ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 372




                                               

Yancheng

Yancheng is n stad in die Chinese provinsie Jiangsu met n bevolking van 7 260 240 in 2010. Die stad is in die ooste van China, aan die kus van die Geelsee gelee. Yancheng grens in die noorde aan Lianyungang, in die weste aan Huaian, in die suidwe ...

                                               

Yanchep

Yanchep is n noordelike woonbuurt van Perth, die hoofstad van Wes-Australie. Aanvanklike ontwikkeling is deur die Australiese entrepreneur Alan Bond begin. Die woonbuurt vorm deel van die City of Wanneroo plaaslike regering se gebied. Yanchep is ...

                                               

Yangjiang

Yangjiang is n stad in die Chinese provinsie Guangdong met n bevolking van 2 628 000 in 2004. Die stad is in die suidooste van China aan die kus van die Suid-Chinese See gelee. Yangjiang grens in die weste aan Maoming, in die noorde aan Yunfu en ...

                                               

Yantai

Yantai is n stad in die Chinese provinsie Sjandong met n bevolking van 6 516 900 in 2008. Die stad is in die ooste van China aan die kus van die Golf van Bohai gelee. Yantai grens in die suidweste aan Qingdao en in die ooste aan Weihai. Die stad ...

                                               

Yingkou

Yingkou is n stad in die Chinese provinsie Liaoning met n bevolking van 2 428 534 in 2010. Die stad is in die noordooste van China aan die kus van die Golf van Bohai, noordoos van Beijing en Tianjin gelee. Yingkou is ná Dalian die tweede grootste ...

                                               

Yorktown, Virginië

Yorktown is n klein dorpie in deelstaat Virginie. Die dorpie het bekend geraak toe genl. Cornwallis hier aan die Koloniale Magte oorgegee en n einde aan die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog gebring het.

                                               

Zhangzhou

Zhangzhou is n stad in die Chinese provinsie Foekien met n bevolking van 4 809 983 in 2010. Die stad is in die suidooste van China aan die kus van die Suid-Chinese See gelee. Zhangzhou grens in die noordooste aan Xiamen en Quanzhou en in die noor ...

                                               

Zhanjiang

Zhanjiang is n stad in die Chinese provinsie Guangdong met n bevolking van 6 993 304 in 2010. Die stad is in die suidooste van China aan die kus van die Suid-Chinese See regoor die eiland Hainan gelee. In 1898 het Franse troepe die stad beset en ...

                                               

Zhuhai

Zhuhai is n stad in die Chinese provinsie Guangdong met n bevolking van 1 560 229 in 2010. Die stad is in die suidooste van China naby die monding van die Parelrivier in die Suid-Chinese See gelee. Zhuhai grens in die noordweste aan Jiangmen, in ...

                                               

Munisipaliteit

n Munisipaliteit is n groep woonareas met die omliggende gebiede wat gesamentlik deur n politiek apparaat bestuur word. Munisipaliteite vorm in die meeste lande die onderste laag van die politieke bestuurstruktuur. In Suid-Afrika val plaaslike mu ...

                                               

Metropool

n Metropool is n groot stad of stedelike agglomerasie, ook genoem stedegroep, wat n beduidende ekonomiese, politieke en kulturele sentrum vir die land of streek is, en n belangrike middelpunt vir streeks- en internasionale verbindings, handel en ...

                                               

Sarlat-la-Canéda

Sarlat-la-Canéda, algemeen bekend as Sarlat, is n stad in die suidweste van Frankryk. Sub-prefektuur en sentraliseringskantoor van die kanton van die departement Dordogne, in die Nouvelle-Aquitaine-streek, het in 2018 9 127 inwoners gehad en is i ...

                                               

Teenverstedeliking

Teenverstedeliking is ’n bevolkingsverspreiding en maatskaplike tendens waar mense uit stedelike gebiede na landelike gebiede trek. Dit het die eerste keer plaasgevind as ’n teenwerking op stedelike verval en oorbevolking. Die sosiale aardrykskun ...

                                               

Verstedeliking

Verstedeliking verwys na die verskuiwing van die bevolking vanaf landelike na stadsgebiede, "die geleidelike toename in die verhouding van mense wat in stedelike gebiede woon", en die maniere waarop elke gemeenskap by die veranderinge aanpas. Dit ...

                                               

Voorstad

n Voorstad is n behuisingsplek wat teen die kant van n groter sentrale stad gelee is. Die verskil tussen n buitewyk en n voorstad is dat n voorstad bestuurlik onafhanklik is en dus buite die stadsgrense lê. Voorstede loop gewoonlik aaneen met die ...

                                               

Tirana

Tirana of Tirene is die hoofstad en grootste stad van Albanie. Daar woon 610 000 mense in die stad, maar sommige dink dat die getal tot 800 000 kan wees.

                                               

Huambo

Huambo is die hoofstad van die Huambo-provinsie in Angola. Die stad is ook een van die grootse stede in die land en het n bevolking van 341 696 in 2010 gehad.

                                               

Humpata

Humpata is n dorp en plaaslike owerheid in die provinsie Huíla in Angola. Humpata is sowat 20 km van Sá da Bandeira en sowat 150 km vanaf die hawe van Mossamedes in die suidwestelike uithoek van die land gelee. Die dorp is van belang vir Suid-Afr ...

                                               

Kuito

Kuito of Cuito is die hoofstad van die Bié-provinsie in Angola. Die stad is nog steeds erg beskadig as gevolg van die burgeroorlog maar het n bevolking van 185 302 in 2010 gehad.

                                               

Lubango

Lubango is die hoofstad van die Huíla-provinsie in Angola. Die stad lê in die suid-weste van die land het n bevolking van 256 713 in 2010 gehad.

                                               

Lucapa

Lucapa is die hoofstad van die Lunda Norte-provinsie in Angola. Die stad is nog steeds erg beskadig as gevolg van die burgeroorlog maar het n bevolking van 27 924 in 2010 gehad.

                                               

MBanza Kongo

MBanza Kongo of Mbanza Congo is die hoofstad van die Zaire-provinsie in Angola en is net suid van die grens tot die Demokratiese Republiek van die Kongo gelee. Die stad het n bevolking van 31 645 in 2010 gehad. MBanza Kongo is in die 14de eeu ges ...

                                               

Menongue

Menongue is die hoofstad van die Cuando Cubango-provinsie in Angola. Die stad was vernoem na Alexandre de Serpa Pinto en het n bevolking van 32 203 in 2010 gehad.

                                               

Ondjiva

Ondjiva is die hoofstad van die Cunene-provinsie in Angola. Die dorp is ook een van die grootse dorpe in die land en het n bevolking van 19 602 in 2010 gehad.

                                               

Bariloche

Bariloche is n gewilde vakansieoord met 108 000 inwoners in die provinsie Río Negro, in die hart van die Nasionale Nahuel Huapi-park en aan die oewer van die Nahuel Huapi-meer. Die stad het n sterk Sentraal-Europese voorkoms, aangesien die voorva ...

                                               

Comodoro Rivadavia

Comodoro Rivadavia is n stad en seehawe met sowat 136 000 inwoners in die provinsie Chubut, Argentinie, aan die golf van San Jorge en sowat 880 km suidwes van Bahía Blanca. Die stad het n universiteit; die belangrikste bron van inkomste is ru-oli ...

                                               

Córdoba, Argentinië

Córdoba is die tweede grootste stad van Argentinie na die hoofstad Buenos Aires en die hoofstad van die gelyknamige provinsie. Die stad is op 6 Julie 1573 deur die Spaanse conquistador Jerónimo Luis de Cabrera gestig en na die Spaanse stad Córdob ...

                                               

La Plata

La Plata is die hoofstad van die provinsie Buenos Aires, sowat 35 myl Suid van Buenos Aires, met n oppervlakte van 940.38 km² en 794 000 inwoners. Die stad lê in die pampa húmeda met sy milde klimaat. Die gemiddelde jaarlikse temperatuur is 16.3 ...

                                               

Los Toldos

Los Toldos is n dorp in die Argentynse provinsie Buenos Aires. Die dorp is ongeveer 310 km van die stad Buenos Aires gelee. Dit het ongeveer 13 462 inwoners. Die plek is bekend as die geboortedorp van Eva Perón, die tweede eggenoot van die Argent ...

                                               

Mar del Plata

Mar del Plata is die grootste en bekendste vakansieoord van Argentinie en lê op die rotsagtige skiereiland van Cabo Corrientes in die suid-ooste van die provinsie Buenos Aires, 404 kilometer van die hoofstad Buenos Aires af. Die stad met n opperv ...

                                               

Rawson

Rawson is die hoofstad van die provinsie Chubut in Argentinie. Die stad lê langs die Nasionale Roete 3, ongeveer 1 360 kilometer suid van Buenos Aires en ongeveer 20 kilometer van Trelew. Dit het 33 601 inwoners.

                                               

Rosario

Rosario is die derde grootste stad van Argentinie na Buenos Aires en Córdoba en die grootste stad van die provinsie Santa Fe met n oppervlakte van 179 vierkante kilometer en n bevolking van meer as een miljoen. Rosario is die administratiewe hoof ...

                                               

Sarmiento

Sarmiento is n dorp in die Chubut provinsie van Argentinie. Daar bly sowat 8 000 inwoners volgens die 2001 volkstelling en is die hoofdorp van die gelyknamige departement. Dit is gelee in die sogenaamde Sentrale Straat van Patagonie, binne n vrug ...

                                               

Villa General Belgrano

Villa General Belgrano is n klein bergdorp in die Departamento Calamuchita van die Argentynse provinsie Córdoba, sowat 75 kilometer noord van die provinsiale hoofstad Córdoba, met 5 888 inwoners. Die dorp lê in die noordelike Valle de Calamuchita ...

                                               

Gjoemri

Gjoemri is n stad in noordwestelike Armenie, sowat 126 km noord van die land se hoofstad, Jerewan. Die stad het meer as 150 duisend inwoners en is dus die tweede grootste nedersetting in Armenie. Die stad is tussen 1837 en 1924 bekend as Aleksand ...

                                               

Jerewan

Jerewan is die hoofstad en grootste stad van Armenie met n oppervlakte van 227 vierkante kilometer en n bevolking van 1 075 800 in 2017. Jerewan is die ekonomiese, kulturele en wetenskaplike sentrum van die land en vorm vanwee sy grootte – meer a ...

                                               

Aberdeen, Australië

Aberdeen is n klein dorp in die opper-Hunterstreek van Nieu-Suid-Wallis, Australie. Dit is 12 kilometer noord van Muswellbrook op die New England-hoofweg, en 242 km noord van Sydney. Die dorp het 1 894 inwoners volgens die 2016-sensus gehad.

                                               

Barraba

Barraba is n dorp in die Nieu-Engelandstreek van noordelike Nieu-Suid-Wallis, Australie. Dit was voorheen die sentrum van Barraba Plaaslike Munisipaliteit, nietemin is beide die meeste van die plaaslike munisipaliteit en die dorp self in 2004 in ...

                                               

Nachitsjewan (stad)

Nachitsjewan is die hoofstad en grootste stad van die outonoom eksklawe Nachitsjewan van Azerbeidjan. Die stad het 75 972 inwoners in 2009 gehad en n oppervlakte van 35.48 km².

                                               

Dhaka

Dhaka is die hoofstad en grootse stad van Bangladesj. Die stad het n bevolking van 6 970 105 in 2011 gehad en beslaan n oppervlakte van 300 km². Dit is in 1608 gestig en is net noord van die Ganges se monding in die Golf van Bengale gelee.

                                               

Khulna

Khulna is n stad in die weste van Bangladesj. Die stad het n bevolking van 1 000 in 2010 gehad en is die derde grootste stad van die land ná die hoofstad Dhaka en Chittagong. Khulna is gelee net oos van die grens tot Indie en noord van die Golf v ...

                                               

Belmopan

Belmopan is sedert 1970 die hoofstad en tweede grootste stad van Belize naas Belize-stad en San Ignacio, n land in Sentraal-Amerika. Die stad het n bevolking van sowat 19 458 in 2015 gehad en is in die sentrum van Belize gelee. Belmopan is op 1 A ...

                                               

Porto-Novo

Porto Novo is die hoofstad and tweede grootste stad naas Cotonou van Benin. Die stad het n bevolking van 223 552 in 2002 gehad en het n oppervlakte van 110 km².

                                               

Potosí

Potosí is n stad in Bolivie‎ met n bevolking van 240 966. Die stad is op 1 April 1545 deur Spanjaarde gestig en is in 1987 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

                                               

Santa Cruz de la Sierra

Santa Cruz de la Sierra is die grootste stad van Bolivie voor die regeringsetel La Paz en die hoofstad Sucre en is op 26 Februarie 1561 van Ñuflo de Chaves gestig. Die stad het n bevolking van 1 594 926 en van 1 862 911 in die metropolitaanse geb ...

                                               

Sucre

Sucre is die hoofstad en vyfde grootste stad van Bolivie, terwyl die setel van die regering in La Paz gelee is. Die stad het n bevolking van 300 000 in 2011 gehad en is gelee in suidelike Sentraal-Bolivia. Dit is op 29 September 1538 deur Spanjaa ...

                                               

Banja Luka

Banja Luka is die tweede grootste stad in Bosnie en Herzegowina, met n bevolking van 238 353, ná die hoofstad Sarajevo. Dit is die hoofstad en grootse nedersetting in die deelstaat Republika Srpska.

                                               

Mostar

Mostar is n etnies verdeelde stad in suidelike Bosnie-Herzegowina met ongeveer 110 000 inwoners. Die stad is die vyfde grootste in die land en is een van die belangrikste nedersettings in die gebied Herzegowina. Die "Ou-brug" in die historiese st ...

                                               

Sarajevo

Sarajevo is die hoofstad en met n bevolking van 448 646 ook die grootste stad van Bosnie en Herzegowina. Die stad is langs die Miljacka-rivier in die Sarajevo-vallei gelee en word deur die Dinariese Alpe omring. Sarajevo het vroeer veral vir sy g ...

                                               

Lys van stede en dorpe in Botswana

Gweta Selebi-Phikwe Paje Serowe Zogora Nata Makwate Baines drift Palapye Tutume Foley Martins drift Bobonong Sherwood ranch Sowa Mahalapye Orapa Tonota