ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 383



                                               

Groot Skeurvallei

Die Groot Skeurvallei is n skeurvallei in Oos-Afrika wat die grootste van sy soort in die wêreld is. Hoewel die term nog redelik algemeen is, word dit deesdae selde in geologie gebruik omdat dit beskou word as twee aparte, maar verwante, skeurste ...

                                               

Groot Suiwering

Die Groot Suiwering was ’n groot heksejag in die Sowjetunie om die land te "suiwer" van Josef Stalin se vermeende teenstanders. Die moord op Sergei Kirof op 1 Desember 1934 het die Groot Suiwering ingelui. Stalin se voorbeeld was Adolf Hitler, wa ...

                                               

Groot Trek

Die Groot Trek verwys na die massa-migrasie, vanaf die jaar 1835, van Kaapse Nederlandssprekende burghers na die Suid-Afrikaanse binneland om onder andere weg van Britse beheer af te kom. Die immigrante was afstammelinge van setlaars vanuit die w ...

                                               

Groot-Bergrivier

Die Groot-Bergrivier is die tweede grootste rivier in die provinsie Wes-Kaap in Suid-Afrika. Dit is naastenby 294 km lank en strek van die Drakensteinberge tot by Velddrif. Die opvanggebied is 7 715 km² groot. Omtrent 65% van die Bergrivierarea i ...

                                               

Groot-Brakrivier (dorp)

Groot-Brakrivier is n dorp tussen George en Mosselbaai in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is by die N2 nasionale pad langs die rivier met dieselfde naam.

                                               

Groot-rooioogtortelduif

Die groot-rooioogtortelduif of grootringduif is n duifspesie wat wydverspreid in Afrika suid van die Saharawoestyn voorkom. Dit is n algemene, indien nie n oorvloedige, spesie in die meeste habitatte buiten die woestyn. Die vlug is vinnig, met ge ...

                                               

Groot-Visrivier

Die Groot-Visrivier is n rivier wat deur die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika vloei. Die Portugese seevaarders het die rivier Rio de Infante gedoop en dit het as die Oub bekend gestaan onder die plaaslike Khoikhoi. Die Groot-Vispuntvuurtoring‎ s ...

                                               

Groot-Zimbabwe

Groot-Zimbabwe is ’n ruïnestad, sowat 39 km suidoos van Masvingo af en in die gelyknamige provinsie in Zimbabwe gelee. Die nedersetting op die gelyknamige plato het as hoofstad van die Koninkryk Zimbabwe gedien, wat langs Zimbabwe ook groot dele ...

                                               

Grootalbatrosse

Die Grootalbatrosse is n genus van voels wat hoort tot die familie Diomedeidae. Die genus het pienk snawels en grotendeels wit ondervlerke op alle ouderdomme. Dit neem die Grootalbatrosse lank om hulle kleintjies groot te maak; hulle slaan soms, ...

                                               

Grootbek-geelvis

Die grootbek-geelvis is n varswatervis wat voorkom in die Oranje- en Vaalrivier-stelsels in Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die largemouth yellowfish.

                                               

Grootbek-skreeubaber

Die Grootbek-skreeubaber is n varswater vis wat in die boonste gedeeltes van die Zambezirivier en die Kafuerivier, die Kunenerivier en die Okavangorivier voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Largemouth squeaker.

                                               

Grootbekbaars

Die grootbekbaars is n varswatervis wat in Suider-Afrika voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Largemouth bass en in Afrikaans ook as swartbaars of grootbekswartbaars. Hierdie vis is in 1928 vanaf Noord-Amerika na Suid-Afrika ingevoer.

                                               

Grootblaarsekelbos

Die Grootblaarsekelbos is n klein boompie of n vertakte struik. In Suid-Afrika word dit aangetref in Noordwes, Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal. Dit is volop in grasryke bosveld en in die Krugerwildtuin waar dit in die westelike graniet en sa ...

                                               

Grootbrakrivier

Nota – Die rivier moet nie verwar word met die Groot-Brakrivier wat naby Mosselbaai uitmond nie. Die Grootbrakrivier is n sytak van die Groot-Visrivier in die Oos-Kaap van Suid-Afrika. Die rivier ontspring in die berge op die grens tussen die Noo ...

                                               

Groote Schuur

Groote Schuur is die ampswoning van Suid-Afrika se Eerste Ministers of Staaspresidente gedurende parlementsittings in Kaapstad. Die opstal was aanvanklik n graanskuur van die Vereenigde Oost-Indische Compagnie, en is later deur D.G. Anosi in n wo ...

                                               

Grootflamink

Die grootflamink is die mees wydverspreide spesie van die flamink-familie, maar migreer slegs in sommige gevalle en dan slegs oor kort afstande. Die voel is nou verwant aan die rooiflamink en die Chileense flamink en somtyds word na die drie as d ...

