ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 46




                                               

Korea-oorlog

Die Korea-oorlog was n oorlog in Korea tussen Noord-Korea en Suid-Korea, wat op 25 Junie 1950 begin en op 27 Julie 1953 met n skietstilstand geeindig het. Die oorlog duur amptelik voort tot vandag toe.

                                               

Kores die Grote

Kores die Grote, ook bekend as Kores II of Kores van Persie, was die eerste Zoroastriese Persiese keiser. Hy was die stigter van die Persiese Ryk onder die Achaemenidiese dinastie. Sy naam word ook Cirus of Sirus gespel. Dit was onder sy heerskap ...

                                               

Koring

Koring is een van die vernaamste grane waarmee die mensdom homself voed, oorspronklik vanuit die Levantgebied in die Midde-Ooste en die Ethiopiese hooglande, maar wat nou dwarsoor die wêreld verbou word. Koring word op n groter landoppervlakte ve ...

                                               

Koringberg

Koringberg in die Swartland lê 6 km wes van die N7 nasionale pad tussen Piketberg en Moorreesburg en 15 km van beide dorpe. Dit is 116 km per pad en 146 km per spoor van Kaapstad. In die omgewing word hoofsaaklik met koring geboer, vandaar die do ...

                                               

Koringland met Kraaie

Koringland met Kraaie is in Julie 1890 geskilder - Van Gogh het geskryf hy het drie skilderye van groot koringlande onder n onrustige hemel gemaak. Daar word algemeen en verkeerdelik geglo dat dit Van Gogh se laaste skildery was, of selfs dat hy ...

                                               

Kormorante

Kormorante is n familie van voels in die orde van Suliformes. Die familie omvat drie genera met 36 spesies. Kormorante is swart of swart-en-wit watervoels wat langs die kus of by binnelandse waters aangetref word. Kenmerkend vir die voels is dat ...

                                               

Korrelasie (geol)

Korrelasie word in die stratigrafie gebruik om aan te dui dat n afsetting op 2 of meer plekke tot dieselfde eenheid behoort. Daar bestaan 3 korrelasiebeginsels: lito-, bio- en chronostratigrafies, wat betrekking het op onderskeidelik die ooreenko ...

                                               

Korsika

Korsika is n eilandgebied van Frankryk in die Middellandse See en n Région van Frankryk. Die eiland lê in Europa suidoos van Frankryk, wes van Italie en noord van Sardinie. Korsika is die vierde grootste eiland in die Middellandse See ná Sisilie, ...

                                               

Korsmos

Korsmos is ’n simbiotiese organisme wat ontstaan uit ’n bakterie of alg en nog een of meer fotosintetiese organismes. Al die elemente bestaan dus saam in ’n wedersyds voordelige verhouding. Die hele saamgestelde lewensvorm het eienskappe wat vers ...

                                               

Kortsnoetgrasslang

Die Kortsnoetgrasslang is n slang wat meestal aan die oostekant en sentrale deel van Suider-Afrika voorkom insluitend suid tot sentraal Mosambiek. Dit sluit die Wes-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat en Namibie uit.

                                               

Kortsprietsprinkaan

Die suborde Caelifera bevat vier groot families sprinkane een familie dwergkrieke. Sprinkane word algemeen oor die wêreld aangetref en meestal deur hul groot dye aan die springbene en die kort voelhorings gekenmerk. Die spesies wat striduleer, do ...

                                               

Kortstekel-suierbekkie

Die Kortstekel-suierbekkie is n varswater vis wat voorkom in die Limpoporivier, die Komatirivier en die middel en onderste gedeeltes van die Zambezirivier in Suider-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Shortspine suckermouth.

                                               

Korttand-kardinaal

Die Korttand-kardinaal is n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika; vanaf die Rooisee tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Short-tooth cardinal. In beide Afrikaans en Engels staan dit ook bekend as die Diamant-kardinaa ...

                                               

Kortvin-ghieliemientjie

Die kortvin-ghieliemientjie is n varswatervis wat voorkom in die Sabierivier in Mpumalanga en sytakke van die Pongolarivier in KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die shortfin barb.

                                               

Kortvin-mako

Die kortvin-mako is n haai wat dwarsoor die wêreld voorkom in tropiese, sub-tropiese en gematigde water. In Engels staan die haai bekend as die Shortfin mako.

                                               

Kortvin-paling

Die Kortvin-paling is n varswatervis wat in riviere voorkom aan die ooskus van Afrika suidwaarts vanaf die Zambezirivier. In Engels staan die vis bekend as die Shortfin eel.

                                               

Kortvinduiwelsrog

Die Kortvinduiwelsrog is n rog wat deel vorm van die manta familie. Die seedier kom voor in die oostelike Atlantiese Oseaan, die Indiese oseaan en die westelike Stille Oseaan. In Engels staan dit bekend as die shorthorned devil ray.

                                               

Korund

Korund is n mineraal met formule Al 2 O 3 wat baie hard is en in sy rooi vorm as robyn en in sy blou vorm as saffier bekend is. Dit is gewilde edelstene. Korund is α- Al 2 O 3, wat die termodinamies stabielste allotroop van aluminiumoksied is. Om ...

                                               

Kosakke

Moenie verwar word met Kasakke nie. Kosakke was oorspronklik lede van demokratiese, halfmilitêre gemeenskappe in die Oekraïne en Suid-Rusland, veral in ylbevolkte gebiede en aan die Don- en die Dnjepr-rivier. Hulle het ’n belangrike rol gespeel i ...

                                               

Koster

Bastiaan Hendricus Koster het hom in 1860 op die plaas "Kleinfontein" gevestig nadat hy vanaf Nederland geemigreer het. Toe die spoorlyn vanaf Johannesburg na Mahikeng geopen het in 1910, is n halte op Kleinfontein opgerig. Die dorp Koster het la ...

                                               

Moses Kottler

Moses Kottler was ’n skilder een van Suid-Afrika se bekendste beeldhouers, hoewel hy nooit formele onderrig in dié genre ontvang het nie. Kottler is in 1896 in Litaue gebore en hom eers in 1915 in Suid-Afrika gevestig nadat hy sedert 1911 teken- ...

                                               

Koue Oorlog

Die Koue Oorlog was ’n langdurige toestand van politieke konflik, militêre spanning en ekonomiese mededinging wat ná die Tweede Wêreldoorlog hoofsaaklik tussen die Sowjetunie en sy satellietstate aan die een kant en die Westerse wêreld, veral die ...

                                               

Kougadam

Die Kougadam is in die Kougarivier gelee net voor die saamvloeiing met die Grootrivier waar die Gamtoosvallei begin in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dam is in 1967 voltooi en het n bakmaat van 128.49 miljoen m 3 agter n wal wat 365 m lank en 94 ...

                                               

Kougoed

Kougoed, ook: kanna, hotnotskougoed N.E.Br) is n plant uit die vygiefamilie wat voorkom in die Wes-, Oos- en Noord-Kaap. Op die SANBI-rooilys word dit as veilig gelys. Die plant vorm slank takkies wat kruip of klim en wat met ouderdom houtig kan ...

                                               

Kraai

Die kraaie is groot, oorwegend blinkswart voels wat enigiets vreet; die grootste lede in die orde Passeriformes, of sangvoels. Die geslagte lyk eners en jonges lyk baie soos volwassenes. Hulle roep tipies hard en skor. Kraaie kom op alle vastelan ...

                                               

Kraalanemoon

Die Kraalanemoon is n anemoon wat voorkom in die Stille- en Indiese oseane; meer spesifiek in die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die anemoon bekend as die Beaded anemone.

                                               

Kraalnaboom

Die Kraalnaboom is n boom wat eerder ronde as hoekige stingels het en het geen dorings nie. Hierdie spesie kan nie met ander nabome verwar word nie. Die boom se nasionale nommer is 355.

                                               

Kraanvoël

Die kraanvoel is n sierlike en statige voel en groter familielid van die korhaan en riethaan in die Gruidae familie. Hulle word gewoonlik in die Karoo, Hoeveld, Transkei en KwaZulu-Natal aangetref. Alle kraanvoels het vere wat aan albei kante van ...

                                               

Kraanvoëlblom

Die Kraanvoelblom is n blomplant met blomtyd vanaf Maart tot Oktober. Die plant is n stadige groeier met piesangagtige blare. Die blomme is oranje-en-blou wat soos voels lyk. Hierdie plant en blomme is een van Suid-Afrika se suksesvolste uitvoerp ...

                                               

Kragsport

Gewigoptel en stoei is die belangrikste kragsporte. Ander sporte, byvoorbeeld toutrek of paalgooi, word ook as kragsporte beskou, maar word nie internasionaal as sodanig erken nie. Gewigoptel word oral volgens redelik eenvormige reels beoefen, te ...

                                               

Krakeelrivier

Krakeelrivier is n nedersetting langs die rivier met dieselfde naam in die Oos-Kaap, Suid-Afrika langs die R62 provinsiale pad. Die nedersetting is gelee aan die noordelike hange van Formosapiek in die Tsitsikammaberge waar die Krakeelrivier ook ...

                                               

Kramp

Dit is dikwels onmoontlik om die oorsaak van die kramp, n meestal skadelose verskynsel, te bepaal. Tetanie en tetanus gaan gepaard met hewige krampe wat veroorsaak word deur onderskeidelik ʼn gebrekkige kalsuimgehalte in die bloed en besmetting de ...

                                               

Kransduif

Die Kransduif is n duif wat in groot dele van Afrika suid van die Sahara voorkom. Die kransduif het in groot getalle van sy oorspronklike habitat van steil kranse en berge na die dorpe en stede beweeg waar hy saam met die wildeposduif woon. Daar ...

                                               

Kranskop (koppie)

Kranskop is n bergkoppie reg langs die N1 in Limpopo, Suid-Afrika. Dit bestaan uit rooi sandsteen en is aan die wesgrens van die Springbokvlakte gelee, sowat 8 km noordoos van Kranskoptolhek en 3 km suid van die Nylrivier. Die kruin van die kop i ...

                                               

Kransvygie

Die Kransvygie is n blomdraende plant wat deel vorm van die vygiefamilie en kom hoofsaaklik voor in die Vrystaat. Die plantjie word net 5 cm hoog en die blomme is heldermagenta van kleur.

                                               

Kranswier

Kranswiere is n groepie wiere wat uitsluitend in varswater voorkom. Die meeste spesies het verkalkte selwande en ’n groot deel van die kalkafsettings op die bodem van riviere of damme is van dooie wiere afkomstig. Kranswiere wyk soveel af van and ...

                                               

Lili Kraus

Lili Kraus is in 1903 in Boedapest gebore. Haar vader was van Tsjeggiese afkoms, en haar moeder van n geassimileerde Joods-Hongaarse familie. Sy studeer aan die Franz Liszt Musiekakademie, en op die ouderdom van 17 skryf sy in by die Boedapest Ko ...

                                               

Kremetart

Die kremetart, ook soms "aap-broodbome" genoem, is n genus van agt spesies van bome, inheems aan Madagaskar, Afrika en Australie. Die kremetartboom behoort tot die familie Bombaceae en staan ook bekend as die "onderstebo boom". Die boom, wat inhe ...

                                               

Krenneriet

Krenneriet is n mineraal met chemiese formule Ag x Au 1-x Te 2 of Au 3 AgTe 8 wat na die Hongaarse myner J.A. Krenner genoem is. Dit is taamlik seldsaam, maar n gewilde goud- en silwererts. Dit kom gewoonlik saam met calaveriet, gedee goud, silva ...

                                               

Alfred Krenz

Alfred Frederic Krenz was een van die sogenaamde Nuwe Suid-Afrikaanse kunstenaars. Hy was een van ’n aantal Europese kunstenaars wat voor en ná die Tweede Wêreldoorlog na Suid-Afrika geïmmigreer en nuwe idees van die moderne Europese kunsstroming ...

                                               

Kreta

Kreta is die Griekse eiland met die grootste bevolking en oppervlakte, naamlik 8 336 km 2. Dit is die vyfde grootste eiland van die Middellandse See en die grootste van Griekeland. Kreta lê aan die suidpunt van die Egeïese See, sowat 100 km van d ...

                                               

Kreupelhout

Die kreupelhout is n kompakte boom wat net in die suidelike Wes-Kaap voorkom. Die boom het n ronde kroon maar die takke is kwasterig, verdraaid en ineengestrengel. Die verdraaide takke het die boom sy naam gegee. Dit word deur die Internasionale ...

                                               

Krewel-skad

Die krewel-skad is n vis wat voorkom in die Indiese- Stille Oseaan gebied, die Rooisee en langs die ooskus van Afrika suidwaarts tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis as die Shrimp scad bekend.

                                               

Francois Krige

Francois Krige was n Suid-Afrikaanse kunstenaar. Hy is op Uniondale in die Klein-Karoo gebore. Hy het eers aan die Michaelis-kunsskool onder die beeldhouer H.V. Meyerowitz gestudeer en daarna onder Vasquez Diaz in Spanje, aan die Akademie in Antw ...

                                               

Krimpvarkie

Die hele lyf is bedek met swart en dofgeel pennetjies - vanaf die voorkop, oor die rug tot onder die sye. Die gesig is omraam met n strook wit hare wat strek van onder die ore tot bo-op die voorkop, bo-oor die oe. Die res van die gesig is swart o ...

                                               

Krisant

Die Krisant is n huisplant, dit wil sê potplant, wat waarskynlik afkomstig is vanaf China en is gewild vir sy blomme. Die plant in sy dwergvorm is meerjarig maar as n huisplant is hulle eenjarig. Dit kan ook in n tuin aangeplant word maar dan gro ...

                                               

Kristal

’n Kristal is ’n soliede materiaal wat bestaan uit atome, molekules of ione wat in ’n geordende patroon gerangskik is in al drie ruimtedimensies. Benewens hul mikroskopiese struktuur kan groot kristalle gewoonlik geeien word aan hul makroskopiese ...

                                               

Kritiese denke

Kritieke denke is die ontleding van feite om n oordeel te vorm. Die onderwerp is ingewikkeld en daar bestaan verskillende definisies wat oor die algemeen die rasionele, skeptiese, onbevooroordeelde analise of evaluering van feitelike bewyse inslu ...

                                               

Pieter Hendrik Kritzinger

Pieter Hendrik Kritzinger is gebore is op die plaas Wildemanskraal in die Port Elizabeth distrik en oorlede is in Cradock. Hy was n Boere generaal en guerillamag aanvoerder tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Hy was die seun van Wessel Kritzinger e ...

                                               

Krokodil

n Krokodil is n groot reptiel wat in die water woon. Hulle word beskou as lewende fossiele. Daar word geglo dat hulle 200 miljoen jaar oud is. Selfs al het dinosourusse reeds 65 miljoen jaar gelede uitgesterf, het krokodille oorleef. Hulle het ve ...