terrein aan die Nylrivier sowat 9 km van Giza en 25 km suidwes van Kaïro, Egipte. Die kompleks van antieke monumente sluit in die drie piramides bekend as die Groot Piramides, die enorme beeldhouwerk beke ...

                                               

Doebrofka-gyselaardrama

Die Doebrofka-gyselaardrama, ook bekend as die Nord-Ost-gyselaardrama, was die oorname van ’n stampvol Doebrofka-teater in Moskou op 23 Oktober 2002 deur 40 tot 50 gewapende rebelle wat beweer het hulle het bande met die Islamitiese seperatiste-b ...

                                               

Doedelsak

Die doedelsak is n houtblaasinstrument wat reeds voor die 9de eeu in Asie in gebruik was, en waarskynlik via Griekeland in Wes-Europa bekend geword het. Aan die doedelsak self n leersak is een inlaatpyp en n aantal uitlaatpype verbind. Slegs laas ...

                                               

Dolfyn (sterrebeeld)

Die Dolfyn is ’n sterrebeeld in die noordelike lugruim, naby die hemelewenaar. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Die helderste sterre in ...

                                               

Domino

Die Domino is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Groot-Visrivier. In Engels staan die vis ook bekend as die Domino.

                                               

Domitianus

Domitianus was die Romeinse keiser van 81 tot 96. Domitianus was die derde en laaste keiser van die Flawiese dinastie. Domitianus se jeug en vroee loopbaan is grootliks in die skadu van sy broer Titus deurgebring, wat militêre roem verwerf het te ...

                                               

Hermien Dommisse

Hermien Dommisse was n bekende Afrikaanse aktrise, regisseur, skrywer en kampvegter vir Suid-Afrikaanse teater. Sy was ook by die destydse Transvaalse Raad vir die Uitvoerende Kunste betrokke.

                                               

Pranas Domšaitis

Pranas Domšaitis was n Pruisies-Litause kunstenaar. Domšaitis is gebore in Cropiens, n dorpie in die Koninkryk Pruise naby die grens met Litaue. Domšaitis het tot op die ouderdom van 27 geboer. Onder borgskap van Max Liebermann studeer hy in 1907 ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →