ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 376



                                               

Clark Gable

William Clark Gable was ’n Amerikaanse rolprentakteur. Sy bekendste rol was waarskynlik dié van Rhett Butler in die epiese prent Gone with the Wind, waarvoor hy sy derde Oscar-benoeming vir beste akteur gekry het. Hy is egter ook vir Mutiny on th ...

                                               

Gaboen

Gaboen, amptelik die Gaboenese Republiek, is n land aan die weskus van Sentraal-Afrika. Dit word deur Kameroen, Republiek van die Kongo, Ekwatoriaal-Guinee en die Golf van Guinee begrens. Gaboen beslaan n oppervlakte van 267 667 km² en het n bevo ...

                                               

Gaboenadder

Die slang is bruin, pienk of perserig van kleur met geometriese patrone op die lyf wat kleurryker is as dié van die pofadder. Die kop is driehoekig en die slang word 0.9 – 1.8 m lank.

                                               

Hans-Georg Gadamer

Gadamer se vader was n natuurwetenskaplike met n afkeer van die nie-natuurwetenskappe. Gadamer self het klassieke tale, geskiedenis en kunsgeskiedenis bestudeer. In 1938 word hy professor in filosofie in Leipzig. In 1960 publiseer hy sy hoofwerk, ...

                                               

Joeri Gagarin

Joeri Aleksejewitsj Gagarin was n Russiese ruimtevaarder. Op 12 April 1961 het hy die eerste mens geword wat n ruimtereis onderneem het, aan boord van die Wostok 1.

                                               

John Gainsford

John speel vir Villagers se onder-19A span in 1956 en 1957. In 1958 speel hy vir die Westelike Provinsie. In 1959 word hy gekies vir die Junior Bokke se toer na Argentinie en in 1960 speel hy in sy eerste toets teen Skotland in Suid-Afrika. Hy sp ...

                                               

Gaius Sallustius Crispus

Gaius Sallustius Crispus ca. 86 v.C. Amiternum - 35 v.C. was n Romeinse politikus, generaal en skrywer. Sallustius word in 52 v.C.volkstribuun en het waarskynlik P. Clodius Pulcher ondersteun wat deur T. Annius Milo, die Optimates se man, in 52 v ...

                                               

Gal

Gal verwys na n groen tot geelbruin vloeistof wat deur die lewer afgeskei word. Gal is gedeeltelik n afvalproduk, maar speel ook n belangrike rol omdat hy soute bevat wat die vetglobules afbreek tot vetdruppeltjies wat dan in die dunderm verteer ...

                                               

Galaktiese filament

Galaktiese filamente is die grootste bekende strukture in die waarneembare heelal. Hulle is massiewe, stringagtige formasies met ’n tipiese lengte van 50 tot 80 megaparsek wat die grense skep tussen groot leemtes in die heelal. Filamente bestaan ...

                                               

Galaties

Galaties is n uitgestorwe Keltiese taal wat van die 3de eeu v.C. tot die 4de eeu n.C. in Galatie in Klein-Asie gepraat is. Slegs vlugtige verwysings en kommentaar in klassieke geskrifte en verspreide name op inskripsies het behoue gebly. Altesame ...

                                               

Galblaas

Die galblaas is n hol, peervormige orgaan net onder die lewer, agter, maar effens aan die regterkant van die lyf. Die orgaan is met n galbuis aan die lewer verbind. By die plek waar die lewerbuis en galbuis bymekaar aansluit, is n klein vertakkin ...

                                               

Galekaland

Galekaland is n historiese naam vir die gebied in die Oos-Kaap begrens deur die Groot-Keirivier in die suide, die Mbasherivier in die noorde en die see in die ooste. n Denkbeeldige lyn net oos van die N2-nasionale pad deur Butterworth en Dutywa e ...

                                               

Galil-aanvalsgeweer

Die Galil is n familie van Israeliese kleinwapens ontwerp deur Yisrael Galil en Yaacov Lior in die laat 1960s en vervaardig deur "Israel Military Industries Ltd" van Ramat Hash Aron. Die geweer leen sy ontwerp swaar by die AK-47 en het n aangepas ...

                                               

Galileo Galilei

Galileo Galilei was n Italiaanse fisikus, wiskundige, sterrekundige en filosoof wat n groot rol in die Wetenskaplike Revolusie gespeel het. Sy prestasies sluit die ontwikkeling van die teleskoop en die daaropvolgende sterrekundige waarnemings in. ...

                                               

Galjoen

Die Galjoen is n vis endemies aan Suider-Afrika en kom aan die kus vanaf Namibie tot by Durban voor. In Engels staan die vis ook as die Galjoen bekend.

                                               

Gallipoli

Die Gallipoli -skiereiland is gelee in die Europese deel van Turkye, met die Egeïese See wes en die Dardanelle-seestraat oos daarvan. Die skiereiland kry sy naam van die Griekse Kallipolis.

                                               

John Galsworthy

John Galsworthy het in die eerste dertig jaar van die 20ste eeu n groot aantal Engelse romans en toneelstukke geskryf. Hy is veral bekend vir sy romansiklus The Forsyte saga. Die Engelse skrywer John Galsworthy is op 14 Augustus 1867 in Kingston ...

                                               

Gamab

Gamab is die mitologiese opper- en noodlotswese van die Bergdamara van Namibie. Hy is oorspronklik die god van die opstygende wolke, donder en fonteine en beheer die lewe en die dood. Hierdie manlike god woon in n hemel hoer as die sterre. Daar h ...

                                               

Gamelan

Gamelan is taamlik oud. Daar is legendes wat vertel dat hierdie musiek gebruik is deur die Hindoekonings van Majapahit en dat erfstukke deur die Moslemvorste van Demak van hulle geneem is om hulle wettigheid as opvolgers te onderstreep. Ander ver ...

                                               

Gamkarivier

Die Gamkarivier is n boloop van die Gouritsrivier. Die Gamkarivier dreineer die oostelike deel van die Koup in die Karoo, vloei dan deur n bergengte in die Swartberge, en oor die westelike Klein-Karoo, voor dit by die Gamkaberg in die Gouritsrivi ...

                                               

Gamtoosrivier

Die Gamtoosrivier is n rivier wat in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit ontspring in die Sneeuberge bekend as die Kariegarivier. Naby die kruising met die N9 nasionale pad vloei die Kariegarivier in die Beervleidam in. n Ander sytak, die Soutri ...

                                               

Ganesha

Ganesha of Ganesja, wat ook as Ganapati en Winajaka bekend staan, is een van die bekendste en mees geliefde Hindoegode. Sy gelykenis word oral in Indie aangetref en alle Hindoe-affiliasies aanbid hom. Sy aanbidding is nie tot Hindoes en Indie bep ...

                                               

Gansbaai

Gansbaai is n klein dorpie in die Overberg-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaapprovinsie van Suid-Afrika, sowat 40 km vanaf Hermanus. Dit lê in dieselfde baai as Hermanus, bekend vir sy walvisse, soos die noorkappers, wat vanaf Junie tot Novemb ...

                                               

Gantt-grafiek

n Gantt-grafiek is n gewilde soort staafgrafiek wat n projekskedule uitbeeld. Gantt-grafieke illustreer die begin en einddatums van die terminale elemente en die opsommende elemente van n projek. Terminale elemente en opsommende elemente maak die ...

                                               

Ganumedes (maan)

Ganumedes is die grootste maan van die planeet Jupiter, asook die grootste maan en negende grootste voorwerp in die Sonnestelsel. Met ’n deursnee van 5 268 km is dit groter as Mercurius, maar sy massa is net 50% van dié van Mercurius. Ganumedes i ...

