ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 401




                                               

Unifikasie van Italië

Die vredesooreenkoms wat deur die Kongres van Wene 1815 ingestel is, het Italie onveranderd as n "geografiese uitdrukking" gelaat, want die land was nog in nege state verdeel. Die onderdrukking van liberale bewegings teen 1830 het die opkoms van ...

                                               

Verdrag van Staal

Die Verdrag van Staal, wat formeel bekend staan as die Vriendskapspakt en Alliansie tussen Duitsland en Italie, was n ooreenkoms tussen Fassistiese Italie en Nazi-Duitsland, wat op 22 Mei 1939 deur die ministers van buitelandse sake van Italie en ...

                                               

Geskiedenis van Japan

Japan is n eilandgroep. Dit is byna geheel en al in die gematigde klimaatsone. Baie neerslag val en die grond is redelik vrugbaar. Alhoewel Japan nie te ver van die vasteland van Asie gelee is nie, was dit altyd op die periferie. Dit het dus n re ...

                                               

Aanval op Pearl Harbor

Die aanval op Pearl Harbor was n voorkomende militêre verrassingsaanval deur die Japannese Keiserlike Vlootlugmag op die Verenigde State teen die vlootbasis by Pearl Harbor in Oahu, n eiland van Hawaii, net voor 08:00, op Sondagoggend, 7 Desember ...

                                               

Akagi

Die Akagi was n vliegdekskip van die Japannese Keiserlike Vloot gedurende die Tweede Wêreldoorlog. Die Akagi is vernoem na n vulkaan in die Kanto-streek van Japan. Dit is in Kure gebou, aanvanklik as n gevegskruiser van die Amagi -klas, maar na n ...

                                               

Besetting van Japan

Die besetting van Japan was n tydperk van sewe jaar waartydens Japan deur die Geallieerdes onder leiding van die Verenigde State van Amerika beset is. Japan gee op 14 Augustus 1945 tydens die Tweede Wêreldoorlog oor en die besetting begin 14 dae ...

                                               

Desjima

Dezjima was n klein kunsmatige eilandjie in die hawe van Nagasaki in Japan. Die eilandjie was van 1641 tot 1859 n Nederlandse handelspos wat onder leiding van n opperhoof van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie gestaan het. Alhoewel daar al seder ...

                                               

Eed in Vyf Artikels

Die Eed in Vyf Artikels was die fundamentele beleid van die Meiji-regering. Dit is op 6 April 1868 by die Keiserlike Kasteel van Kioto afgekondig by die betowering van Keiser Meiji. Die eed het die hoofdoelstellings uiteengesit, en die plan van a ...

                                               

Fat Man

Die kernwapen met die kodenaam Fat Man is op 9 Augustus 1945 oor Nagasaki, Japan, deur die Verenigde State van Amerika laat ontplof. Dit was die tweede en laaste kernwapen wat ooit in oorlog aangewend is, en die ontploffing was die derde mensgema ...

                                               

FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2001

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2001 is van 30 Mei tot 10 Junie 2001 in Suid-Korea en Japan aangebied en het as voorbereiding vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 gedien. Dit was die derde sokker-konfederasiebeker wat onder FIFA s ...

                                               

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002

Die 17de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi is vanaf 31 Mei tot 30 Junie in Korea en Japan aangebied. Dit is die eerste keer dat die toernooi in Asie en buite die Amerikas of Europa gehou is; asook die eerste keer wat dit deur twee lande gemeenskapl ...

                                               

Toyotomi Hideyoshi

Toyotomi Hideyoshi was n Japannese politikus uit die laat Sengoku-periode wat beskou word as die tweede Groot Vereniger van Japan. Hideyoshi het vanuit n boere-agtergrond gestyg as n ondergeskikte van die vooraanstaande heer Oda Nobunaga om een v ...

                                               

Japannese Keiserlike Vloot

Die Japannese Keiserlike Vloot was die vloot van die Japannese Keiserryk tussen 1869 en 1945. In 1905 behaal die vloot n groot oorwinning oor die Russiese Keiserlike Vloot in die Slag van Tsushima. Op die vooraand van die Tweede Wêreldoorlog was ...

                                               

Japannese Keiserryk

Die term Japannese Keiserryk of Keiserryk Japan) verwys gewoonlik na die tydperk in die Japannese geskiedenis tussen die Meiji-Herstelling in 1868 en die Japannese oorgawe aan die einde van die Tweede Wêreldoorlog in 1945. In politieke opsig slui ...

                                               

Japannese Selfverdedigingsmag

Die Japannese Selfverdedigingsmag vorm die weermag van Japan. Die leer is na die Tweede Wêreldoorlog gestig en is die opvolger van die Japannese Keiserlike Leer. Dié leer het nog nooit aan enige gevegte deelgeneem nie, maar is sedert 1995 ingeska ...

                                               

Kofun-tydperk

Die Kofun-tydperk is n tydperk in die geskiedenis van Japan van omtrent 250 tot 538. Dit word gekenmerk deur die bou van groot grafheuwels wat bekend staan as. Dit word gewoonlik in twee fases verdeel: vroeg en laat 5de en 6de eeu). Die Kofun-tyd ...

                                               

Little Boy

Little Boy was die kodenaam van die atoombom wat op Hirosjima gegooi is op 6 Augustus 1945. Die bom is vervoer deur n Boeing B-29 Superfortress-bomwerper van die Amerikaanse Lugmag onder beheer van Kolonel Paul Tibbets. Dit was slegs die wêreld s ...

                                               

Lugmag van die Japannese Keiserlike Leër

Die Lugmag van die Japannese Keiserlike Leer was tot 1945 die lugmag van die destydse Japannese Leer. Die Japannese Keiserryk het geen aparte of onafhanklike lugmag gehad nie. Sowel die Japannese Keiserlike Leer as die Japannese Keiserlike Vloot ...

                                               

Meiji-Herstelling

Die Meiji-Herstelling was n gebeurtenis wat praktiese imperiale heerskappy aan die Japannese Keiserryk in 1868 onder Keiser Meiji herstel het. Alhoewel daar regerende keisers voor die Meiji-Herstelling was, het die gebeure die praktiese vermoens ...

                                               

Chūichi Nagumo

Chuichi Nagumo was n admiraal van die Japannese Keiserlike Vloot wat in die Tweede Wêreldoorlog geveg het, insluitend die aanval op Pearl Harbor en die Slag van Midway. Hy het selfmoord gepleeg ná die verlore Slag van Saipan.

                                               

Nara-tydperk

Die Nara-tydperk in die geskiedenis van Japan dek die tydperk van 710 tot 794 n.C. Keiserin Gemmei het die hoofstad die Heijō-kyō gevestig. Behalwe vir 5 jaar, toe die hoofstad vir n kort tydperk weer geskuif is, het dit die hoofstad van die Japa ...

                                               

Oda Nobunaga

Oda Nobunaga was n Japannese daimyō een van die leidende figure in die Sengoku-tydperk. Hy word beskou as die eerste "Groot Vereniger" van Japan. Nobunaga was hoof van die magtige Oda-klan en het n oorlog geloods teen ander daimyō om Japan in die ...

                                               

Olimpiese Somerspele 1964

Die Olimpiese Somerspele 1964, amptelik bekend as die Spele van die XVIIIde Olimpiade, is tussen 10 en 24 Oktober 1964 in Tokio, Japan, aangebied. Naas Tokio het Detroit, Wene en Brussel aansoek gedoen om die spele te kon aanbied. Dit was die eer ...

                                               

Olimpiese Winterspele 1940

Die Olimpiese Winterspele 1940, amptelik bekend as die Vde Olimpiese Winterspele, sou in 1940 gehou word, maar is na die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog afgelas. Die Spele is op 1 Augustus 1936 deur die Internasionale Olimpiese Komitee tyden ...

                                               

Olimpiese Winterspele 1972

Die Olimpiese Winterspele 1972, amptelik bekend as die XIde Olimpiese Winterspele, is tussen 3 en 13 Februarie 1972 in Sapporo, Japan, aangebied. Die ander kandidaatstede was Banff, Lahti en Salt Lake City. Dit is die eerste keer dat die Olimpies ...

                                               

Olimpiese Winterspele 1998

Die Olimpiese Winterspele 1998, amptelik bekend as die XVIIIde Olimpiese Winterspele, is tussen 7 en 22 Februarie 1998 in Nagano, Japan, aangebied. Ander kandidaatstede was: Aosta, Jaca, Östersund en Salt Lake City. Die Paralimpiese Winterspele 1 ...

                                               

Opkoms van Japan as Wêreldmoondheid

Die snelle opkoms van Japan in die moderne wêreld kan beskryf word as een van die merkwaardigste ontwikkelinge van die vorige eeu. Dit is merkwaardig in dié opsig dat n volk wie se bestaan tot ongeveer honderd en vyftig jaar gelede vir die wêreld ...

                                               

Pampoenbom

Pampoenbomme was konvensionele lugbomme wat ontwikkel is deur die Manhattan-projek en wat gebruik was deur die United States Army Air Forces teen Japan tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die pampoenbom was n nabyreplika van die Fat Man plutoniumbom ...

                                               

Paralimpiese Somerspele 1964

Die Paralimpiese Somerspele 1964, destyds bekend as die 13de jaarlikse Internasionale Stoke Mandeville Spele, is tussen 8 en 12 November 1964 in Tokio, Japan, aangebied. Tydens die geleentheid het sowat 236 atlete uit 20 nasies aan 143 items in 9 ...

                                               

Paralimpiese Winterspele 1998

Die Paralimpiese Winterspele 1998 is tussen 5 en 14 Maart 1998 in Nagano, Japan, aangebied. Tydens die geleentheid het 562 atlete uit 31 nasies aan 122 items in 5 verskillende sportsoorte deelgeneem. Dit was die sewende Paralimpiese Winterspele w ...

                                               

Rugbywêreldbeker 2019

Die Rugbywêreldbeker 2019 is vanaf 20 September tot 2 November 2019 in Japan gehuisves. Dit was die negende rugbywêreldbeker van die vierjaarlikse rugbywêreldkampioenskap wat deur Wêreldrugby aangebied word en die vyfde in die Noordelike Halfrond ...

                                               

Sakoku

Sakoku was die buitelandse beleid van Japan waarvolgens geen buitelander of Japanner die land kon binnekom of verlaat nie, n oortreding wat met die doodstraf gestraf kon word. Die beleid is deur die Tokugawa sjogoenaat in plek gestel deur n aanta ...

                                               

Slag van Okinawa

Die Slag van Okinawa het op 1 April 1945 begin toe die Geallieerde magte n amfibiese landing op die eiland Okinawa gemaak het. Die invalsmag, onder beheer van Skout-Admiraal Richmond Kelly Turner, het bestaan uit 1 300 skepe en bote, 182 000 sees ...

                                               

Sōhei

Sōhei was Boeddhistiese krygermonnike in Middeleeuse en feodale Japan. By tye in die geskiedenis het hulle oor só veel mag en invloed beskik dat selfs keiserlike en militêre owerhede genoodsaak was om met hulle saam te werk. Die Sōhei se magsgroe ...

                                               

Japannese slagskip Yamato

Yamato, genoem na die antieke Japannese provinsie van Yamato, was n slagskip van die Japannese Keiserlike Vloot en die eerste skip van die Yamato klas slagskepe. Hierdie skip en sy susterskip, Musashi, was die grootste, swaarste slagskepe wat ooi ...

                                               

Jacques Cartier

Jacques Cartier was n Franse ontdekkingsreisiger van Kanada. Die Koning van Frankryk, François I, het hom gekies om certaines îles et pays où lon dit quil se doit trouver grande quantité dor et autres riches choses te vind "sekere eilande en land ...

                                               

Paul Chomedey de Maisonneuve

Paul Chomedey, sieur de Maisonneuve was n Franse offisier wat as die stigter van die Kanadese stad Montreal bekend staan. Paul Chomedey is die seun van n adellike gesin uit Neuville-sur-Vanne in die Champagne Frankryk. Op die leeftyd van dertien ...

                                               

Samuel de Champlain

Samuel de Champlain was n Franse ontdekker, navorser, koloniale pionier en van 1633 tot 1635 die eerste goewerneur van Kanada. Hy word ook die "Vader van Nieu-Frankryk" genoem. De Champlain stig in 1608 Quebecstad, die huidige hoofstad van die Pr ...

                                               

Adam Dollard des Ormeaux

Adam Dollard, sieur des Ormeaux was die kommandant van die fort in Ville-Marie, Nieu-Frankryk. Hy het op die ouderdom van 22 jaar na Nieu-Frankryk gekom en is deur Maisonneuve in diens geneem. In die lente van 1660 het hy saam met 16 metgeselle n ...

                                               

Louis Joliet

Louis Joliet - ook Jolliet - was n Franse ontdekkingsreisiger en pelshandelaar. Hy is gebore in Quebec en het gestudeer as n priester. In 1692 word hy egter n pelshandelaar - ook bekend as Coureur de bois - en verlaat Ouebec. Hy bevriend die Indi ...

                                               

LAnse aux Meadows

LAnse aux Meadows is n terrein in die mees noordelike punt van die Newfoundland-eiland, in Newfoundland en Labrador, Kanada, waar die oorblyfsels van n Wikingnedersetting in 1960 deur die Noorweegse verkenner Helge Ingstad en sy argeoloog vrou, A ...

                                               

Newfoundland

Newfoundland is n groot eiland noord van die noordoostelike kus vand Noord-Amerika, en die hoog bevolkste deel van die Kanadese provinsie Newfoundland en Labrador. Newfoundland is geskei van die Labrador-Skiereiland deur die Straat van Belle eila ...

                                               

Nieu-Frankryk

Nieu-Frankryk is n Franse kolonie in Noord-Amerika, wat in die tydperk tussen 1608 en 1763 bestaan en naas die gebied van die Sint-Laurensrivier ook die Mississippivallei met Louisiana en Akadie ingesluit het. Jacques Cartier maak namens die Koni ...

                                               

Nieu-Ysland

Nieu-Ysland is n gebied in die huidige Kanadese provinsie Manitoba waar n beduidende groep Yslandse immigrante hulle in die 19de eeu gevestig het. Die Yslandse erfenis in die streek het tot vandag toe bewaar gebly.

                                               

Olimpiese Somerspele 1976

Die Olimpiese Somerspele 1976, amptelik bekend as die Spele van die XXIste Olimpiade, is tussen 17 Julie en 1 Augustus 1976 in Montreal, Kanada, aangebied. Ander stede, wat as kandidate vir die organisering van die Spele aangewys is, was Moskou e ...

                                               

Olimpiese Winterspele 1988

Die Olimpiese Winterspele 1988, amptelik bekend as die XVde Olimpiese Winterspele, is tussen 13 en 28 Februarie 1988 in Calgary, Kanada, aangebied. Die ander kandidaatstede was Falun in Swede en Cortina dAmpezzo in Italie. Dit was die eerste Olim ...

                                               

Olimpiese Winterspele 2010

Die Olimpiese Winterspele 2010, amptelik bekend as die XXIste Olimpiese Winterspele, is tussen 12 en 28 Februarie 2010 in Vancouver, Kanada, aangebied. Ander kandidaatstede was: Pyeongchang en Salzburg. Die Olimpiese Winterspele 2010 is die derde ...

                                               

Paralimpiese Somerspele 1976

Die Paralimpiese Somerspele 1976, destyds bekend as die Torontolympiad – 1976 Olimpiade vir Liggaamlik Gestremdes, is tussen 4 en 12 Augustus 1976 in Toronto, Kanada, aangebied. Tydens die geleentheid het 1 271 atlete uit 40 nasies aan 448 items ...

                                               

Paralimpiese Winterspele 2010

Die Paralimpiese Winterspele 2010 is tussen 12 en 21 Maart 2010 in Vancouver, Kanada, aangebied. Enkele van die items is in die nabygelee Whistler gehou. Dit was die tiende Paralimpiese Winterspele wat aangebied is en die tweede keer dat Paralimp ...

                                               

Quebecse Taalbeweging

Quebec was vir 200 jaar, sedert 1759 van die huidige standaardtaal in Frankryk afgesny, as gevolg van die Britse besetting van Kanada. Dit het ’n groot invloed op die Franse taal in Quebec gehad. Die Frans wat vandag in Quebec gepraat word, versk ...