ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 378




                                               

Finale Emilia

Finale Emilia is n dorp en comune in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italie. In 2012 het dit n bevolking van 15 735 gehad, en n oppervlak van 105 km 2.

                                               

Fiorano Modenese

Fiorano Modenese is n dorp en comune in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italie, ongeveer 45 km wes van Bologna en 15 km suidwes van Modena. Buurmunisipaliteite is Formigine, Sassuolo en Maranello. Ferrari se eie toetsbaan, die Fioran ...

                                               

Fiumicino

Fiumicino is n Italiaanse nedersetting en munisipaliteit in die Metropolitane Stad Rome Hoofstad wat op sy beurt deel uitmaak van die administratiewe streek Latium, met n oppervlakte van 214 km 2 en n bevolking van 80 520. Fiumicino is die naamge ...

                                               

Formigine

Formigine is n dorp en comune in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italie. Die dorp het n bevolking van 31 643 in 2007 gehad en het n oppervlakte van 47 km².

                                               

Fusignano

Fusignano is n dorpie en comune in die noorde van Italie, in die Provinsie Ravenna. Dit is langs die Senio-rivier gelee. In 2011 was die bevolking ongeveer 8 408.

                                               

Gela

Gela is n belangrike hawestad in Suid-Italie en hoofstad van die historiese landskap en administratiewe gebied Sisilie. Dit was n Griekse kolonie, gestig deur mense van die eiland Rhodos en Kreta in 689 v.C., en vernietig deur Mamertines in 282 v ...

                                               

La Spezia

La Spezia is die hoofstad van die gelyknamige Italiaanse provinsie en met sowat 95 000 inwoners die tweede grootste stad van Ligurie. Sy seehawe trek voordeel uit n beskermde ligging in die Golf van La Spezia.

                                               

Lucca

Lucca is n stad met 89.000 inwoners en n comune in die Sentraal-Italiaanse provinsie Toskane, gelee in die vrugbare Serchio-riviervallei, 20 km noordoos van Pisa en 20 km oos van die Tirreense Seekus. Dit is n kunsstad, die hoofstad van die provi ...

                                               

Lucera

Lucera is n stad in die suide van Italie. Dit is in die provinsie Foggia in die streek Apulia gelee. Dit lė waar die Molise- met die Campaniadal saamkom in die Tavoliere delle Puglie. Lucera was die hoofstad van Capitanata en van die graafskap Mo ...

                                               

Mantua

Mantua is n stad in die Noord-Italiaanse administratiewe streek Lombardye wat as setel van die gelyknamige provinsie dien, met n bevolking van 49 403. Mantua word vanwee sy ligging en boukuns onder Italie se aantreklikste stede gereken. Gedurende ...

                                               

Maranello

Maranello is n dorp en comune in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italie. Die dorp het op 31 Augustus 2015 n bevolking van ongeveer 17 353 gehad met n oppervlakte van 32 km².

                                               

Messina, Italië

Messina is die derde grootse stad op die Italiaanse eiland van Sisilie. Die stad het n bevolking van sowat 238 000 en sowat 500 000 in die metropolitaanse gebied.

                                               

Mirandola

Mirandola is n dorp en comune in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italie. In 2008 het dit n bevolking van 22 068 gehad, en n oppervlak van 137 km 2.

                                               

Modena

Modena is n stad in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italie. Die stad het n bevolking van 184 525 in 2013 gehad en het n oppervlakte van 182.7 km². Die ensemble van Modena met die katedraal, die Torre Civica en die Piazza Grande is in ...

                                               

Nonantola

Nonantola is n dorp en comune in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italie. Dit lê in die Po-vallei omtrent 10 km vanaf Modena op die pad na Ferrara. In 2014 het dit n bevolking van 15 773 gehad, en n oppervlak van 55 km 2.

                                               

Novi di Modena

Novi di Modena is n comune in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italie. Dit lê ongeveer 60 km noordwes van Bologna en 25 km noord van Modena. In 2015 het dit n bevolking van 10 245 gehad, en n oppervlak van 51.8 km 2.

                                               

Padua

Padua is n stad en comune in Veneto, Noord-Italie. Dit is die administratiewe setel van die gelyknamige provinsie, met n bevolking van sowat 211 000 in 2018. Padua is sowat 30 km wes van Venesie teen die rand van die Po-riviervlakte gelee. Twee b ...

                                               

Pavia

Pavia is n stad in Italie in die streek Lombardye 25 km suidelik van die stad Milaan aan die Ticinorivier. Dit is ook die hoofstad van die provinsie Pavia. In die tyd van die Romeinse Ryk heet die stad, nes die rivier, Ticinum. Dit is later die h ...

                                               

Pavullo nel Frignano

Pavullo nel Frignano is n dorp en comune in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italie. In 200 het dit n bevolking van 17 167 gehad, en n oppervlak van 144 km 2.

                                               

Pienza

Pienza is n klein nedersetting en munisipaliteit in die Italiaanse provinsie Siena, gelee in die Toskaanse Val dOrcia tussen Montepulciano en Montalcino, met n bevolking van 2 076. Pienza is die geboortedorp van pous Pius II. Kort ná die begin va ...

                                               

Piombino

Die stad Piombino is gelee in die Italiaanse streek Toskane, in die provinsie Livorno. Die naam is afgelei van piombo. Dit lê aan die einde van die skiereiland Massoncello, reg teenoor die eiland Elba. Piombino is die belangrikste hawe vir bote n ...

                                               

Porto Venere

Porto Venere is n nedersetting in die Italiaanse provinsie La Spezia, met n oppervlakte van 7 km² en n bevolking van 3 510. In Italiaaans word na die bewoners verwys as Portoveneresi. In 1997 het Unesco aan Porto Venere, die hawedorpies van Cinqu ...

                                               

Ravenna

Ravenna is die hoofstad en grootste stad van die provinsie Ravenna in die streek Emilia-Romagna in Italie. Die stad het n bevolking van 159 692 in 2011 gehad en het n oppervlakte van 652 km². Die stad is n vroeere hawestad, wat destyds aan die Ad ...

                                               

Reggio Emilia

Reggio Emilia is n stad in die Italiaanse streek Emilia-Romagna en hoofstad van die provinsie Reggio nellEmilia. Die stad beskik oor 163.928 inwoners. Die stad in die Povlakte is van Romeinse oorsprong. Dit is in 175 v.C. opgerig onder die naam R ...

                                               

Rimini

Rimini is n stad in die ooste van Italie aan die Adriatiese See. Die stad is n toeristebestemming en het 146 606 inwoners gehad in 2013.

                                               

Russi

Russi is n dorpie in die noorde van Italie, in die Provinsie Ravenna, ongeveer 60 km oos van Bologna en 14 km suidwes van Ravenna. In 2011 was die bevolking ongeveer 11 446.

                                               

San Felice sul Panaro

San Felice sul Panaro is n dorp en comune in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italie. Dit lê ongeveer 40 km noordwes van Bologna en 25 km noordoos van Modena. In 2004 het dit n bevolking van 10 453 gehad, en n oppervlak van 51.5 km 2.

                                               

San Gimignano

San Gimignano is n nedersetting in die provinsie Siena van die administratiewe streek Toskane, gelee op n heuwel oor die Elsavallei, met n goed bewaarde Middeleeuse stadskern wat in 1990 tot Unesco-wêrelderfenis verklaar is. Na sy bewoners word i ...

                                               

Sanremo

Sanremo, soms ook gespel as San Remo, is n stad en munisipaliteit langs die Mediterreense kus van Ligurie in Noordwes-Italie, net sowat 20 km vanaf die Franse grens gelee. Die stad, waarvan die oorspronge tot in die antieke Romeinse tydperk terug ...

                                               

Sassuolo

Sassuolo is n stad en industriele sentrum in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italie. Die stad lê aan die Secchiarivier sowat 17 kilometer 11 myl suidwes van Modena. Die dorp het n bevolking van 179 087 in 2009 gehad en het n oppervla ...

                                               

Savignano sul Rubicone

Savignano sul Rubicone is n munisipaliteit in die Italiaanse provinsie Forlì-Cesena. Die munisipaliteit het n oppervlakte van 23.2 km 2 met 16 991 inwoners. Die bevolkingsdigtheid is 730 inwoners per km 2. Die munisipaliteit het sy naam aan die R ...

                                               

Senerchia

Senerchia is n Italiaanse munisipaliteit met 1036 inwoners. Dit is deel van die Avellino Provinsie en is gelee in die bo-vallei van die Sele-rivier in Kampanie. Die oppervlakte beloop 36.0 km² en die bevolkingsdigtheid is 28 inwoners per km². Dit ...

                                               

Siena

Siena is n stad wat gelee is in Toskane, Italie. Dit is die hoofstad van die provinsie van Siena. Die historiese sentrum van Siena is deur UNESCO as wêrelderfenisgebied geïdentifiseer. Dit is een van die land se gesogste toerismestede, met meer a ...

                                               

Soliera

Soliera is n dorp en comune in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italie. Dit lê ongeveer 40 km noordwes van Bologna en 9 km noord van Modena. In 2004 het dit n bevolking van 14 056 gehad, en n oppervlak van 51 km 2.

                                               

Spilamberto

Spilamberto is n dorp en comune in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italie. In Mei 2009 het dit n bevolking van 12 051 gehad, en n oppervlak van 29.5 km 2. Die dorp is bekend as n sentrum vir die produksie van balsamiese asyn.

                                               

Tarente

Tarente is n hawestad aan die Middellandse See. Die stad lê in Suid-Italie. Taranto is n toeristebestemming en vervul n ekonomiese rol op regionale vlak.

                                               

Tivoli

Tivoli, is n nedersetting in die Lazio-streek van Sentraal-Italie, omtrent 30 km oos-noordoos van Rome, by die oog van die Anienerivier waar dit ontspring in die Sabyne-bergreeks. Tivoli, wat deel uitmaak van die Metropolitane Stad Rome, het n be ...

                                               

Trapani

Trapani is n stad en n comune aan die weskus van Sisilie in Italie. Dit is die hoofstad van die provinsie Trapani, n belangrike vissershawe en die belangrikste poort na die nabygelee Egadi-eilande.

                                               

Trient

Moenie verwar word met Triest nie. Trient of Trento is die hoofstad en grootste stad van die outonome provinsie Trentino en van die outonome streek Trentino-Suid-Tirool in Italie met n bevolking van 117 307 in 2012 en n oppervlakte van 157.92 km² ...

                                               

Triëst

Moenie verwar word met Trient nie. Triest is n stad in die noordooste van Italie met n bevolking van 204 849 in 2013 en n oppervlakte van 84.49 km². Die stad, wat as die administratiewe setel van die streek Friuli-Venezia Giulia dien, is aan die ...

                                               

Verbania

Verbania is die grootste munisipaliteit in en sedert 1992 administratiewe setel van die Noordwes-Italiaanse provinsie Verbano-Cusio-Ossola in die administratiewe streek Piemont, met n oppervlakte van 37.49 km 2 en n bevolking van 30 709 soos op 1 ...

                                               

Verona

Verona na") is n belangrike toerisme-stad in die noorde van Italie en die hoofstad van die gelyknamige provinsie. Met n bevolking van 258 313 is Verona die grootste stedelike nedersetting in die Terraferma, die historiese vastelandse besittings v ...

                                               

Vicenza

Vicenza is n stad in die noorde van Italie, gelee in die administratiewe gewes Veneto, sowat 200 km oos van Milaan, met n bevolking van 113 655 in 2012. Dit is n belangrike sentrum vir ekonomiese bedrywighede een van die welvarendste nedersetting ...

                                               

Vignola

Vignola is n dorp en comune in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italie. Die dorp het in 2014 n bevolking van ongeveer 25 084 gehad en het n oppervlakte van 22 km².

                                               

Vimercate

Die stad Vimercate lê in die Noord-Italiaanse streek Lombardye. Dit behoort tot 2009 aan die provinsie Milaan, daarna word dit onder die nuwe provinsie Monza ingedeel. Die stad is oorspronklik deur die Romeine op die oewer van die Molgora-rivier ...

                                               

Vinci

Vinci is n dorp en munisipaliteit in Toskane, Italie. Die dorp is in ongeveer 1250 gestig en is hoofsaaklik bekend vir sy nabyheid aan die geboorteplek van Leonardo da Vinci. Vinci word deur die Toskaanse heuwels omring. Die Kasteel van Vinci, wa ...

                                               

Volterra

Volterra is n nedersetting in die Italiaanse administratiewe streek Toskane, gelee in die sentrum van die provinsie Pisa op n bergrug tussen die riviere Era en Cecina, sowat 50 km suid van die naamgewende provinsiale hoofstad en 30 km van die Med ...

                                               

May Pen

May Pen is n stad in die suide van Jamaika gelee op Jamaika se langste rivier, die Rio Minho. Die bevolking tref 61 548 op die 2011 sensus, toenemend van 59 550 in 2001.

                                               

Spanish Town

Spanish Town is n stad in die suidooste van Jamaika met n bevolking van 162 359. Die stad is in 1534 as Villa de la Vega deur Spanjaarde onder Francisco de Garay gestig en is net noord van die kus van die Karibiese See gelee.

                                               

Hirosjima

Die Japannese stad Hirosjima is die hoofstad van die Hirosjima-prefektuur en die grootste stad in die Tsjoegokoestreek van Wes-Honsjoe, die grootste eiland van Japan. Die stad is gelee by 34°23′07″N, 132°27′19″O. Hirosjima is daarvoor bekend dat ...