                                               

Federico Garcia Lorca

Die digter en dramaturg Federico Garcia Lorca is een van die belangrikste figure van die moderne Spaanse letterkunde. Sy Andalusiese agtergrond, veral sy belangstelling in die folklore van dié streek, kom sterk na vore in sy werk. Federico Garcia ...

                                               

Maurice Garcia

Maurice Garcia is in 1798 in n Joodse gesin gebore en het in 1820 met 20 ander Britse Setlaars aan boord van die Dowson in Suid-Afrika aangekom. Garcia baan mettertyd sy weg na George waar hy op 25 Julie 1824 met die 15-jarige Anna Ludolphina Nie ...

                                               

Garciapas

Garciapas is n bergpas oor die Langeberge. Die R323-streekpad verbind Riversdal met Ladismith in die Klein Karoo. Net noord van Riversdal gaan die pad met die Garciapas oor die Langeberg na Muiskraal aan die noordekant van die berg. Die pas berei ...

                                               

Gardarike

Gardarike is die Noorse naam vir die gebied van die Kief-roes in die Yslandse sagas van die 13de eeu. In die Sagas word die volgende nedersettings in Gardarike genoem: Móramar Murom Súrsdalar Suzdal Holmgardr Nowgorod Palateisk Polotsk Koenugardr ...

                                               

Garden-eiland

Garden-eiland is n smal eiland ongeveer tien kilometer lank een en n half kilometer breed wat sowat vyf kilometer van die Wes-Australiese kus af gelee is. Net soos Rottnest-eiland en Carnac-eiland is dit n kalksteen dagsoom wat bedek is met n dun ...

                                               

Gardenia

Gardenia is n genus van bome wat hoort tot die familie Rubiaceae. Daar is sewe spesies wat hoort tot die familie en almal het wit tot geel buisvormige blomme, eiervormige vrugte en stywe blare in kranse van drie. Die meeste spesies is meerstammig ...

                                               

Garnaalvis

Die Garnaalvis is n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Die vis het n afgeplatte liggaam en n lang snoet. Dit is liggroen of bruin van kleur met klein swart kolletjies. Dit kan tot 20 cm lank word. Dit kom voor in v ...

                                               

Gas

Gas is een van die toestande van materie, wat bestaan uit vrylik bewegende atome of molekule wat nie n bepaalde vorm of n bepaalde volume het nie. In vergelyking met die vloeistof- en vastetoestand van materie het n gas n laer digtheid en viskosi ...

                                               

Gat-in-die-muur

Die Gat-in-die-muur) is n buitengewone natuurverskynsel sowat 8 km suid van Koffiebaai langs die Wildekus in die Transkeistreek, Oos-Kaap, Suid-Afrika. Hier het die natuur n gat in n rots gemaak groot genoeg vir n seilboot om deur te vaar. Die pl ...

                                               

William Forbes Gatacre

William Forbes Gatacre was n Britse soldaat. Hy is gebore in Shropshire en sluit aan by die 77 ste Regiment of Foot in 1862. Hy doen diens in Burma, Indie en Soedan en word aangestel as bevelvoerder van die Derde Divisie van die Suid-Afrikaanse v ...

                                               

Paul Gauguin

Eugène Henri Paul Gauguin was ’n Franse postimpressionistiese kunstenaar. Hy het nie werklik erkenning gekry tot ná sy dood nie, maar word nou geloof vir sy eksperimentele gebruik van kleur en die sintetistiese styl, wat onderskei kan word van im ...

                                               

Carl Friedrich Gauss

Johann Carl Friedrich Gauss was n Duitse wiskundige, sterrekundige en wetenskaplike wat belangrike bydraes gemaak het tot verskeie velde, waaronder wiskunde, wetenskap, statistiek, analise, fisika, sterrekunde en optika. Hy word geag as een van d ...

                                               

Gawie Cillié

Prof. Gabriel Gideon Cillié was n Suid-Afrikaanse astrofisikus, orrelis, koordirigent, komponis van Afrikaanse gewyde musiek, eertydse voorsitter van die FAK en voorsitter van die konvokasie van die Universiteit van Stellenbosch. Hy het waarskynl ...

                                               

Joseph Louis Gay-Lussac

Joseph Louis Gay-Lussac was n Franse chemikus en fisikus. Hy het die uniforme termiese uitsetting van ideale gasse ontdek, wat deesdae as Gay-Lussac se wet bekend staan. Saam met Alexander von Humboldt het hy bepaal dat tydens die elektrolise van ...

                                               

Geallieerdes van die Tweede Wêreldoorlog

Die Geallieerdes van die Tweede Wêreldoorlog is die lande wat amptelik teen die Spilmoondhede tydens die Tweede Wêreldoorlog gestaan het. Binne die Geallieerdes het die Sowjetunie, die Verenigde State, en die Verenigde Koninkryk as die "Groot Dri ...

                                               

Geb

Geb was in die Egiptiese mitologie die god van die aarde en ’n lid van die Ennead van Heliopolis. Daar is geglo aardbewings was Geb se lag en dat hy gewasse laat groei het.

                                               

Gebande muishond

Hierdie klein karnivore is inheems aan Afrika en kom hoofsaaklik suid van die Sahara voor. Die dier se verspreiding strek reg oor Afrika: van Gambie tot Noordoos-Ethiopie en suid tot in Suid-Afrika. Gebande muishonde lewe in groot kolonies van to ...

                                               

Gebluste kalk

Gebluste kalk of kalsiumhidroksied is n vastestof met fomule Ca 2 en basiese eienskappe. Dit word gevorm uit ongebluste kalk en water met vrystelling van baie hitte: C a O + H 2 O → C a O H 2 {\displaystyle CaO+H_{2}O\to CaOH_{2}}

                                               

Gedenkteken Nederlanders in Transvaal 1850-1950

Die Gedenkteken Nederlanders in Transvaal 1850-1950 herdenk die bydrae van Kruger se Hollanders en hul nageslag tot in die middel van die 20ste eeu. Hierdie gedenkteken staan op Neerlandia-plein in die winkelsentrum bekend as die Tremloods, Preto ...

                                               

Gedomestikeerde jak

Die gedomestikeerde jak is n mak horingdraer met lang hare. Jakke word in die Himalajas van suidelike Sentraal-Asie, die Tibetaanse plato en so ver noord as Mongolie en Rusland aangetref. Dit is n afstammeling van die wilde jak, Bos mutus. Jakke ...

                                               

Geelaalwyn

Die geelaalwyn is n aalwyn wat wydverspreid voorkom. Dit word gevind in KwaZulu-Natal, Limpopo en Noordwes asook in Botswana, Malawi, Mosambiek, Tanzanie, Zambie en Zimbabwe. Die plant is naverwant aan Aloe lutescens. A. cryptopoda het groter, st ...

                                               

Geelbek

Die Geelbek is n seevis wat aangetref word vanaf Tafelbaai al langs KwaZulu-Natal se kus tot by die suide van Mosambiek. Die vis word ook aangetref aan die weskus van Afrika, vanaf die Golf van Guinea tot by Angola. Die vis word ook aangetref in ...

                                               

Geelbekbosduif

Die Geelbekbosduif is n duif wat n inwonende broeiende voel in n groot deel van oostelike en suidelike Afrika van Ethiopie tot die Kaap is. Daar is ook populasies in Wes-Angola, die suidweste van Saoedi-Arabie en die noorde van Jemen. Dit kom pla ...

                                               

Geelbekneushoringvoël

Die Suidelike geelbekneushoringvoel is n algemene amper-endemiese standvoel in doringveld en droe breeblaarboomveld. In Engels staan die voel bekend as die Southern yellow-billed hornbill.

                                               

Geelbekpaling

Die Geelbekpaling is n varswatervis wat voorkom in riviere aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia suidwaarts tot by Kaap Agulhas. In Engels staan die vis bekend as die Longfin eel.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →