ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 377




                                               

Sjiraz

Sjiraz is n stad in die suide van Iran. Die stad het n bevolking van 1 455 073 in 2009 gehad en is die sesde grootste stad van die land ná die hoofstad Teheran, Mashhad, Isfahan, Tabris en Karaj‎. Sjiraz is gelee net noord van die Persiese Golf, ...

                                               

Tabris

Tabris is n stad in die noordweste van Iran. Die stad het n bevolking van 1 378 935 in 2006 gehad en is die vierde grootste stad van die land ná die hoofstad Teheran, Mashhad en Isfahan. Tabris is gelee net oos van die grens tot Irak en Turkye en ...

                                               

Akko

Akko, Hebreeus: עכו, Akkô, Arabies: عكا, Akka, is n stad in Noord-Israel met 46 300 inwoners. Die ou stadskern lê op n klein landtong in die noordelike deel van die Baai van Hefa en word nog steeds deur n ou versterking omring. Sy inwoners is hoo ...

                                               

Ashdod

Ashdod, Hebreeus: אשדוד, Arabies: أشدود, is n Israelse hawestad in die Suidelike distrik met n bevolking van sowat 223 000 in 2017. Ashdod is Israel se grootste hawestad en het in die Oudheid tot die Filistyne-gebied behoort.

                                               

Ashkelon

Ashkelon, Hebreeus: אשקלון, Arabies: عسقلان, is n Israelse stad in die Suidelike distrik met n bevolking van sowat 138 000 in 2017. Die stad lê noordelik van die Gasastrook aan die Middellandse See. Ashkelon het in die Oudheid tot die Filistyne-g ...

                                               

Bat Yam

Bat Yam, Hebreeus: בת ים, Arabies: بات يام, is n Israelse stad in die Tel Aviv distrik met n bevolking van sowat 129 000 in 2017. Die stad lê suidelik van die stad Tel Aviv aan die Middellandse See.

                                               

Beer Sheva

Beer Sheva, Hebreeus: באר שבע, Arabies: بئر السبع, is n Israelse stad en die hoofstad van die Suidelike distrik met n bevolking van sowat 209 687 in 2020. Die metropolitaanse gebied van Beer Sheva is die vierde van Israel en het n bevolking van s ...

                                               

Beit Shemesh

Beit Shemesh, Hebreeus: בית שמש, Arabies: بيت شيمش, is n Israelse stad in die Jerusalem distrik met n bevolking van sowat 114 000 in 2017. Die stad lê net westelik van die stad Jerusalem. Die moderne Beith Shemesh is in 1950 gestig maar die vroee ...

                                               

Bnei Brak

Bnei Brak, Hebreeus: בני ברק, Arabies: بني براك, is n Israelse stad in die Tel Aviv distrik met n bevolking van sowat 194 000 in 2017. Die stad lê net oostelik van die stad Tel Aviv. Bnei Brak is n sentrum van die Garediese Judaïsme een van die a ...

                                               

Dimona

Dimona, Hebreeus: דימונה, Arabies: ديمونة, is n stad in suidelike Israel. In 2007 het die nedersetting n bevolking van 33 600 gehad. Israel se enigste kernkragsentrale lê 13 km suidoostelik van Dimona.

                                               

Gedera

Gedera, Gdera of Gadera is n Israeliese nedersetting en munisipaliteit in die Sentrale-distrik. Die munisipale gebied het sowat 26.000 inwoners en n oppervlakte van 14.5 km². Die stad is in 1884 deur Russiese Jode gestig. Teenwoordig is die helft ...

                                               

Givatayim

Givatayim, Hebreeus: גבעתיים, Arabies: جفعاتايم, is n stad in Israel met sowat 59 500 inwoners in 2017. Die stad is in 1922 gestig en lê in die Tel Aviv distrik. Givatayim lê oostelik van die stad Tel Aviv.

                                               

Hadera

Hadera is n Israelse stad in die noordelike Sharonvlakte, tussen Netanya en Haifa. Die stad word dikwels aangedui as die noordelike grens van die metropool van Tel Aviv en het in Desember 2005 74 700 inwoners gehad. Dit is die hoofstad van n subd ...

                                               

Haifa

Haifa is die grootste stad in die noorde van Israel en met n bevolking van 281 000 mense in 2017 die derde grootste stad in die land ná Jerusalem en Tel Aviv. Meer as 300 000 mense, hoofsaaklik van Joodse herkoms, woon in stede wat direk aan die ...

                                               

Herzliya

Herzliya, Hebreeus: הרצליה, Arabies: هرتسليا, is n Israelse stad in die Tel Aviv distrik met n bevolking van sowat 94 000 in 2017. Herzilya is genoem na Theodor Herzl, die grondlegger van die moderne Sionisme.

                                               

Holon

Holon, Hebreeus: חולון, Arabies: حولون, is n Israelse stad in die Tel Aviv distrik met n bevolking van sowat 193 000 in 2017. Die stad lê suidelik van die stad Tel Aviv. Een van die twee Samaritaanse gemeenskappe is hier gevestig.

                                               

Kapernaüm

Kapernaüm was n vissersdorpie aan die noordelike oewer van die Meer van Tiberias. Die nedersetting is tussen 150 v.C. en ongeveer 750 n.C. bewoon. Dit het n bevolking van ongeveer 1 500 mense gehad. Argeologiese opgrawings het getoon dat twee ou ...

                                               

Modiin-Maccabim-Reut

Modiin-Maccabim-Reut, Hebreeus: מודיעין-מכבים-רעות, Arabies: موديعين-مكابيم-ريعوت, is n Israelse stad in die Sentrale distrik met sowat 91 000 inwoners in 2017. Die stad is in 2003 gestig en grens aan die Wesoewer.

                                               

Nasaret

Nasaret, is n Israelse stad in die Noordelike distrik met n bevolking van sowat 77 000 in 2017. Die ou Nasaret is in die oudheid gestig maar die nuwe Nasaret is in 1885 opgerig. Nasaret is die grootste Arabiese stad in Israel. Van die stad se bev ...

                                               

Ramat Gan

Ramat Gan, Hebreeus: רמת גן, Arabies: رمات غان, is n Israelse stad in die Tel Aviv distrik met n bevolking van sowat 156 000 in 2017. Die stad lê oostelik van die stad Tel Aviv. Ramat Gan herberg een van die grootste diamantbeurse in die wêreld e ...

                                               

Ramla

Ramla of Ramlah is n stad in Israel met sowat 65 000 inwoners. Sowat 80% van die stad se inwoners is van Joodse afkoms en sowat 20% is Israelse Arabiere.

                                               

Rehovot

Rehovot of Rechovot - uitgestrekte plek, Hebreeus: רחובות, Arabies: رحوفوت, is n Israeliese stad en munisipaliteit in die Sentrale distrik. Die munisipale gebied het 138 000 inwoners en n oppervlakte van 23 km². Die stad is in 1890 deur Poolse Jo ...

                                               

Safed

Safed is n stad in noordelike Israel met n bevolking van sowat 30 100. Die stad is met n hoogte van ongeveer 900 meter bo seevlak die hoogste stad van Israel. Safed is suid van Libanon, net wes van die Jordaanrivier en noordwes van die Meer van T ...

                                               

Tel Aviv

Tel Aviv-Jaffo is die tweede grootste stad in Israel na Jerusalem en die land se ekonomiese sentrum. Die metropolitaanse gebied van Tel Aviv, wat stedelike nedersettings soos Rishon LeZion, Petah Tikva, Ashdod, Netanya, Holon, Bnei Brak, Ramat Ga ...

                                               

Tiberias

Tiberias is n stad in noordelike Israel met n bevolking van sowat 41 300. Dit is in ongeveer 20 n.C. gestig en is na die Romeinse keiser Tiberius genoem. Tiberias is aan die westelike oewer van die Meer van Tiberias en noordwes van Jordanie gelee ...

                                               

Alfonsine

Alfonsine is n munisipaliteit in die noorde van Italie, in die Provinsie Ravenna. In 2011 tel die bevolking ongeveer 11 739 mense. Die munisipaliteit het n oppervlakte van 106.8 km 2 en die bevolkingsdigtheid is 111 inwoners per km 2.

                                               

Amalfi

Amalfi is n nedersetting en munisipaliteit in die provinsie Salerno van die Italiaanse administratiewe gewes Campania. Dit is gelee aan die Golf van Salerno, by die mond van n diep ravyn en aan die voet van die bergpiek Monte Cerreto, in n kusgeb ...

                                               

Aquileia

Aquileia was een van die grootste stede van antieke Italie een van die belangrikste seehawens en militêre basisse van die Romeinse Ryk, gelee aan die Natisone-rivier naby die Adriatiese See met n bevolking van sowat 100 000 gedurende sy bloeitydp ...

                                               

Arezzo

Die stad is gestig deur die Etruskers. Arezzo het n gewilde toeristebestemming geword. San Domenico, Gotiese kerk met n kruisbeeld van Cimabue Santa Maria della Pieve, Romaanse kerk uit die 12e eeu Piazza Grande hoofplein van die stad. Basilica d ...

                                               

Arquà Petrarca

Arquà Petrarca is n klein nedersetting suidwes van Padua in die Euganese Heuwels, gelee op twee heuwels tussen Padua en Ferrara en naby die antieke Romeinse pad Via Adriatica. Arquà Petrarca is lid van die vereniging I borghi più belli d’Italia. ...

                                               

Bagnacavallo

Bagnacavallo is n dorp en comune in die noorde van Italie, in die Provinsie Ravenna. In 2011 tel die bevolking ongeveer 16 737 mense. Die munisipaliteit het n oppervlakte van 79 km 2 en die bevolkingsdigtheid is 210 inwoners per km 2.

                                               

Bari

Bari is n groot stad in die suidooste van Italie aan die Adriatiese Seekus. Die stad is die hoofstad en grootste stad van die administratiewe gebied Apulie. In Junie 2018 het Bari n bevolking van 322 018 gehad. Soos op 2015 is 12 495 persone 3.8% ...

                                               

Bergamo

Bergamo is n munisipaliteit in die Noord-Italiaanse administratiewe streek Lombardye en die hoofstad van die gelyknamige provinsie. Die stad het n bevolking sowat 122 000 na wie as Bergamaske verwys word. Die Venesiaanse stadsmuur van Bergamo maa ...

                                               

Bolzano

Bozen of Bolzano is die hoofstad en grootste stad van die outonome provinsie Suid-Tirol in die outonome gewes Trentino-Suid-Tirol met n bevolking van 107 739 en n oppervlakte van 52.3 km². Bozen is gelee langs die Brennerroete, wat Noord- en Suid ...

                                               

Cagliari

Cagliari is die hoofstad en grootste stad van Sardinie, n outonome gewes in die suidweste van Italie in die Middellandse See. Die stad het in 2015 n bevolking van 154 460 gehad en beslaan n oppervlakte van 85.45 km². Cagliari is in die 7de eeu v. ...

                                               

Campora San Giovanni

Campora San Giovanni is n frazione van die gemeente Amantea, in die provinsie Cosenza, Calabria, Italie. Dit is naby die grens met die provinsie Catanzaro gelee.

                                               

Capua

Capua is n stad en comune in die provinsie van Caserta in die Kampanie-streek in suid-Italie. Dit is 25 km noord van Napels gelee.

                                               

Carpi, Emilia-Romagna

Carpi is n dorp en comune in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italie. Die dorp het in 2014 n bevolking van ongeveer 70 393 gehad en het n oppervlakte van 131.54 km². Dit is n besige sentrum vir industriele en handwerk-aktiwiteite en v ...

                                               

Casola Valsenio

Casola Valsenio is n dorp en munisipaliteit in die noorde van Italie, in die Provinsie Ravenna, omtrent 60 km suidoos van Bologna en 60 km suidwes van Ravenna. In 2011 tel die bevolking ongeveer 2 764 mense. Dit lê in die berge, en die belangriks ...

                                               

Castel Bolognese

Castel Bolognese is n dorpie en comune in die noorde van Italie, in die Provinsie Ravenna, omtrent 40 km suidoos van Bologna en 35 km suidwes van Ravenna. In 2011 tel die bevolking ongeveer 9 025 mense.

                                               

Castelfranco Emilia

Castelfranco Emilia is n dorp en comune in die provinsie van Modena, streek Emilia-Romagna. Die dorp lê omtrent 25 km noordwes van Bologna in die noorde van Italie. Die dorp het n bevolking van 30 933 in 2007 gehad en het n oppervlakte van 101.31 ...

                                               

Castelnuovo Rangone

Castelnuovo Rangone is n comune in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italie. Dit lê ongeveer 40 km wes van Bologna en 13 km suid van Modena, bestaande uit dorpies en kleiner nedersettings. In 2008 het dit n bevolking van 13 856 gehad, ...

                                               

Castelvetro di Modena

Castelvetro di Modena is n dorp en comune in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italie. Dit lê ongeveer 30 km wes van Bologna en 15 km suid van Modena. In 2004 het dit n bevolking van 10 912 gehad, en n oppervlak van 50 km 2.

                                               

Cervia

Cervia is n kusdorp en comune in die noorde van Italie, in die Provinsie Ravenna. In 2011 tel die bevolking ongeveer 28 262. In die moderne era is Cervia n kusoord op die Adriatiese Riviera danksy sy 10-kilometerlange kuslyn met sandstrande.

                                               

Chioggia

Chioggia is n klein hawestad en comune in die Noordoos-Italiaanse administratiewe streek Veneto. Met n bevolking van naastenby 50 000 is Chioggia die tweede grootste nedersetting in die Venesiaanse strandmeer na Venesie. Chioggia maak deel uit va ...

                                               

Como

Como is n stedelike nedersetting en comune in die Italiaanse streek Lombardye en die administratiewe setel van die provinsie Como, sowat 45 km noord van Milaan aan die Comomeer en naby die grens met die Switserse kanton Ticino gelee, met n bevolk ...

                                               

Conegliano

Conegliano is n munisipaliteit in die provinsie Treviso, gelee in die Noord-Italiaanse administratiewe streek Veneto. Met n bevolking van 35 203 is Conegliano die tweede grootste nedersetting in die provinsie. Die stad, wat aan die Monticanorivie ...

                                               

Coreca

Coreca is n frazione van die munisipaliteit Amantea in die provinsie Cosenza in Kalabrie, Italie. Dit is naby die grens met Campora San Giovanni gelee.

                                               

Cotignola

Cotignola is n dorp en comune in die noorde van Italie, in die Provinsie Ravenna. Dit is ongeveer 50 km suidoos van Bologna en 20 km wes van Ravenna. In 2011 was die bevolking ongeveer 7 414.

                                               

Faenza

Faenza is n dorp in die noorde van Italie, in die Provinsie Ravenna, en lê ongeveer 50 km suid-oos van Bologna. In 2012 tel die bevolking ongeveer 58 204.