ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 4



                                               

Kinetiese Kuns

Kinetiese Kuns is n tipe kuns waar beweging n integrale deel van die kunswerk is. Selfs as die kunswerk lyk te verander, wanneer die kyker beweeg of selfs as n illusie beweging simuleer |1|. Daarom word Op-Art soms as Kinetiese Kuns beskou. Die D ...

                                               

Kultuur

Kultuur in die algemeen verwys na die patroon van menslike aktiwiteit en die simboliese strukture wat hierdie aktiwiteite n sekere betekenis gee. Daar bestaan uiteenlopende definisies van "kultuur", wat dui op verskillende teoretiese benaderinge ...

                                               

Begraafplaas H-kultuur

Die Begraafplaas H-kultuur was ’n Bronstydperk-kultuur in Pandjab, Noordwes-Indie, van omstreeks 1900 v.C. tot omstreeks 1300 v.C. Dit word verbind met beide die laat fase van die Indusvalleibeskawing en die Indo-Ariese migrasies.

                                               

Nok-kultuur

Die Nok-kultuur was n beskawing wat tussen 400 v.C. en 200 n.C. in die sentrale deel van die huidige Nigerie bestaan het. Dit is teenswoordig veral bekend om sy terracottabeeldjies met versamelaarswaarde. Die Nok-mense het in hul gevestigde samel ...

                                               

Natufiese kultuur

Die Natufiese kultuur is ’n argeologiese terrein uit die laat Epipaleolitikum wat omstreeks 12 000 tot 9 500 v.C. of 13 050 tot 7 550 v.C. in die Levant bestaan het. Die kultuur was ongewoon in die sin dat die mense ’n sedentêre of halfsedentêre ...

                                               

Claude Lévi-Strauss

Claude Lévi-Strauss was n Franse kulturele antropoloog wie beskou word as een van die grootste denkers van die twintigste eeu. Hy het grotendeels die strukturalisme in die sosiale wetenskappe vorm gegee.

                                               

Nasionale Biblioteek van die Tsjeggiese Republiek

Die Nasionale Biblioteek van die Tsjeggiese Republiek is die sentrale biblioteek van die Tsjeggiese Republiek. Dit word gerig deur die Ministerie van Kultuur. Die hoofgebou van die biblioteek is gelee in die historiese Clementinum-gebou in Praag, ...

                                               

Kultuur van die Faroëreilande

Die kultuur van die Faroereilande is gegrond op die Nordiese kultuur. Die Faroereilande was lank van groot kulturele fases en stromings van Europa afgesny. Dit beteken dat hulle n groot deel van hul tradisionele kultuur behou het. Die gesproke ta ...

                                               

Regte klimming

In sterrekunde is regte klimming een van die twee rigtingkoördinate van n punt aan die hemelbol volgens die stelsel waarmee hemelliggame se posisie bepaal word. Die ander koördinaat is deklinasie. Regte klimming in sterrekunde kan vergelyk word m ...

                                               

Kommissie vir die bevordering en beskerming van die regte van kulturele, godsdienstige en taalkundige gemeenskappe

Die Kommissie vir die bevordering en beskerming van die regte van kulturele, godsdienstige en taalkundige gemeenskappe isn onafhanklike instelling uit hoofstuk 9 van die Suid-Afrikaanse Grondwet. Die kommissie kry sy mandaat uit die Grondwet van ...

                                               

Regte lysters

Die regte lysters is n genus van voels wat aan die familie van lysters behoort. Die genus omvat 79 spesies. Regte lysters kom, met uitsondering van Antarktika, reg oor die wêreld voor. n Aantal spesies is trekvoels, terwyl ander weer standvoels is.

                                               

LGBT-regte in Pakistan

Pakistan besit min of geen LGBT-regte. Sedert 6 Oktober 1860 is dit onwettig om deel te neem aan homoseksuele dade in Pakistan. Anders as in hulle buurland, Indie, is hierdie wet nog nie herroep nie. Homoseksualiteit word ook as taboe beskou in P ...

                                               

Genootskap van Regte Afrikaners

Die Genootskap van Regte Afrikaners is op 14 Augustus 1875 in die dorp Paarl gestig deur n groep Afrikaanssprekendes van die Westelike Provinsie. Die genootskap het vanaf 15 Januarie 1876 n joernaal, genaamd Die Afrikaanse Patriot, asook verskeie ...

                                               

Kopiereg

n Kopiereg of outeursreg is n vorm van intellektuele eiendom wat die houer daarvan geregtig om die kopieer en gebruik van n oorspronklike, kreatiewe uiting, soos n literêre werk, rolprente, musikale werk of klankopname, skildery, rekenaarprogram ...

                                               

Lugkoördinaatstelsel

’n Lugkoördinaatstelsel of astronomiese koördinaatstelsel is ’n koördinaatstelsel wat in die sterrekunde gebruik word om die posisie van hemelliggame aan te dui. Verskeie stelsels kan gebruik word: die ekliptiese koördinaatstelsel ten opsigte van ...

                                               

LGBT-regte in Irak

Die Republiek van Irak het onder die leierskap van Saddam Hoesein homoseksualiteit as n kriminele oortreding beskou, en ook na die bevryding van Irak deur Amerikaanse troepe en die verkiesing van n demokratiese regering bly die wettige status van ...

                                               

Mammaliaformes

Die Mammaliaformes is n klade wat alle regte soogdiere en hulle naaste verwantes omvat. Die oudste Haramiyida stam uit die Laat Trias: Thomasia en Haramiyavia. Mammaliaformess is bekend uit die Trias, die Jura en die vroee Kryt en hulle het in n ...

                                               

Menseregte

Menseregte verwys na die "basiese regte en vryhede waarop alle mense geregtig is, wat dikwels geag word as sou dit die reg tot lewe en vryheid, vryheid van denke en uitdrukking en gelykheid voor die reg insluit." Die Verenigde Nasies se Universel ...

                                               

Godsdiens

Moslembroederskap Wahabisme Salafisme Soennisme Ismaïlisme Alawitisme Droese Sjiïsme Alevitisme Nasie van Islam – Swart Moslems Ahmadiyya Soefisme Universele Soefisme Volks-Islam

                                               

Vediese religie

Die Vediese religie was in die Vediese tydperk, van omstreeks 1750 tot 500 v.C., die godsdiens van die Indo-Ariers van Noord-Indie. Dit was ook bekend as Vedisme, Brahmanisme en Vediese Brahmanisme. Dit word soms ook antieke Hindoeïsme genoem omd ...

                                               

Panteon

Die term word in die besonder gebruik wanneer, soos in die Griekse mitologie, die godewêreld duidelik gestruktureer is, met ’n bepaalde hierargie, omskryfde familieverhoudinge en afgebakende take. Die familiebande en hierargie in sulke panteons k ...

                                               

Christendom

Die Christendom is n religie wat bely dat Jesus Christus die Seun van God is en verlossing verkondig aan die volgelinge van hierdie geloof, wat as Christene bekend staan. Christene glo in een God as Drie-eenheid: God die Vader, God die Seun en di ...

                                               

Ludwig Feuerbach

Ludwig Feuerbach was n filosoof wat homself ten doel gestel het om die mens weer in materiele denke te vestig. Hy is ook die grondlegger van die moderne sekulêre denke. Op die gebied van godsdiensfilosofie kom hy met twee opvattings voorendag: Da ...

                                               

Kabbala

Kabbala beteken letterlik "ontvangs". Die kabbala is esoteriese geskrifte wat deur ortodokse Jode as heilig beskou word. Die aanhangers van die geloof glo dat die werke n mens nader aan God sal bring en dat die aanhanger bonatuurlike kragte verkr ...

                                               

Auguste Comte

Isidore Marie Auguste François Xavier Comte was n Franse wiskundige en filosoof. Hy was een van die eerste wetenskapfilosowe en die grondlegger van die positivisme, wat bedoel was om n einde te bring aan die chaos wat ontstaan het na die Franse R ...

                                               

1555

Die jaar 1555 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het. Dit was die 55ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                               

Moslem

n Moslem of Moesliem is n aanhanger van die Islam-geloof. Die aanduiding kom van die Arabiese woord muslim, wat iemand wat homself oorgee beteken. Die wêreld tel 1.62 miljard Moslems, oftewel 23 persent van die wêreldbevolking en daarmee die twee ...

                                               

Wicca

Wicca is die moderne manifestasie van die ou paganisme of heksebeweging wat veral in Anglo-Amerikaanse lande uitgebrei het. Die term Wicca is afgelei uit die ou Angel-Saksiese taal en beteken letterlik "waarsegger", wat beteken om te buig of vleg ...

                                               

Sport

n Sport kan omskryf word as n fisieke- of denkspel wat in kompetisieverband gespeel kan word. Sport kan ook as ontspanning beoefen word. Alle sporte het reels wat nagekom moet word. Die beoefening van sport kan mense aktief en gesond hou, vandaar ...

                                               

Kaptein (sport)

Vir die titel of rang binne seevaart- en militêre verband, sien kaptein. n Kaptein in sport is n spanlid wat sy span aanvoer en verteenwoordig. Die kaptein word meestal deur die afrigter aangewys, maar kan soms ook deur medespanlede verkies word. ...

                                               

Padel (sport)

Padel tennis, Pádel of Paddle is n raket- en balsport, soortgelyk aan tennis. In die Verenigde State van Amerika en Kanada staan dit bekend as Paddle.

                                               

Tsepo Mhlongo

Tsepo Mhlongo is n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA. Tsepo Winston Mhlongo is n Suid-Afrikaanse politikus. Hy is n lid van die Demokratiese Alliansie en het tot 2014 as raadslid vir die Stad Johannesburg gedien, waarna ...

                                               

Fietsry

Fietsry is die gebruik van fietse vir vervoer, ontspanning of vir sport. Fietsry is n baie effektiewe vervoermiddel vir kort- na middelafstande. Fietsry hou baie voordele in vergelyking met motorvoertuie, bv. goeie oefening, n alternatief vir die ...

                                               

Thulas Nxesi

Thembelani Waltermade Nxesi is n Suid-Afrikaanse politikus en sedert 30 Mei 2019 Minister van Werkverskaffing en Arbeid. Hy was van 26 Februarie 2018 tot 29 Mei 2019 Minister van Openbare Werke, van 30 Maart 2017 tot 26 Februarie 2018 Minister va ...

                                               

Formule Een

Formule Een, dikwels afgekort tot F1 en ook bekend as Grand Prix -wedrenne, is die hoogste enkelsitplek motorwedrenklas. Dit is n internasionale motorsport, wat jaarlikse wêreldbestuurders- en vervaardigerskampioenskappe insluit. Baie geesdriftig ...

                                               

Makhenkesi Stofile

Makhenkesi Arnold Stofile was n Suid-Afrikaanse politikus. Hy was die Minister van Sport en Ontspanning van 2004 tot 2010. Ten tye van sy dood was hy n ambassadeur in Duitsland. Stofile is in Adelaide in die Oos-Kaap gebore. Hy het vir n meesters ...

                                               

Ford Fiesta RS WRC

Die Ford Fiesta RS WRC is die wêreldtydrenmotor wat vir die Ford Wêreldtydrenspan gebou is deur Ford en M-Sport vir gebruik in die 2011 Wêreldtydrenseisoen. Dit is gebaseer op die Ford Fiesta padmotor, en die Ford Focus RS WRC, wat in verskeie we ...

                                               

Elliptiese sterrestelsel

’n Elliptiese sterrestelsel is ’n sterrestelsel wat min of meer ovaalvormig is. Hulle het ’n egalige voorkoms wat helderheid betref. Dit is een van die drie hoofklasse sterrestelsels wat oorspronklik deur Edwin Hubble beskryf is in sy 1936-werk T ...

                                               

Besproeiing

Besproeiing is die kunsmatige natlei van plante deur die toediening van water. Besproeiing is noodsaaklik in droe gebiede of as die natuurlike reenval onvoldoende is. Die water vir besproeiing kan uit n dam, rivier of boorgat gepomp word. n Bespr ...

                                               

Dwergsterrestelsel

’n Dwergsterrestelsel is ’n klein sterrestelsel wat uit tot verskeie miljarde sterre bestaan, ’n klein aantal in vergelyking met die Melkweg se 200–400 miljard. Die Groot Magellaanse Wolk met sy 30 miljard sterre word soms as ’n dwergstelsel gekl ...

                                               

Atlas of Peculiar Galaxies

Die Atlas of Peculiar Galaxies is ’n sterrekundekatalogus van ongewone sterrestelsels wat deur die Amerikaanse sterrekundige Halton Arp opgestel is. Daar is altesaam 338 stelsels in die katalogus, wat oorspronklik in 1966 deur die Kaliforniese In ...

                                               

Spiraalsterrestelsel

’n Spiraalsterrestelsel is ’n soort sterrestelsel wat aanvanklik deur Edwin Hubble beskryf is in sy 1936-werk The Realm of the Nebulae. Dié stelsels bestaan uit ’n plat, roterende skyf van sterre, gas en stof en ’n bolvormige, sentrale verdikking ...

                                               

Sterrestelsel

’n Sterrestelsel is ’n massiewe stelsel wat deur swaartekrag gebind word en bestaan uit sterre, gas, stof en ’n belangrike, dog duistere komponent wat as donkermaterie bekendstaan. Tipiese sterrestelsels strek van dwergsterrestelsels met so min a ...

                                               

Stelselteorie

Stelselteorie is n interdissiplinêre studieveld wat die verhoudings van stelsels in hul geheel bestudeer. Een van die oudste vorms van stelseldenke word gevind in die Chinese I-Ching of die Boek van verandering wat gebaseer is op die onderliggend ...

                                               

Onreëlmatige sterrestelsel

’n Onreelmatige sterrestelsel is ’n sterrestelsel wat nie ’n kenmerkende vorm het soos ’n spiraal- of elliptiese sterrestelsel nie. Sulke stelsels val nie in enige gewone klas soos deur Edwin Hubble bepaal nie en hul voorkoms is soms chaoties – h ...

                                               

Eksoplaneet

’n Eksoplaneet of ekstrasolêre planeet is ’n planeet buite die Sonnestelsel. Tot en met 1 Maart 2013 was altesaam 861 sulke planete geïdentifiseer. Teen 1 Mei 2021 was daar 4 719 bevestigde eksoplanete in 3 490 planeetstelsels, met 772 stelsels w ...

                                               

Interaktiewe sterrestelsel

Interaktiewe sterrestelsels is sterrestelsels waarvan die swaartekragvelde mekaar versteur. ’n Voorbeeld van ’n klein interaksie is wanneer ’n satellietstelsel die spiraalarms van die primêre stelsel versteur. ’n Voorbeeld van ’n groot interaksie ...

                                               

Termodinamiese stelsel

n Termodinamiese stelsel is n toestel of kombinasie van toestelle wat materie bevat en wat bestudeer word. Die woord toestel kan hier baie ruim geïnterpreteer word. Die koelkas, die reageerbuis, die menslike liggaam, die aarde of die melkweg of s ...

                                               

Tegnologie

Tegnologie is die som van tegnieke, vaardighede, - metodes, en - prosesse wat gebruik word in die produksie van goedere of dienste of in die vervulling van die doelwitte, soos wetenskaplike ondersoek. Tegnologie kan die kennis wees van tegnieke e ...

                                               

Tshwane-Universiteit vir Tegnologie

Die Tshwane-Universiteit vir Tegnologie is n tersiêre opleidingsinstansie wat in Tshwane gelee is. TUT het in 2003 ontstaan nadat drie groot technikons saamgesmelt het, naamlik: Technikon Noord-Gauteng, Technikon Noord-Wes en Technikon Pretoria.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →