ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 392



                                               

Isotope van rutherfordium

Die chemiese element rutherfordium, met ’n atoommassa van ongeveer 262 u, het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element geklassifiseer. Die 15 isotope is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd. Van dié isotope is die ...

                                               

Isotope van röntgenium

Die chemiese element röntgenium, met ’n atoommassa van ongeveer 280 u, het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element geklassifiseer. Die sewe isotope is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd. In die natuur kom geen ...

                                               

Isotope van seaborgium

Die chemiese element seaborgium, met ’n atoommassa van ongeveer 263.1182 u, het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element geklassifiseer. Die 12 isotope is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd. In die natuur kom ge ...

                                               

Isotope van tennessien

Die chemiese element tennessien, met ’n atoommassa van ongeveer 289 u, het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element beskou. Die twee isotope is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd.

                                               

Israelse kurper

Die Israelse kurper is n varswatervis wat op die Kaapse Vlakte, die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal voorkom. Die natuurlike gebied waar die vis voorkom is Israel, die onderste gedeelte van die Nylrivier, die Tjadmeer en die Niger- en Sénégalrivier. In ...

                                               

Istanboel

Istanboel of Istanbul is die grootste stad in Turkye en met ’n bevolking van sowat 12 miljoen een van die grootste stede ter wêreld. Dit is die kulturele, ekonomiese en finansiele sentrum van Turkye. Die stad lê in die Istanboel-provinsie en besl ...

                                               

Istiophoridae

Die marlyne en seilvis is n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Daar is 3 genera met minstens elf spesies in hierdie familie. Sewe van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

                                               

Isurus

Die Mako is n genus van haaie in die familie van haringhaaie. Makohaaie wissel van 2.5 tot 4.5 meter in lengte en het n geskatte maksimum gewig van 800 kg. Hulle kan teen n spoed van tot 60 km/h swem en kan tot 7 meter in die lug in spring.

                                               

Italië

Italie, amptelik die Italiaanse Republiek, is n land in Suid-Europa wat – naas die Povlakte in Noord-Italie – grotendeels uit die stewelvormige Appenyne-skiereiland sowel as twee groot eilande in die Middellandse See bestaan: Sisilie en Sardinie. ...

                                               

Itzehoer SV

Itzehoer SV is n sportklub uit Itzehoe in die deelstaat Sleeswyk-Holstein in Duitsland. Die span is, benewens sy sokkerafdeling, ook bekend vir sy kegelbalafdeling, wat in die kegelbal-Bundesliga op die hoogste vlak meeding. Die klub is op 3 Okto ...

                                               

Charles Ives

Charles Edward Ives was n Amerikaanse modernistiese komponis, een van die eerste Amerikaanse komponiste wat internasionale bekendheid verwerf het. Sy musiek is grootliks tydens sy eie lewe geïgnoreer, en baie van sy werke is vir baie jare nie opg ...

                                               

Iwan Tsjerski

Iwan Dementewitsj Tsjerski was in die 19de eeu ’n ontdekkingsreisiger in Siberie. Hy is na Transbaikalie verban vir sy deelname aan ’n opstand van 1863 tot 1865 in die Pools-Litause Gemenebes teen Rusland. Hy het ’n selfgeleerde wetenskaplike in ...

                                               

J.M. Barrie

J.M. Barrie was ’n Skotse skrywer uit wie se pen toneelstukke en romans verskyn het. Hy is die bekendste vir sy kinderverhaal Peter Pan. Barrie is op 9 Mei 1860 in Kirriemuir in Skotland gebore, waar hy ook geskool is. Hy verhuis later na Londen, ...

                                               

Jabir ibn Hayyan

Abu Musa Jabir Ibn Hayyan – 815) Al-Kufa) word as die grootste alchemis van die Islamitiese wêreld beskou. Sy werk word selfs deur sommige as die begin van die chemie beskou, daar is egter ook geleerdes wie selfs oortuig is dat hy nooit bestaan h ...

                                               

Jacaranda

Hierdie artikel handel oor die Griekse vragskip Jacaranda. Vir ander betekenisse, sien Jakaranda dubbelsinnig. Die Griekse vragskip Jacaranda het op 18 September 1971 suidwes van Kobonqabapunt, noord van die mond van die Qholorharivier en effens ...

                                               

Jack Cope

Robert Knox ″Jack″ Cope was n Suid-Afrikaanse skrywer van romans, kortverhale en gedigte, asook ’n redakteur. Hy is bekend vir die romantiese verhouding wat hy in die vroee 1960’s met die Suid-Afrikaanse digteres Ingrid Jonker gehad het. Van 1960 ...

                                               

Jack the Ripper

Jack the Ripper is die bekendste naam van verskeie wat aan ’n ongeïdentifiseerde reeksmoordenaar gegee is wat in 1888 hoofsaaklik in die arm Whitechapel-gebied van Londen bedrywig was. Die naam het ontstaan nadat die polisie ’n brief van iemand g ...

                                               

Jaco Bouwer

Jaco Bouwer is ’n akteur, dramaregisseur en dramaturg. Hy was n lid van die voormalige Rys, Vleis en Aartappels -geselskap en is al talle kere vir sy regie bekroon. Sy produksies sluit in Na-aap, Nicola Hanekom se Trippie, Tertius Kapp se Rooilan ...

                                               

Jacobsdal

Jacobsdal is n boerderygemeenskap in die suidwestelike gedeelte van die Suid-Afrikaanse provinsie Vrystaat. Die dorp is op 7 Maart 1859 gestig op die plaas Kalkfontein van Christoffel Jacobs en die dorpsdistriksverklaring het op 22 Februarie 1861 ...

                                               

Jacques Chirac

Jacques René Chirac was n Franse staatsman wat in die tydperk tussen 17 Mei 1995 en 16 Mei 2007 die amp van die Staatspresident van die Franse Republiek beklee het. Chirac was n lid van die gaullisties-konserwatiewe party Rassemblement pour la Ré ...

                                               

Jacques Cousteau

Jacques Cousteau was ’n Franse ontdekkingsreisiger, beroemd vir sy rolprente oor die plante en diere van die see. Hy het ook die duiklong help ontwikkel. In Frankryk was hy bekend onder die naam le commandant Cousteau, buite Frankryk as Jacques C ...

                                               

Jagersfontein

Jagersfontein is n klein dorp in die suidweste van die Vrystaat in Suid-Afrika, naby Fauresmith. Jagersfontein was die tweede dorp in Suid-Afrika en die eerste in die Vrystaat om elektrisiteit te gebruik.

                                               

Jagluiperd

Die jagluiperd, voorheen vlaktetier, is n soogdier en karnivoor in die katfamilie en kom in n verskeidenheid van habitats voor, hoofsaaklik in Afrika en gedeeltes van die Midde-Ooste. Die spesie is die enigste oorlewende spesie van die genus Acin ...

                                               

Jagter (sterrebeeld)

Die Jagter of Orion is ’n sterrebeeld op die hemelewenaar wat oral ter wêreld te sien is. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemaeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Sy helderst ...

                                               

Jaguar

Hierdie artikel handel oor die soogdier van die familie Felidae, vir die Argentynse Superrugbyspan, sien Jaguares Superrugbyspan. Die jaguar is n katagtige soogdier wat in Sentraal- en n groot deel van Suid-Amerika voorkom. Die jaguar is die derd ...

                                               

Smita Nair Jain

Smita het in Delhi grootgeword. Sy het aan The St. Joseph School gestudeer en in 1992 verwerf sy haar diploma aan die University of Pune in Pune. In 1994 het sy n MBA aan University of Pune verwerf. Daarbenewens werk hy in Mumbai vir Amerikaanse ...

                                               

Jakaranda

Hierdie artikel handel oor die Jakarandaboom. Vir ander betekenisse, sien Jakaranda dubbelsinnig. Die Jakaranda is n sierboom wat vanaf die Andes in Suid-Amerika ingevoer en genaturaliseer geraak het. Die boom word aangeplant as skaduweeboom en o ...

                                               

Jakobus I van Engeland

Jakobus I was koning van die Skotte, van Engeland en van Ierland. Hy was die eerste persoon wat na homself verwys het as koning van Groot-Brittanje. In Skotland het hy van 24 Julie 1567 tot en met sy dood as Jakobus VI regeer. Ná die dood van sy ...

                                               

Jakobus II van Engeland

Jakobus II en VII was van 6 Februarie 1685 af koning van Engeland en Ierland as Jakobus II en koning van Skotland as Jakobus VII. Hy is die laaste Katolieke koning wat oor dié lande regeer het. Van Jakobus se onderdane was ontevrede met sy godsdi ...

                                               

Proto-Evangelie van Jakobus

Die Proto-Evangelie van Jakobus is n Nuwe Testamentiese Apokriewe skrif. Die naam Proto-Evangelie beteken letterlik Voor-Evangelie. Hierdie Evangelie het die naam gekry omrede dit van n aantal gebeure vertel wat plaasgevind het vóór die gebeure w ...

                                               

Jakopewer

Die Jakopewer is n vis wat voorkom in die Middellandse See en weerskante van die Atlantiese Oseaan. In Suider-Afrika kom die vis voor aan die weskus vanaf Angola tot by die Tugelarivier. In Engels staan die vis bekend as die Jacopever of Blackbel ...

                                               

James Borthwick

James Borthwick ’n Suid-Afrikaanse TV-, verhoog- en rolprentakteur. Hy is veral bekend vir sy komiese rolle, soos dié van Willy in die SAUK-reeks On the Couch. Hy het ook in sepies soos Erfsondes, Fees van die Ongenooides en Konsternasie Oppie St ...

                                               

James Bowie

James Bowie was n Amerikaanse avonturier wat in Kentucky gebore is. Bowie het help veg vir Texas se onafhanklikheid van Meksiko tydens die Texaanse Onafhanklikheidsoorlog. Hy was n mede-bevelvoerder in die slag van Alamo, waarin hy dan ook gesneu ...

                                               

James Brown

James Brown was n Amerikaanse musikant, sanger en liedjieskrywer. Hy word as een van die beste soul-sangers nóg beskou en was bekend vir sy opwindende verhoogoptredes. Sy liedjies sluit in Papas Got a Brand New Bag en Sex Machine. Hy was as The G ...

                                               

James Buchanan

James Buchanan was die 15de President van die Verenigde State, van 1857 tot 1861. Hy was die enigste president wat n vrygesel was. Tydens sy ampstermyn het Minnesota die 32ste, Oregon die 33ste en Kansas die 34ste deelstaat van die Verenigde Stat ...

                                               

Henry James

Henry James was n Amerikaans-gebore skrywer en literêre kritikus tydens die laat 19de en vroee 20ste eeue. Hy was die seun van teoloog Henry James sr. en broer van die filosoof en psigoloog William James en ook van dagboekskryfster Alice James. H ...

                                               

Jamesonse rooiklipkonyn

Die dier se pels is dig en grof en die kleur is sout-en-peper rooibruin terwyl die onderkant roeserig dofgeel is. Die ken en wange is wit of gryswit. Die diertjie se massa is 1.3 - 3.1 kg. Hierdie spesie is die kleinste van die klipkonyne.

                                               

Jan Blohm

Jan Blohm is n Afrikaanse liedjieskrywer en rock- en bluessanger. Hy is n groot bewonderaar van Breyten Breytenbach en probeer n digterlike eienskap aan sy musiek gee. In 2005 maak hy ook sy verskyning as akteur, in die TV-reeks Dit wat stom is. ...

                                               

Jan Bouws

Jan Bouws was ’n Nederlandsgebore musiekhistorikus en kenner van volkse musiek. In 1960 vestig hy hom op uitnodiging aan die Universiteit Stellenbosch as direkteur van die Instituut vir Volksmusiek. Hy het ’n reusebydrae tot die dokumentering en ...

                                               

Jan Bruijns

Jan Bruijns is n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is bekend vir sy baritonstem en kragtige spel in die 1950’s op die verhoog in ondermeer W.A. de Klerk se Die jaar van die vuuros en Jean Racine se Andromache. Hy was in meer as 30 Afrikaanse rolprente t ...

                                               

Jan Cronjé

Jan Cronjé was n gewilde Suid-Afrikaanse uitsaaier, radio-aanbieder en akteur. Hy was ’n adjunkdirekteur van die destydse Transvaalse Raad vir die Uitvoerende Kunste, asook ’n dosent aan die voormalige Randse Afrikaanse Universiteit. Cronjé het d ...

                                               

Jan F.E. Celliers

Johannes Francois Elias Celliers was n Afrikaanse digter, kortverhaalskrywer en dramaturg. Hy is veral bekend vir Die vlakte en ander gedigte en die epiese gedig Martjie. Een van sy bekendste gedigte Dis al. Celliers het in 1874 met n ossewa na P ...

                                               

Jan Lion Cachet

Prof. Jan Lion Cachet was ’n predikant en professor in die Gereformeerde Kerk en ’n vroee Afrikaanse skrywer en digter. Cachet is gebore uit Joods-Portugese ouers as jonger broer van Frans Lion Cachet. In 1849 het die gesin oorgegaan tot die Chri ...

                                               

Jan van Engeland

Jan het van 6 April 1199 tot met sy dood as koning van Engeland regeer. Hy was die jongste seun van Hendrik II en Eleonore van Akwitanie en het sy ouer broer Richard Leeuehart opgevolg. Hy het die byname "Sonder Land" en "Sagte Swaard" gekry.

                                               

Jan van Riebeeck-standbeeld

Die standbeeld ter ere van Jan van Riebeeck staan langs die Maria van Riebeeck-standbeeld in die Heerengracht in Kaapstad. Albei beelde staan met hul rug na die see en kyk in die rigting van Tafelberg. Hierdie beeld is n skenking van Cecil John R ...

                                               

Janbruin

Die Janbruin is n vis wat endemies is aan die suidkus van Suid-Afrika. Die vis is oranjebruin van kleur met helderblou oe. Die kop is blougrys. Die dorsalevin het 10 stekels en 12 strale en die analevin het 10 strale. Die stertvin is vlak gevurk ...

                                               

Jandorie

Die Jandorie is n seevis wat aan die hele kus van Suid-Afrika, die oostelike Atlantiese Oseaan, Australie, Nieu-Seeland, Japan en die Suid-Chinese See voorkom. In Engels staan die vis bekend as die John Dory.

                                               

Jane Austen

Jane Austen was n Engelse skryfster. Haar vader was die predikant by Steventon. Sy het beroemdheid verwerf met haar liefdesromans wat oor die Engelse hoerlui handel en haar slim en amusante beskrywings van sosiale gedrag. Talle van haar romans is ...

                                               

Jangroentjie

Die Jangroentjie is n algemene standvoel, nomade en plaaslike trekvoel in fynbos grasveld en bergstruikveld. Die voel is 14 – 25 cm groot en weeg 11 - 25 gram. In Engels staan die voel bekend as die Malachite Sunbird.

                                               

Emil Jannings

Emil Jannings was ’n Switsersgebore Duits-Oostenrykse akteur. Hy was die eerste persoon wat ’n Oscar gewen het, op die 1ste Oscar-toekenningsaand in 1929. Hy het vir twee prente gewen, The Way of All Flesh en The Last Command. Hy het onder meer i ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →