ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 400




                                               

Dál Riata

Dál Riata was n Gaeliese koninkryk wat aan weerskante van die Noordkanaal tussen die eilande Groot-Brittanje en Ierland gelee was en dele van Wes-Skotland en Noordoos-Ierland ingesluit het. In sy bloeitydperk tussen die laat 6de en vroee 7de eeu ...

                                               

Gaele

Die Gaele, ook bekend as die Goidels, is ’n etnolinguistiese groep wat inheems is aan Noordwes-Europa. Hulle word verbind met die Gaeliese tale, ’n tak van die Keltiese tale wat Iers-Gaelies, Manx-Gaelies en Skots-Gaelies insluit. Soms word hulle ...

                                               

Gemenebes van Engeland

Die Gemenebes van Engeland was die republiekeinse periode wat van 1649 tot 1653 eers in Engeland met Wallis en later in Skotland en Ierland bestaan het. Tussen 1653 en 1659 het dit bekend gestaan as die Gemenebes van Engeland, Skotland en Ierland ...

                                               

Kolonisasie van Ulster

Die Kolonisasie van Ulster was die georganiseerde Skotse en Engelse volksplanting in Ulster, een van die vier historiese provinsies van Ierland. Privaat kolonisasie deur welvarende landeienaars het al in 1606 begin, terwyl die amptelike volksplan ...

                                               

Krieketwêreldbeker 1999

Die Krieketwêreldbeker 1999, amptelik bekend as die IKR Krieketwêreldbeker 1999, het van 14 Mei tot en met 20 Junie 1999 in Engeland, Skotland, Ierland, Nederland en Wallis plaasgevind. Dit was die sewende krieketwêreldbeker in internasionale een ...

                                               

Lordskap van Ierland

Die Lordskap van Ierland was n staat gelee in Wes-Europa op die eiland Ierland. Dit het bestaan van 1171 tot met die stigting van die Koninkryk van Ierland en het groot dele van die eiland Ierland beheers.

                                               

Markies van Londonderry

Die titel is oorspronklik in 1816 geskep vir Robert Stewart, 1ste graaf van Londonderry, n gewese afgevaardigde wat die graafskap Down in die Ierse Laerhuis verteenwoordig het. Stewart het vroeer reeds die titels "Baron Londonderry" in 1789, "Vis ...

                                               

Pale

Die Pale of die Engelse Pale was n deel van Ierland wat in die laat middeleeue onder Engelse bewind gestaan het. Teen die laat 15de eeu was dié gebied beperk tot n streek langs die ooskus wat van Dalkey, suid van Dublin, tot die garnisoenstad Dun ...

                                               

Peerage of Ireland

Die Peerage of Ireland behels die adellike titels wat deur Engelse monarge volgens hul gesag as Lord of Koning van Ierland, of deur latere monarge van die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland geskep is. Adellike titels, wat ontvang ...

                                               

Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland

Hierdie artikel handel oor die Verenigde Koninkryk gedurende die tydperk wanneer al van Ierland was deel daarvan. Vir die staat in sy huidige vorm, sien die Verenigde Koninkryk. Die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland was die ampte ...

                                               

Amritsar-slagting

Die Jallianwala Bagh-slagting, ook bekend as die Amritsar-slagting, het op 13 April 1919 plaasgevind toe troepe van die Brits-Indiese Leer onder die bevel van waarnemende brigadier-generaal Reginald Dyer wapens afgevuur het op n skare ongewapende ...

                                               

Britse Oos-Indiese Kompanjie

Die Oos-Indiese Kompanjie was n vroee Engelse aandelegeselskap wat aanvanklik gevorm is vir die aangaan van handel met die Oos-Indiese handelstreek, maar waarvan die handel uiteindelik tot die Indiese subkontinent en China beperk was. As die vroe ...

                                               

Guptaryk

Die Guptaryk was n dinastie op die Indiese subkontinent tussen die laat 3de en 6de eeue. In die 4de en 5de eeu het hulle n ryk regeer wat byna die hele Noord-Indie beslaan het. Alhoewel hul ryk nooit so groot was soos die vroeere Maurya-ryk of di ...

                                               

Koh-i-noor

Die diamant Koh-i-noor is die pronkstuk in die Britse kroonjuwele. Interessant genoeg is na Brits-Indie as die kroonjuweel van die Britse Ryk verwys. Dit is gevind in die Golconda-gebied in die Andhra Pradesh-streek van Indie. Oorspronklik was di ...

                                               

Krieketwêreldbeker 1987

Die Krieketwêreldbeker 1987 het van 8 Oktober tot en met 8 November 1987 in Indie en Pakistan plaasgevind. Dit was die vierde krieketwêreldbeker in internasionale eendagkrieket wat deur die Internasionale Krieketkonferensie aangebied is en die ee ...

                                               

Krieketwêreldbeker 1996

Die Krieketwêreldbeker 1996 het van 14 Februarie tot en met 17 Maart 1996 in Indie, Pakistan en Sri Lanka plaasgevind. Dit was die sesde krieketwêreldbeker in internasionale eendagkrieket wat deur die Internasionale Krieketraad aangebied is en di ...

                                               

Batavia

Batavia is die naam wat die Indonesiese hoofstad Jakarta in die Hollandse tydperk gedra het. Die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie het hierdie stad as hul hoofsetel in Asie gebruik van 1619-1795. Jan van Riebeeck is op 18 Januarie 1677 in Batavia o ...

                                               

Nederlands-Indië

Nederlands-Indie was n Nederlandse kolonie en het bestaan vanaf 1800 tot 1949. Die geskiedenis van die kolonie begin in 1619 met die verowering van Jayakarta en stigting van die hoofstad Batavia deur die Nederlandse kommandeur Jan Pieterszoon Coe ...

                                               

Sultanaat Atjeh

Die Sultanaat Atjeh was n staat in die noorde van Sumatra vanaf die 15de eeu tot 1903. In die 17de eeu het die Nederlandse VOC handelskontakte met die sultanaat onderhou en in 1616 het hulle n ambassadeur na die sultan se hof gestuur. In die 19de ...

                                               

Hamdanidiese dinastie

Die Hamdanidiese dinastie was ’n Sjiïtiese, Moslemse Arabiese dinastie van Noord-Irak en Sirie. Hulle het afgestam van die antieke, Christelike Banu Taghlib-stam van Mesopotamie en Oos-Arabie. Die dinastie is deur Hamdan ibn Hamdun gestig na wie ...

                                               

Hasjemiete

Die Hasjemiete is die koninklike familie van Jordanie, waaroor hulle sedert 1921 regeer. Hulle was ook die vorstehuis van Sirie, Hedjaz en Irak.

                                               

Lachmiede

Die Lachmiede was ’n Christelike Arabiese koninkryk in die hedendaag Suid-Irak, met al-Hirah van 266 n.C. af as hoofstad. Digters het dit as ’n paradys op aarde voorgehou; een Arabiese digter het dit so beskryf: "Een dag in al-Hirah is beter as ’ ...

                                               

Siriese Burgeroorlog

Die Siriese Burgeroorlog, ook bekend as die Siriese Rewolusie, is ’n voortslepende konflik in Sirie. Die onrus het in die vroee lente van 2011 begin met landwye opstande teen president Basjar al-Assad se regering, wie se magte gereageer het met g ...

                                               

Il-khanaat

Die Il-khanaat was ’n wegbreek-khanaat van die Mongoolse Ryk wat deur die Huis van Hülegü regeer is. Dit is in die 13de eeu gestig en het hoofsaaklik bestaan uit die hedendaagse Iran, sowel as naburige streke in Azerbeidjan en die sentrale en oos ...

                                               

Mede

Die Mede was ’n antieke Iranse volk wat in ’n gebied bekend as Medie gewoon en Medies gepraat het. Hul aankoms in die streek word verbind met die eerste golf migrasies van Iranse volke na Antieke Iran van die laat 2de tot die vroee 1ste millenniu ...

                                               

Arabies-Israeliese konflik

Die Arabies-Israeliese konflik is n term wat gebruik word om die spanning en openlike vyandighede tussen die Arabiese lande en Israel te beskryf. Die konflik heers al sedert 1948.

                                               

Britse mandaat van Palestina

Die Britse Mandaat van Palestina, soms na verwys as die Mandaat van Palestina, was n Volkebondmandaat wat na die Eerste Wêreldoorlog ontstaan het toe die Ottomaanse Ryk volgens die Verdrag van Sèvres verdeel is. Die Britse Mandaat van Palestina h ...

                                               

Dooie See-rolle

Die Dooie See-rolle is n versameling van ongeveer 900 dokumente, insluitende geskrifte van die Hebreeuse Bybel, wat tussen 1947 en 1956 in elf grotte in en rondom Wadi Qumran naby die murasies van die antieke nedersetting van Khirbet Qumran, op d ...

                                               

Kanaän

Kanaän was in die laat 2de millennium v.C. ’n streek in die Antieke Nabye-Ooste. Volgens beskrywings in die Bybel het dit min of meer met die Levant ooreengestem, veral die suidelike dele waar die vertellings in die Hebreeuse Bybel afspeel.

                                               

Moderne geskiedenis van Israel - Diaspora (1918)

Die antieke geskiedenis van Israel was vol geweld, oorloe, ballingskap, die verdwyning van die Tien Stamme van Israel en uiteindelik die Diaspora of verstrooiing van die Joodse volk na verskillende lande in Asie, Afrika en Europa. Joodse geskieds ...

                                               

Paralimpiese Somerspele 1968

Die Paralimpiese Somerspele 1968, destyds bekend as die 17de jaarlikse Internasionale Stoke Mandeville Spele, is tussen 4 en 13 November 1968 in Tel Aviv, Israel, aangebied. Tydens die geleentheid het 774 atlete uit 28 nasies aan 188 items in 10 ...

                                               

Anti-Kominternpakt

Die Anti-Kominternpakt was n verdrag onderteken deur die Japannese Ryk en Nazi-Duitsland op 25 November 1936, teen kommunisme, in besonder die Sowjetunie. In 1937 het Italie by hierdie verdrag aangesluit, wat die spilmoonthede gevorm het. Later h ...

                                               

Augur

Die augur was n godsdienstige beampte in antieke Rome wat deur die staat of familiehoofde voor enige belangrike besluitneming geraadpleeg is om vas te stel of dit in ooreenstemming met die wil van die Gode was. Dié wil is geopenbaar deur natuurte ...

                                               

Brigate Rosse

Die Brigate Rosse was n linkse terroriste-organisasie, gebaseer in Italie, wat verantwoordelik is vir talle gewelddadige voorvalle, insluitende moord, ontvoering en roof tydens die sogenaamde "Jare van Lood". Die organisasie is in 1970 gestig om ...

                                               

Faliskies

Faliskies, n uitgestorwe taal van die antieke Latium behoort tot die Italiese groep van die Indo-Europese taalfamilie en vorm saam met die nou verwante Latyn die Latino-Faliskiese subgroep. Faliskies is deur die Faliskers-stam in die noordelike L ...

                                               

Fascisme

Die term fascisme is aanvanklik gebruik om na die Italiaanse politieke beweging van Benito Mussolini te verwys wat in 1922 die mag in die land oorgeneem het. Later is dit ingespan om as sambreelterm ook ander lande se soortgelyke politieke stromi ...

                                               

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1934

Die 2de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi is vanaf 27 Mei tot 10 Junie 1934 in Italie aangebied. Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Europa en Italie aangebied is. Die Koninkryk Italie onder Benito Mussolini se fascistiese bewind h ...

                                               

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990

Die 14de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi is vanaf 8 Junie tot 8 Julie 1990 in Italie aangebied. Dit was die tweede Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Italie aangebied is, ná die toernooi van 1934, en die agtste in Europa. Italie het die tweede lan ...

                                               

Hertogdom Benevento

Die hertogdom is in 571 deur Zotto en sy Langobarde gestig. Dit het tot die inlywing van die koninkryk van die Langobarde in 774 n deel van hierdie koninkryk gevorm, hoewel die hof in Pavia dikwels min invloed op die hertogdom gehad het. Toe Kare ...

                                               

Investituurstryd

Die Investituurstryd was n magstryd tussen die keisers van die Heilige Romeinse Ryk en die pouse van Rome tydens 11e en 12de eeu. Die stryd is vernoem na die liturgiese handeling met die aanstelling van n biskop waar die staf en ring van sy amp a ...

                                               

Lambert van Spoleto

Lambert van Spoleto die seun van Guido van Spoleto wat in 891 as eerste nie-Karolinger keiser geword het. Lambert is op 30 April 892 deur pous Formosus tot medekeiser gesalf en na sy pa se dood het die jong Lambert self keiser geword. Sy ma, die ...

                                               

Olimpiese Somerspele 1960

Die Olimpiese Somerspele 1960, amptelik bekend as die Spele van die XVIIde Olimpiade, is tussen 25 Augustus en 11 September 1960 in Rome, Italie, aangebied. Rome is gekies bo Lausanne, Detroit, Boedapest, Brussel, Meksikostad en Tokio. Rome was a ...

                                               

Olimpiese Winterspele 1944

Die Olimpiese Winterspele 1944, amptelik bekend as die Vde Olimpiese Winterspele nadat die Olimpiese Winterspele 1940 gestaak is, sou in 1944 gehou word, maar is na die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog afgelas. Die Spele is in Junie 1939 deur ...

                                               

Olimpiese Winterspele 1956

Die Olimpiese Winterspele 1956, amptelik bekend as die VIIde Olimpiese Winterspele, is tussen 26 Januarie en 5 Februarie 1956 in Cortina dAmpezzo, Italie, aangebied. Die ander kandidaatstede was Colorado Springs en Lake Placid in die Verenigde St ...

                                               

Olimpiese Winterspele 2006

Die Olimpiese Winterspele 2006, amptelik bekend as die XXste Olimpiese Winterspele, is tussen 10 en 26 Februarie 2006 in Turyn, Italie, aangebied. Ander kandidaatstede was: Sion, Helsinki, Klagenfurt, Poprad-Tatry en Zakopane. Dit was naas die Ol ...

                                               

Oskies

Oskies is n Italiese taal met as kerngebied Samnium en Kampanie, die gebied van Bruttii en n deel van Sisilie. Saam met onder meer Umbries vorm Oskies die Sabelliese tale tak. Oskies is bekend uit inskripsies vanaf 400 v.C. Van die totale korpus, ...

                                               

Paralimpiese Somerspele 1960

Die Paralimpiese Somerspele 1960, destyds bekend as die 9de jaarlikse Internasionale Stoke Mandeville Spele, is tussen 18 en 25 September 1960 in Rome, Italie, aangebied. Tydens die geleentheid het 209 atlete uit 23 nasies aan 113 items in 8 vers ...

                                               

Paralimpiese Winterspele 2006

Die Paralimpiese Winterspele 2006 is tussen 10 en 19 Maart 2006 in Turyn, Italie, aangebied. Tydens die geleentheid het 474 atlete uit 38 nasies aan 58 items in 5 verskillende sportsoorte deelgeneem. Dit was die negende Paralimpiese Winterspele w ...

                                               

Pazzi-sameswering

Die Pazzi-sameswering was n sameswering deur lede van die Pazzi-familie en andere om die Medici-familie as heersers van Renaissance Florence met geweld te ontsetel. Op 26 April 1478 is n sluipmoordpoging uitgevoer op Lorenzo de Medici en sy broer ...

                                               

Spilmoondhede

Die Spilmoondhede was die lande wat die Geallieerdes teegestaan het tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die drie voorste magte, Nazi-Duitsland, die destydse fascistiese Italie en die Japannese Keiserryk, was militêre bondgenote na die ondertekening v ...