ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 375



                                               

Fosforsuur

Fosforsuur is n belangrike chemiese produk wat veral in die kunsmisnywerheid gebruik word. Dit word berei uit fosforertse deur die inwerking van swaelsuur. Afhangend van die hoeveelheid swaelsuur wat gebruik word, word verskillende kaliumsoute ui ...

                                               

Fosgeen

Dié gas is baie giftig en is in die Eerste Wêreldoorlog as chemiese wapen gebruik. Dit word egter ook in die chemiese nywerheid gebruik as grondstof vir die vervaardiging van ander chemiese stowwe, soos metielisosianaat.

                                               

Fosterbende

Die Fosterbende was ’n groep misdadigers wat tussen 1912 en 1914 ’n reeks geslaagde rooftogte in Suid-Afrika uitgevoer het. Die vier bendelede is op 18 September 1914 in n grot in Kensington, Johannesburg, om die lewe gebring nadat hulle ’n skrik ...

                                               

Fotoëlektronspektroskopie

Wanneer n metaal aan fotone blootgestel word wat n voldoende energie lewer kan uit die metaal vrye elektrone vrygestel word. Hierdie fenomeen is bekend as die fotoelektriese effek en hierdie vrye elektrone word fotoelektrone genoem. Die spektrosk ...

                                               

Léon Foucault

Léon Foucault was ’n Franse fisikus wat bekend is vir die uitvinding van die Foucault-pendulum, ’n toestel wat die effek van die aarde se rotasie demonstreer. Hy het ook ’n vroee meting van die spoed van lig gedoen, werwelstrome ontdek en, hoewel ...

                                               

Michel Foucault

Michel Foucault was n Franse filosoof, bekend weens sy politieke aktivisme in die jare 70 en 80 en sy analises van die politieke filosofie via begrippe soos dissiplinegemeenskap, bio-politiek en bio-mag. Foucault word soms naas Noam Chomsky as di ...

                                               

Henri Georges Fourcade

Henri Georges Fourcade was n Suid-Afrikaanse landmeter, bosbouer en plantkundige. Fourcade het as tiener na Suid-Afrika gekom en word in Kaapstad as landmeter opgelei. Aangesien sy ouers in Frankryk was, tree Comte M. de Vasselot, die Superintend ...

                                               

Fouriesburg

Die dorp is gestig in 1892 op die plaas Groenfontein en vernoem na Christoffel Fourie. Vir n paar maande was die dorp ook die setel die laaste van die oorlog van die regering van die Oranje-Vrystaat tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Fouriesburg i ...

                                               

Fraaiblaasop

Die Fraaiblaasop is n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan en word aangetref by Durban en die suidkus van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Blaasop beauty. Die spesie is raar.

                                               

Fraksionering

Fraksionering is n skeidingstegniek waarby n fase-oorgang gebruik word om n monster in twee of meer kleiner fraksies te verdeel. Die skeiding wat plaasvind is gewoonlik nie volledig nie en word dikwels herhaal om groter suiwerheid te bereik.

                                               

Fraktuur

n Fraktuur of beenbreuk in die mediese vakterminologie verwys na enige verbreking van die normale samehang van n beenstuk. Die geneesproses van n beenbreuk kon eers na die ontdekking van röntgenfotos aan die begin van die 1900s deeglik nagevors w ...

                                               

Framboos

Die framboos is die eetbare vrugte van n menigte van plantspesies in die genus Rubus van die roosfamilie, waarvan die meeste in die subgenus Idaeobatus val; die naam is ook van toepassing op hierdie plante self. Frambose is meerjarige plante met ...

                                               

Francis Bacon (wetenskaplike, 1561)

Francis Bacon, 1ste Burggraaf van St Albans was n Engelse filosoof, staatsman, advokaat, juris, outeur en pionier van die wetenskaplike metode. Hy dien sowel as prokureur-generaal en Lord Chancellor van Engeland. Hoewel hy politiek in 1621 verlaa ...

                                               

Francis Crick

Francis Crick FRS was n Britse wetenskaplike. Sy vernaamste bydrae is ongetwyfeld sy en James Watson se ontrafeling van die molekulêre struktuur van DNS in die 1950s. Hul bevindinge sou die grondslag vorm van die moderne genetika, molekulêre biol ...

                                               

Francis William Reitz

Francis William Reitz Jr. was n Suid-Afrikaanse prokureur, politikus, staatsman, digter en skrywer oor staatsreg, lid van die parlement van die Kaapkolonie, Hoofregter en vyfde Staatspresident van die Oranje-Vrystaat, Staatsekretaris van die Zuid ...

                                               

Francisco de Almeida

Francisco de Almeida was n Portugese edelman, soldaat en ontdekkingsreisiger. Hy het homself onderskei as n raadgewer aan koning Johan II van Portugal en later in die oorloe teen die More, asook in die verowering van Granada in 1492. In 1503 word ...

                                               

Francisco Pizarro

Francisco Pizarro González was n Spaanse conquistador. Pizarro is veral bekend vanwee sy oorwinning oor die Inkas en verowering van Peru namens Spanje tussen 1532 en 1536.

                                               

Franciskus van Assisi

Sint Franciskus van Assisi was ’n Italiaanse Rooms-Katolieke monnik en prediker. Hy het die Franciskanerorde vir mans en die Orde van Sint Klara vir vroue gestig, asook ander ordes. Franciskus is een van die mees geeerde godsdiensfigure in die ge ...

                                               

César Franck

César-Auguste-Jean-Guillaume-Hubert Franck was n gebore Belg wat in 1873 deur naturalisasie n Fransman geword het. Hy was n komponis, orrelis, en pianis wat veral ná 1870 vokale en instrumentale werke geskryf het wat vir die ontwikkeling van die ...

                                               

François Laurent dArlandes

François Laurent LeVieux, Marquis dArlandes was n warmlugballonpionier saam met Jean-François Pilâtre de Rozier. Hulle het die eerste bemande balonvlug op 21 November 1783 onderneem. Hulle het net na 2 uur die namiddag opgestyg vanaf Château de l ...

                                               

Anne Frank

Anne Frank was n Joodse meisie, gebore in Frankfurt am Main in Duitsland. Sy het postuum internasionale bekendheid verwerf met die publikasie van haar dagboek, waarin sy haar ervaringe tydens die Duitse besetting van Nederland tydens die Tweede W ...

                                               

Frankfurt am Main

Frankfurt am Main is met n bevolking van meer as 757 000 die grootste stad van die deelstaat Hesse en die vyfde grootste stad van Duitsland ná Berlyn, Hamburg, München en Keulen. Die metropolitaanse gebied van Frankfurt am Main het 2.3 miljoen in ...

                                               

Frankryk

Frankryk, amptelik die Franse Republiek, is n sentralistiese, demokratiese republiek in Wes-Europa, begrens deur Belgie, Luxemburg, Duitsland, Switserland, Italie, Monaco, Spanje en Andorra. Frankryk is n stigterslid van die Europese Unie en tans ...

                                               

Frans Claerhout

Frans Claerhout was ’n Rooms-Katolieke priester en skilder, gebore te Pittem, Belgie, wat van 1946 in Suid-Afrika woonagtig was. Hy was die hoof van die Sint Francis Missie te Thaba Nchu. Sy skilderye is gewild in Duitsland, Belgie, Kanada, Veren ...

                                               

Frans-Guyana

Frans-Guyana is n oorsese département van Frankryk gelee aan die noordelike kus van Suid-Amerika. As deel van Frankryk is Frans-Guyana ook deel van die Europese Unie se grondgebied, word die euro as geldeenheid gebruik en geniet inwoners dieselfd ...

                                               

Frans-Soedan

Frans-Soedan was n kolonie in Frans-Wes-Afrika wat twee verskillende bestaansperiodes gehad het, die eerste keer van 1890 tot 1899, en toe weer van 1920 tot 1958, toe die gebied die onafhanklike nasie Mali word. Dit is as Franse gebied op 9 Septe ...

                                               

Franse Rewolusie

Die term Franse Rewolusie verwys na die tydperk tussen 14 Julie 1789 en 9 November 1799 in Frankryk toe Republikeinse magte die absolute monargie afgeskaf het. Die oorgang in n republikeinse staatsvorm, die Eerste Franse Republiek, het gepaard ge ...

                                               

Franse Riviera

Die Franse Riviera of Côte dAzur vorm die mees oostelike deel van die Mediterreense kus van Suid-Frankryk. Dit is ’n gesogte deel van die Mediterreense kus en sluit die stede Nice en Cannes in. Die Franse Riviera strek van die stad Toulon in die ...

                                               

Renate Franz

Der schrullige Herr von Zois – Ein Pionier des österreichischen Radsports. In: Der Knochenschüttler. Zeitschrift für Liebhaber Historischer Fahrräder. Heft 55. 1/2013. S. 15–18 Die Weltmeisterschaften in Köln. In: Sport für Köln – gestern, heute, ...

                                               

Fraserse bokvis

Fraserse bokvis is n vis wat in die suidooste van Madagaskar voorkom, en aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf die noorde van KwaZulu-Natal suidwaarts tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as Frasers goatfish. Die vis is eers in 2009 ...

                                               

Frasnium

Die Frasnium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Devoon. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die Frasnium was van sowat 382.7 to ...

                                               

Fred Abrahamse

Fred Abrahamse is n Suid-Afrikaanse akteur en teaterregisseur. Hy werk hoofsaaklik in Engels, maar rig ook Afrikaanse produksies af. Ná sy studie aan die Universiteit van Kaapstad begin hy sy loopbaan by Die Ruimte-teater in die stad. Hy het late ...

                                               

Fort Frederick

Fort Frederick in Port Elizabeth was die eerste permanente militêre basis aan die oosgrens van die Kaapkolonie. Waarskynlik is dit die oudste nog bestaande gebou uit die Britse koloniale geskiedenis in Suider-Afrika. Die stad Port Elizabeth het r ...

                                               

Frederik Bosman

Frederik Christiaan Ludolph Bosman was ’n skrywer en redakteur van verskeie geskrifte oor die Afrikaanse toneelbedryf. Hy was lektor in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Kaapstad en die eerste voltydse sekretaris van die Suid-Afrik ...

                                               

Frederik Burgers

Frederik Louis Benjamin Burgers was ’n Suid-Afrikaanse mynwerker, vermaakkunstenaar, radio- en rolprentpersoonlikheid en orrelis. Burgers was die seun van Philip Rudolph en Johanna Catharina Wilhelmina Burgers. Sy eintlike beroep was in werklikhe ...

                                               

Freesia

Freesia is n genus van knolagtige, meerjarige plante wat hoort tot die familie Iridaceae. Die genus is vernoem na die Duitse botanikus Friedrich Freese. Freesias ook genoem kammetjies is klein kruidgewasse met ondergrondse knolletjies in n verske ...

                                               

Friedrich Gulda

Gulda is in Wene gebore as die seun van n onderwyser. Gulda het op 7-jarige ouderdom klavier leer speel onder Felix Pazofsky aan die Wiener Volkskonservatorium. In 1942 het hy ingeskryf by die Weense Musiekakademie waar hy klavier- en musiekteori ...

                                               

Erich Fromm

Erich Seligmann Fromm was ’n internasionaal bekende Duits-Amerikaanse sielkundige, psigoanalis, sosioloog, filosoof en demokratiese-sosialis.

                                               

FSB

Die FSB is die binnelandse intelligensiediens van Rusland. FSB staan vir Federale Veiligheidsdiens van die Russiese Federasie. Die diens beveg onder meer korrupsie, terrorisme en georganiseerde misdaad. Die FSB is in 1995 gestig as opvolger van d ...

                                               

FSC Lohfelden

FSC Lohfelden is n sokkerklub uit Lohfelden in die deelstaat Hessen in Duitsland. Die klub het sy oorsprong by die Turn- und Sportverein Crumbach, wat in 1895 gestig is. Hierdie klub se sokkerafdeling is in 1924 op die been gebring en in 1933 het ...

                                               

FSV Erlangen-Bruck

FSV Erlangen-Bruck is n sportklub uit Erlangen in die deelstaat Beiere in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Benewens sokker het die klub ook onder meer afdelings vir pluimbal, kegelbal, tennis, tafeltennis, gimnastiek en vlugbal. Bru ...

                                               

Fundamentalisme

Fundamentalisme het gewoonlik n godsdienstige konnotasie wat dui op onwankelbare gehegtheid aan n stel onverminderbare oortuigings. Fundamentalisme het egter toegepas op n neiging onder sekere groepe - hoofsaaklik, hoewel nie uitsluitlik nie, in ...

                                               

Funduzi

Funduzi is n meer in die noordooste van die Limpopoprovinsie. Die meer saam met die nabygelee TateVondo-bos speel n vername rol in die folklore van die Vendas. Dit is die tuiste van die misterieuse" wit krokodille”.

                                               

Funksionele groep

n Funksionele groep is n reaktiewe groep atome in n organiese molekuul. Elke funksionele groep het sy eie kenmerkende chemiese reaktiwiteit, hoewel dit effens beïnvloed kan word deur die posisie van hierdie groep in die molekuul of die teenwoordi ...

                                               

Fusui

Fusui is n dorp aan die Chongzuo van Guangxi en is die vernaamste gewes van verblyf van die Zhuang, Volksrepubliek China. Die administratiewe gebied van die Fusui strek oor n oppervlakte van 2 876 vierkante kilometer. In 2010 het die gewes n bevo ...

                                               

Fynbiesie

Die fynbiesie R.W.Haines) is n plant wat inheems is aan Suid-Afrika, Eswatini, Botswana en Namibie. Die subspesie pyriformis kom in alle Suid-Afrikaanse provinsies behalwe die Wes-Kaap voor. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys. Die spesie ...

                                               

Fynlipvis

Die Fynlipvis is n vis wat in die Indies-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika voorkom vanaf Kenia tot by Park Rynie in Natal. In Engels staan die vis bekend as die Exquisite wrasse.

                                               

Fynstert-sambokhaai

Die Fynstert-sambokhaai kom aan die hele kus van Suid-Afrika voor. Dit word tot 6 m lank. Die lyf is torpedovormig met n bruin tot blou-grys kleur terwyl die onderkant wit is. n Kenmerk van die haai is sy lang stertvin. Dit kom aan die kus sowel ...

                                               

Fynstreepplatwurm

Die Fynstreepplatwurm is n seeplatwurm wat leef op en aan die kante van rots- en koraalriwwe in water wat tot 25 m diep is. Die seedier kom voor in die Indiese-Stille Oseaan gebied, asook in Mosambiek suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Nata ...

                                               

Fyntamboekiegras

Fyntamboekiegras Stapf) is n grasspesie wat inheems aan Suid-Afrika, Lesotho, Eswatini, Mosambiek en Botswana is. Op die SANBI-rooilys word dit as veilig gelys. Dit kom in die bosveld voor. SANBI vermeld twee subspesies: H. f. var. filipendula H. ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →