ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 380



                                               

Gewone Melba

Die Gewone Melba is n klein kleurvolle voeltjie wat maklik die oog vang wanneer dit rondbeweeg tussen doringbosse en struike. Veral die mannetjie is kenmerkend met n rooi gesig, groen bors en gespikkelde onderlyf.

                                               

Gewone nagreier

Die gewone nagreier is n algemene standvoel en besoeker. Die wetenskaplike naam beteken "nagraaf", en verwys na die spesie se nagtelike gewoontes en die skor kraaiagtige geluid wat dit uiter.

                                               

Gewone platanna

Die gewone platanna is n padda wat endemies is aan Afrika suid van die Sahara. In Engels staan dit bekend as die African clawed frog. Hierdie padda was gebruik om swangerskap van vroue te bevestig. Dit het tot gevolg gehad dat lewende paddas uitg ...

                                               

Gewone protea

Die Gewone protea is n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort en is die wydverspreidste protea in die land. Dit groei in somerreenvalstreke en kom voor in die Vrystaat, Gauteng en Limpopo. Dit kom ook voor langs die noordelik ...

                                               

Gewone pylinkvis

Die Gewone pylinkvis is n koppotige dier wat aan die kuslyn van Suid-Afrika voorkom en word tot 15 cm lank. Die dier het n verlengde afgeplatte lyf met kort vinne weerskante van die lyf. Die tjokka daarteen het nie die lang vinne nie maar twee ko ...

                                               

Gewone seekat

Die Gewone seekat is n seekat wat dwarsoor die wêreld, en ook langs die hele kus van Suid-Afrika voorkom. In Engels staan die seekat bekend as die Common octopus.

                                               

Gewone sterretjie

Die Gewone sterretjie of Gewone seeswael is n voel wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. In Engels staan die voel bekend as die Common tern.

                                               

Gewone tortelduif

Die gewone tortelduif, ook bekend as die Kaapse tortelduif, is n wydverspreide en n groot voel in die bosveld, landerye en woude van Suider- en Oos-Afrika. Hulle naam is afkomstig van n swart vlek op die rug van hul nekvere. Die res van hul vere ...

                                               

Gewone vleiloerie

Die Gewone vleiloerie is n standvoel wat voorkom aan die suid- en ooskus en aangrensende binneland van Suid-Afrika, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes en kus van Mosambiek. In Engels staan die voel bekend as Burchells Coucal.

                                               

Gewone wildepietersieliebos

Die gewone wildepietersieliebos is n struik of klein boompie met n yl loof en neerhangende takke. In struikvorm is die takke oop. Die plant groei in klipperige heuwelhange en koppies. Die bas is kenmerkend koperbrons en wasagtig. Dit dop ook in p ...

                                               

Gewone wildevy

Die gewone wildevy is n boom wat klein tot middelslag grootte bereik. Dit kom voor in die noordelike dele van Suid-Afrika en langs die kus vanaf Oos-Londen. Die boom is n wurgvy: dit groei op n gasheerboom en wurg dié stadig dood. Die vye is onge ...

                                               

Gewone willie

Die gewone willie is n sangvoel wat deel van die familie van tiptolle is. Die voel leef in kusstruike, woudblaredakke en rande, in dig beboste valleie en waterlope aan die suid- en ooskus en onmiddellike binneland van Suid-Afrika. Die voel word t ...

                                               

Ghemara

Die Ghemara is die gedeelte van die Talmoed wat rabbynse ontleding van en kommentaar op die Misjna bevat. Die Misjna, wat deur Jehoeda haNasi geredigeer is, is deur generasies oor generasies van Amoraïete tussen die 2de en 5de eeu n.C. in Babilon ...

                                               

Ghoya

Die raaiselagtige Ghoya word beskou as die vroegste inwoners van Gauteng, die suide van Mpumalanga en die Vrystaat. Daar is nie veel oor hierdie vroee Sotho-kultuur bekend nie, maar alle Sotho-historici aanvaar dat die Ghoya die eerste stamme was ...

                                               

Ghwano

Ghwano is die ontlasting van vlermuise en voels. Dit is besonder hoog aan stikstof, fosfaat en kalium, drie voedingstowwe wat noodsaaklik is vir die groei van plante. Daarom word dit dikwels as bemesting gebruik om plante vinniger te laat groei. ...

                                               

Gibraltar

Gibraltar is n Britse oorsese gebied aan die suidpunt van Spanje met n oppervlakte van 6.8 km² en n bevolking van 30 001 in 2012. Die meeste inwoners is van Spaanse, Portugese of Marokkanse afkoms. Gibraltar word deur Spanje geeis. Die stad lê aa ...

                                               

André Gide

André Gide was n Franse prosaskrywer wie se werk getuig van n groot openhartigheid ten opsigte van sy eie gevoels- en gedagtelewe en van n groot ontvanklikheid vir nuwe ontwikkelings. Die sentrale tema van sy werk is die problematiek van die keus ...

                                               

Gifappeltjie

Die gifappeltjie is n struik wat tot die genus Solanum behoort. Die struik word tot 1.5 m hoog en kom in die Noord-Kaap voor. Die plant het sy naam gekry van die Gifberg naby Klawer. Dit het melerige stingels wat bedek is met lang, geel of rooibr ...

                                               

Gifblaar

Die gifblaar is n klein, uitgestrekte struik wat in die noordelike dele van Suider-Afrika voorkom. Dit is n geoksiel en n algemene oorsaak van beesvergiftiging in hierdie streek en word beskou as een van die "groot 6" toksiese plante in Suid-Afri ...

                                               

Giftigheid

Giftigheid of toksisiteit is n mate van skadelikheid wat n stof vir mense, diere of ander organismes besit. Daar word onderskei tussen: die chroniese giftigheid -- die effekte van lang, soms lewenslang daaraan blootgestel te wees die subchroniese ...

                                               

Marnix Gijsen

Marnix Gijsen was n Belgiese skrywer en digter. Sy werklike naam is Joannes Alphonsius Albertus Goris ; sy skuilnaam verwys na Marnix van Sint Aldegonde en na sy moeder se van.

                                               

Ginkgo

Die ginkgo is die enigste oorblywende oertydse boom uit die klas Ginkgoinae. Tydens die Mesosoïkum en die Tersiêr het bome van die klas oor die hele wêreld voorgekom. Vandag word dit egter net in Oos-Asie aangetref. Kenmerkend vir die boom is sy ...

                                               

Giovanni I Natoli van Sperlinga

Giovanni I Natoli, Prins van Sperlinga is die hoof van die Huis van Natoli en die heerser van die prinsdom Sperlinga. Hy is die seun van prins Blasco Lanza Natoli en Dominique Giambruni e Perna.

                                               

Giric

Giric was van 878 tot 889 koning van Skotland. Hy het saam met sy broers- of pleegkind Eochaid regeer. Sy bynaam was Mac Rath. Sekere Skotse kroniekskrywers het hom "Gregorius die Grote" genoem en vertel hy het die helfte van Engeland en ook Ierl ...

                                               

Giroskoop

’n Giroskoop is ’n toestel wat gebruik word vir die meet of handhawing van orientasie en hoeksnelheid. Dit is ’n tollende skyf of wiel wat byvoorbeeld deur elektrisiteit aangedryf word en teen ’n baie hoe snelheid draai. Die as van die rotor word ...

                                               

Gis

Gis is n eukariotiese mikro-organisme wat deel vorm van die swamkoninkryk met ongeveer 1 500 spesies wat reeds geïdentifiseer is. Daar word beraam dat hulle ongeveer 1% van alle swamspesies uitmaak. Alhoewel giste enkelselorganismes is, kan seker ...

                                               

Givetium

Die Givetium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Devoon. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die Givetium was van sowat 387.7 to ...

                                               

Giyani

Giyani is n groot dorp in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika, en die voormalige hoofstad van die tuisland Gazankulu. Nabygelee dorpe sluit in Duiwelskloof en Thohoyandou. In 2011 het die dorp n bevolking van 25 954 gehad, waarvan 25 157 Swart was.

                                               

Gladde fluitbek

Die Gladde fluitbek is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Mosselbaai. In Engels staan die vis bekend as die Smooth flutemouth.

                                               

Gladde hamerkophaai

Die gladde hamerkophaai kom voor in alle oseane in die wêreld, behalwe in tropiese water. In Suid-Afrika kom dit voor van St. Helenabaai tot by die Mosambiekse grens. Die haai kan tot 3.5 m groot word. Die kop is plat met die oe wat aan die kante ...

                                               

Gladde klipkabeljou

Die Gladde klipkabeljou is n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, vanaf Oman suidwaarts tot by sentraal KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Smooth rockcod.

                                               

Gladde perdvis

Die Gladde perdvis is endemies aan Suid-Afrika en kom voor vanaf Walvisbaai tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Smooth horsefish.

                                               

Gladys Hugo

Gladys Hugo was bekend as n hoogstaande Suid-Afrikaanse sopraan. Sy het n fyngeskoolde en kunstig-beheersde stem gehad, haar suiwer bel canto en verfynde en deurleefde vertolkings was, vir dié wat haar gehoor het, iets wat nooit vergeet kon word ...

                                               

Fort Glamorgan

Tydens die Kaapse grensoorloe in die Oos-Kaap het die Britse militêre bevelhebbers Fort Buffalo, Fort Glamorgan, Needs Camp, Fort Murray, Fort Hill, Fort Hardinge en Fort Beresford langs die Buffelsrivier laat bou om die bevoorradingsroetes na Ki ...

                                               

Glansende erdslangetjie

Die glansende erdslangetjie is die algemeenste van die nege spesies erdslangetjies wat in Suider-Afrika voorkom. n Glansende erdslangetjie is n baie klein, baie dun slangetjie met n grys-swart kleur; daar word ook soms na die slangetjie as die "d ...

                                               

Glansibis

Die Glansibis is n voel in die ibis-familie, Threskiornithidae. Daar word geglo dat die glansibis oorspronklik uit die Ou Wêreld kom en deur natuurlike verspreiding na Afrika en die Noordelike dele van Suid-Amerika versprei het tydens die 19de eeu.

                                               

Glas grootoog

Die Glas grootoog is n vis wat voorkom in die westelike Atlantiese Oseaan, die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van Kenia tot by die Aliwal-bank naby Umkomaas. In Engels staan die vis bekend as die Glass bigeye.

                                               

Glasskilderkuns

Gasskilderkuns is die beskildering van glas waarby die kleur deur hitte gefikseer word. Dit word ook brandskildering genoem. As die glas klaar verwerk is, word dit in loodstafies vasgesit. Die tegniek is gedurende die Middeleeue ontwikkel en het ...

                                               

Aleksander K. Glazoenof

Aleksander Konstantinowitsj Glazoenof was n Russiese komponis wat in Sint Petersburg gebore is. Hy was die belangrikste Russiese komponis van die geslag ná Tsjaikofski. Hy het musiekonderrig by Rimski-Korsakof ontvang, en in 1882 is sy Eerste Sim ...

                                               

Glen Grey

Glen Grey was die vroeere naam van die landstreek rondom Lady Frere in die Oos-Kaap. Na die Agtste Grensoorlog is die gebied oos van Queenstown en wes van die Indwerivier by die Kaapkolonie ingelyf. Die Temboes onder Nonesi 1815–1880, die dogter ...

                                               

Mikhail Glinka

Mikhail lwanowitsj Glinka was die eerste Russiese komponis om wydverspreide erkenning in sy eie land te geniet, en word dikwels beskou as die ontstaansbron van Russiese klassieke musiek. Glinka se werke het n belangrike invloed op toekomstige Rus ...

                                               

Glisien

Glisien is die aminosuur wat n enkele waterstof atoom as syketting het. Dit is die eenvoudigste moontlike aminosuur. Die chemiese formule van glisien is NH 2 ‐CH 2 ‐COOH. Glisien is een van die proteïnogeniese aminosure. In die genetiese kode, ko ...

                                               

Globalisering

Globalisering is die proses van internasionale integrasie voortspruitend uit die interaksie en uitruiling van wêreldbeskouinge, produkte, idees en gemeenskaplike deling van mekaar se kulture. Die vooruitgang in vervoer, soos byvoorbeeld met die s ...

                                               

Gloria Bosman

Gloria Bosman is n Suid-Afrikaanse sangeres wie se loopbaan in kerkkore in Soweto begin het. Felicia Marion van die groep Joy het haar raakgesien en haar in 1993 vir n produksie in die Markteater gebruik. Ná hierdie produksie het sy ’n operabeurs ...

                                               

Glossogobius

Glossogobius is n genus van visse wat aan die familie Gobiidae behoort. Die genus het n plat kop en relatiewe lang snoet, groot mond en tong wat uit twee lobbe bestaan. Hulle word gevind in strandmere en varswater. Die genus bestaan uit twintig s ...

                                               

Gloster Gauntlet

Die Gloster Gauntlet is n enkelsitplek, dubbeldekkervegvliegtuig wat deur die Britse Lugmag in die 1930s gebruik was. Dit was die laaste RAF vegvliegtuig wat n oop kajuit gehad het en die tweede laaste dubbeldekker wat aktiewe diens gedoen het in ...

                                               

Gloster Gladiator

Die Gloster Gladiator is n Britse dubbeldekker vegvliegtuig wat in die eerste paar maande van die Tweede Wêreldoorlog diens gedoen het. Dit was die laaste dubbeldekker wat die Britse Lugmag in diens gestel het en was tegnies verouderd toe dit in ...

                                               

Gloster Javelin

Die Gloster Javelin is n Britse tweemotorige straalaangedrewe deltavlerkvegvliegtuig. Dit is die eerste Britse vliegtuig wat as alleweerstoestand- en nagvegter ontwerp is. Die ontwerp van die vliegtuig het in 1948 begin en die prototipe het sy no ...

                                               

Gloster Meteor

Die Gloster Meteor is n straalaangedrewe vegvliegtuig wat deur die Britse Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Dit is ook die enigste straalaangedrewe vliegtuig wat deur die Geallieerdes gebruik is in die oorlog en is in diens gestel ...

                                               

Christofh Willibald Gluck

Die komponis Christoph Willibald Gluck is van groot belang as hervormer van die opera. Hy het met die Italiaanse opera seria, waarin die rol van n sanger alles oorheersend geword het, gebreek en n streng klassieke operavorm geskep. Christoph Will ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →