ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 371



                                               

Eintracht Wetzlar

Eintracht Wetzlar is n sokkerklub uit Wetzlar in die deelstaat Hessen in Duitsland. Die klub is op 20 Julie 1905 gestig as Wetzlarer Fußball Club. In 1927 is daar met Wetzlarer Ballspielclub 1910 saamgesmelt om Sportverein Wetzlar 05 te vorm. In ...

                                               

Ekologiese opvolging

Ekologiese opvolging of Ekologiese suksessie is die proses van verandering in die spesiestruktuur van n ekologiese gemeenskap met verloop van tyd. Alle ekostelsels en gemeenskappe verander voortdurend of verkeer in n dinamiese ewewigstoestand. Hi ...

                                               

Eksotermies

In termodinamika, word die term eksotermies beskryf as n proses of reaksie wat energie vrystel, gewoonlik in die vorm van hitte, maar ook in die vorm van lig, elektrisiteit, of klank. Eksotermies is die teenoorgestelde van endotermies. Die woord ...

                                               

Eksotiese atoom

’n Eksotiese atoom is ’n andersins gewone atoom waarin een of meer subatomiese deeltjies vervang is deur ’n ander deeltjie met dieselfde lading. ’n Elektron kan byvoorbeeld vervang word deur ’n ander negatiewe deeltjie soos ’n muon of pion. Omdat ...

                                               

Ekumeniese Patriargaat van Konstantinopel

Die Ekumeniese Patriargaat van Konstantinopel is een van vyftien outokefale Oosters-Ortodokse Kerke. Die primaat aan die hoof van die kerk se titel is Ekumeniese Patriarg van Konstantinopel. Die huidige patriarg is Bartolomeus I. Vanwee sy liggin ...

                                               

El Salvador

El Salvador, amptelik die Republiek El Salvador, is n republiek in Sentraal-Amerika. El Salvador beslaan n oppervlakte van 21 041 km² en het n bevolking van 6 344 722 in 2016 gehad. Die land grens aan Guatemala in die noordweste, die Stille Oseaa ...

                                               

Elandsbaai

Elandsbaai is n klein kusdorpie aan die Atlantiese Oseaan, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie lê aan die mond van die Verlorenvleistroom wat in n moeras met dieselfde naam eindig. Die moeras is n blyplek vir enorme getalle water- en ander voels. S ...

                                               

Eleanor Baker

Eleanor Baker was n Afrikaanse skrywer wat 15 romans, twee draaiboeke en verskeie jeugboeke oor haar loopbaan geskryf het. Van haar boeke is onder die skuilname Christine le Roux en Alex Muller gepubliseer. Haar eerste roman, Wêreld sonder einde, ...

                                               

Elegante hurk-krap

Die Elegante hurk-krap is n valskrap en kom wydverspreid in die Stille- en Indiese oseane voor. In die Indiese Oseaan kom dit vanaf die Rooi See suidwaarts tot by KwaZulu-Natal voor. Die krap word tot 50 mm lank en die lyf is plat en gevorm soos ...

                                               

Elegante sterretjie

Die Elegante sterretjie is n seldsame voel en swerwer en slegs twee keer opgeteken in Suid-Afrika. Die voel is 38 – 41 cm lank, 200 - 320 g groot met n vlerkspan van 95 – 110 cm. In Engels staan die voel bekend as die Elegant Tern.

                                               

Elektriese lading

Elektriese lading is n fundamentele, behoue eienskap van sommige subatomiese deeltjies wat hul elektromagnetiese interaksies bepaal. Elektronies gelaaide materie word beïnvloed deur- en wek elektromagnetiese velde op. Die interaksie tussen bewege ...

                                               

Elektriese potensiaal

Die elektriese potensiaal van enige punt in n ruimte is die potensiele energie per eenheid van n lading wat verband hou met n statiese elektriese veld. Dit word tipies in volt gemeet en is n Lorentz skalare grootheid. Die verskil in elektriese po ...

                                               

Elektrisiteitsvoorsiening

Elektrisiteitsvoorsiening is die verskaffing van elektrisiteit aan gebruikers op plaaslike, streek- en nasionale vlakke. Dit bestaan uit die ontwikkeling van elektrisiteit, die transmissie van elektrisiteit via hoespanningsnetwerke en die verspre ...

                                               

Elektrochemiese metaalbewerking

Onder elektrochemiese metaalbewerking word verstaan die werking van n elektriese stroom op n metaalvoorwerp wat in n bad met opgeloste sout gedompel is. Hieronder ressorteer prosesse soos elektroplatering, anodisering en etsing.

                                               

Elektrode

n Elektrode is n stuk materiaal wat elektrone gelei en waarlangs n elektriese stroom in of uit n elektroliet gelei word wat net ioniese geleiding vertoon. Die woord elektrode is bedink deur die Britse geleerde en teoloog William Whewell op versoe ...

                                               

Elektromagnetiese spektrum

n Elektromagnetiese spektrum is die reeks frekwensies van elektromagnetiese straling en hul onderskeie golflengtes en foton-energiee. Die frekwensies waarteen elektromagnetiese golwe voortplant vorm n aaneenlopende spektrum. Hierdie spektrum wiss ...

                                               

Elektroniese musiek

Elektroniese musiek is musiek wat met behulp van elektroniese musiekinstrumente en musiektegnologie geproduseer word. Oor die algemeen word daar onderskei tussen klank wat met behulp van n elektromeganiese toestel geproduseer is, soos viole en dr ...

                                               

Elektronskil

n Elektronskil, ook bekend as n hoofenergievlak, is n groep atoomorbitale met dieselfde waarde as die hoofkwantumgetal n. Elektronskille bestaan uit een of meer subskille of subvlakke, wat twee of meer orbitale het met dieselfde hoekmomentum kwan ...

                                               

Elementêre analise

Elementêre analise is n tak van die analitiese chemie wat probeer om stowwe in hulle elemente te ontleed en die hoeveelheid van elke element wat in die stof teenwoordig is noukeurig te bepaal.

                                               

Elementêre wiskunde

Elementêre wiskunde bestaan uit wiskunde-onderwerpe wat dikwels op primêre of sekondêre skoolvlak aangebied word. Die mees basiese onderwerpe in elementêre wiskunde is rekenkunde en meetkunde. Sedert die laaste dekades van die 20ste eeu, is daar ...

                                               

Eleotridae

Eleotridae is n vis-familie van die orde Perciformes. Die familie leef op die bodem en het twee aparte dorsale vinne. Dit is n redelike groot familie van 150 spesies wat voorkom in vlak kuswaters, strandmere en partykeer varswater. Drie van die s ...

                                               

Elf (vis)

n Elf is n vis wat voorkom aan beide kante van die Atlantiese Oseaan. In Suider-Afrika kom die vis voor van Valsbaai tot by Mosambiek, asook by Madagaskar. Dit kom ook wyd voor by Oman, die Middellandse See, Nieu Seeland, Australie en die Maleisi ...

                                               

Elim, Wes-Kaap

Elim in die Strandveld in die Overberg is 20 km suidwes van Bredasdorp gelee. n Opvallende kenmerk van die dorp is die witgekalkte rietdakhuise met hul lae werfmure, groentetuine, leislote en vybome.

                                               

Elisabeth Schwarzkopf

Dame Olga Maria Elisabeth Friederike Schwarzkopf, DBE was n Duits-Britse sopraan. Sy was een van die voorste sangers van die Lieder, en was bekend vir haar opvoerings van Weense operette, sowel as die operas van Wolfgang Amadeus Mozart, Richard W ...

                                               

Elisabeth van Rusland

Jelizawjeta Petrowna was die dogter van Pieter die Grote en Katharina I. Sy was van 1741 tot 1762 keiserin van Rusland.

                                               

Elisabeth von Ziegenhain

Elisabeth von Ziegenhain was n dogter van hertog Gottfried VIII von Ziegenhain. Sy was vanaf 1388 met Ulrich V von Hanau getroud. Uit die huwelik is drie dogters gebore, Elizabeth, Agnes en Adelheid. Die gebrek aan n manlike erfgenaam het die voo ...

                                               

Elizabeth Connell

Elizabeth Connell was ’n Suid-Afrikaanse sopraan. Sy was veral bekend vir die vertolking van die heldinne in groot operas deur Strauss, Verdi en Wagner. Tydens die Equity -kunsboikotjare is sy verhinder om in Suid-Afrika op te tree. Ná haar dood ...

                                               

Elizabeth I van Engeland

Elizabeth I was van 17 November 1558 tot met haar dood koningin van Engeland, van Frankryk en van Ierland. Sy is soms "Die Maagdkoningin" genoem omdat sy nooit getrou het nie. Elizabeth was die sesde en laaste monarg van die Tudor-dinastie. Die a ...

                                               

Elize Botha

Professor Elize Botha was n gerespekteerde Suid-Afrikaanse akademikus en literêre kritikus. Sy was onder meer hoofbestuurslid van die Afrikaanse Skrywerskring en redakteur van die Afrikaanse Tydskrif vir letterkunde. In 1982 is die Gustav Preller ...

                                               

Elize Cawood

Elize Cawood was ’n Suid-Afrikaanse aktrise. Haar bekendste TV-rol is waarskynlik dié van Pop in Verspeelde lente en op die silwerdoek teenoor Marius Weyers en Peter Sepuma as die ryk Afrikaanse vrou in Taxi to Soweto. Sy was ook te sien in fliek ...

                                               

Ellen Botha

Ellen Botha is n Suid-Afrikaanse skrywer en digter. Hoewel sy digkuns vir volwassenes lewer, is haar grootste bydrae tot die Afrikaanse letterkunde in die vorm van leesboekies vir kinders in rymformaat. Sy skryf ook verskeie kinderversies en rymp ...

                                               

Elmina

Die dorp lê aan die mond van die Benyarivier wat uitmond in die Golf van Guinee, 12 km wes van Cape Coast, n 60 km noordoos van Takoradi en 155 km wes van Accra. Die 35 000 inwoners is hoofsaaklik betrokke by die vissery, soutwinning, bou van bot ...

                                               

Elopidae

Die Springers is n familie visse van die orde Elopiformes. Daar is slegs een genus met ses spesies in hierdie familie. Twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

                                               

Embriologie

Die embriologie is die studie van die ontwikkeling van n ongebore vrug. Vroeer is daar geglo dat elke organisme onmiddellik na bevrugting reeds volmaak in die moederliggaamgevorm was en nog net groter moes word. Vandag is dit egter algemene kenni ...

                                               

Emigrante-Tembuland

Emigrante-Tembuland is n historiese naam vir die gebied rondom die dorpe Xalanga, Cala, Southeyville en St. Marks in die Oos-Kaap. Dit het later met Tembuland en Bomvanaland saamgesmelt onder die naam Tembuland. n Groep Tembus het in 1865 van wes ...

                                               

Emmelichthyidae

Die Rondlopers is n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is drie genera met twaalf spesies wat hoort tot dié familie en drie van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

                                               

Emoe

Die emoe is n loopvoel wat verwant is aan die volstruis en inheems aan Australie is. Dit is die enigste oorlewende spesie van die genus Dromaius en word aangetref oor die hele Australiese kontinent, behalwe in digbevolkte, digbebosde en woestynag ...

                                               

Empangeni

Empangeni is n dorp in die ooste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp lê 160 km noord van Durban, en 23 km wes van Richardsbaai op die kus, aan die binneland langs die N2.

                                               

Emsium

Die Emsium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Devoon. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die Emsium was van 407.6 tot 393.3 mi ...

                                               

En passant

En passant is n skuif in die bordspel skaak. En passant is spesiale skuif wat deur n pion uitgevoer word direk nadat die teenstander sy pion twee blokkie vorentoe geskuif het vanaf die pion se aanvangsposisieen,en die pion die teenstander se stuk ...

                                               

Enalapril

Enalapril, onder andere verkoop onder die naam Vasotec, is n medikasie vir die behandeling van hoe bloeddruk, diabetiese niersiekte en hartversaking. Vir hartversaking word dit oor die algemeen met n diuretikum soos furosemied gekombineeer. Dit w ...

                                               

Encephalartos

Encephalartos is n genus van broodbome wat aan die familie Zamiaceae behoort. Dit is die enigste genus van dié familie wat in Suid-Afrika voorkom. Daar hoort 68 spesies tot die genus en 37 kom in Suid-Afrika voor.

                                               

Eneas

In die Grieks-Romeinse mitologie was Eneas ’n Trojaanse held, die seun van prins Anchises en die godin Afrodite/Venus. Sy pa was die neef van koning Priamos van Troje. Eneas was ’n karakter in die Griekse mitologie en word onder meer in Homeros s ...

                                               

Energie

Hierdie artikel gaan oor die wetenskaplike konsep. Die gebruik van energie deur die mensdom word in ander artikels bespreek. Energie, algemeen en kwalitatief gesproke, is die eienskap waardeur die doen van dinge of die verskaffing van krag moontl ...

                                               

Energiehuishouding

Die energieprobleem van die wêreld het te make met alle aspekte van die mens se betrokkenheid by die produksie en verbruik van energie. Hier is twee pole ter sprake, naamlik die huidige en toekomstige vraag na energie en die huidige en toekomstig ...

                                               

Engelse Kanaaldeurbraak, 1942

Die Kanaaldeurbraak of Unternehmen Cerberus was n operasie deur die Nazi-Duitse vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. n Duitse vlooteskader wat bestaan het uit altwee die Scharnhorst -klas slagkruisers en n swaarkruiser, die Prinz Eugen het van 1 ...

                                               

Engelsman se graf (Clanwilliam)

Die Engelsman se graf in die Cederberge noordwes van Clanwilliam getuig van n skermutseling tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Luitenant Graham Vinicombe Winchester Clowes van die Gordon Highlanders het op 30 Januarie 1901 hier gesneuwel toe die B ...

                                               

Engelsman se graf (Merweville)

Die Engelsman se graf by Merweville herdenk die slagoffers van die Tweede Vryheidsoorlog uit die Koup en die Moordenaarskaroo. Net buite die dorp in die rigting van Prins Albertweg op die N1 nasionale pad, 100 m van die pad tussen doringbome en l ...

                                               

English Electric Canberra

Die English Electric Canberra is straalvliegtuig wat deur die Britse Lugmag gebruik is. Dit was hulle eerste straalaangedrewe bomwerper. Sekere modelle het meer as vyftig jaar diens gedoen in die Britse Lugmag. Die Canberra is ontwerp om die De H ...

                                               

Engraulidae

Die Ansjovisse is n familie van visse wat hoort tot die orde Clupeiformes behoort. Daar is 16 genera met minstens 139 spesies wat tot hierdie familie behoort. Ses van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →