ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 399



                                               

Klas 25NC-stoomlokomotief

Die Suid-Afrikaanse Klas 25NC 4-8-4 van 1953 is n Suid-Afrikaanse stoomlokomotief van die Suid-Afrikaanse Spoorwee era. Tussen 1953 en 1955 het die Suid-Afrikaanse Spoorwee vyftig Klas 25NC stoomlokomotiewe met n 4-8-4 "Northern"-tipe wieluitleg ...

                                               

Klas 33-000-diesellokomotief

Klas 33 is n tipe diesellokomotief - tegnies n diesel-elektriese lokomotief - wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee gebruik is. Hierdie lokomotief is die eerste Co-Co - hooflyn ontwerp. Klasse 33-000 en 33-400 is verskaf deur General Electric Com ...

                                               

Klas 34-000-diesellokomotief

Klas 34 is n tipe diesellokomotief - tegnies n diesel-elektriese lokomotief - wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee gebruik is. Hierdie lokomotief is n voorsetting van die Co-Co hooflynontwerp. Klasse 34-000, 34-400, 34-500 en 34-900 word verskaf ...

                                               

Klas 34-200-diesellokomotief

Klas 34 is n tipe diesellokomotief - tegnies n diesel-elektriese lokomotief - wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee gebruik is. Hierdie lokomotief is n voorsetting van die Co-Co hooflynontwerp. Die 34-200 reeks is deur Electromotive Division of G ...

                                               

Klas 36-000-diesellokomotief

Klas 36 is n tipe diesellokomotief - tegnies n diesel-elektriese lokomotief - wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee gebruik word vir rangeerwerk. Dit is ontwerp as n Bo-Bo. Die 36-000 reeks is deur General Electric gebou vanaf 1975. Hulle is toeg ...

                                               

Klas 36-200-diesellokomotief

Die Suid-Afrikaanse klas 36-200 is n tipe diesellokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee en ander gebruikers vir rangeerwerk gebruik word. Die 36-200 reeks is deur General Motors EMD gebou vanaf 1980. Hulle is elk toegerus met n tweeslag ...

                                               

Klas 39-000-diesellokomotief

Die Suid-Afrikaanse Klas 37-000 van 2006 is n Suid-Afrikaanse diesel-elektriese lokomotief uit die Spoornet-era. Transwerk het in 2005 met n projek begin om eenhonderd bestaande lokomotiewe tot nuwe Klas 39-000 Electro-Motive Diesel tipe GT26CU-3 ...

                                               

Klas 4-stoomlokomotief

Hierdie klas is n Kaapse Regeringspoorwee CGR-lokomotief en ontwerp deur H.M. Beatty in 1911. Die eerste twee lokomotiewe was toegerus met Stephenson-klepratwerk en D -kleppe en was nie met superverhitters toegerus nie. Hulle het hoofsaaklik op d ...

                                               

Klas 5-stoomlokomotief

Die Klas 5 is n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee in die vorige eeu gebruik is. Die klas het vier subklasse. Hierdie klas staan bekend as die Karoos.

                                               

Klas 6-stoomlokomotief

Die Klas 6 is n stoomlokomotief wat meestal deur die Kaapse Regeringspoorwee in die tydperk voor Suid-Afrikaanse uniewording gebruik is. Die klas het dertien subklasse. Hierdie klas is ontwerp deur Michael Stephens vir gebruik op die snelpassasie ...

                                               

Klas 6Z-stoomlokomotief

Die Suid-Afrikaanse Klas 6Z 2-6-4 van 1901 was n stoomlokomotief in die Kaapkolonie. In 1901 het die Kaapse Regeringspoorwee vier nuwe 6de Klas stoomlokomotiewe met n 2-6-2 Prairie-tipe wieluitleg in diens geplaas, maar hulle is gou verander na n ...

                                               

Klas 7B-stoomlokomotief

Die Suid-Afrikaanse Klas 7B 4-8-0 van 1900 is n Suid-Afrikaanse stoomlokomotief van die voor-Unie era in die Transvaal. In 1900 het die Imperiale Militêre Spoorwee vyf-en-twintig Kaapse 7de Klas 4-8-0 Mastodon-tipe stoomlokomotiewe in diens gepla ...

                                               

Klas 9-stoomlokomotief

Die Klas 9 is n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee in die vorige eeu gebruik is. Daar was vyf lokomotiewe bestel in 1904 by Vulcan Foundry volgens die ontwerp van P.A. Hyde van die Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorwee. Die lo ...

                                               

Klas ES-lokomotief

Klas ES is n tipe elektriese lokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee gebruik is vir rangeerwerk. Dit is n Bo-Bo ontwerp. Die lokomotief benodig 3 kV gelykstroom elektrisiteit. Die ontwerp is in 1935 deur die Hoofmeganiese Ingenieur van S ...

                                               

Klas GA Garratt-stoomlokomotief

Die Klas GA Garratt-stoomlokomotief is n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee gebruik is. Hierdie lokomotief is in 1914 by Beyer, Peacock and Company bestel maar as gevolg van die Eerste Wêreldoorlog eers teen 1920 afgelewer ...

                                               

Klas GB Garratt-stoomlokomotief

Die Klas GB Garratt-stoomlokomotief is n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee gebruik is. Aanvanklik was n eksperimentele lokomotief verskaf deur Beyer, Peacock and Company. Tesame met Klas GA is dit die eerste Garratt-lokom ...

                                               

Klas GC Garratt-stoomlokomotief

Die Klas GC Garratt-stoomlokomotief is n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee gebruik is. Hierdie klas is n groter en swaarder verdere ontwikkeling van Klas GB. Hulle is ook ontwerp om op die taklyne te werk. Die lokomotiewe ...

                                               

Klas GCA Garratt-stoomlokomotief

Die Klas GCA Garratt-stoomlokomotief is n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee gebruik is. Hierdie klas was in 1927 tot 1928 deur Friedrich Krupp AG tot dieselfde spesifikasie as Klas GC gebou. Hulle het egter slegs dieselfd ...

                                               

Klas GD Garratt-stoomlokomotief

Die Klas GD Garratt-stoomlokomotief is n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee gebruik is. Hierdie klas is van 1925 tot 1926 deur Beyer, Peacock and Company gebou en 14 lokomotiewe is in diens gestel. Die klas was sterker en ...

                                               

Klas GDA Garratt-stoomlokomotief

Die Klas GDA Garratt-stoomlokomotief is n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee gebruik is. Hierdie klas is bestel as n Klas GD-spesifikasie maar was nie suksesvol nie. Slegs vyf lokomotiewe is gebou deur Linke-Hofmann Werke, ...

                                               

Klas GE Garratt-stoomlokomotief

Die Klas GE Garratt-stoomlokomotief is n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee gebruik is op 60-pond goederelyne met n uitleg van 2-8-2+2-8-2. Daar was drie bestellings geplaas vir die lokomotief met Beyer, Peacock and Compan ...

                                               

Klas GEA Garratt-stoomlokomotief

Die Klas GEA Garratt-stoomlokomotief is n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee gebruik is op 60-pond goederelyne met n uitleg van 4-8-2+2-8-4. Die enigste ooreenkomse wat dié klas met Klas GE Garratts het, is dat beide op 60 ...

                                               

Klas GF Garratt-stoomlokomotief

Die Klas GF Garratt-stoomlokomotief is n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee gebruik is vir beide goedere en passasierdienste met n uitleg van 4-6-2+4-6-2. Die spesifikasie vir die klas was opgestel deur kol. F.R. Collins. ...

                                               

Klas GG Garratt-stoomlokomotief

Die Klas GG Garratt-stoomlokomotief is n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee gebruik is met n uitleg van 2-6-2+2-6-2. Dit was die enigste Garratt-stoomlokomotief wat ontwerp was om diens te doen op passasiersdienste en wel ...

                                               

Klas GH Garratt-stoomlokomotief

Die Klas GH Garratt is n tipe stoomlokomotief van die Suid-Afrikaanse Spoorwee-era. In 1928 het die Suid-Afrikaanse Spoorwee twee Klas GH 4-6-2+2-6-4 "Double Pacific"-tipe passasiersweergawes van die Klas U Unie Garrattstoomlokomotief in diens ge ...

                                               

Klas GM Garratt-stoomlokomotief

Die Klas GM Garratt-stoomlokomotief is n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee gebruik is op 60-pond spoorlyne. Sestien van die lokomotiewe is gebou deur Beyer, Peacock and Company en afgelewer van 1938 tot 1939. Die Klas GM ...

                                               

Klas GMA Garratt-stoomlokomotief

Die Klas GMA Garratt-stoomlokomotief is n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee gebruik is op 60-pond spoorlyne en n 150 stuks van die lokomotiewe is afgelewer van 1954 tot 1956. Daar was een subklas. Drie verskillende maatsk ...

                                               

Klas GO Garratt-stoomlokomotief

Die Suid-Afrikaanse Klas GO 4-8-2+2-8-4 is n Suid-Afrikaanse stoomlokomotief uit die Suid-Afrikaanse Spoorwee-era. Dit was die laaste nuwe stoomlokomotiefsoort wat deur die Spoorwee aangekoop is, hierna het diesel en elektriese trekkrag die tonee ...

                                               

Klas MA Mallet-stoomlokomotief

Die Klas MA Mallet-stoomlokomotief is bestel - slegs een - deur die Natalse Regeringspoorwee en in diens gestel in 1909 om swaar vragte tussen Estcourt en Highlands in KwaZulu-Natal te trek. Die lokomotief is deur die Amerikaanse maatskappy Ameri ...

                                               

Klas MC Mallet-stoomlokomotief

Die Klas MC Mallet-stoomlokomotief is gebruik deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee en in diens gestel in 1912 om swaar vragte op die KwaZulu-Natal hooflyn te trek. Daar was tien lokomotiewe deur die Britse maatskappy North British Locomotive Company ...

                                               

Klas MC1 Mallet-stoomlokomotief

Die Klas MC1 Mallet-stoomlokomotief is gebruik deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee in die vorige eeu. Vyftien lokomotiewe is in diens gestel in 1914 om swaar vragte op die KwaZulu-Natal hooflyn te trek. Klas MC1 is dieselfde lokomotief as Klas MC m ...

                                               

Klas ME Mallet-stoomlokomotief

Die Klas ME Mallet-stoomlokomotief is gebruik deur die Sentrale Suid-Afrikaanse Spoorwee en in diens gestel om op 45-pond spoorlyne te werk. Daar was slegs een lokomotief bestel vanaf die North British Locomotive Company in 1912. Hierdie lokomoti ...

                                               

Klas MF Mallet-stoomlokomotief

Die Klas MF Mallet-stoomlokomotief is gebruik deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee op die Witbank-Germistontrajek. Daar is veertien lokomotiewe van die American Locomotive Company bestel van 1910 tot 1912. Hierdie stoomlokomotief is gebaseer op die ...

                                               

Klas MG Mallet-stoomlokomotief

Die Klas MG Mallet-stoomlokomotief is gebruik deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee. Daar was slegs een lokomotief van die klas gebou deur die American Locomotive Company in 1911. Hierdie lokomotief is gebaseer op Klas MF maar het verskeie eksperimen ...

                                               

Klas MH Mallet-stoomlokomotief

Die Klas MH Mallet-stoomlokomotief is gebruik deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee. Hierdie klas was ontwerp deur die SAS&H in Pretoria onder leiding van die Hoofmeganiese Ingenieur, D.A. Hendrie. Die lokomotief is gebou deur North British Locom ...

                                               

Klas MJ Mallet-stoomlokomotief

Die Klas MJ Mallet-stoomlokomotief is n tipe lokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee gebruik is. Hierdie klas was ontwerp deur die hoof-meganiese ingenieur D.A. Hendrie vir gebruik op sylyne. n Bestelling van 10 is by Maffei in Duitsland ...

                                               

Klas MJ1 Mallet-stoomlokomotief

Die Klas MJ1 Mallet-stoomlokomotief is n tipe lokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee op taklyne gebruik is. Klas MJ-1 is soortgelyk aan die Klas MJ. Die lokomotief is ontwerp deur die Montreal Locomotive Company, gebaseer op die spesifi ...

                                               

Klassisisme

Moet nie verwar word met Klassisme nie. Met die term Klassisisme word ʼn stroming in die beeldende kunste en die literatuur aangedui wat die kunsvorme van die Klassieke Oudheid as ideaal beskou het. In n enger sin is die Klassisisme ʼn 17e-eeuse st ...

                                               

Klavier-blennie

Die Klavier-blennie is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Valsbaai. In Engels staan die vis bekend as die Piano blenny.

                                               

Klavierconcertos nrs. 1–4 (Mozart)

Die lys van oorlewende klavierconcertos deur Wolfgang Amadeus Mozart begin met vier wat hy op die ouderdom van 11 in Salzburg gekomponeer het: K. 37 en 39–41. Die oorspronklike manuskripte word in die Jagielloniese-biblioteek in Krakau, Pole gehu ...

                                               

Klawers

Die naam klawers verwys na ’n groep plante wat tot die genus Trifolium van die vlinderblommige plante behoort. Die rooi, geel of wit blomme van hierdie genus is in n trosvormige bloeiwyse om die bloeisteel gerangskik. Spesies van klawers wat wild ...

                                               

Paul Klee

Paul Klee is een van die bekendste moderne kunstenaars met n sonderlinge styl wat nie maklik gekategoriseer kan word nie. Musiek, poesie, kindertekeninge, primitiewe kuns en die Kubisme het n groot invloed op sy werk gehad. Hoewel sy werk bewuste ...

                                               

Kleefanemoon

Die kleefanemoon is n anemoon en kom in die Indiese-Pasifiese area, Rooisee en die ooskus van Afrika tot by die noorde van KwaZulu-Natal voor. In Engels staan die anemoon bekend as die Adhesive anemone.

                                               

Kleefmiddel

Kleefmiddels word in die spreektaal soms gom of lym genoem en die hooffunksie daarvan is om afsonderlike oppervlakke aanmekaar te heg sodat dit n eenheid vorm. Die gom dring gewoonlik die meeste holtes en spasies binne en dien as vuller wanneer d ...

                                               

Klei

Klei is n natuurlike materiaal wat uit uiters klein deeltjies bestaan. Dit is n verwerings- of erosieproduk wat as sediment deur water vervoer word. Materiaal wat fyner as 4 μm is, word gewoonlik deur boukundiges en grondspesialiste klei genoem. ...

                                               

Klein Beer

Die Klein Beer of Klein Wa is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Nes by die Groot Beer kan di ...

                                               

Klein Drakensteinberge

Die Klein Drakensteinberge is n bergreeks in die Kaapse Plooigordel in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die bergreeks is oos van Paarl en die N1 nasionale pad gaan via die Hugenotetonnel deur die berg. Voor die tonnel gebou was, moes reisigers die Du T ...

                                               

Klein gekolde kat

Die klein gekolde kat, ook bekend as swartpootwildekat of miershooptier is n klein wildekat wat voorkom in Suid-Afrika, Namibie, Botswana en gedeeltelik in Zimbabwe.

                                               

Klein Leeu

Die Klein Leeu is ’n klein, dowwe sterrebeeld in die noordelike hemelruim wat aan die sterrebeeld Leeu grens. Die helderste sterre in die Klein Leeu vorm ’n rowwe driehoek. Dit is nie in die Antieke tyd as ’n sterrebeeld beskou nie, maar is eers ...

                                               

Klein losstertvlermuis

Die kleur wissel van swartgrys tot bruingrys terwyl die keel bruin en die onderkant geelgrys is. Om die nek is n kraag met ligter hare. Die soogdier word tot 9cm lank en weeg ±11g.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →