ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 56




                                               

Mauritiusduif

Die Mauritiusduif, is n baie skaars spesie in die familie Columbidae wat endemies aan Mauritius is. Dit is die enigste Maskareense duif wat nie uitgesterf het nie. Dit was op die rand van uitwissing in 1991 toe slegs 10 indiwidue oorgebly het, ma ...

                                               

Max Immelmann

Max Immelmann was n Duitse bobaasvlieenier van die Eerste Wêreldoorlog. Immelmann is in Dresden, Duitsland gebore. As kind kom hy na Suid-Afrika, en word in Uitenhage groot. Hy keer terug na Duitsland en sluit aan by die Luftwaffe. Hy behaal op 1 ...

                                               

Maxwell se vergelykings

Met Maxwell se vergelykings word daar na n groep parsiele differensiaalvergelykings verwys, wat beskryf hoe magneetvelde en elektriese velde mekaar beïnvloed en oor tyd verander. Hulle beskryf en verklaar n verbasende groot aantal fisiese verskyn ...

                                               

May Abrahams

May Abrahams is n Suid-Afrikaanse sopraan. Abrahams is in Distrik Ses in Kaapstad gebore en getoe, waar sy jare lank as n huishoudster gewerk het. Op 14 word sy n lid van Billy Jones se koor, wat later tot die stigting van die Eoan-groep van uitv ...

                                               

McDonnell Douglas A-4 Skyhawk

Die McDonnell Douglas A-4 Skyhawk is n liggewig bomwerper wat op vliegdekskepe gebruik kon word. As gevolg van sy grootte was die vliegtuig koste-effektief en oor n tydperk van 25 jaar vervaardig. Dit was ook the scooter of Heinemans Hot Rod geno ...

                                               

McDonnell F-101 Voodoo

Die McDonnell F-101 Voodoo is n Amerikaanse vegvliegtuig wat oorspronklik ontwikkel is om bomwerpers tydens hul missies te vergesel. Die Voodoo is ontwikkel vanaf die XF-88 onderskeppingsvliegtuig wat reeds in 1948 gevlieg het. Hulle moes die Con ...

                                               

McDonnell F3H Demon

Die McDonnell F3H Demon is n Amerikaanse vegvliegtuig wat deur die Amerikaanse Vloot gebruik is op vliegdekskepe. Dit is die eerste vliegtuig wat McDonnell ontwerp het met swiepvlerke asook die eerste vegvliegtuig wat slegs met missiele toegerus ...

                                               

McGill Universiteit

McGill Universiteit is n openbare navorsingsuniversiteit gelee in Montreal, Quebec, Kanada. Dit was gestig in 1821 by wyse van n Koninklike traktaat, welke toegestaan is deur George IV van die Verenigde Koninkryk.Die universiteit dra die naam van ...

                                               

Philip McLachlan

Philip McLachlan was n Suid-Afrikaanse musikant. McLachlan is op Joubertina gebore, die oudste seun van ’n musikale gesin. Sy pa was skoolhoof en sy ma musiekonderwyser en orrelis. Philip het in hierdie dorpie in die Langkloof grootgeword, in sy ...

                                               

Cosimo I de Medici

Cosimo I de Medici was vanaf 1537 tot 1569 die tweede Hertog van Florence, waarna hy die eerste Groothertog van Toskane geword het, welke titel hy tot sy dood gehou het.

                                               

Medisinale tropiese plante

Van vroeg af het die mens geweet dat sekere plante se sap, blare of wortels medisinale eienskappe het. Mettertyd is die bestanddele deur wetenskaplikes geïsoleer en hul struktuur bestudeer, wat die kunsmatige vervaardiging daarvan in laboratorium ...

                                               

Mediterreense mossel

Die Mediterreense mossel is n mossel wat aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom. Die mossel kan tot 14 cm lank word. Die skulp is glad en swart tot blou van kleur. Daar is klein duikies langs die skarnierligament aan die binnekant van di ...

                                               

Meeldraad

Meeldrade is die voortplantingsorgane van ’n blom wat die stuifmeel vervaardig. ’n Meeldraad bestaan gewoonlik uit ’n stingel, wat die helmdraad genoem word, en ’n helmknop, wat die mikrosporangia bevat. Die meeste helmknoppe het twee lobbe en is ...

                                               

Meerhoffkasteel

Meerhoffkasteel is n alleenstaande koppie naby Nuwerus wat sedert die begin van die blanke vestiging aan die Kaap as n uitspanning gebruik is. Hierdie opvallende spitskoppie lê 15 km wes van Nuwerus in die Hardeveld van Namakwaland. In die koppie ...

                                               

Dirk Meerkotter

Dirk Adriaan Meerkotter is in Pietersburg gebore en het die grootste deel van sy kinderjare in Johannesburg deurgebring. Gedurende 1944 het Meerkotter vir n rukkie tekenonderrig onder leiding van Maurice van Essche aan die Kunsskool van die desty ...

                                               

Meesterstoernooi

Die Amerikaanse Meesterstoernooi, of die US Masters buite Noord-Amerika, is een van die vier Grand Slam-Amerikaanse professionele gholftoernooie. Die toernooi word elke jaar in April by die Augusta National Golf Club, n privaat gholfklub in Augus ...

                                               

Meettegniek

Kwantitatiewe gegewens, waarsonder die moderne samelewing nie kan klaarkom nie, word in getalwaardes uitgedruk wat aan groothede soos tyd, lengte, massa, ensovoorts toegeken word, en dikwels met behulp van n soort instrument verkry word. In die t ...

                                               

Meeue

Meeue is n familie van seevoels in die orde van steltloperagtiges. Die familie omvat 11 genera met ongeveer 102 spesies. Spesies in die familie is oor die algemeen middelgroot tot groot voels, meestal grys of wit, dikwels met swart merke op die k ...

                                               

Megalopidae

Die Tarpons is n vis-familie van die orde Elopiformes. Die familie bevat slegs een genus met slegs twee spesies. Een van die spesies word aan die Suid-Afrikaanse kus aangetref.

                                               

Meganika

In fisika, is Meganika die studie van beweging en die kragte wat dit veroorsaak. Anders gestel, is dit n wetenskaplike studieveld wat kyk na die gedrag van fisiese liggame wanneer n krag of verplasing daarop inwerk en die gevolglike effek van die ...

                                               

Megazostrodon

Megazostrodon is ’n uitgestorwe Mammaliaformes wat algemeen beskou word as een van die eerste soogdiere. Dit het aan die einde van die Trias-periode, sowat 200 miljoen jaar gelede, in die fossielrekords verskyn. Daar was klein verskille tussen hu ...

                                               

Mehmet VI

Mehmet VI was van 1918 to 1922 die 36ste en laaste sultan van die Ottomaanse Ryk. Hy was die seun van sultan Abdülmecid I en die broer van sy voorganger, sultan Mehmet V. Hy het die troon bestyg as die oudste manlike lid van die Huis van Osman na ...

                                               

Meiboom-vlindervis

Die Meiboom-vlindervis is n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Sodwanabaai terwyl onvolwasse vissies al in Durban gevind is. Die vissie word tot 17 cm lank en kom in koraal- en rots riwwe voor, in water wat 2 – 25 m diep ...

                                               

Meiose

Meiose of reduksiedeling is ’n gespesialiseerde manier van selverdeling wat die getal chromosome halveer. Dié proses vind plaas in alle geslagtelik voortplantende eukariote, insluitend diere, plante en swamme.

                                               

Hannes Meiring

Hannes Meiring was n bekroonde Suid-Afrikaanse argitek, grafiese kunstenaar, skilder en bewaarder van Suid-Afrika se argitektoniese erfenis. Hy het historiese geboue beskryf as "die sout en peper van n stad". Hy het onder andere geveg vir die beh ...

                                               

Meiringspoort

Meiringspoort is ’n bergpas wat Oudtshoorn in die Klein Karoo met Beaufort-Wes in die Groot Karoo verbind. Dié deel van die N12 nasionale pad tussen De Rust en Klaarstroom is 16 km lank en gaan op 680 m bo seespieel deur ’n natuurlike kloof in di ...

                                               

Mekka

Mekka is die heiligste stad van die Islam en lê in Saoedi-Arabie. Mekka het n bevolking van 1 700 000 en n oppervlakte van 850 km². Die Kaäba in Mekka is die rigting, of kiebla, van die daaglikse islamitiese gebed. In 570 is Mohammed, die profeet ...

                                               

Mekong

Die Mekongrivier is een van die wêreld se groot riviere. Dit is die wêreld se tiende langste rivier en die sewende langste in Asie. Die beraamde lengte is 4 350 km en die opvangsgebied beslaan 795 000 km². Vanaf die Hoogland van Tibet vloei die r ...

                                               

Meksikostad

Meksikostad of Mexikostad is die hoofstad en grootste stad van Meksiko, wat nie deel uitmaak van een van die 31 Meksikaanse deelstate nie, maar in die Federale Distrik gelee is. Die stad is die setel van die federale magte van Meksiko en dié land ...

                                               

Melaatsheid

Melaatsheid is n aansteeklike siekte wat deur die bakteriee, Mycobacterium leprae en Mycobacterium lepromatosis veroorsaak word. Melaatsheid val die perifere senuwee en die slymvliese van die boonste lugweg aan en kom voor as velletsels. Die twee ...

                                               

Meliaceae

Meliaceae is die mahonie-familie wat hoort tot die orde Sapindales. Die familie kom voor in tropiese en subtropiese areas en is bekend vir sy timmerhoutbome. Dit sluit verskeie spesies mahoniebome van Afrika in asook twee ingevoerde genera, Toona ...

                                               

Melianthaceae

Melianthaceae is die baakhout-familie wat hoort tot die orde Geraniales. Daar is 17 spesies wat wêreldwyd tot die orde hoort waarvan 14 in Suider-Afrika voorkom en 8 daarvan is bome. Hierdie familie is endemies tot Sub-Sahara Afrika. Bome in die ...

                                               

Meliskerk

Die SS Meliskerk was n Nederlandse vragskip wat tydens die Tweede Wêreldoorlog aan die kus van Pondoland vergaan het. Hierdie skip van 6 045 ton is in 1919 in Hamburg gebou en was eers bekend as die DADG 76 en daarna as die Cesario. Sedert 1921 w ...

                                               

Melkhaai

Die Melkhaai is n haai wat voorkom in al die oseane van die wêreld en ook langs die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Algoabaai. Die haai kry sy naam weens die feit dat hy graag deur Indiese vroue geeet word om hul melk produksie te verh ...

                                               

Melodie

’n Melodie, ook wysie, stem of lyn, is ’n liniêre opeenvolging van musieknote wat die luisteraar as ’n eenheid waarneem. In die letterlikste sin is ’n melodie ’n kombinasie van toonhoogte en ritme, terwyl die term in meer figuurlike sin die ander ...

                                               

Melrose-huis

Melrose-huis is n statige Victoriaanse herehuis in Jeff Masemolastraat, Pretoria, Suid-Afrika. Die huis is in 1886 deur die welgestelde Pretoria sakeman George Jesse Heys laat bou. Dit is vernoem na die beroemde Melrose-abdy in Skotland. Melrose- ...

                                               

Melt Brink

Melt J. Brink was ’n Nederlandse digter en dramaturg van die negentiende eeu, wat ruim van Kaaps-Hollands in sy geskrifte gebruikgemaak het. Sy taalgebruik word as ’n tussentaal beskryf, d.w.s. nie meer Nederlands nie, maar nog nie Afrikaans nie. ...

                                               

Menachem Begin

Menachem Begin, gebore as Mieczysław Biegun, – 9 Maart 1992 in Tel Aviv) was n Israeliese politikus. Begin was n korporaal in die Poolse weermag tydens die begin van die Tweede Wêreldoorlog. In 1942 het hy na die Britse mandaat van Palestina geem ...

                                               

Felix Mendelssohn

Felix Mendelssohn was n Duitse komponis, pianis en dirigent, en het op verskeie gebiede in n gematig Romantiese styl binne die raamwerk van die Weense klassieke styl gekomponeer. Jakob Ludwig Felix Mendelssohn Bartholdy is op 3 Februarie 1809 in ...

                                               

Menes

Menes was ’n farao van die Vroegdinastiese Tydperk van Antieke Egipte. Hy kry gewoonlik die eer dat hy Bo- en Benede-Egipte verenig het en as die stigter van die 1ste Dinastie. Daar word steeds druk gedebatteer oor die identiteit van Menes, hoewe ...

                                               

Menkaoehor

Menkaoehor was ’n Egiptiese farao van die 5de Dinastie tydens ’n tydperk bekend as die Ou Ryk. Hy het koning Nioeserre opgevolg. