ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 398



                                               

Kersfees-papegaaivis

Die Kersfees-papegaaivis is n vis wat wydverspreid voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Christmas parrotfish.

                                               

Kestell

Die dorp is gestig in 1905 op die plase Mooifontein en Driekuil wat van Adriaan en Johannes Bezuidenhout gekoop is. Dié dorp is genoem na dr. John Daniel Kestell 1854–1941, wat n belangrike rol gespeel het in die Anglo-Boereoorlog en later gehelp ...

                                               

Ketel

Ketels is houers waarin vloeistowwe verhit word totdat dit n damp vorm. Dit wissel van huishoudelike ketels waarin water vir alledaagse gebruik gekook word, tot industriele ketels met ontsaglike afmetings en ingewikkelde konstruksies. Die belangr ...

                                               

Kewer

n Kewer is n insek in die Coleoptera orde, en omvat 40% van alle insekte. Sowat 300 000 spesies is reeds beskryf, maar die totale aantal word op 1 miljoen geskat. Van die Suid-Afrikaanse spesies is ongeveer 50 000 reeds beskryf. Kakkerlakke word ...

                                               

Kewerslak

Kewerslakke, ook soms chitons of blouruggies genoem, is klein weekdiertjies wat tot die klas Polyplacophora behoort. Hulle is nog kewers, nog slakke, hoewel hulle aan laasgenoemde verwant is. Die belangrikste kenmerk van die diertjies, wat in all ...

                                               

Keynesianisme

Keynesianisme is die siening dat ekonomiese produksie in die kort termyn sterk beïnvloed word deur gesamentlike vraag, veral tydens resessies. In die Keynesiaanse siening is gesamentlike vraag nie noodwendig gelyk aan die produksiekapasiteit van ...

                                               

Khoisan

Hierdie artikel handel oor die etniese groep in Suider-Afrika. Vir die taalfamilie, sien Khoisan-tale. Khoisan is n saambindende naam vir twee etniese groepe wat in Suider-Afrika leef, naamlik die Khoikhoi en die San. Hulle deel fisiese en vermee ...

                                               

Wolf Kibel

Wolf Kibel het in n Poolse dorpie, Grodzisk, in die distrik Warschau grootgeword. Sy vader is dood toe hy nog jonk was en hy het by n handsakmaker gaan werk. Wolf Kibel wou van jongs af ʼn kunstenaar word. Op 20-jarige ouderdom het hy sy vaderland ...

                                               

Kiel (sterrebeeld)

Die Kiel is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit verteenwoordig die kiel van ’n skip en was oorspronklik deel van ’n groot sterrebeeld, die skip van "Jason en die Argonoute", wat eeue later verdeel is in drie dele – die ander twee is di ...

                                               

Kiel-kanaal

Die Kiel-kanaal in Wes-Duitsland is aan die einde van die 19de eeu gebou. Dit sny deur die nou strook land suid van Denemarke en verbind die Noordsee met die Oossee langs n veilige, maklike, kort en uiters ekonomiese roete. Die kanaal is 98 kilom ...

                                               

Kiepersol

Die boom is stewig en het n ronde, spreidende kroon. Die aantreklike blare groei aan die einde van dik takke en vorm geronde koppe. Die spesienaam spicata verwys na die raseme waaraan die blomme gedra word. Die blare van die Cussonia spicata is d ...

                                               

Kieselsuur

Die naam kieselsuur word vir die chemiese verbinding H 4 SiO 4 gebruik, maar ook vir andere vorme soos metakieselsuur H 2 SiO 3 wat maklik daaruit ontstaan.

                                               

Kiesieblaaragtiges

Die plantorde kiesieblaaragtiges is genoem na die kiesieblaar, n bekende onkruid in Suid-Afrika wat in die volksgeneeskunde teen allerlei kwale gebruik is. Die orde is in drie families verdeel, naamlik kiesieblare, linde en kakaobome, wat saam n ...

                                               

Kieu

n Kieu is n orgaan wat deel uitmaak van die asemhalingstelsel van diere wat in water leef. Kieue dien om gasse met die water waarin die dier lewe, uit te wissel. Opgeloste suurstof word opgeneem en koolstofdioksied word afgegee. Talle verskillend ...

                                               

Kiewiete

Kiewiete is n wydverspreide groep van waadvoels wat tot die subfamilie Charadriinae behoort. Daar is ongeveer 40 spesies in die subfamilie. Kiewiete is klein tot middelgroot, swart of grysbruin en wit voels met taamlik lang pote. Hulle is grondbe ...

                                               

Kimberleykoester

Die Kimberleykoester is n klein voeltjie wat endemies is aan die savanne-grasvelde in Suid-Afrika en Namibie. Hierdie voeltjie is eers onlangs beskryf. In Engels staan die voel bekend as die Kimberley pipit.

                                               

Kimmeridgium

Die Kimmeridgium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Jura. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat 157.3 ...

                                               

Kinaboom

Die Kinaboom is n klein tot middelslag boom. Die boom kom voor noord van Oos-Londen tot in Gauteng, Mpumalanga, en Limpopo. Hulle word altyd naby water gevind aan stroom-oewers. In Engels staan die boom bekend as die Quinine-tree.

                                               

Kinderkuns

Kinders gaan deur verskillende stadia voordat hul tekenvermoe begin ontwikkel. n Tipiese verskynsel by jong kinders is byvoorbeeld om stokmannetjies te teken: mense word geteken met groot koppe en dun strepies vir bene. In die verlede het kunsond ...

                                               

Kindersiektes

Kinders is vatbaar vir n aantal algemene, aansteeklike siektes soos masels, pampoentjies en waterpokkies. Die meeste kindersiektes is onskadelik, tensy komplikasies intree. Die term kindersiektes word gewoonlik gebruik wanneer daar gepraat word v ...

                                               

Dick King

Richard King het bekendheid verwerf met sy epiese tog van 950 km te perd vanaf Durban na Grahamstad gedurende 1842. King was n Britse setlaar in KwaZulu-Natal. Gedurende 1842 het die Voortrekkers en die Britte slaags geraak en die Britte is vasge ...

                                               

Kinkhoes

Kinkhoes is n aansteeklike kindersiekte wat veroorsaak word deur die bakterie Hemophilus pertussis. In die jare voor inenting en antibiotika het dit gepaard gegaan met baie longkomplikasies en sterftes.

                                               

Kinross

Hierdie artikel handel oor die dorp in Suid-Afrika. Vir die nedersetting in Skotland, sien Kinross, Skotland. Kinross is n klein goudmynboudorp in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dorp is vernoem na Kinross, n dorp in Skotland, en is in 1915 gestig. ...

                                               

Kirk Douglas

Kirk Douglas was ’n Amerikaanse akteur, vervaardiger, regisseur en skrywer. Ná arm kinderjare as een van sewe kinders van Poolse immigrante, het hy sy rolprentdebuut in 1946 in The Strange Love of Martha Ivers gemaak as ’n jong, onsekere en jaloe ...

                                               

Sergei Kirof

Sergei Mironowitsj Kirof was n Sowjet-Russiese politikus. Hy was van 1926 tot 1934 partyleier in Leningrad en bekend as vertroueling van Stalin. In Maart 1934 blyk hy egter tydens die sewentiende partykongres van die Kommunistiese Party so gewild ...

                                               

Kirof-oblast

Kirof-oblast is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Wolga- Federale Distrik en die hoofstad is Kirof. Die oblast het volgens die Russiese sensus van 2010 altesaam 1 341 312 inwoners.

                                               

Herbert Kitchener

Horatio Herbert Kitchener was n Britse soldaat. Hy is in 1850 naby Ballylongford, Kerry, Ierland gebore. Kitchener was berug vir sy Verskroeideaardebeleid gedurende die Tweede Vryheidsoorlog. Hy was die Minister van Oorlog tydens die Eerste Wêrel ...

                                               

Kiëf-Roes

Kief-Roes, of die Kiefse Ryk, was van die laat 9de eeu tot die middel 13de eeu ’n losse federasie van Oos-Slawiese en Finse volke in Europa onder die heerskappy van die Rjoerik-dinastie. Dit was die eerste georganiseerde staat met n Oos-Slawies-O ...

                                               

Klaasneuse

Klaasneuse is soogdiertjies wat tot die soogdierorde Macroscelidae behoort. Die klaasneuse se taksonomiese posisie binne die plasentale soogdiere was lank onseker. Hulle is as deel van die orde Insectivora beskou, maar later is hulle as deel van ...

                                               

Klank

Klank word gedefinieer as meganiese saampersing van verplasingslyngolwe wat deur n medium propageer. Meeste klanke is kombinasies van seine, maar n teoretiese suiwer klank kan gedefinieer word as iets met n sekere tempo van ossilasie of frekwensi ...

                                               

Fort Klapperkop

Fort Klapperkop en drie ander forte, naamlik Fort Schanskop, Fort Wonderboompoort en Fort Daspoortrand, is op die vooraand van die Tweede Vryheidsoorlog rondom Pretoria gebou.

                                               

Klas 1-stoomlokomotief

Die Klas 1 is n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee in die vorige eeu gebruik is. Voordat dit deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee in 1912 geherklassifiseer is, was dit by die Natalse Regeringspoorwee as n "Klas B" lokomotief ...

                                               

Klas 11-stoomlokomotief

Die Klas 11 is n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee in die vorige eeu gebruik is. Die lokomotiewe is ontwerp deur P.A. Hyde om diens te verrig op die goederelyne van die Witwatersrand. Hyde het op daardie stadium vir die S ...

                                               

Klas 11E-lokomotief

Klas 11E is n tipe elektriese lokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee gebruik word. Dit is n Co-Co -ontwerp. Die lokomotief benodig 25 kV wisselstroom toevoer. Hierdie lokomotiewe is ontwerp om op die Ermelo-Richardsbaai steenkooltrajek ...

                                               

Klas 12-stoomlokomotief

Die Klas 12 is n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee in die vorige eeu gebruik is. Die lokomotiewe Tussen April 1912 en 1922 het die Suid-Afrikaanse Spoorwee altesaam ses-en-veertig Klas 12 stoomlokomotiewe met n 4-8-2 "Mou ...

                                               

Klas 13-stoomlokomotief

Die Klas 13-stoomlokomotief is n stoomlokomotief wat ontwikkel is uit die ou Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorwee Klas H. Daar is gevind dat hierdie klas, die sogenaamde Reid ten-wheeler, 4-10-2T, se steenkool- en watervermoe te klein was om die lok ...

                                               

Klas 14-stoomlokomotief

Hierdie lokomotief is ontwerp om gebruik te word op die trajekte in KwaZulu-Natal met skerp draaie en steil opdraandes. Daar is vyf subklasse in die klas. Die Klas 14 is ontwikkel uit Klas 12 en as gevolg hiervan was baie onderdele uitruilbaar tu ...

                                               

Klas 15-stoomlokomotief

Die Klas 15 is n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee gebruik is op verskeie trajekte in Suid-Afrika. Daar is verskeie subklasse binne die klas. Die lokomotief is ontwerp om verskeie tipes vrag te trek op roetes wat nie te s ...

                                               

Klas 15B-stoomlokomotief

Die Suid-Afrikaanse Klas 15B 4-8-2 van 1918 is n Suid-Afrikaanse stoomlokomotief van die Suid-Afrikaanse Spoorwee-era. Tussen 1918 en 1922 het die Suid-Afrikaanse Spoorwee dertig Klas 15B-stoomlokomotiewe met n 4-8-2 Mountain -tipe wieluitleg in ...

                                               

Klas 15C-stoomlokomotief

Die Suid-Afrikaanse Klas 15C 4-8-2 van 1925 is n Suid-Afrikaanse stoomlokomotief van die Suid-Afrikaanse Spoorwee-era. In 1925 het die Suid-Afrikaanse Spoorwee twee Klas 15C-stoomlokomotiewe met n 4-8-2 Mountain -tipe wieluitleg in diens geplaas. ...

                                               

Klas 15E-stoomlokomotief

Die Suid-Afrikaanse Klas 15E 4-8-2 van 1935 is n Suid-Afrikaanse stoomlokomotief van die Suid-Afrikaanse Spoorwee-era. Tussen 1935 en 1937 het die Suid-Afrikaanse Spoorwee vier-en-veertig Klas 15E-stoomlokomotiewe met n 4-8-2 Mountain -tipe wielu ...

                                               

Klas 16-stoomlokomotief

Die Klas 16 is n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee gebruik is. Die klas is ontwerp vir snelpassasiersdienste. Daar is agt subklasse in die klas.

                                               

Klas 18-stoomlokomotief

Die Klas 18 is n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee gebruik is. Hierdie lokomotief is ontwerp om die probleme met die steenkooltreine op die Witbank - Germistontrajek op te los. Hierdie klas het geen subklasse nie. Die Kla ...

                                               

Klas 19-stoomlokomotief

Die Klas 19 is n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee gebruik is. Hierdie lokomotief is ontwerp deur Kol. F.R. Colins, die Hoofmeganiese Ingenieur van SAS&H. Daar is sewe subklasse in die klas. Daar is vier lokomotiewe g ...

                                               

Klas 1E-lokomotief

Klas 1E is n tipe elektriese lokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee gebruik was. Dit is n Bo-Bo -ontwerp. Die eerste hooflyn wat geelektrifiseer is, was tussen Pietermaritzburg en Glencoe tussen 1924 en 1926. Die toevoer was 3 kV gelyks ...

                                               

Klas 2-stoomlokomotief

Die Klas 2 is n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee in die vorige eeu gebruik is. Voordat dit deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee in 1912 herklassifiseer is, was dit deur die Natalse Regeringspoorwee as n "Klas A" lokomotief ...

                                               

Klas 20-stoomlokomotief

Die Klas 20 is n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee gebruik is. Hierdie lokomotief is ontwerp deur A.D. Watson, Hoofmeganiese Ingenieur van die SAS&H in 1934, om goedere te vervoer in Suidwes-Afrika. Die lokomotief was ...

                                               

Klas 22-stoomlokomotief

Die Klas 22 is n tipe stoomlokomotief wat vir die Suid-Afrikaanse Spoorwee beplan, maar nooit gebou is nie. Die Hoofmeganiese Ingenieur van die SAS&H, A.G. Watson, het hierdie ontwerp vir n stoomlokomotief, wat swaar goederetreine sou kon tre ...

                                               

Klas 23-stoomlokomotief

Die Klas 23 is n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee gebruik is vir algemene werk op 80-pond spore. Hierdie klas het geen subklasse nie. Hulle was aanvanklik ontwerp met dryfwiele van 5-voet 6-duim in deursnee maar was uite ...

                                               

Klas 24-stoomlokomotief

Die Klas 24 is n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee gebruik is op sylyne. Hierdie klas het geen subklasse nie. Die lokomotief is in 1948 in diens gestel en is ontwerp vir die ligter 40-pond spore. Daar is 100 van die lokom ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →