ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 394




                                               

Joseph Conrad

Joseph Conrad, was n Engelse roman- en prosaskrywer wat in Pole gebore is. Hy word as een van die belangrikste Engelse skrywers van die vroee 20ste eeu beskou. Sy romans handel dikwels oor die see en kolonialisme, asook die morele probleme wat da ...

                                               

Josia

Josia was die sestiende koning van die koninkryk van Juda en het 31 jaar regeer. Hy was uit die familie van koning Dawid en die seun van koning Amon. Hy was 8 jaar oud toe hy koning geword het. Volgens die Bybel was hy ’n goeie koning wat in die ...

                                               

Josua

Josua is die sesde boek van die Hebreeuse Bybel. Die boek handel oor die verowering van Kanaän deur die Israeliete en die verdeling van die land onder hulle, onder Josua se leiding. Deur dit alles vir die Israeliete moontlik te maak, het die Here ...

                                               

Gideon Joubert

Gideon Joubert was n Suid-Afrikaanse verslaggewer en skrywer. Hy is die neef van die Afrikaanse skryfster Elsa Joubert.

                                               

John Joubert (komponis)

John Pierre Herman Joubert was n Suid-Afrikaanse komponis. Hy is in Kaapstad gebore. Van 1942 tot 1946 het hy onder prof. William Henry Bell aan die Suid-Afrikaanse Musiekkollege in Kaapstad gestudeer. Hy het later na Engeland vertrek en tot in 1 ...

                                               

Piet Joubert

Genl. Petrus Jacobus Joubert was naas Paul Kruger die bekendste openbare figuur in die Zuid-Afrikaansche Republiek en het as kommandant-generaal die Boeremagte onder meer in die Eerste Vryheidsoorlog en aan die begin van die Anglo-Boereoorlog aan ...

                                               

Joubertina

Joubertina is n klein dorp wat gelee is in die hart van die Langkloof - een van die bekendste streke in die verbouing van appels, pere en ander sagtevrugte in Suid-Afrika. Dit is die hoofdorp van die Langkloof en is gelee tussen die Tsitsikammabe ...

                                               

Joyce Barker

Joyce Barker was n Suid-Afrikaanse dramatiese sopraan wat n aansienlike bydrae tot die groei en ontwikkeling van Suid-Afrikaanse opera gelewer het, beide as n internasionale operasangeres en, in haar latere jare, n onderwyseres. Sy het verskeie s ...

                                               

James Joyce

James Augustine Aloysius Joyce was n Ierse roman- en kortverhaalskrywer en digter. Danksy sy bydrae tot die modernistiese avant-garde-literatuur word hy as een van die invloedrykste en mees vooraanstaande skrywers van die 20ste eeu beskou. Hy het ...

                                               

Judit

Judit is n Ou Testamentiese apokriewe boek en vertel die verhaal van Judit, n Israelitiese heldin en wys dat God die Israeliete van hulle vyand red as hulle in Hom glo en dapper is. Dit lyk asof die boek oorspronklik in Hebreeus geskryf is en lat ...

                                               

Jukka

Die jukka of Yucca gigantea is ’n spesie wat inheems is aan Belize, Costa Rica, El Salvador, Guatemala, Honduras, Nicaragua en die oostelike deel van Mexiko.

                                               

Julius Caesar

Gaius Julius Caesar was n Romeinse militêre en politieke leier een van die mees invloedryke figure in die klassieke geskiedenis. Hy het n rol gespeel in die transformasie van die Romeinse Republiek na die Romeinse Ryk. Caesar was n gewilde politi ...

                                               

Carl Jung

Carl Gustav Jung, ’n Switserse psigiater en sielkundige, word beskou as een van die grondleggers van die analitiese sielkunde. Hy het dit aanvanklik selfstandig, maar later in samewerking met Sigmund Freud, ontwikkel. Dié twee het veral oor die o ...

                                               

Junkers CL.I

Die Junkers CL.I is n Duitse tweesitplek, monovlerk vegvliegtuig wat tydens die Eerste Wêreldoorlog diens gedoen het. Die prototipe het sy nooiensvlug voltooi op 4 Mei 1918. Dit was gebruik om teikens op die grond aan te val.

                                               

Junkers D.I

Die Junkers D.I is n Duitse enkelsitplek, monovlerk vegvliegtuig wat tydens die Eerste Wêreldoorlog diens gedoen het. Dit was volledig uit metaal vervaardig. Die ontwikkeling van die D.I kan teruggevoer word na die eerste monovlerk metaalvliegtui ...

                                               

Junkers Ju 52

Met die bynaam Tante Ju’, of "Tannie Ju," was die Junkers Ju 52/3m die mees suksesvolle Europese vliegtuigontwerp. Die Junkers Ju 52 is n driemotorige passesiersvliegtuig wat ontwerp is vir Lufthansa in Duitsland. Dit is toe later ook gebruik as ...

                                               

Junkers Ju 87

Die Junkers Ju 87 of Stuka was n tweeman Duitse duikbomwerper en grondaanvalstuig wat meestal in die Tweede Wêreldoorlog diens gedoen het. Die Stuka is deur Hermann Pohlmann ontwerp en het die eerste keer in 1935 gevlieg. Dit maak sy gevegsdebuut ...

                                               

Junkers Ju 88

Die Junkers Ju 88 is n veeldoelige vliegtuig wat onder andere as bomwerper en nagvegter deur die Luftwaffe gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Dit was ook gebruik vir lae ondersteuning, verkenning en as torpedodraer. Dit was oorspronklik o ...

                                               

Juno-strand

Juno strand was een van die vyf strande wat die Geallieerdes gebruik het op D-dag tydens Operasie Overlord tydens die Tweede Wêreldoorlog op 6 Junie 1944. Dit is die tweede oostelike van die vyf strande. Kanadese troepe het hier geland. Daar was ...

                                               

Jupiter se natuurlike satelliete

Jupiter het 79 bevestigde mane. Die grootstes van hulle, die vier mane van Galilei, is in 1610 deur Galileo Galilei ontdek en was die eerste voorwerpe wat gevind is wat om ’n liggaam wentel wat nie óf die Aarde óf die Son is nie. Sedert die einde ...

                                               

Just Nuisance

Just Nuisance was die enigste hond wat in die geskiedenis by die Britse Koninklike Vloot aangesluit het. Hy was n Deense hond wat vanaf 1934-44 bemanningslid was by die HMS Afrikander, n Koninklike Vlootstigting in Simonstad, Suid-Afrika. Hy is i ...

                                               

Justiniaanse Dinastie

Die Justiniaanse Dinastie is ’n familie wat van 518 tot 602 oor die Bisantynse Ryk regeer het. Die stigter is Justinus I en die laaste keiser van die dinastie was Mauricius. Justinus I was ’n offisier onder keiser Anastasius I van die Thraciese D ...

                                               

Justinianus I van Bisantium

Justinianus I, algemeen bekend as Justinianus die Grote, was die Bisantynse keiser van 527 tot met sy dood in 565. Tydens sy bewind het hy probeer om die Oos-Romeinse Ryk se glorie te herstel en die verlore westelike helfte van die klassieke Rome ...

                                               

Jan Carel Juta

Sy ouers was munisipale belastinggaarders Hubertus Johannes Juta * 1796; † 1870 en Maria Albertina, gebore Offers * 1792; † 1879. Een van sy voorvaders, Cornelius Juta * 1652; † 1732, het uit Stralsund, Swede na Amsterdam getrek. Juta was n proku ...

                                               

Juweel-nooientjie

Die Juweel-nooientjie is n vis wat wydverspreid in die Stille Oseaan en Indiese Oseaan voorkom; meer spesifiek aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot sentraal KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Jewel damsel.

                                               

Juweellipvis

Die Juweellipvis is n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Aliwal-bank langs KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Jewelled wrasse.

                                               

K-141 Koersk

K-141 Koersk was ’n kernaangedrewe kruismissiel-duikboot in die Oscar-klas van die Russiese Vloot wat op 12 Augustus 2000 in die Barentssee gesink het met die verlies van 118 seemanne. Dit is na die Slag van Koersk naby Russiese stad Koersk genoe ...

                                               

Kaaimansrivier

Die Kaaimansrivier mond net wes van Wildernis in die Indiese Oseaan uit. Die rivier ontspring oos van Tierkop en noord van Saasveld in die Outeniquaberge. Sy enigste beduidende sytak in die boloop, die Silwerrivier, kom van oos en sluit net suid ...

                                               

Kaalkop-glasvis

Die Kaalkop-glasvis is n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Bald Glassy.

                                               

Kaap Hoorn

Kaap Hoorn is geografies gewys die mees suidelike punt van Suid-Amerika en op die Chileense eilandjie Isla Hornos gelee. Hier ontmoet die Atlantiese Oseaan en die Stille Oseaan mekaar. Kaap Hoorn is tydens n ekspedisie onder die Austraalse Compag ...

                                               

Kaap York-skiereiland

Die Kaap York-skiereiland is n skiereiland in die noorde van Queensland, Australie. Kaap York is aan die bopunt van die skiereiland en is die noordelikste punt van die Australiese kontinent. Dit is deur Lt. James Cook in 1770 na die Graaf van Yor ...

                                               

Kaapkolonie

Die Kaapkolonie was n deel van Suid-Afrika onder Britse beset gedurende die 19de eeu. Dit het ooswaarts vanaf die Atlantiese Oseaan gestrek. Die finale oostelike grens, na vele oorloe teen die Xhosas, is by die Groot-Visrivier getrek. In die noor ...

                                               

Kaappunt

Kaappunt is die verste punt van die Kaapse Skiereiland en daar word dikwels verkeerdelik aangeneem dat dit die suidelikste punt van Afrika is. Dit vorm deel van die Kaap die Goeie Hoop-natuurreservaat, wat n gesogte hengel- en piekniekplek is. Ka ...

                                               

Kaapse ansjovis

Die Kaapse ansjovis is n klein vissie wat groot kommersiele waarde het en kom aan die hele Suid-Afrikaanse kus en ook in die Stille Oseaan voor.

                                               

Kaapse bergkwagga

Die Kaapse bergkwagga word slegs in vier gebiede in die Wes-Kaap en Oos-Kaap van Suid-Afrika aangetref. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as n kwesbare spesie. Die dier staan ook bekend as die Kaapse bergsebra.

                                               

Kaapse bosbontrokkie

Die Kaapse bosbontrokkie, ook genoem die Kaapse vlieevanger, is n standvoel wat endemies aan Suider-Afrika is. Die volwasse voels van hierdie spesie is tussen 11 en 13 cm lank. Die mannetjie se kop en agterkop is donkergrys, terwyl sy mantel en k ...

                                               

Kaapse dakvlermuis

Die soogdier se kleur wissel van donker grysbruin tot lig grysbruin. Die onderkant is wit tot gelerig wit en die vlerke is donkerbruin. Die diertjie word tot 8.5cm lank en weeg ±6g.

                                               

Kaapse drievin

Die Kaapse drievin is n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom voor van Valsbaai tot by Koffiebaai. In Engels staan die vis bekend as Cape triplefin.

                                               

Kaapse dwergverkleurmannetjie

Die Kaapse dwergverkleurmannetjie is n verkleurmannetjie wat endemies is aan Kaapstad en omgewing. Hulle leef in struike en die woudrande in fynbos. Die verkleurmannetjie is 6 tot 8 cm lank. Dit is n klein boomlewende reptiel. Die oe is keelvormi ...

                                               

Kaapse galaxias

Die Kaapse galaxias is n varswatervissie wat endemies is aan Suid-Afrika en kom voor in bergstrome vanaf die Olifantsrivier tot by die Gamtoosrivier. In Engels staan die vis bekend as die Cape galaxias.

                                               

Kaapse glasogie

Die Kaapse glasogie is n algemene spesie van standvoel wat in boomveld, woude, ruigtes, plantasies en tuine in Suider-Afrika voorkom. Die voel is 11 sentimeter groot en weeg 11 gram. In Engels staan die voel bekend as die Cape White-eye. Die Gari ...

                                               

Kaapse grondeekhoring

Die Kaapse grondeekhoring of bloot grondeekhoring kom in die droe streke van Suider-Afrika voor. Hulle lewe in gate in die grond wat hulle self grawe en wat gemiddeld 700 vierkante meter beslaan en 2 tot 100 ingange kan hê. Hulle deel hulle gate ...

                                               

Kaapse grysbok

Die Kaapse grysbok is n klein boksoort wat endemies aan die Wes-Kaap van Suid-Afrika is. Hulle bewoon n klein streek wat strek van Zoeloeland tot in die Kaapprovinsie. Hierdie bokkies het n gemiddelde, volwasse massa van 12 kg en n hoogte van ong ...

                                               

Kaapse kanarie

Die Kaapse kanarie is n endemiese, algemene standvoel in fynbos, grasveld, kusduine en tuine. Hulle kom dikwels in klein swerms voor. Die voel is 12 cm groot en weeg 12 - 22 gram. In Engels staan die voel as die Cape Canary bekend.

                                               

Kaapse kanferfoelie

Kaapse Kanferfoelie is n blomdraende plant wat inheems in Suider-Afrika voorkom. Dit is n gewilde struik wat massas blomme voortbring en nektar-vretende voels en insekte lok. Ongeag die naam, is dit nie verwant aan die gewone Kanferfoelie, wat in ...

                                               

Kaapse kastaiing

Hierdie artikel is oor die seediertjie, vir die boom, sien Wildekastaiing. Die Kaapse kastaiing is n seekastaiing, is endemies aan Suid-Afrika en kom aan die Weskus en suidkus voor. In Engels staan die kastaiing bekend as die Cape urchin.

                                               

Kaapse kiaat

Die Kaapse kiaat is n boom wat groei in laagliggende streke in verskeie habitats vanaf die Wes-Kaap tot by Limpopo. In Engels staan die boom bekend as die Cape-Teak.

                                               

Kaapse klipling

Die Kaapse klipling is n vis wat endemies aan Suider-Afrika is en kom voor van die Walvisbaai rif tot by Oos-Londen. In Engels staan die vis bekend as die Cape rockling.

                                               

Kaapse knorhaan

Die Kaapse knorhaan is n vis wat endemies is aan Suider-Afrika en kom voor van Kaap Fria tot by Maputo. In Engels staan die vis bekend as die Cape gurnard.

                                               

Kaapse kraaibek

Die Kaapse kraaibek is n endemiese vis wat slegs tussen Tafelbaai en die Aliwal-bank aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Cape Knifejaw.