ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 391



                                               

Inkbessiebos

Die inkbessiebos is n genaturaliseerde boom wat oorspronklik van Suid-Amerika kom en n onkruid in die trope en subtrope geword het. Die boom word n probleem in versteurde plekke langs die ooskus van noordwaarts vanaf Oos-Londen. Die blare ruik on ...

                                               

Inkomati-beitelbek

Die Inkomati-beitelbek is n varswater vis wat voorkom in die Inkomati- en die Pongolariviere. In Engels staan die vis bekend as die Incomati chiselmouth.

                                               

Inkomati-suierbekkie

Die Inkomati-suierbekkie is n varswater vis wat endemies is aan die Nkomatirivier in Suider-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Incomati suckermouth.

                                               

Inkubasie

In die voelryk verwys "inkubasie" na die tydperk wat die volwasse voel op die eiers broei/dit warm hou en waarin die embrio ontwikkel totdat dit gereed is om die dop van binne oop te breek en buite die eier te leef. Die tydsduur van inkubasie han ...

                                               

Inkwisisie

Die Inkwisisie was n offisie van die Rooms-Katolieke Kerk wie se taak dit was om kettery te onderdruk. Hulle aksies en samewerking met die plaaslike regerings is onderwerpe van aansienlike geskiedkundige ondersoek.

                                               

Inligting

Inligting is die resultaat wat verkry word as data versamel, verwerk, gemanipuleer en georganiseer word op so n manier dat dit die kennis van die ontvanger verryk. "Inligting" as konsep het verskeie betekenisse wat wissel van alledaagse gebruik t ...

                                               

Innes en Franna Benadé

Innes en Franna Benadé is n Afrikaanse sangpaar en broers. Hulle het in 1985 die ATKV se Crescendo-kompetisie gewen en in 1987 wen hulle die TV Debuut -kompetisie, wat die publiek aan nuwe talent in Afrikaanse musiek voorgestel het. Hulle eerste ...

                                               

Insekdoder

Insekteplae teister die landbouer van Suid-Afrika reeds sedert die vroegste tye, en Jan van Riebeeck het gou gevind dat hy nie groente kan verbou sonder om insekte te bestry nie. Op 9 Februarie 1653 teken hy in sy dagregister aan dat die sprinkan ...

                                               

Inskripsie van Bergakker

Die rune-inskripsie van Bergakker is in 1996 ontdek en het tot baie besprekings onder taalkundiges gelei. Daar word aangeneem dat dié inskripsie van die Franke uit ongeveer 425-450 stam. Daar het bitter min van die Franke uit hierdie tyd oorgebly ...

                                               

Insurgensiewapen

Onder insurgensiewapens word verstaan wapens wat deur terroriste, guerrillas en onwettige insypelaars gebruik word sowel aan n land se grense as in stedelike en plattelandse aanvalle. Hierdie wapens is gewoonlik kompak en lig, kan maklik vervoer ...

                                               

Intelligensie

Intelligensie is al op verskeie maniere omskryf, insluitend n persoon se kapasiteit vir logika, abstrakte denke, begrip, selfbewussyn, kommunikasie, die vermoe om te leer, emosionele kennis, geheue, beplanning, kreatiwiteit en probleemoplossing. ...

                                               

Inval van Pole

Die Inval van Pole, kodenaam Fall Weis ", was n militêre konflik wat in 1939 in Pole plaasgevind het en was n voorloper van die Tweede Wêreldoorlog. Die inval is uitgevoer deur Nazi-Duitsland, die Sowjetunie en n klein, Duits-geallieerde, Slowaak ...

                                               

Io (maan)

Io is die derde grootste maan van die planeet Jupiter ná Callisto, en ook die vierde grootste maan in die sonnestelsel na Callisto. Io is bekend vir sy uiters aktiewe vulkanisme en die groot voorkoms van swawel, wat die maan se ongewone kleur ver ...

                                               

Ionosfeer

Die ionosfeer is n laag van die atmosfeer waar blootstelling aan die son se straling neutrale gasmolekule in ione verander. Die druk en digtheid van die atmosfeer neem met toename in hoogte af, en op hoogtes hoer as ongeveer 70 km is die atmosfee ...

                                               

Ipresium (stratigrafie)

Die Ipresium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Paleogeen. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat 56 tot 4 ...

                                               

Irannese Rewolusie

Die Iranse Rewolusie was n rewolusie in Iran waarby die diktatoriale, pro-Westerse sjah Mohammad Reza Pahlavi uit die mag verdryf is ten gunste van, uiteindelik, n Islamistiese republiek onder leiding van ajatolla Ruhollah Khomeini. Die rewolusie ...

                                               

Iris

Die Iris is n genus van die familie Iridacea e met 200 tot 300 verskillende spesies. Die blomme is groot en opvallend en kom in n verskeidenheid kleure voor. Sommige soorte word al sedert die 16e eeu as sierplante gekweek en die wortelstok van ee ...

                                               

Ironie

Ironie, in die breedste sin van die woord, is n retoriese middel, literêre tegniek of gebeurtenis waarin dit wat op die oppervlak plaasvind, radikaal verskil van dit wat in werklikheid die geval is. Ironie kan in drie kategoriee verdeel word, naa ...

                                               

Irrawaddy

Die Irrawaddy of Ayeyarwady is n groot suid-vloeiende rivier in Asie. Die rivier, met n lengte van 2 170 km, is die langste rivier in Mianmar en ook dié land se belangrikste waterweg. Die Irrawaddy ontstaan deur die saamvloei van die Mali- en NMa ...

                                               

Irving Berlin

Irving Berlin was ’n Amerikaanse skrywer van talle gewilde liedjies en geslaagde musiekblyspele. Van sy bekendste liedjies is Alexander’s Ragtime Band ” en" White Christmas ".

                                               

Isaac Asimov

Isaac Asimov was n Amerikaanse skrywer en biochemikus. Hy was n baie suksesvolle en produktiewe skrywer van wetenskapsfiksie sowel as van populêre wetenskaplike boeke vir die bree publiek. Hy het ongeveer 500 publikasies gedurende sy leeftyd gepu ...

                                               

Ishanavarman II

Ishanavarman II was ’n koning van die Khmer-ryk, vermoedelik van 923 tot 928. Sy heerskappy was moontlik beperk tot Angkor en die streek om en wes van Battambang.

                                               

Isis

Hierdie artikel handel oor die Antieke Egiptiese godin Isis. Vir die djihadiese militante groep "Islamitiese Staat in Irak en die Levant" soms afgekort as ISIS, sien Islamitiese Staat. Isis was in die Egiptiese mitologie ’n godin wat aanbid is as ...

                                               

Isivivane

n Isivivane is n klipstapel wat in die Zoeloe-kultuur n belangrike rol speel. Dit is n algemene gebruik onder veral die plattelandse Zoeloe-mense om n klip op n klipstapel te plaas voordat op n reis vertrek word om sodoende die plaaslike geeste g ...

                                               

Isjtar

Isjtar is die Akkadiese, Assiriese en Babiloniese godin van vrugbaarheid, liefde, oorlog en seks. Sy is ’n weergawe van die Sumeriese Inanna en is verwant aan die Aramese godin Astarte.

                                               

Islamitiese seksualiteitswette

Islamitiese seksualiteitswette is die regswetenskap oor seksualiteit in Islam, soos grootliks voorgeskryf in die Koran, hadit en fatwa. Dit beperk seks tot ’n huweliksdaad tussen ’n man en vrou. Hoewel die meeste tradisies selibaat ontmoedig, moe ...

                                               

Islay

Islay is n Skotse eiland en is die mees suidelike eiland van die Binne-Hebride. Dit staan ook as "Die Koningin van die Hebride" bekend. Dit is in Argyll, net wes van Jura en omtrent 25 myl noord van die Ierse kus, wat op n helder dag van die eila ...

                                               

Isoglukose-hofsaak (1980)

Die isoglukose-hofsaak 138/79) van 1980 is n hofsaak in die Europese Hof wat die besigheid SA Roquette Frères teen die Europese Raad gewen het en wat die posisie van die Europese Parlement versterk het. Die voorgestelde reelgewing deur die Europe ...

                                               

Isomorfiese vervanging

Isomorfiese vervanging is n begrip uit die kristallografie, mineralogie en vastestofchemie. Vastestowwe is gewoonlik nie in mekaar oplosbaar nie, omrede die boustene van die een struktuur nie in die raamwerk van die ander stof se kristalrooster i ...

                                               

Isotoopverhouding

n Isotoopverhouding is n maat vir die verhouding waarin isotope van n chemiese element in n monster voorkom. Talle elemente het meer as een stabiele isotoop. Chloor het byvoorbeeld twee: chloor-35 met 18 neutrone en chloor-37 met 20 neutrone. Gew ...

                                               

Isotope van amerikium

Die chemiese element amerikium, met ’n atoommassa van ongeveer 237 u, het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element geklassifiseer. Die 18 isotope is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd. In die natuur kom geen ame ...

                                               

Isotope van berkelium

Die chemiese element berkelium, met ’n atoommassa van ongeveer 247 u, het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element geklassifiseer. Die 19 isotope is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd. In die natuur kom geen ber ...

                                               

Isotope van bohrium

Die chemiese element bohrium, met ’n atoommassa van ongeveer 262.1229 u, het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element geklassifiseer. Die 11 isotope is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd. In die natuur kom geen ...

                                               

Isotope van copernicium

Die chemiese element copernicium, met ’n atoommassa van ongeveer 277 u, het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element geklassifiseer. Die ses isotope is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd. In die natuur kom geen ...

                                               

Isotope van curium

Die chemiese element curium, met ’n atoommassa van ongeveer 247 u, het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element geklassifiseer. Die 20 isotope is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd. In die natuur kom geen curium ...

                                               

Isotope van darmstadtium

Die chemiese element darmstadtium, met ’n atoommassa van ongeveer 281 u, het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element geklassifiseer. Die agt isotope is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd. In die natuur kom geen ...

                                               

Isotope van dubnium

Die chemiese element dubnium, met ’n atoommassa van 262.1138 u, het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element geklassifiseer. Die 12 isotope is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd. In die natuur kom geen dubnium v ...

                                               

Isotope van einsteinium

Die chemiese element einsteinium, met ’n atoommassa van ongeveer 252 u, het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element geklassifiseer. Die 18 isotope is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd. In die natuur kom geen e ...

                                               

Isotope van fermium

Die chemiese element fermium, met ’n atoommassa van ongeveer 257 u, het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element geklassifiseer. Die 18 isotope is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd. In die natuur kom geen fermi ...

                                               

Isotope van flerovium

Die chemiese element flerovium, met ’n atoommassa van ongeveer 289 u, het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element geklassifiseer. Die vyf isotope is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd. In die natuur kom geen fl ...

                                               

Isotope van hassium

Die chemiese element hassium, met ’n atoommassa van ongeveer 269 u, het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element geklassifiseer. Die 12 isotope is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd. In die natuur kom geen hassi ...

                                               

Isotope van kalifornium

Die chemiese element kalifornium, met ’n atoommassa van ongeveer 251 u, het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element geklassifiseer. Die 19 isotope is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd. In die natuur kom geen k ...

                                               

Isotope van lawrensium

Die chemiese element lawrensium, met ’n atoommassa van ongeveer 262 u, het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element geklassifiseer. Die 11 isotope is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd. In die natuur kom geen la ...

                                               

Isotope van livermorium

Die chemiese element livermorium, met ’n atoommassa van ongeveer 289 u, het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element geklassifiseer. Die vier isotope is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd. In die natuur kom geen ...

                                               

Isotope van meitnerium

Die chemiese element meitnerium, met ’n atoommassa van ongeveer 268 u, het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element geklassifiseer. Die sewe isotope is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd. In die natuur kom geen ...

                                               

Isotope van mendelevium

Die chemiese element mendelevium, met ’n atoommassa van ongeveer 258 u, het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element geklassifiseer. Die 17 isotope is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd. In die natuur kom geen m ...

                                               

Isotope van moskovium

Die chemiese element moskovium, met ’n atoommassa van ongeveer 288 u, het geen stabiele isotope nie en word dus geklassifiseer as ’n radioaktiewe element. Die vier radionukliede is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd. In die natuur kom ...

                                               

Isotope van nihonium

Die chemiese element nihonium, met ’n atoommassa van ongeveer 287 u, het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element beskou. Die ses isotope is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd. In die natuur kom geen nihonium vo ...

                                               

Isotope van nobelium

Die chemiese element nobelium, met ’n atoommassa van ongeveer 259 u, het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element geklassifiseer. Die 12 isotope is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd. In die natuur kom geen nobe ...

                                               

Isotope van oganesson

Die chemiese element oganesson, met ’n atoommassa van ongeveer 289 u, het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element beskou. Daar is nog net een isotoop bekend: 294 Og, wat in 2006 die eerste keer gevorm het. Die isotoop het ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →