ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 370




                                               

Dwergrietreier

Die volwassenes het n leikleurige rugkant en n swaar gestreepte onderkant, maar lyk donker van ver af; die oranjegeel pote hang as hulle vlieg. Jonges, wat n rooierige onderkant en rugvere met rooi punte het, verskil verder van ander jong reiers ...

                                               

Dwergthunbergia

Die dwergthunbergia is n struik wat voorkom in Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Eswatini, Zimbabwe en verder noord in Oos-Afrika. Die struik word tot een meter hoog. Dit is n gewilde tuinplant en blom gedurende die somer. Die struik ...

                                               

Dwergvisvanger

Die dwergvisvanger is n algemene intra-Afrika broeiende somertrekvoel wat leef in boomveld, savanna en kuswoud. In Engels staan die voel bekend as die African Pygmy Kingfisher.

                                               

Dyer-eiland

Dyer-eiland is ongeveer 20 ha groot en lê 3 km van die kus by Pearly Beach tussen Dangerpunt en Quoinpunt en byna regoor die mond van die Uilenkraalsrivier. Totdat die Amerikaner Sampson Dyer in 1806 daar gaan woon het, was die eiland bekend as I ...

                                               

Ebenaceae

Ebenaceae is die ebbehout -familie wat hoort tot die orde Ericales. Die naam is afgelei van die Latynse woord ebenus wat donkerkleurig beteken. In die Diospyrus -genus is daar verskeie spesies wat die swart hout, ebbehout, voorsien. Behalwe Diosp ...

                                               

Ebenhaeser

Ebenhaeser of Ebenhaezer is n sendingstasie langs die Olifantsrivier, 10 km stroom-af vanaf Koekenaap, in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die stasie is in 1831 deur baron Theobald von Wurmb van die Rynse Sendinggenootskap gestig. Die naam is van Bybel ...

                                               

Echeneidae

Die Remoras is n vis-familie wat behoort tot die orde Perciformes. Daar is vier genera met agt spesies wat tot dié familie behoort en ses van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

                                               

Echinoidea

Echinoidea is n klas seediertjies, ook bekend as seekastaiings, wat hoort tot die filum stekelhuidiges. Die meeste van die diertjies is rond, vol stekels of naalde en het n ystervarkagtige voorkoms. Hulle grootte wissel van 60 tot 120 mm. Seekast ...

                                               

Ecuador

Ecuador, amptelik die Republiek Ecuador, is n land in die middel van Suid-Amerika wat in die noorde grens aan Colombia, in die ooste en die suide aan Peru, en in die weste aan die Stille Oseaan. Die naam van dié land is Spaans vir die ewenaar, wa ...

                                               

Eddie Barlow

Eddie Barlow was ’n veelsydige Suid-Afrikaanse krieketspeler. Hy was bekend vir sy veggees en aanvallende benadering met beide kolf en bal. Van 1961 tot 1970 het hy in 30 toetse vir Suid-Afrika gespeel en 2 516 toetslopies teen ’n gemiddeld van 4 ...

                                               

Marek Edelman

Marek Edelman was n Joodse en Poolse politiese en sosiale aktivis, n kardioloog en die laaste lewende leier van die Warskou Ghetto Opstand. Edelman is in 1922 in Homel nou Belarus gebore, maar het kort daarna saam met sy ouers na Warskou verhuis. ...

                                               

Edelweiss

Die edelweiss is n hooggebergteplant van die familie Compositae. Die plante word in Europa onder meer op die Alpe, die Apennyne, die Pirenee en die Karpate aangetref, asook in Sentraal-Asie. Die stingel en lansetvormige blare is met silwerkleurig ...

                                               

Edenburg

Edenburg is n dorp in suidwes Vrystaat, in Suid-Afrika. Die dorp is 75 km suid van Bloemfontein, op die N1 nasionale pad, oos van Jagersfontein en noord van Trompsburg.

                                               

Edenville

Edenville is op 29 Oktober 1912 op die plase Welgelegen, Landgoed en Erfdeel-Noord aan die bolope van die Doringspruit geproklameer nadat die plaaslike gemeenskap petisies vir n nuwe dorp ingedien het. Die dorp het in 1922 n munisipaliteit geword ...

                                               

Edgar Rice Burroughs

Edgar Rice Burroughs was ’n Amerikaanse skrywer wat veral bekend was vir sy boekreeks oor die oerwoudheld Tarzan en die wetenskapsfiksiereeks Barsoom.

                                               

Ediacarium

Die Ediacarium is die laaste periode van die Proterosoïese Eon. Dit het van ongeveer 635 tot 541 miljoen jaar gelede geduur. Hierdie periode word ook die Vendium genoem.

                                               

Edinburg

Edinburg rə", ; Skots-Gaelies: Dùn Èideann, ; Skots: Edinburgh) is die hoofstad en tweede grootste stad van Skotland met n bevolking van 482 640 in 2012. Edinburg is die sewende grootste stad in die Verenigde Koninkryk en sy tweede belangrikste t ...

                                               

Thomas Edison

Thomas Alva Edison was n Amerikaanse uitvinder en besigheidsman wat vele toestelle ontwikkel het wat die lewe reg oor die wêreld sterk beïnvloed het. Hy was een van die eerste uitvinders wat die beginsels van massaproduksie op die proses van uitv ...

                                               

Edmund Ironside

Edmund Ironside of Edmond Ysterkant of Edmund II was van 23 April 1016 – 30 November 1016 koning van Engeland. Hy was die seun van koning Ethelred II en sy eerste vrou, Elfgifa. Hy het ’n ouer broer, Athelstan, gehad, maar dié is in 1014 dood. Ed ...

                                               

Edward VIII van die Verenigde Koninkryk

Edward VIII was koning van die Verenigde Koninkryk en Noord-Ierland en die Britse dominiums asook Keiser van Indie van 20 Januarie 1936, ná die dood van sy pa, George V, tot met sy abdikasie op 11 Desember 1936. Hy was die tweede monarg van die H ...

                                               

Edyth Bulbring

Edyth Bulbring is ’n Suid-Afrikaanse joernalis en skrywer. Haar boeke sluit in Pops & The Nearly Dead en The Club ", asook romans vir jong volwassenes, onder andere The Summer of Toffie and Grummer en Cornelia Button and the Globe of Gamagion ". ...

                                               

Eekhoring

n Eekhoring is die volksnaam vir n knaagdier van die familie Sciuridae. Eekhorings word wyd aangetref: in Europa, Asie, Noord- en Suid-Amerika, en in Afrika.

                                               

Een biljoen jaar n.C.

Een biljoen jaar n.C. is ’n wetenskapsfiksieverhaal. Die boek is geskryf deur Charles F. Stofberg en in 2012 deur Thompson Boekdrukkery gepubliseer. In Een biljoen jaar n.C. kyk Charles na die verre toekoms van die mens op aarde. Die huidige gesl ...

                                               

Eendagsvlieë

Eendagsvliee is insekte wat die grootste deel van hul lewe as larwes in die water deurbring en n unieke gedaantewisseling ondergaan voordat hulle as volwasse insekte binne een of enkele dae swerm, paar, eiers lê en doodgaan. Die volwasse dier vre ...

                                               

Eendekuil

Eendekuil is n dorp in die Swartland-streek van die Wes-Kaap, Suid-Afrika, suidwes van Citrusdal en 160 km van Kaapstad. Die naam is afgelei van die baie wilde eende en ander watervoels wat op n tyd volop hier was; daar is baie vleie en panne in ...

                                               

Eenhoring-leerbaadjie

Die Eenhoring-leerbaadjie is n vis wat wydverspreid voorkom in alle tropiese see. In die westelike Indiese Oseaan kom die vis voor aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Unic ...

                                               

Eenkol-nooientjie

Die Eenkol-nooientjie is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee; meer spesifiek die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Onespot demoiselle.

                                               

Eenkolvlindervis

Die Eenkolvlindervis is vlindervis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom vanaf Port Alfred. Die vis word 20 cm groot. Die vis is geel met n groot swart kol op sy lyf en dun swart vertikale lyne oor die oog en stertvinsteel. Die vis kom voor ...

                                               

Eenstreepmuis

Die Eenstreepmuis kom in die ou Transvaalgebied en KwaZulu-Natal van Suid-Afrika, Zimbabwe, Mosambiek en die noorde van Namibie voor.

                                               

Eenvormigheidswet van 1662

Die Eenvormigheidswet van 1662 was n wet van die Parlement van Engeland. Die wet word ook aangehaal as 13 & 14 Ch.2 c. 4, 19 Mei 1662. Dit het die formaat van publieke aanbidding, bediening van sakramente, en ander rites van die staatskerk, die K ...

                                               

Eerste Babiloniese dinastie

Oor hierdie eerste bloeitydperk, die eerste dinastie van Babilon, bestaan talle bronne. Een bron bied insig in die politieke en diplomatieke verhoudinge van die Babiloniers met volke buite Mesopotamie. n Provinsiale argief te Larsa verduidelik ho ...

                                               

Eerste Meksikaanse Keiserryk

Die Eerste Meksikaanse Keiserryk het vanaf 1821 tot 1823 op die gebied van die huidige republieke Meksiko, Belize, Costa Rica, El Salvador, Guatemala, Honduras en Nicaragua bestaan. Die keiserryk het met die onafhanklikheid van die Spaanse koloni ...

                                               

Eerste Vryheidsoorlog

Die Eerste Vryheidsoorlog of Eerste Boereoorlog was n konflik tussen die Verenigde Koninkryk en die Boere van Transvaal. Dit het van 20 Desember 1880 tot 23 Maart 1881 geduur.

                                               

Eetgerei (Westers)

Westerse eetgerei soos messe, vurke, lepels, borde, skottels en bakke het hulle ontstaan in Europa gehad. In ander kulture het daar ook ander soorte eetgerei ontwikkel, deels as gevolg van ander lewenstyle. Selfs vandag nog gebruik n groot deel v ...

                                               

Efese

Efese was ’n antieke Griekse stad aan die weskus van Anatolie, naby die huidige Selçuk in Turkye. In die Romeinse tyd was dit baie jare lank die tweede grootste stad van die Romeinse Ryk. Dit het in die eerste eeu v.C. sowat 250 000 inwoners geha ...

                                               

Heinrich Egersdörfer

Heinrich Egersdörfer was n kunstenaar wat tussen 1884 en ongeveer 1910 in Suider-Afrika gewerk het. Sy sketse is van groot kultuur-historiese belang aangesien hy die Suid-Afrikaanse leefwyse teen die einde van die 19de eeu in sy sketse uitgebeeld ...

                                               

Eggogrotte

Die Eggogrotte is gelee in n reeks dolomitiese heuwels in Limpopo, Suid-Afrika, 35 km noord van Ohrigstad. Die grot is by die ingang van die Molapongvallei.

                                               

Egipties

Egipties is die oudste bekende taal van Egipte en ’n tak van die Afro-Asiatiese taalfamilie. Geskrewe rekords in Egipties bestaan vanaf omstreeks 3400-3200 v.C., en dit maak dit een van die oudste bekende geskrewe tale, saam met Sumeries. Egiptie ...

                                               

Egiptiese losstertvlermuis

Die vlermuis is donker grysbruin met n donkerder kop maar sonder die ligter nekkraag van die ander losstertvlermuise. Die soogdier word tot 11 cm lank en weeg ±15g.

                                               

Egiptiese mau

Dit is nie bekend presies hoe die mau ontstaan het nie, maar dikwels word beweer dat hy van Afrika-wildekatte afstam. Die naam self is die Middel-Egiptiese woord mau letterlik "kat". Die mau is in 1956 in Amerika bekendgestel nadat die verbanne R ...

                                               

Egiptiese obeliske

Die woord obelisk het sy oorsprong in die Griekse woord obelos, wat dolk beteken. Die skerp bopunt van so n pilaar het dit dan ook die voorkoms van n dolk gegee. Die obeliske is n kenmerkende voorbeeld van die Oud­ Egiptiese kuns en het n elegant ...

                                               

Egiptiese piramide

Die Egiptiese piramides is antieke piramidevormige boustrukture in Egipte. Tot in 2008 is 138 piramides in dié land ontdek. Die meeste is gebou as grafkelders vir die land se faraos en hul vroue tydens die periodes van die Ou en die Middelryk van ...

                                               

Egiptiese siel

Die Antieke Egiptenare het geglo ’n mens se siel bestaan uit verskeie dele, soos die ren, ba, ka, sjeoet, ib en ach. Daarteenoor was daar die menslike liggaam, die ha.

                                               

Egiptiese vrugtevlermuis

Die Egiptiese vrugtevlermuis kom in die kusgebiede van Suid-Afrika, die Krugerwildtuin, Mosambiek en die oostelike gedeelte van Zimbabwe voor.

                                               

Egiptologie

Egiptologie is die studie van Antieke Egiptiese geskiedenis, taal, letterkunde, godsdiens, argitektuur en kuns. ’n Navorser op die gebied word ’n "Egiptoloog" genoem.

                                               

Eichsfeld

Die Eichsfeld is n historiese landskap in die noordooste van die Duitse deelstaat Nedersakse, die noordweste van Thüringen en die noordooste van Hesse tussen die Harz-bergreeks en die Werra-rivier. Die grootste nedersettings in die Eichsfeld is d ...

                                               

Eifelium

Die Eifelium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Devoon. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die Eifelium was van sowat 393.3 to ...

                                               

Eike

Eike of akkerbome is eenhuisige bome met manlike en vroulike blomme. Die verspreidingsgebied van die sowat 500 verskillende spesies is besonder wyd. Die bome is inheems in die Noordelike Halfrond, maar aard van digby die twee poolstreke tot in di ...

                                               

Eilande in die Oranjerivier

Green Island: Die eiland lê by 28° 36′ 48.9″ suid en 16° 27′ 50″ oos. Dit het n hoogte van 4 meter. Long Island: Dit is by 28° 35′ 25″ suid en 16° 27′ 39″ oos en sy hoogste punt is 5m bo seevlak. Sand Island: Dit is by 28° 34′ 28″ suid en 16° 28′ ...

                                               

Albert Einstein

Albert Einstein FRS was n teoretiese fisikus wat wyd as die grootste wetenskaplike van die 20ste eeu beskou word. Hy het die relatiwiteitsteorie voorgestel en groot bydraes tot die ontwikkeling van kwantummeganika, statistieke meganika en kosmolo ...