                                               

Grootgrysmuishond

Die dier is gespikkeld grys en die hare is lank en grof terwyl die bene swart is. Hy het n verlengde kop en lyf en word tot 100 cm lank. Die mannetjie weeg tot 3.4 kg en die wyfie tot 3.1 kg. Die muishond kom voor in die rante van riviere, damme ...

                                               

Groothengelaar

Die Groothengelaar is n vis wat wydverspreid voorkom in die Stille- en Indiese Oseane asook die Rooisee en hiervandaan aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Big angler.

                                               

Groothertog Sergei Aleksandrowitsj van Rusland

Groothertog Sergei Aleksandrowitsj was die vyfde oudste seun en sewende oudste kind van keiser Aleksander II van Rusland. Hy was ’n invloedryke figuur tydens die bewind van sy broer keiser Aleksander III en sy broerskind keiser Nikolaas II, wat o ...

                                               

Groothertog Wladimir Aleksandrowitsj van Rusland

Groothertog Wladimir Aleksandrowitsj was ’n seun van keiser Aleksander II van Rusland, ’n broer van Aleksander III en ’n senior groothertog van die Huis van Romanof tydens die bewind van sy broerskind, Nikolaas II.

                                               

Grootheuningwyser

Die Grootheuningwyser is n gelokaliseerde redelik algemene standvoel en nomade boomveld, savanne, plantasies en vermy woude. Die voel is 18 – 20 cm groot en weeg 40 - 54 gram. In Engels staan die voel bekend as Greater Honeyguide.

                                               

Grootkol-klipkabeljou

Die Grootkol-klipkabeljou is n vis wat wydverspreid voorkom in die Indiese-Stille Oseaan gebied en sover oos tot by sentraal KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Bigspot rockcod.

                                               

Grootkolmuskeljaatkat

Die soogdier kan tot 3.2 kg swaar word en is wit of gryswit met swart kolle, ringe en strepe. Die stert is donker met wit ringe. Van die skouers, al op die ruggraat langs tot by die stertbasis, is n strook donker hare. Daar is wit kolle onder die ...

                                               

Grootkolpompano

Die Grootkolpompano is n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf die Wildekus tot by Mosambiek voorkom. Die vis is silwerblou van kleur met donker kolle op die sye. Dit kan tot 60 cm lank word en weeg dan 2.5 kg. Die vis kom voor in die bran ...

                                               

Grootoog-kaalneus

Die Grootoog-kaalneus is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Bigeye barenose.

                                               

Grootoog-koningvis

Die Grootoog-koningvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Margate in KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Bigeye kingfish.

                                               

Groototter

Die groototter is n otterspesie wat slegs in Afrika voorkom, van die weste in Senegal tot die ooste in Ethiopie en dan suidwaarts tot in Suid-Afrika. Die groototter is die tweede grootste varswaterotterspesie en word naby permanente strome, kuile ...

                                               

Grootriethaan

Die Grootriethaan is n voel en deel van die Rallidae familie. Die voel se broeihabitat is moerasse en rietvleie in die oostelike- en suidelike-dele van Afrika vanaf Ethiopie tot by Suid-Afrika. Die voels is hoofsaaklik permanente inwoners maar n ...

                                               

Grootrietreier

Dit lyk na n onvolwasse Gewone nagreier, maar is heelwat groter en bonkiger, duideliker gestreep en het n swart mus en geel of rooibruin oe. Die vlerkspan is heelwat groter as die Gewone nagreier sn, 100–130 cm, en in vlug steek die pote heeltema ...

                                               

Grootrietrot

Die Grootrietrot is n knaagdier wat voorkom aan die oostelike kusstreke van Suid-Afrika vanaf Oos-Londen, die Limpopo provinsie, Zimbabwe, Mosambiek en die Okavango Delta in Botswana. Die Grootrietrot is nie n ware rot nie; slegs knaagdiere wat a ...

                                               

Grootrivier

Vir ander gebruike, sien Grootrivier dubbelsinnig. Die Groot-, Gamka- en die Olifantsriviere en hul baie sytakke is die bolope van die Gouritsrivier. Die Grootrivier dreineer die westelike deel van daardie deel van die Karoo wat in die Wes-Kaappr ...

                                               

Grootrivierpas

Die Grootrivierpas is n bergpas wat deur die Grootrivier se ravyn loop. Dit is by Natures Valley in die Wes-Kaap, Suid-Afrika gelee. Dit het n maksimum hoogte van 200m bo seevlak en sy grootste helling is 1:10.

                                               

Grootskedebek

Die grootskedebek – ook bekend as die Amerikaanse peddie – is n seldsame voel en swerwer wat Suid-Afrika gewoonlik van April tot Junie besoek. Die voel broei in die Antarktiese Skiereiland. Die voel is 38 – 40 cm groot en weeg 500 – 780 gram. In ...

