ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 381



                                               

Gobi

Dit is in die noorde en noordooste van die Volksrepubliek China asook in die suide van Mongolie gelee. Die woestynbekken van die Gobi word in die noorde begrens deur die Altai-gebergte en die grasvlaktes en steppe in Mongolie, in die suidweste de ...

                                               

Gobiesocidae

Die Klipsuiers is n vis-familie wat tot die orde Gobiesociformes behoort. Daar is drie en veertig genera met minstens 150 spesies in hierdie familie. Nege van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

                                               

Gobiidae

Die Dikkoppe is n visfamilie wat tot die orde Perciformes behoort. Hierdie familie het die meeste spesies van enige visfamilie, en omvat 230 genera met ongeveer 1 500 spesies. Een honderd en elf van die spesies word aan die Suid-Afrikaanse kus aa ...

                                               

Godsdiens in Suid-Afrika

Suid-Afrika is n sekulêre staat. Die grondwet waarborg vryheid van godsdiens. Baie godsdienste word verteenwoordig in die etniese en plaaslike diversiteit van die bevolking, met die Christendom as algeheel dominant.

                                               

IJsbrand Godske

IJsbrand Godske was die tweede Goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop. Hy het sekunde Albert van Breugel wat as Kommandeur waargeneem het na Goewerneur Pieter Hackius se afsterwe op 30 November 1671, opgevolg. Godske was ook kommandeur van Malaba ...

                                               

Goelag

Goelag was in die Sowjet-era die administrasie wat verantwoordelik was vir die bestuur van die land se gevangenekampe. Later is die naam ook vir die kampe self gebruik. Die naam het in die Weste bekend geword ná die verskyning van Aleksandr Solzh ...

                                               

Goethiet

Goethiet is n mineraal met formule FeOOH. Dit is die ortorombiese α-allotroop van ysteroksiedhidroksied. Dit is na die Duitse digter Johann Wolfgang von Goethe genoem wat ook n mineraalversamelaar was. Hierdie mineraal word volop in die grond en ...

                                               

Nikolai Gogol

Nikolai Wasiljewitsj Gógol was ’n Oekraïens gebore Russiese skrywer van toneelstukke, romans en kortverhale. Hy is deur sy tydgenote beskou as een van die voortreflike figure van die natuurlike skool van Russiese letterkundige realisme, hoewel la ...

                                               

Golden Gate Hoogland Nasionale Park

Die Golden Gate Hoogland Nasionale Park is gelee in die Oos-Vrystaatse bergland; dit lê aan die voetheuwels van die Malutiberge. Die park is op 13 September 1963 geproklameer en in November 2008 tot 34 000 ha vergroot deur die insluiting van die ...

                                               

Oliver Goldsmith

Oliver Goldsmith was n Ierse essayis, digter, roman- en toneelskrywer wie se gedig The deserted village deur baie as een van die beste gedigte van die 18e eeu beskou word. Oliver Goldsmith is in Kilkenny West, Westmeath, gebore en het aan die Tri ...

                                               

Gompou

Die gompou is n groot voel eie aan Afrika. Dit is n lid van die pou-familie, wat almal tot die orde Gruiformes behoort en in verspreiding beperk is tot die Ou Wêreld. Die spesifieke bynaam kori is afgelei van die Tswana-naam vir hierdie voels – K ...

                                               

Gonda Betrix

Gonda Betrix is ’n Suid-Afrikaanse vroueruiter wat talle springkompetisies oor haar loopbaan van meer as 40 jaar gewen het. Sy het Springbokkleure verwerf en die Suid-Afrikaanse individuele skouspringkompetisie tien keer verower. Sy het ook aan d ...

                                               

Gordel-nooientjie

Die Gordel-nooientjie is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Oos-Londen. Enkelinge is ook al by Knysna gevind. In Engels staan die vis bekend as die Sash damsel.

                                               

Robert Jacob Gordon

Kolonel Robert Jacob Gordon was n soldaat, verkenner en stigter van die Suid-Afrikaanse merinobedryf. Hy is gebore van Skotse ouers en het diens gedoen in die Skotse regiment onder bevel van kolonel Dundas. Gordon land op 1 Junie 1777 in die Kaap ...

                                               

Gordonia

Gordonia is n historiese naam vir n besonder dunbevolkte landstreek in die noordweste van die provinsie Noord-Kaap. Upington op die suidgrens van die gebied is die vernaamste sentrum. Kenmerkend van die gebied is die skrille kontraste: lowergroen ...

                                               

Maksim Gorki

Maksim Gorki was n Russiese skrywer van romans, kortverhale en toneelstukke. Hy word as Rusland se grootste proletariese skrywer en as grondlegger van die sosialisties-realistiese literatuur beskou. Maksim Gorki eintlik Aleksej Maksimowitsj Pesjk ...

                                               

Gorm die Oue

Gorm die Oue was van omstreeks 900 tot omstreeks 940 koning van Denemarke. Hy was na berig word die seun van die halflegendariese Deense koning Hartaknoet. Hy is in die laat 9de eeu gebore en in 958 dood.

                                               

Gorongosa-skulpoortjie

Die Gorongosa-skulpoortjie is n varswatervis wat voorkom in die sytakke van die Pungwe- en Buziriviere in Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Gorongosa kneria.

                                               

Gors

Gorse is klein sangvoels wat nogal baie na mossies en vinke lyk. Hulle kom oor byna die hele wêreld voor, en in Europa word hulle verteenwoordig deur die bekende geelgors en rietgors. Hierdie voels het dik snawels met n ondersnawel wat breer is a ...

                                               

Józef Gosławski

Józef Jan Gosławski was n Poolse beeldhouer en medaljeur. Gosławski is in Polanówka in die Woiwodskap Lublin gebore en het in Krakau, Warskou en Rome gestudeer. As beeldhouer het hy monumente gemaak, onder andere een vir Frédéric Chopin, wat in Ż ...

                                               

Gotfrid

Gottfried ook Gotefrid, Gotefred, of Gottfried was tot 709 n Alamanniese Hertog uit die Agilolfinger-familie. Hy was die vader van die hertoe Lantfrid en Theudebald. Volgens n dokument uit die jaar 700 het Gotfrid, op n versoek van die priester M ...

                                               

Goud

Goud is n gesogte edelmetaal met n heldergeel kleur. Goud se chemiese nommer is 79 en dit het die simbool Au. Dit het die atoomgetal 92 en n relatiewe atoommassa van 196.97. Dit smelt by ongeveer 1 064 °C en kook by ongeveer 2 856 °C. Goud is egt ...

                                               

Goud-ghieliemientjie

Die Goud-ghieliemientjie is n varswatervis wat voorkom in kusriviere in die Oos-Kaap, vanaf die Groot-Visrivier tot by die Kromrivier. Die vis kom ook voor in sytakke van die Vaalrivier. In Engels staan die vis bekend as die Goldie barb.

                                               

Goudini Spa

Goudini Spa is n warmwaterbron naby Worcester in die Wes-Kaap. Dit is n gewilde naweekbestemming vir inwoners van Kaapstad. Die bron is gelee by 33°40′7.67″S 19°15′50″O en 6 km noordwes van Rawsonville aan die pad deur die Slanghoekvallei. Dit le ...

                                               

Goudsaal-bokvis

Die Goudsaal-bokvis is n vis wat in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by sentraal KwaZulu-Natal voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Goldsaddle goatfish.

                                               

Goudstaaf-lipvis

Die Goudstaaf-lipvis is n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Goldbar wrasse.

                                               

Goudstert-engelvis

Die Goudstert-engelvis is n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan: die Golf van Aden en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Goldtail angelfish.

                                               

Goudvis

Die goudvis is een van die eerste visse wat deur die mens mak gemaak is, en bly steeds een van die gewildste akwariumvisse. Goudvisse is deel van die karpfamilie. Goudvisse kan tot 59 cm lank word en tot 4.5 kg weeg, al word die meeste goudvisse ...

                                               

Goudwier

Goudwiere is eensellige wiere wat van die groenwiere onderskei kan word deurdat hulle n sweephaar besit en gewoonlik geelbruin van kleur is. Goudwiere vorm n belangrike skakel in die voedselketting. Die selwand het gewoonlik kalkplaatjies goudtro ...

                                               

Goue Akker

Die Goue Akker is n winkelsentrum op die hoek van Adderleystraat en Strandstraat in die middestad van Kaapstad. Dit is in die 1970’s deur Sanlam op die terrein van die oorspronklike spoorwegstasie gebou. In 1975 met opgrawings tydens die bouprose ...

                                               

Goue blennie

Die Goue blennie is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van die Rooisee tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Golden blenny.

                                               

Goue chromis

Die Goue chromis is n vis wat voorkom westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan; meer spesifiek aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die suide van Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Golden chromis.

                                               

Goue koningvis

Die Goue koningvis is n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom vanaf Durban noordwaarts. In Engels staan die vis as die Golden Kingfish bekend.

                                               

Goue skerpioenvis

Die Goue skerpioenvis is n vis wat wydverspreid in die Stille Oseaan en Indiese Oseaan voorkom, en ook aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die suide van die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Golden scorpionfish.

                                               

Goue slaper

Die Goue slaper is n vis wat voorkom aan die kus van KwaZulu-Natal noordwaarts tot by die Kosibaai. In Engels staan die vis bekend as die Golden sleeper.

                                               

Goue Vierkant

In 1941, het n groep pro-Nazi Irakse offisiere, bekend as die "Goue Vierkant" gelei deur Generaal Rashid Ali, die regent in Irak omvergewerp. Hierdie staatsgreep het Brittanje genoop om aksie te neem om die regent se posisie te herstel ten einde ...

                                               

Gouekers

Die gouekers of Pachystachys lutea is ’n subtropiese, immergroen struik met ’n sagte stam wat 90 tot 120 cm hoog word. As hulle groter word, kan hulle slordig lyk.

                                               

Gouelint-seepvis

Die gouelint-seepvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Stille Oseaan gebied en weswaarts tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Goldribbon soapfish. Hierdie spesie is die enigste lid van die genus, die genus is dus monotipies.

                                               

Gouemuntsewejaartjie

Die gouemuntsewejaartjie is n vinniggroeiende grondbedekker van die Oos-Kaap. Dit dra geel blomme in die laatsomer en herfs.

                                               

Gouestreep-kardinaal

Die Gouestreep-kardinaal is n vis wat wydverspreid voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by sentraal KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Goldenstriped ...

                                               

Gouestreep-lipvis

Die gouestreep-lipvis is n vis wat in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Goldstripe wrasse.

                                               

Gougheiland

Gougheiland is n vulkaniese eiland wat uit die Suid-Atlantiese Oseaan rys tot n hoogte van 900 meter bo seespieel en n benaderde oppervlakte van 65 km². Dit sluit klein satellieteilande en rotse soos Suidweseiland, Saaleiland suid, Tristianarots, ...

                                               

Goughwaterhoender

Die Goughwaterhoender is n voel wat leef en nesmaak op Gougheiland. Dit is onlangs ook op Tristan da Cunha heringevoer. In Engels staan die voel bekend as die Gough Island Moorhen.

                                               

Charles Gounod

Charles-François Gounod was n Franse komponis. Charles Gounod 1818-1893 was een van n groep Franse komponiste wat in die laaste deel van die 19e eeu die tradisie van die Franse opera bewaar en ontwikkel het. Gounod is op 17 Junie 1818 in Parys ge ...

                                               

Gouritsrivier

Die Gouritsrivier is n rivier wat in die Wes-Kaap vloei. Dit ontspring in die Karoo tussen die Lange- en Outeniquaberge en mond wes van Mosselbaai in die Indiese Oseaan uit.

                                               

Gouritsrivierbrug

Hierdie brug is 34 km wes van Mosselbaai by 34° 11′ 9.7″ suid en 21° 45′ 11″ oos. Die konstruksiewerksaamhede het in 1972 begin en die brug is sedert 1978 in gebruik. Dit is 210 m lank, 14 m breed, 61 m bo die rivierbedding en van gewapende beton ...

                                               

Gousiekte

Gousiekte is die vergiftiging van skape en beeste wat deur die vreet van plante uit die familie Rubiaceae veroorsaak word. Die siekte veroorsaak miokardiale letsels en is die volopste oorsaak van kardiomiopatie in herkouers in die Suider-Afrikaan ...

                                               

Gousiekteboom

Gousiekteboom of gifbruidsbos is n boom wat inheems is aan die noordooste van Suid-Afrika en tot in Tanzanie en Kameroen voorkom. Dit is n struik of boom van 3.5 tot 8.5 m hoog. Die blare groei in groepies van drie en is eiervormig, 6-15 cm lank ...

                                               

Francisco Goya

Die Spaanse skilder Francisco Goya word as een van die veelsydigste en oorspronklikste kunstenaars in die Weste beskou. Naas amptelike staatsieportrette van die Spaanse koning en sy gesin het hy ook etse - dikwels in die vorm van satiriese karika ...

                                               

Graafskap Ziegenhain

Die grawe van Ziegenhain was nasate van die Gozmar-familie wat al in die 9de eeu opgeteken is en van die grawe van Reichenbach wat n sytak van die Gozmar-familie was wat in die 11de eeu gestig is. In die 12de verkry hulle n aaneengeslote gebied w ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →