ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 369




                                               

Drukkerswese

Na die uitvinding van die drukkuns in ongeveer 1450, het daar langsamerhand langs verskeie wee meganiese en tegnologiese ontwikkelings plaasgevind op set-, fotogravure- en drukgebied. Vandag is die drukkerswese so ver ontwikkel dat elektroniese r ...

                                               

Drummond Castle

Die Drummond Castle was n stoomskip van Donald Currie and Co redery wat in een van die rampspoedigste skeepsrampe in die Suid-Afrikaanse geskiedenis betrokke was. Die skip is in 1881 te water gelaat en het 3 663 ton water verplaas. Dit was een va ...

                                               

Dryf-blennie

Die dryf-blennie is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Floating blenny.

                                               

Du Fu

Watson, Burton red.; 1984. The Columbia Book of Chinese Poetry. Columbia University Press. ISBN 0-231-05683-4. Cooper, Arthur vert.; 1986. Li Po and Tu Fu: Poems. Viking Press. ISBN 0-14-044272-3. McCraw, David; 1992. Du Fus Laments from the Sout ...

                                               

Koos du Plessis

Koos du Plessis was n Suid-Afrikaanse musikant wat toonaangewend was in die Afrikaanse musiek-en-liriekbeweging van die 1970s en 80s. Hoewel hy kommersieel nie baie suksesvol was as uitvoerende kunstenaar nie, het die albums wat hy in sy leeftyd ...

                                               

Nellie du Toit

Petronella du Toit was n Suid-Afrikaanse liriese sopraan. Sy is op 29 Julie 2018 oorlede nadat sy n rukkie lank longontsteking gehad het. Van haar moeder, wat self baie musikaal was, het sy haar eerste onderrig in sang en musiek ontvang. Ná matri ...

                                               

Du Toitskloofpas

Die Du Toitskloofpas is n bergpas oor die Klein Drakensteinberge. Dit vorm sedert die opening van die Hugenotetonnel in 1988 nie meer deel van die N1 nasionale pad nie, maar word sedertdien aangedui as deel van die R101-streekroete tussen die Paa ...

                                               

Dubbelbalk-chromis

Die dubbelbalk-chromis is n vis wat wydverspreid in die Indiese Oseaan voorkom asook aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Doublebar chromis.

                                               

Dubbelbanddrawwertjie

Die Dubbelbanddrawwertjie is n voelspesie in die Glareolidae familie. Dit word soms geklassifiseer as die enigste lid van die genus Smutsornis as Smutsornis africanus en word aangestref in Angola, Botswana, Ethiopie, Kenia, Namibie, Somalie, Suid ...

                                               

Dubbelbandvlindervis

Die dubbelbandvlindervis is n vlindervis wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom en is endemies aan Suider-Afrika. Die vis word 20 cm groot. Dit is silwerwit met drie vertikale strepe oor sy lyf en kom voor in koraal- en rotsriwwe in ...

                                               

Dubbelent-pypvis

Die Dubbelent-pypvis is n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan; meer spesifiek in die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Double ...

                                               

Dubbellyn-tobie

Die Dubbellyntobie is n vis wat voorkom in die Indiese en Stille Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Doublelined toby.

                                               

Dubbelvlek-stekelwang

Die Dubbelvlek-stekelwang is n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan, die Persiese Golf, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot suid van Mosambiek asook Madagaskar. In Engels staan die vis bekend as die Doubleblotch spinecheek.

                                               

Duckworth-Lewis-Stern-metode

In krieket is die Duckworth-Lewis-Stern-metode n wiskundige manier om die teikentelling te bepaal vir die span wat tweede kolf in n Internasionale eendagwedstryd wat deur die weer of ander omstandigheid onderbreek is. Dit word algemeen aanvaar as ...

                                               

Duggan-Cronin-versameling

Die Duggan-Cronin-versameling bestaan uit ongeveer 8 000 fotos wat die swart volkere van Suider-Afrika en hul leefwyse in stamverband in die eerste helfte van die 20ste eeu uitbeeld. Hierdie fotos is geneem kort voordat die Westerse kultuur sy st ...

                                               

Duif (sterrebeeld)

Die Duif is ’n klein, dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim wat laat in die 16de eeu geskep is. Dit lê net suid van die Groot Hond en die Haas.

                                               

Duikboot

n Duikboot is n watervoertuig wat spesifiek ontwerp is om onder water te vaar. Duikbote word gebruik om onderwaternavorsing te doen en om dieper onder die water te werk as wat mense kan duik. Sulke gebruike sluit eksplorasie in en die terugbring ...

                                               

Duine-aalwyn

Die Duine-aalwyn is n aalwyn en ook een van die dwergaalwyne wat voorkom in die Wes-Kaap. Hier kom dit voor in die Caledon- en Bredasdorp-omgewing, ooswaarts tot by Swellendam, Riversdal en Kaap Agulhas.

                                               

Duisternooientjie

Die Duisternooientjie is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, meer spesifiek aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Dark damsel.

                                               

Duits-Oos-Afrika

Duits-Oos-Afrika was vanaf 1885 tot 1918 n kolonie van die Duitse Keiserryk op die gebied van Tanganjika, Rwanda, Burundi en n klein gebied in die noorde van Mosambiek. Met n oppervlakte van 995 000 km² was dit omtrent twee keer groter as die Dui ...

                                               

Duitse Demokratiese Republiek

Die Duitse Demokratiese Republiek het as n sosialistiese Duitse "Arbeiders- en Boerestaat" tussen 7 Oktober 1949 en 2 Oktober 1990 op die grondgebied van die voormalige Sowjetbesettingsone in Oos-Duitsland en die Sowjetsektor van Berlyn bestaan. ...

                                               

Duitse idealisme

Die Duitse idealisme is n filosofiese beweging uit die geskiedenis van die moderne filosofie. Die beweging het in die laat 18de en vroee 19de eeu in Duitsland ontstaan. Die Duitse idealisme is nou verbind met die Romantiek en met die revolusionêr ...

                                               

Duitse masels

Duitse masels, ook bekend as Rubella, is n akute aansteeklike siekte met n veluitslag wat gevaar vir die fetus inhou indien verwagtende moeders dit kry. Dit word deur n virus veroorsaak wat drie weke neem om te ontwikkel.

                                               

Duitse sokkerkampioen

Sokker is in 1903 in Duitsland verenig met die stigting van die Duitse Sokkerbond. Voorheen was daar verskillende onafhanklike kompetisies. Tussen 1903 en 1944 het die wenners van die verskillende streeksligas aan die einde van die seisoen in n r ...

                                               

Duitsers in Natal

Twee groepe uit Duitsland vestig hulle in die 19de eeu in die voormalige Britse kolonie Natal, vandag KwaZulu-Natal, bekend as die Bergtheil-Koloniste en die Hermannsburgse Sendelinge. In 1935 het omtrent 6 250 Duitsers in Natal gewoon, van wie o ...

                                               

Duivenhoksdam

Die Duivenhoksdam verskaf hoofsaaklik besproeiingswater deur middel van n stelsel van kanale aan plase in die Overberg. Die dam lê in die Duivenhoksrivier in die Langeberge, noordoos van die dorp Heidelberg, Wes-Kaap, en by die koördinate 33° 59 ...

                                               

Duiwelsaanbidding

Die term duiwelsaanbidding verwys na die rituele verering of aanbidding van die Duiwel, wat in die Christelike geloof die kwaad versinnebeeld. Die wanvoorstelling van duiwelsaanbidding as n middel om bonatuurlike kragte te verkry en ander mense k ...

                                               

Duiwelskop

Die historiese pas by Duiwelskop in die Outeniquaberge het die kusstrook tussen Knysna en George met die Langkloof verbind. Vir baie jare na die blanke se binnedringing van die kusgebied was daar verder noordoos van die Attakwaskloofpas geen gesk ...

                                               

Duiwelvuurvis

Die Duiwelvuurvis is n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Die vis staan ook bekend as die leeuvis of kalkoenvis. Die vis is rooibruin van kleur met vertikale wit strepe. Dit het verlengde vinne met lang, skerp stek ...

                                               

Duiwenhoksrivier

Die Duiwenhoksrivier loop deur die dorp Heidelberg, Wes-Kaap aan die Tuinroete. Hierdie rivier ontspring op n hoogte van n 1 500 m bo seespieel in die Boosmansbos-wildernisgebied en die Grootvadersbosch-natuurreservaat op die suidelike hellings v ...

                                               

Heiman Dullaart

Hy was n student van Rembrandt, maar is beter bekend om sy poesie as sy kuns. Sy skilderye, dikwels in die vorm van trompe-loeils, kan in die Kröller-Müller-museum besigtig word. As digter word hy veral onthou om sy liefdes-sonnette Aan myne uitb ...

                                               

Duncan I

Duncan I, met die bynaam An t-Ilgarach, "die Sieke", was van 1034 tot 1040 koning van Skotland. Die karakter met dieselfde naam in William Shakespeare se toneelstuk Macbeth is op hom geskoei.

                                               

Patrick Duncan

Sir Patrick Duncan was die sesde goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika en die eerste bekleer van dié amp wat deur Suid-Afrika self aangewys is. Duncan is in Skotland gebore en het grade in die klassieke tale verwerf aan die Universitei ...

                                               

Dunderm

Die dunderm is n deel van die menslike spysverteringstelsel wat tussen die maag en die dikderm lê. Die dunderm is die langste deel van die spysverteringstelsel, maar is dunner as die dikderm. Die meeste soogdiere het ook dunderms. Die dunderm is ...

                                               

Dunning-Kruger-effek

Die Dunning-Kruger-effek is ’n denkfout waarin relatief onbekwame indiwidue aan denkbeeldige meerderwaardigheid ly en hul eie vermoe foutiewelik veel hoer ag as wat dit werklik is. Die denkfout is in 1999 eksperimenteel waargeneem deur David Dunn ...

                                               

Durban

Durban is n hawestad in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, langs die Indiese Oseaan met ongeveer 4 miljoen inwoners uit n diverse groep kulture. Dit is n gewilde vakansiebestemming weens sy goeie weer en die warm Agulhasstroom. Suid-Afrika se besigste h ...

                                               

Albrecht Dürer

Albrecht Dürer die Jongere was n Duitse skilder, grafikus, wiskundige en kunsteoretikus wat as een van die vooraanstaande kunstenaars van die Renaissance-tydperk beskou word. Die Duitse graveur en skilder Albrecht Dürer 1471 – 1528 word algemeen ...

                                               

Lawrence Durrell

Lawrence George Durrell was n Britse romanskrywer wat bekendheid vir sy reisverhale, poesie, toneelstukke en jeuglektuur verwerf het. Die grootste deel van sy lewe het hy buite Engeland gewoon en is internasionaal bekend vir sy romansiklus The Al ...

                                               

Ave Duthie

Augusta Vera Duthie was n Suid-Afrikaanse plantkundige. Dr. Ave Duthie is gebore op die familielandgoed Belvidere, net buite Knysna. Sy was die tweede dogter van Archibald Hamilton Duthie en sy vrou Augusta en die kleindogter van T. H. Duthie. Sy ...

                                               

Dutoiti

Die Dutoiti is n vis wat aan die ooskus van Afrika voorkom, vanaf Kenia tot by Park Rynie in KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis ook bekend as die Dutoiti.

                                               

Dutywa

Dutywa is n dorp in die Oos-Kaap-provinsie, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting n bevolking van 11 076 gehad, waarvan 10 695 swart mense was. Dutywa is die setel van die Mbhashe Plaaslike Munisipaliteit, wat tans onder die A ...

                                               

Dwerg-ghieliemientjie

Die Dwerg-ghieliemientjie is n varswater vis wat voorkom in die suidelike sytakke van die Kongorivier en die boonste gedeeltes van die Okavango-, Zambezi- en die Kafueriviere. In Engels staan die vis bekend as die Dwarf barb.

                                               

Dwerg-klipstamper

Die Dwerg-klipstamper is n varswatervis wat in die Okavango-, Kunene-, Kafue- en die boonste dele van die Zambezirivier voorkom. Buite Suider-Afrika word die vis ook in die noordelike gedeelte van die Malawimeer aangetref. In Engels staan die vis ...

                                               

Dwerg-sitarien

Die Dwerg-sitarien is n varswater vis wat voorkom in die boonste gedeelte van die Zambezirivier en die Okavango-, Kunene- en Kafueriviere. In Engels staan die vis ook bekend as die Dwarf citharine.

                                               

Dwergaalwyne

Dwergaalwyne is n informele groepering van aalwyne wat deel vorm van die genus Aloe. Die groep word gekenmerk van hul klein rosette wat gewoonlik in groepe gerangskik is. Die blare is smal en het dikwels klein, verhewe wit knoppies of aan die bla ...

                                               

Dwergadders

Die term dwergadders verwys na sewe kleiner slange wat deel vorm van die adders. Die slange lyk amper almal eenders en is moeilik onderskeibaar. Byte deur dié slange is pynlik, maar selde lewensgevaarlik. Kenmerkend van die slange is hulle reghoe ...

                                               

Dwergarend

Dwergarend is n klein arend, algemene standvoel en somerbesoeker wat voorkom in die westelike bergagtige streke van Suid-Afrika en Namibie. In Engels staan die arend bekend as die Booted eagle.

                                               

Dwerggans

Dit is n baie klein soort eend, maar met pragtige opvallende kleure. Die eend is 30–33 cm lank en weeg 230 tot 320 gram. Oranje-kleurige lyf, wit bors, wit gesig met donker groen rug. Hulle verkies om in die water te bly, waarmee hul kleur mooi s ...

                                               

Dwergmuishond

Die dwergmuishond is n klein, donker soogdier wat van Ethiopie tot Angola en suidwaarts tot in die oostelike streke van Suider-Afrika aangetref word.

                                               

Dwergpalm

Dit is ’n tuinplant in streke met ’n tropiese en subtropiese klimaat en word 2 tot 3 meter hoog. Dit het dun, rietagtige stamme. In kouer klimaatstreke word die dwergpalm as ’n huisplant gekweek; dan groei dit stadig en word tot 2 meter hoog, met ...