ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 385




                                               

Halfmaanvlindervis

Die Halfmaanvlindervis is vlindervis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom tot by Port Alfred. Die vis word 25 cm groot. Die vis is geel met n swart streep oor die oe en n wit streep oor die voorkop. Die vis kom voor in koraal- en rotsriwwe. ...

                                               

Halfmens

Die halfmens is n boom wat endemies is aan die Richtersveld. Hulle groei net in droe, rotsagtige halfwoestyngebiede. Die naam is afgelei van die feit dat die boom soos n mens lyk wanneer hulle afgeets is teen die horison of teen die skemer gesien ...

                                               

Halfsirkel-engelvis

Die Halfsirkel-engelvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Margate. In Engels staan die vis bekend as die Semicircle angelfish.

                                               

Gewone broodspons

De gewone broodspons is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die spons behoort tot die familie Halichondriidae. Die wetenskaplike naam van die spesie is die eerste keer geldig gepubliseer in 1766 deur Pallas.

                                               

Edmond Halley

Edmond Halley was ’n Britse sterrekundige, hoogleraar in Oxford en direkteur van die Greenwich-sterrewag. Hy het die eerste teleskopiese studie van die sterre van die suidelike hemelruim gemaak. Hy het die posisie van 340 sterre bepaal en dit in ...

                                               

Frans Hals

Frans Hals was een van die belangrikste skilders in die Noordelike Nederlande gedurende die Goue Eeu. Hy het veral beroemd geword vir sy portrette wat hy van ryk burgers geskilder het. Hy het in n swierige, los tegniek geskilder en sy werke het n ...

                                               

Dag Hammarskjöld

Dag Hammarskjöld was n Sweedse diplomaat. Hy was van 10 April 1953 tot 18 September 1961 die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies. Hammarskjöld sterf tydens n vliegongeluk op n vredesmissie na die Demokratiese Republiek van die Kongo. In ...

                                               

Hammershus

Hammershus was n versterkte burg aan die noordweskus van die Deense Oossee-eiland Bornholm. Dit is vandag een van die grootste bouvalle-komplekse van sy soort in Noord-Europa. Die burg is 74 meter bo-oor die see op n krans opgerig en word met n r ...

                                               

Hammoerabi

Hammoerabi was die sesde koning van Babilon, van 1792 v.C. tot met sy dood omstreeks 1750 v.C. Na die abdikasie van sy vader, Sin-Moeballit, het hy die eerste koning van die Babiloniese ryk geword deurdat hy Babiloniese beheer in Mesopotamie uitg ...

                                               

Hampton Court-paleis

Hampton Court-paleis is ’n koninklike woning in die Londense borough Richmond upon Thames, in die historiese county Middlesex. Dit word sedert die 18de eeu nie deur die Britse koningsgesin bewoon nie. Dit is oorspronklik omstreeks 1514 vir kardin ...

                                               

Hamster

Hamsters is klein tot middelgroot knaagdiere met groot, stewige tande en kort stertjies. Hulle kom veral in die steppes en landbougebiede van Sentraal-Europa en Asie voor waar die grond hom leen tot gatgrawery en waar graan, hul gunsteling-voedse ...

                                               

Han-Chinese

Die Han-Chinese is n inheemse etniese groep in Oos-Asie. Hulle maak ongeveer 92% van die Volksrepubliek China se bevolking uit, 93% van Hongkong se bevolking, 92% van Macau se bevolking, 98% van die Republiek China op Taiwan se bevolking, 76.2% v ...

                                               

Han-dinastie

Die Han-dinastie was ’n Chinese dinastie wat vooafgegaan is deur die Qin-dinastie en opgevolg is deur die Drie Koninkryke. Dit is gestig deur die rebelleleier Liu Bang, nadoods bekend as keiser Gaozu van Han. Dit is kortliks onderbreek deur die X ...

                                               

Georg Friedrich Händel

Georg Friedrich Händel, een van die bekendste komponiste van die 18e eeu, het meer as veertig operas gekomponeer, en hom toegespits op die oratorium, waaraan hy nuwe inhoud gegee het. In Handel se musiek is alle destydse Europese style op ʼn baie ...

                                               

Handley Page Victor

Die Handley Page Victor was n Britse bomwerper en het saam met die Avro Vulcan en die Vickers Valiant die sogenaamde V-bomwerpers gevorm. Die prototipe HP80 Victor WB771 het, te Boscombe Down, sy nooiensvlug op 24 Desember 1952 voltooi. Die eerst ...

                                               

Hanekam-oester

Die hanekam-oester is oester wat voorkom in koraal- en rotsriwwe vanaf die tussengetysone tot in water wat 40 m diep is. Die oester is wydverspreid in die Indiese-Pasifiese area. Dit word tot 150 mm lank. Hierdie tweekleppige heg homself aan die ...

                                               

Hankey

Die dorp het ontstaan in 1825 toe die Londense Sendinggenootskap n sendingstasie hier begin het. Die nuwe stasie is na William Hankey vernoem – die tesourier van die genootskap. William Philip, seun van die bekende sendeling dr John Philip, het d ...

                                               

Hannibal

Hannibal was n Kartaagse generaal en politikus. In 216 v.C. vernietig Hannibal n weermag van die Romeine by die Slag van Cannae.

                                               

Hannover CL.II

Die Hannover CL.II is n Duitse dubbeldekker, tweesitplek vegvliegtuig wat as n veeldoelige vliegtuig gebruik was tydens die Eerste Wêreldoorlog. Vroeg in 1917 het die Duitse Lugministrie n spesifikasie uitgereik vir n nuwe kategorie vliegtuig: di ...

                                               

Hannover CL.III

Die Hannover CL.III is n Duitse dubbeldekker, tweesitplek vegvliegtuig wat as n veeldoelige vliegtuig gebruik was tydens die Eerste Wêreldoorlog. Die Hannover CL.III is n verbetering van die Hannover CL.II. Dit was toegerus met n 160 perdekrag Me ...

                                               

Hanover

Hanover is n klein dorpie waar die N1 en N10 nasionale paaie kruis in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die oorspronklike eienaar, Gert Gouws, het ingestem om sy plaas Petrusvallei te verkoop om n nuwe dorp te begin op voorwaarde dat die dorp Hanover ...

                                               

Hanriot HD.1

Die Hanriot HD.1 is n Franse enkelsitplek, dubbeldekker vegvliegtuig wat tydens die Eerste Wêreldoorlog diens gedoen het. Die vliegtuig was egter nooit deur die Franse gebruik nie maar wel deur die Italiaanse en Belgiese Lugmagte. René Hanriot wa ...

                                               

Hansa-Brandenburg CC

Die Hansa-Brandenburg CC was n eensitplek Duitse veg-vliegboot. Die eerste Brandenburg geboude vliegboot was die driesitplek FB wat deur Ernst Heinkel ontwikkel is vanaf n Lohner ontwerp. Daar was n aantal FBs gebou vir die Duitse en Oostenryk-Ho ...

                                               

Hansa-Brandenburg W.12

Die Hansa-Brandenburg W.12 was tweesitplek, Duitse dubbeldekker, veg-vlottervliegtuig wat tydens die Eerste Wêreldoorlog diens gedoen het. Die Duitse Vloot owerhede het geleer uit ondervinding dat enkelsitplek vegvliegtuie kwesbaar was vir aanval ...

                                               

Hansa-Brandenburg W.19

Die Hansa-Brandenburg W.19 was n dubbeldekker Duitse veg vliegboot wat tydens die Eerste Wêreldoorlog diens gedoen het. Dié vliegtuig was ontwikkel uit die Hansa-Brandenburg W.12. Daar was slegs 54 eenhede van die vliegtuig gebou. Produksie het b ...

                                               

Hansie Cronjé

Hansie Cronjé was Suid-Afrika se krieketkaptein vir die grootste deel van die 1990’s. Hy speel van 1992 tot 2000 in 68 toetse, waarin hy 3 714 lopies aanteken en 143 paaltjies neem. Daarnaas speel hy in 188 internasionale eendagwedstryde, waarin ...

                                               

Hapax

n Hapax, of meer volledig n Hapax legomenon, is n woord wat slegs een keer in n konteks gebruik word. Die hapax kom slegs een keer in n teks, korpus of n selfs n taal voor. Dit word dus nooit herhaal nie.

                                               

Thomas Hardy

Thomas Hardy was n Engelse skrywer en digter. Thomas Hardy is op 2 Junie 1840 in Upper Bockhampton by Stinsford in Dorset, Engeland, gebore. Hy het in 1856 met sy praktiese opleiding as argitek begin en is in 1863 bekroon met n argiteksprys. In 1 ...

                                               

Fort Hare

Fort Hare is een van n reeks forte wat tydens die Kaapse grensoorloe teen die middel van die 19de eeu in die Oostelike Provinsie van die Kaapkolonie opgerig is om die Xhosa-invalle oor die Groot-Visrivier te stuit. In 1847 na afloop van die Oorlo ...

                                               

Harige geel kluisenaarskrap

Die Harige geel kluisenaarskrap is n kluisenaarskrap en kom wydverspreid in die Stille- en Indiese oseane voor. In die Indiese Oseaan kom dit aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by KwaZulu-Natal voor. Die krap word tot 100 mm lank; dit is n ...

                                               

Harige gousiektebossie

Die harige gousiektebossie is n ondergrondse boom wat inheem aan Suid-Afrika is en in KwaZulu-Natal, die oostelike Vrystaat, Noord-Wes, Mpumalanga, Gauteng en Limpopo voorkom. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys. Dit word ook in eSwatini, ...

                                               

Harige slangster

Die Harige slangster is n seester wat aan die hele Suid-Afrikaanse kuslyn voorkom. Die diertjie het n ronde lyf waaraan vyf, buigbare pote vas is. Die pote is oortrek met lang, skerp stekels terwyl die liggaam oortrek is met kort stekels. Die see ...

                                               

Harlekyn-goudvissie

Die Harlekyngoudvissie is n vis wat endemies aan die kus van KwaZulu-Natal is. In Engels staan die vis bekend as die Harlequin goldie.

                                               

Harlekynvylvis

Die Harlekynvylvis is n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Longnose filefish. Die vis kan maklik ve ...

                                               

Harrismith

Harrismith is n Oos-Vrystaatse dorp gelee aan die N3 hoofroete tussen Gauteng en KwaZulu-Natal. Die N5 nasionale pad na en van Winburg begin ook hier.

                                               

Rex Harrison

Sir Rex Harrison was ’n Britse verhoog- en rolprentakteur. Hy het sy verhoogloopbaan in 1924 begin en sy eerste Tony in 1949 gewen vir sy rol as Hendrik VIII in Anne of the Thousand Days. Hy het sy tweede Tony in 1957 gewen vir die rol van prof. ...

                                               

Harry Stratford Caldecott

Harry Stratford Caldecott was ’n Suid-Afrikaanse skilder wat sy opleiding in Parys ontvang en ’n voorste eksponent van die Impressionisme geword het. Hy het landskappe vol lig en atmosfeer geskep. Sy vrou, die Britsgebore Florence Zerffi, was ook ...

                                               

Hart

Die hart is n spierorgaan wat verantwoordelik is vir die pomp van bloed deur die bloedvate deur middel van herhaalde, ritmiese sametrekings, or n soortgelyke struktuur in die annelied, weekdiere en geleedpotiges. Die term kardiaal, beken "van of ...

                                               

Hartbeesfontein

Die is twee stories oor hoe die dorp sy naam verkry het, beide uit die Voortrekkerdae. Volgens een storie het twee manne met die dieselfde van nl. De Clerq gaan jag, n hartbees gekwes en dit dood by n fontein gevind wat hulle toe Hartbeesfontein ...

                                               

Hartbeespoortdam

Die Hartbeespoortdam is n opgaardam wat water voorsien aan n besproeiingsgebied van ongeveer 15 400 ha in die Krokodilriviervallei. Planne vir die Hartbeespoortdam en die daarmee gepaardgaande besproeiingskema is reeds in 1914 deur die Regering g ...

                                               

Hartlaubse meeu

Die Hartlaubse meeu is n seevoel wat voorkom aan die suidkus naby Kaapstad, die suidweskus en weskus van Suid-Afrika. Dit is voorheen soms as n subspesie van Chroicocephalus novaehollandiae beskou en, soos die geval is met baie meeue, was dit tra ...

                                               

Hartmannse bergkwagga

Die Hartmannse bergkwagga is lid van die perdagtige diere en kom hoofsaaklik in Namibie voor. Die dier staan ook bekend as die Hartmannse bergsebra. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as n kwesbare spesie.

                                               

Hartoorplanting

n Weergalose prestasie in die mediese geskiedenis van die wêreld is die nag van Saterdag, 3 Desember 1967 in ons eie land behaal. In n middernagtelike operasie van langer as vyf uur het n span hartchirurge en mediese tegnoloe van die Groote Schuu ...

                                               

William Harvey

William Harvey was n Engelse dokter wat n groot bydrae tot die mediese wetenskap gelewer het deur te ontdek hoe bloed in n sirkelbaan deur die liggaam vloei en die rol van die hart daarin. William Harvey is op 1 April 1578 op Folkestone, in Kent, ...

                                               

Hasmoneeë

Die Hasmoneee was n dinastie van priester-konings wat van 142-63 v.C. oor Judea geheers het. In die 160s v.C. onder leiding van die Makkabeee-broers kom die Jode in opstand teen die Seleukiede. In 104 v.C. neem hulle die koningstitel aan. Onder h ...

                                               

Hastings

Hastings is n stad in die graafskap East Sussex met sowat 84 000 inwoners en die toneel van die beroemde slag van 1066. Willem die Veroweraar en sy berede Normandiese strydmag behaal die oorwinning teen die Angelsaksiese krygers wat te voet moet ...

                                               

Hastings Banda

Dr. Hastings Kamuzu Banda was ’n politikus van Malawi wat sy land gehelp het om van Brittanje onafhanklik te word. Banda was van 1961 tot 1994 die leier van sy land. Vir die eerste drie jaar van sy bewind, totdat dit in 1964 onafhanklik geword he ...

                                               

Haute-Normandie

Haute-Normandie was n Franse geweste wat in 1956 as administratiewe eenheid gevorm is. Dit het twee départements bevat: Seine-Maritime en Eure. Haute-Normandie beslaan die oostelike deel van die historiese provinsie Normandie, met n oppervlak van ...

                                               

Hauterivium

Die Hauterivium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Kryt. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat 132.9 t ...

                                               

Hawaiiese gans

Die Hawaiiese gans, ook bekend onder sy plaaslike naam, Néné, is n gans wat slegs op die Hawaiise eilande Maui, Kauai en Hawaii voorkom. Die Hawaiiese gans het in die middel van die 20ste eeu byna uitgesterf: in 1950 was daar maar n geskatte 30-5 ...