ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 388




                                               

Galle

Galle is n groot stad in Sri Lanka, gelee op die suidwestelike punt van die eiland van Sri Lanka, 119 km van Colombo. Galle is die administratiewe hoofstad van Suid-Provinsie, Sri Lanka, en die distrikshoofstad van Galle-distrik. Galle is die vie ...

                                               

Township

Die term township verwys gewoonlik na ’n onderontwikkelde, gesegregeerde woonbuurt in Suid-Afrika waar gekleurdes van die 19de eeu af woon. Met gekleurdes word bedoel swart mense, bruin mense en Indiers. Townships is tradisioneel aan die rand van ...

                                               

Ansan

Ansan is n stad in Gyeonggi- provinsie, Suid-Korea. Dit lê suid van die hoofstad Seoel, en is n deel van die Seoelse Nasionale Hoofstadgebied. Die bevolking in 2004 was 686 873, met 56 mense per vierkante kilometer. Ansan begrens die see aan die ...

                                               

Daegu

Daegu is die vierde grootste stad naas die hoofstad Seoel, Busan en Incheon in die suide van Suid-Korea en is in die suide van die Koreaanse Skiereiland gelee. Die stad het n bevolking van 2 446 418 in 2010 gehad en het n oppervlakte van 884.10 k ...

                                               

Daejeon

Daejeon is die vyfde grootste stad naas die hoofstad Seoel, Busan, Incheon en Daegu in die weste van Suid-Korea en lê in die suidweste van die Koreaanse Skiereiland. Die stad het n bevolking van 1 547 609 in 2013 gehad en het n oppervlakte van 53 ...

                                               

Gimcheon

Gimcheon is n stad in die provinsie Gyeongsangbuk-do in Suid-Korea, met 144.587 inwoners. Gimcheon is gelee tussen die groote stade Daejeon en Daegu.

                                               

Gimje

Gimje is n stad in die provinsie van Jeollabuk-do in Suid-Korea. Gimje het n bevolking van 93 111 inwoners in 2009. Gimje is gelee naby die Noryeongberge en die Geelsee. In die oos is baie berge met n hoogte van 500~700 m, soos Moaksan 모악산, 母 ...

                                               

Goyang

Goyang is n groot stad in die noordweste van Suid-Korea en lê in die weste van die Koreaanse Skiereiland. Die stad het n bevolking van 1 073 069 in 2010 gehad en het n oppervlakte van 267.29 km². Goyang is naby die Geel See en net noord van die h ...

                                               

Gwangju

Gwangju is die sesde grootste stad naas die hoofstad Seoel, Busan, Incheon, Daegu en Daejeon‎‎ in die suidweste van Suid-Korea en lê in die suidweste van die Koreaanse Skiereiland. Die stad het n bevolking van 1 475 745 in 2010 gehad en het n opp ...

                                               

Seongnam

Seongnam is die sewende grootste stad naas die hoofstad Seoel, Busan, Incheon, Daegu, Daejeon‎‎, Gwangju en Suwon in die suidweste van Suid-Korea en lê in die noordweste van die Koreaanse Skiereiland. Die stad het n bevolking van 1 023 009 in 200 ...

                                               

Suwon

Suwon is die sesde grootste stad naas die hoofstad Seoel, Busan, Incheon, Daegu, Daejeon‎‎ en Gwangju in die suidweste van Suid-Korea en lê in die suidweste van die Koreaanse Skiereiland. Die stad het n bevolking van 1 086 904 in 2008 gehad en he ...

                                               

Joeba

Joeba is die hoofstad en grootste stad van Suid-Soedan. Die stad het n bevolking van 372 410 in 2011 gehad. Joeba is in 1922 gestig en is weerskante die Wit Nyl gelee. Noord van die stad vorm die Wit Nyl die Sudd, een van die wêreld se grootste v ...

                                               

Yei

Yei is n medium-grootte stad in die suidweste van Suid-Soedan met n bevolking van 185 000. Dit is n besigheidsentrum naby aan die grense met twee handelsvennote, Uganda en die Demokratiese Republiek van die Kongo, dus lok die stad handelaars en k ...

                                               

Borlänge

Borlänge is n stad in die historiese Sweedse provinsie Dalarna en die administratiewe setel van die gelyknamige munisipaliteit in die huidige provinsie Dalarnas län. Borlänge het eers in 1944 stadstatus gekry en het vandag n bevolking van sowat 4 ...

                                               

Falun

Falun is n stad in die provinsie Dalarnas län met 36 447 inwoners. Die stad is die administratiewe setel van die gelyknamige munisipaliteit met 55 000 inwoners en vorm saam met die buurstad Borlänge n metropolitaanse gebied met n bevolking van na ...

                                               

Gammelstad

Gammelstad is n nedersetting naby die Noord-Sweedse stad Luleå waarna dikwels as dié stad se oudste deel verwys word. Dit het as n tipiese kerkdorp met 408 huisies rondom die plaaslike steenkerk uit die 14de eeu ontstaan. Gammelstad word as die b ...

                                               

Krylbo

Krylbo is n deel van die dorp Avesta in die Avesta Munisipaliteit, distrik Dalarna, Swede. Dit was n mark-dorp totdat dit saamgesmelt het met die stad van die Avesta in 1966. Krylbo is meestal bekend as n belangrike spoorwegmiddelpunt bekend as A ...

                                               

Malmö

Malmö is die metropool van die suidwestelike deel van die Suid-Sweedse skiereiland Skåne en die derde grootste stad in die land met n oppervlakte van 71.76 vierkante kilometer en n bevolking van 258 020 mense. Malmö is die administratiewe setel v ...

                                               

Uppsala

Uppsala is n stad in die huidige Sweedse provinsie Uppsala län en die historiese provinsie Uppland. Uppsala dien as die administratiewe hoofstad van sowel die provinsie asook die gelyknamige munisipaliteit. Uppsala is ten opsigte van sy bevolking ...

                                               

Adelboden

Adelboden is in die weste van die Berner Oberland-streek aan die einde van die Engstligen-vallei gelee. Die dorp lê 1 350 meter bo seevlak, met die bergpiek Grossstrubel 3 242 m as sy hoogste en die Engstligen-vallei 1 045 m as sy laagste punt. D ...

                                               

Aigle

Aigle is n antieke dorp gelee in die Rhônerivier-vallei in die suidweste van Switserland. Die dorpie is naby Montreux en die Geneefse meer. Aigle is omring deur die Alpe met ski-oorde soos Villars, Les Diablerets en Leysin in die omgewing.

                                               

Bremgarten AG

Bremgarten, Kanton, Bezirk en politische Gemeinde of Einwohnergemeinde bestaan- in die Noord-Switserse kanton Aargau, met n bevolking van iets meer as 8 200. Dit is ook die setel van die gelyknamige distrik. Bremgarten is in die laer Reussvallei ...

                                               

Davos

Davos is n munisipaliteit in die Oos-Switserse kanton Graubünden wat uit meerdere nedersettings met n totale bevolking van sowat 11 000 bestaan. Die grootstes hiervan is Davos Dorf, Davos Platz, Davos Frauenkirch, Davos Glaris, Davos Monstein en ...

                                               

Lausanne

Lausanne is die hoofstad van die Switserse kanton Vaud en die distrik Lausanne, met sowat 133 500 inwoners in die stads- en 312 000 in die metropolitaanse gebied. Die stad in die Franssprekende weste van Switserland is die vyfde grootste in die l ...

                                               

Luzern

Luzern of Lucerne is n stad in die middel van Switserland en die hoofstad van die kanton van Luzern. Met n bevolking van 77 491 is dit die grootste stad in sentraal-Switserland en die sesde grootste in die land.

                                               

Martigny

Martigny is n munisipaliteit en nedersetting in die tweetalige Switserse kanton Valais en die administratiewe setel van die gelyknamige distrik. Die dorp is naby n rivierkronkel van die Rhône en by die kruispunt van die belangrike Groot St. Berna ...

                                               

Montreux

Montreux is die derde grootste stad van die Franssprekende Switserse kanton Vaud met 26 072 inwoners. Dit is aan die oostelike oewer van die Meer van Genève in n beskermde baai gelee. Administratief maak dit deel uit van die distrik Riviera-Pays- ...

                                               

Murten

Murten is n nedersetting in die tweetalige Switserse kanton Freiburg en die administratiewe setel van dié kanton se Meerdistrik. Van die bevolking praat 75 persent Duits en 15 persent Frans as huistaal. Murten, wat sowat 35 km wes van die Switser ...

                                               

Saas-Fee

Saas-Fee is n berg- en gletserdorp in die administratiewe distrik Visp van die Switserse kanton Wallis. Die dorp is aan die voet van die Dom gelee, die hoogste bergpiek waarvan die hele basis in Switserland gelee is, en word deur n verdere twaalf ...

                                               

Sargans

Sargans is n klein nedersetting met stadstatus in die Sarganserland-streek van die Switserse kanton St. Gallen. Sargans, wat op n hoogte van 480 m aan die voet van die Gonzen-bergmassief gelee is, bestaan uit die kernstad en die gehugte Vild, Rat ...

                                               

St. Gallen

St. Gallen is die administratiewe setel van die gelyknamige Switserse kanton. Die stad het sy oorsprong in n nedersetting wat vlakby die Middeleeuse klooster St. Gallen ontstaan het en ook daarna vernoem is. Volgens oorlewerings was die Ierse mon ...

                                               

Vilters-Wangs

Vilters-Wangs is op die westelike helling van die Rynrivier-vallei gelee by die snelweg-vertakking Sarganserland. Die munisipaliteit strek tot by die bergspitse van die Pizol wat die "Grauen Hörnern" grys horings genoem word.

                                               

Winterthur

Winterthur is met sowat n bevolking van 105 000 die sesde grootste stad in Switserland en die tweede grootste stad in die kanton Zürich. Die stad is as n politiese gemeente ook hoofstad van die gelyknamige distrik. Dit is in die noordooste van Sw ...

                                               

Zermatt

Zermatt is n munisipaliteit in die distrik Visp van die tweetalige Switserse kanton Valais. Die Franse naam van Zermatt, Praborgne, is regstreeks afgelei van die oorspronklike Latynse dorpsnaam Pratobornum. Zermatt is teen n hoogte van 1608 meter ...

                                               

Choedjand

Choedjand, tussen 1939 en 1992 Leninabad, is die tweede grootste stad van Tadjikistan ná die hoofstad Doesjanbe. Dit is gelee aan die Sirdarja-rivier aan die mond van die Fergana-vallei. Die bevolking van die stad is 149 000. Dit is ook die hoofs ...

                                               

Isfara

Isfara is n stad in die Sughd-provinsie in noordelike Tadjikistan. Dit het n bevolking van omtrent 40 600. Isfara is die hoofstad van die Isfara-distrik.

                                               

Arusha

Arusha is n stad en streek in die noorde van Tanzanie. Die stad is op n plato in die Groot Skeurvallei tussen die Serengetivlakte, die Ngorongoro-krater, Manyarameer, Olduvaikloof en die berg Kilimandjaro gelee. In Arusha is Oos-Afrika se wetgewe ...

                                               

Dodoma

Dodoma is die hoofstad van Tanzanie en die land se derde grootste stad. Die stad het in 2005 n bevolking van 180 551 gehad en n oppervlakte 2 567 km². 20% van die bevolking is Rooms-Katolieke. Die stad het twee universiteite.

                                               

Oedjidji

Oedjidji is die oudste dorp in wes-Tanzanie, en is omtrent 10 km suid van Kigoma gelee. In 1900, is die bevolking op 10 000 geraam en in 1967 op omtrent 4 100. In die breere Kigoma-Oedjidji stadsgebied was die streeksbevolking in 1978 in die orde ...

                                               

Hat Yai

Hat Yai is n stad in die suide van Thailand met n bevolking van 157 359. Die stad is naby die Golf van Thailand net noord van die grens met Maleisie gelee.

                                               

Udon Thani

Udon Thani is n stad in die noordooste van Thailand met n bevolking van 315 329. Die stad is net suid van die grens met Laos gelee.

                                               

NDjamena

NDjamena is die hoofstad en grootste stad in Tsjad. In 2009 was die bevolking 951 418. Dit is net oos van die grens tot Kameroen langs die Sharirivier en suid van die Tsjadmeer gelee.

                                               

Sarh

Sarh is die derde grootse stad in Tsjad, na die hoofstad NDjamena en Moundou, en het in 2008 n bevolking van 108 061 gehad. Sarh is net noord van die grens met die Sentraal-Afrikaanse Republiek, langs die Sharirivier gelee.

                                               

Asjchabad

Asjchabad is die hoofstad en grootste stad van Turkmenistan. Die stad het n bevolking van 1 031 992 in 2012 gehad. Asjchabad is in Suid-Turkmenistan net noord van die grens met Iran gelee. Dit is gelee tussen die Karakum-woestyn en die Kopet Dag- ...

                                               

Adana

Adana is die vyfde grootste stad in die suide van Turkye en lê naby die suidelike kus van die Middellandse See. Die stad het n bevolking van 1 617 284 in 2011 gehad en het n oppervlakte van 198 km². Adana is tans die hoofstad van die Adana-provin ...

                                               

Ankara

Ankara is sedert 1923 die hoofstad van Turkye en die tweede grootste stad naas Istanboel. Die stad het in 2011 n bevolking van 4 338 620 en van 4 965 542 in die metropolitaanse gebied gehad.

                                               

Antakya

Antakya is die hoofstad van die Hatay-provinsie in Turkye, naby die grens met Sirie. Dit was in antieke tye bekend as Antiogie en was ’n belangrike baken vir die Christendom, aangesien gelowiges hier vir die eerste keer Christene genoem is. Die s ...

                                               

Antalya

Antalya is ’n stad in Turkye aan die Middellandse See en die hoofstad van die Antalya-privinsie. Dit is gelee op rotse en omring deur berge. Ontwikkeling en beleggings waarmee in die 1970s begin is, het die stad in ’n toeriste-oord omskep.

                                               

Bursa

Bursa is ’n stad in Noordwes-Turkye en die hoofstad van die Bursa-provinsie. Met sy bevolking van 2 562 828 in 2007, is dit die land se vierde grootste stad. Bursa is in 2014 saam met Cumalıkızık deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys. Bursa is ...

                                               

Diyarbakır

Diyarbakır is die tweede grootste stad in die suidooste van Turkye ná Gaziantep en is in die streek Koerdistan aan die Tigrisrivier gelee. Die stad het n bevolking van 930 266 in 2014 gehad en het n oppervlakte van 2 060 km². Diyarbakır is tans d ...