                                               

Grootskub-akkedisvis

Die Grootskub-akkedisvis is n vis wat voorkom in die gematigde waters van die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Largescale lizardfish.

                                               

Grootskub-soldaat

Die Grootskub-soldaat is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan en die Indiese Oseaan, meer spesifiek aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Bigscale soldier.

                                               

Grootskulp

Die grootskulp is n seeslak wat voorkom vanaf die noorde van KwaZulu-Natal tot by Valsbaai. In Engels staan die slak bekend as die Pink Lady.

                                               

Grootsteekhaarbos

Die grootsteekhaarbos is n struikie wat tot 50 cm hoog word. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom vanaf die Kaapse Skiereiland tot by die Augulhas-vlakte. Die groei in kusbos in sandsteen. Die blare is afgebuig, smal, lansvormig ...

                                               

Grootswartvlerkkiewiet

Die Grootswartvlerkkiewiet is n skaars standvoel en plaaslike trekvoel in grasveldhabitatte. Die voel kom voor aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika en die onmiddellike binneland. Die voel is 26 – 28 cm groot en weeg 150 - 200 gram met n vlerks ...

                                               

Groottand-botvis

Die Groottand-botvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Largetooth flounder.

                                               

Groottandsaagvis

Die groottandsaagvis is n vis wat voorkom in die tropiese waters van die wêreld. Daar is min studies gedoen oor die spesies, maar dit word geklassifiseer as n kritiek bedreigde spesie. In Engels staan die vis bekend as die Largetooth sawfish.

                                               

Grootvadersbosch

Grootvadersbosch is in die voetheuwels van die Langeberg, oos van Oude Post en die Tradouwpas na Barrydale en noord van die grondpad van Swellendam oor Buffeljagsrivier en Suurbraak na Heidelberg. Beide die Slangrivier en die Duiwenhoksrivier ont ...

                                               

Grootvalsmopanie

Die Grootvalsmopanie is n boom wat langs die noordgrens van Botswana tot in Namibie voorkom. Dit is inheems aan Namibie, Botswana, Zimbabwe, Zambie, Angola en die DRK. Dit is n half-immergroen middelgroot boom wat 30 m hoog kan groet. Die stam ka ...

                                               

Grootvlek-skreeubaber

Die Grootvlek-skreeubaber - in die Caprivi staan die vis bekend as die Grootkol knorvis – is n varswatervis wat in die boonste gedeeltes van die Zambezirivier en die Kafuerivier, die Kunenerivier en die Okavangorivier voorkom. In Engels staan die ...

                                               

Grootwitreier

Die grootwitreier is, soos sy naam aandui, n groot wit voel wat aan die reierfamilie behoort. Die grootwitreier is ook bekend as Egretta alba.

                                               

Grosvenor

Die wrak van die Grosvenor is die bekendste van alle skeepswrakke aan die Suid-Afrikaanse kus. Dit is te danke aan die vermoede dat die skip groot hoeveelhede silwer en goud vervoer het en aan die besondere suidwaartse voetslaantog van die oorlew ...

                                               

Grumman A-6 Intruder

Die Grumman A-6 Intruder is n Amerikaanse aanvalsvliegtuig wat deur die Amerikaanse Vloot en Amerikaanse Marinierskorps gebruik was. Die Intruder is n tweesitplek, alleweertoestand subsoniese aanvalsvliegtuig wat op vliegdekskepe gebaseer is. Die ...

                                               

Grumman F-11 Tiger

Die Grumman F-11 Tiger is n Amerikaanse vegvliegtuig wat die deur die Amerikaanse Vloot gebruik is. Terwyl die Grumman F-9 Cougar nog net sy eerste vlug voltooi het, was die Grumman ontwerpers reeds besig met n opvolger vir Cougar/Panther familie ...

                                               

Grumman F-14 Tomcat

Die F-14 Tomcat is n Amerikaanse supersoniese tweesitplek, veranderlike-swiepvlerk meerdoelige vegvliegtuig wat deur Grumman ontwerp en gebou is nadat n kontrak in Januarie 1969 deur die Amerikaanse Kongres toegeken is. Die Tomcat is ontwikkel vi ...

                                               

Grumman F-9 Cougar

Die Grumman F9F/F-9 Cougar was n vliegdekskip-gebaseerde vegvliegtuig van die Amerikaanse Vloot en die Amerikaanse Marinierskorps. Gebaseer op die Grumman se vroeere F9F Panther, het die Cougar die Panther se reguit vlerke vervang met meer modern ...

                                               

Grumman F4F Wildcat

Die Grumman F4F Wildcat was n enkelsitplek, enkelmotorige vegvliegtuig wat deur die Amerikaners gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig is eers as n dubbeldekker ontwerp en later verander na n monovlerkvliegtuig, vandaar sy uniek ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →