ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 51




                                               

Lobotidae

Die Driesterte is n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is slegs een genus met twee spesies wat hoort tot dié familie een van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

                                               

Lochkovium

Die Lochkovium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Devoon. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die Lochkovium was van sowat 419. ...

                                               

Lockheed C-130 Hercules

Die Lockheed C-130 Hercules is n middelswaar transportvliegtuig. Dit is n 4-motorige turboskroef wat deur baie NAVO-weermagte gebruik word. Die vliegtuig is reeds in die middel-1950s ontwerp en die eerste keer vervaardig, en word in 2006 die derd ...

                                               

Lockheed F-94 Starfire

Die Lockheed F-94 Starfire is n eerste generasie Amerikaanse vegvliegtuig aangedryf deur n straalmotor. Nadat die Sowjetunie hulle eerste kernwapen ontplof het, het die Verenigde State onmiddellik begin om n reeks onderskepping vliegtuie ontwikke ...

                                               

Lockheed Hudson

Die Lockheed Hudson is n Amerikaansvervaardigde ligte bomwerper wat hoofsaaklik deur die Britse Lugmag tydens die Tweede Wêreldoorlog gebruik is. In 1938 het die Britse owerhede n versoek vir kwotasies uitgestuur; hulle het n behoefte gehad vir n ...

                                               

Lockheed P-3 Orion

Die Lockheed P-3 Orion is n viermotorige turboskroef vliegtuig wat ontwikkel is vir marienewerk; verkenning oor die see en opsporing van duikbote. In 1957 het die Amerikaanse Vloot n uitnodiging gering vir die ontwerp van n maritieme verkenningsv ...

                                               

Lockheed P2V Neptune

Die Lockheed P2V Neptune is n Amerikaanse patrollie vliegtuig wat deur die Amerikaanse Vloot gebruik was. Dit is later vervang deur die Lockheed P-3 Orion. Nog voordat Amerika tot die Tweede Wêreldoorlog toegetree het, was daar reeds duidelikheid ...

                                               

Lockheed S-3 Viking

Die Lockheed S-3 Viking is n Amerikaanse verkenningsvliegtuig van die Amerikaanse Vloot. Die S-3 is een van die suksesvolste vliegtuie wat op vliegdekskepe diens gedoen het. Dit kan in verskeie rolle aangewend word insluitende dag-/nagverkenning, ...

                                               

Hans Lodeizen

Hans Lodeizen, gebore as Johannes August Frederik Lodeizen, was n Nederlandse digter. Hy is die outeur van een bundel gedigte en n aantal ander werke. Ten spyte van sy kort lewe en nederige uitset het sy minimalistiese lirieke; wat oor die algeme ...

                                               

Lodewyk XIV van Frankryk

Lodewyk XIV, ook bekend as die Sonkoning, was koning van Frankryk en Navarra. Hy het reeds op vierjarige leeftyd aan die bewind gekom onder regentskap van die Italiaanse kardinaal en minister Mazarin. Ná Mazarin se afsterwe in 1661 het hy self ge ...

                                               

Lodewyk die Vrome

Lodewyk die Vrome 16 April 778 Chasseneuil-du-Poitou – 20 Junie 840 Ingelheim aan die Ryn was n koning van die Franke uit die Karolingiese Huis. Hy was die seun van Karel die Grote en het hom in 814 as keiser opgevolg. Lodewyk het van sy pa die g ...

                                               

Lodewyk II van Italië

Lodewyk II van Italie stam uit die Karolingers. Hy was vanaf 839/840 koning van Italie, koning van die Langobarde vanaf 844, vanaf 850 medekeiser en vanaf 855 keiser.

                                               

Loerie

Vir die genus van voels, sien loeries. Loerie is n klein dorpie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is vernoem na die Knysnaloerie wat nog steeds in groot getalle hier voorkom. Loerie is gelee in die laer-Gamtoosomgewing, sowat 18 km vanaf Han ...

                                               

Loeriesfontein

Die belangrikste ekonomiese bedryf in die distrik is skaapboerdery en koring word ook verbou. Sout word ook in die distrik ontgin. Op 13 Februarie 1951 is Suid-Afrika se eerste aangetekende vierling, die Lombard-vierling, hier gebore.

                                               

Loganiaceae

Loganiaceae is die Klapper-familie. Daar is meer as 400 spesies wêreldwyd wat tot die familie hoort waarvan 30 in Suider-Afrika voorkom en almal is bome.

                                               

Logos

Logos is n belangrike vakterm in filosofie, psigologie, retoriek en religie. Aanvanklik is die woord verstaan as "n rede", "n versoek", "n mening", "n verwagting", "woord", "spraak", "verslag", of "redenasie", maar is ingevoer as n tegniese term ...

                                               

Lokomotief

n Lokomotief is n spoorgebonde, selfaangedrewe voertuig wat gebruik word om passasiers- of vragtreinwaens te trek, terwyl dit self geen kapasiteit het om vraglas of passasiers te vervoer nie. Die naam lokomotief het sy oorsprong in die Nieu-Latyn ...

                                               

Lombarde

Die Lombarde was n Wes-Germaanse volk wat aan die oewers van die Elbe gewoon het. Die Romeine het hulle al in 98 geken toe Tacitus hulle noem in sy "De origine et situ Germanorum".

                                               

Long

Die long is n orgaan wat deel uitmaak van die asemhalingstelsel en koppelvlak met die bloedsomloopstelsel vir gewerwelde diere wat lug inasem. Die funksie daarvan is om suurstof vanuit die lug met koolstofdioksied in die bloed te ruil. Die proses ...

                                               

Long Cecil

Long Cecil is die bynaam vir n kanon wat in De Beers se werksplaas vervaardig is tydens die Beleg van Kimberley. Dit was n 28-ponder wat binne 24 dae deur manne gemaak is wat geen ondervinding van artillerie gehad het nie. Dit het die eerste van ...

                                               

Long Tompas

Die Long Tompas is n geteerde bergpas in Mpumalanga, Suid-Afrika. Dit verbind Lydenburg met Sabie via die R37-hoofpad oor die Drakensberg. Die pas dra die naam van die bekende Long Tomkanonne wat die Boere teen die Britte gebruik het gedurende di ...

                                               

Longembolisme

Longembolisme n embolie van n longslagaar. Dit belemmer die vloei van bloed en die long word nie van voldoende suurstof voorsien nie. Dit het ernstige gevolge vir suurstofopname, maar tot n mindere mate vir die aangetaste deel van die long self. ...

                                               

Longontsteking

Longontsteking of pneumonia is n longsiekte wat die asemhalingstelsel aantas. Die longe bevat klein blasies, genaamd alveoli, wat suurstof absorbeer. In die geval van longontsteking word hierdie longblasies en die omringende weefsel ontsteek. Hul ...

                                               

Lood

Lood is n digte, sagte en hoogs smeebare metaal en het n blou-wit kleur. Dit het n atoomgetal van 82 en n massagetal van 207.2. Lood is ook giftig. Lood is in groep 14 en in periode 6 van die periodieke tabel. Lood se smeltpunt is by 600.61K 327. ...

                                               

Lood(IV)chloried

Loodchloried is n verbinding van lood met chloor. Dit is n taamlik onstabiele reaktiewe verbinding wat in teenstelling tot loodchloried n molekulêre struktuur besit. Dit bestaan uit tetraedriese PbCl 4 -molekule wat redelik kovalent is. Die verbi ...

                                               

Loodsvis

Die Loodsvis is n vis wat voorkom in al die oseane van die wêreld in warm en tropiese waters. In Engels staan die vis bekend as die Pilotfish.

                                               

Loodvis

Die Loodvis is n varswater vis wat voorkom in mere en riviere vanaf die middel en onderste gedeeltes van die Zambezirivier en verder suidwaarts tot by die Tugelarivier in KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Leaden labeo.

                                               

Loogkruid

Die Loogkruid of Sarcocornia tegetaria) is n meerjarige vetplant wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom en tot 30 cm hoog word. Die plant neig om te rank en het blink, gelede stingels met geen sigbare blare nie. Hulle groei by riviermond ...

                                               

Loopvoëls

Loopvoels is die versamelnaam vir die belangrikste groep voels wat nie kan vlieg nie. Hoewel die voels almal egte vlerke met slagpenne en dekvere besit, gebruik hulle dit nie om mee te vlieg nie omdat hulle hul aangepas het by n leefwyse op die g ...

                                               

Lophiidae

Die Monnikvisse is n vis-familie wat in die orde Lophiiformes. Daar is 4 genera met ongeveer 25 spesies in die familie. Vyf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

                                               

Lord Byron

George Gordon Byron, 6de Baron Byron of Rochdale, later George Gordon Noel, 6de Baron Byron, algemeen bekend as Lord Byron, was n Engelse digter en n leidende figuur in die Romantiese beweging. Byron se bekendste werke sluit die kort gedigte She ...

                                               

Los Angeles-klas duikboot

Die Los Angeles-klasduikboot is n klas van kernaangedrewe duikbote van die Amerikaanse Vloot en die klas waarvan die meeste gebou is deur die Vloot. Daar is altesaam 62 duikbote van die klas in diens gestel tussen 1976 en 1996. Die duikbote het V ...

                                               

Loskopdam

Die Loskopdam is gelee in die Olifantsrivier naby Groblersdal in Mpumalanga. Konstruksiewerk het gedurende 1934 begin en die dam is in 1938 voltooi. Die wal is al eenkeer hoer gebou in 1979 en die dam het n bakmaat van 178 miljoen m 3 agter n wal ...

                                               

Lotarius I

Lotarius I was n Karolingiese keiser wat oor die Midderyk geheers het. Hy was Lodewyk die Vrome se oudste seun en Karel die Grote se kleinseun.

                                               

Lotarius II

Lotarius II was n Karolingiese koning. Hy was 855-869 koning van die noordelike deel van die Midderyk, wat later as Lotaringe bekend raak. Dit het van die Alpe tot die huidige Nederlandse kus gestrek. Hy was die tweede seun van keiser Lotarius I ...

                                               

Lotussoetra

Die Lotussoetra is een van die gewildste en invloedrykste soetras van Mahayana-Boeddhisme en dien as grondslag van onder meer die Nichiren-skool. Volgens baie Oos-Asiatiese Boeddhiste bevat die Lotussoetra die volledige basiese leringe van die Bo ...

                                               

Louis Armstrong

Louis Armstrong Daniel was n Amerikaanse jazz-trompetspeler, sanger en verhoogkunstenaar. Armstrong se byname was Satchmo en Pops. Hy het die trompet en kornet gespeel en ook gesing. Sy lae, growwe stem is maklik herkenbaar, en hy word as een van ...

                                               

Louis Botha

Genl. Louis Botha was n Boeregeneraal van die ou Zuid-Afrikaansche Republiek tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Hy het tydens die laaste twintig jaar van sy lewe n baie belangrike rol in die politiek van Suid-Afrika gespeel, onder meer as een van ...

                                               

Louis Botha-standbeeld

n Ruiterstandbeeld van genl. Louis Botha staan op Stalplein aan die bopunt van Pleinstraat in Kaapstad. Die beeldhouer was die Italiaan Romano Romanelli en die beeld is op 2 Februarie 1931 onthul deur die vrou van sir Nicolaas Frederic de Waal. D ...

                                               

Louis Tregardt-gedenktekens

In die noordelike provinsies van Suid-Afrika is daar verskeie monumente en plekname wat die geskiedenis van die trek gelei deur Louis Tregardt in herinnering roep.

                                               

Louriersuikerbos

Die Louriersuikerbos is n klein boomprotea wat voorkom in die Wes-Kaap in bergfynbos en is inheems en beperk tot die westelike berghange vanaf Nieuwoudtville tot Franschhoek en Anysberg. Die plant is op die SANBI-rooilys as veilig gelys. Die stru ...

                                               

Louterwater

Die dorp het rondom die smalspoorlyn ontwikkel. Op n nabygelee plaas met dieselfde naam is die landgoed van die familie Rademeyer. Hulle is afstammelinge van die kommandant JI Rademeyer wat homself gedurende die Sesde Grensoorlog 1834-1835 onders ...

                                               

Boy Louw

Boy is gebore in die Wellington distrik, een van veertien kinders waarvan tien seuns was. Hy was in n rugbyfamilie gebore: hy en sy broer Fanie en sy oom Japie het vir Suid-Afrika gespeel. Sy neef Cyril en broers Elinor en Japie speel vir Transva ...

                                               

Lovurivier

Die Lovurivier is n rivier wat in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, vloei. Hierdie rivier ontspring wes van Richmond en het n opvangsgebied van nagenoeg 830 km². Dit loop tussen die Umlazirivier en die Mkomazirivier Umkomaasrivier en mond uit by die st ...

                                               

Loxton

Loxton is n klein skaapboerdery-dorpie in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp lê 81 km wes van Victoria-Wes en 63 km suid van Carnarvon aan die voet van die Uitspanberg.

                                               

Lualabarivier

Die Lualabarivier is n rivier in die Demokratiese Republiek die Kongo. Omdat dit die meeste water aan die Kongorivier lewer, is dit die Kongo se belangrikste boloop.

                                               

Luangwa-rivier

Die rivier ontspring op 1 500 m bo seevlak in die Mafinga-heuwels net-net op die grondgebied van Malawi. Dit is naby die grenspos Chitipa, n paar kilometer wes van die noordelike punt van die Malawimeer, net suidwes van die grenspunt waar Zambie, ...

                                               

Lucas se reagens

Lucas se reagens is n mengsel van watervrye sinkchloried en gekonsentreerde soutsuur. Hierdie oplossing vermag die hidroksielgroep -OH van n alkoholdeur n chloried-groep -Cl te vervang: R − O H + Z n C l 2 / H C l → R − C l + Z n C l 2 + H 2 O {\ ...

                                               

Lucebert

Lucebert was n Nederlandse kunstenaar wat aanvanklik bekendheid verwerf het as n digter van die COBRA beweging. Hy is in 1924 in Amsterdam gebore. Hy het in 1938 by die Instituut vir Kuns ingeskryf en in 1949 deelgeneem aan die eerste uitstalling ...

                                               

Ludwig Wittgenstein

Ludwig Josef Johann Wittgenstein was n Oostenrykse filosoof wat hoofsaaklik in logika, die filosofie van wiskunde, die geestesfilosofie en die taalfilosofie gewerk het. Hy het aansienlike invloed op die 20 ste eeuse filosofie gehad, veral in die ...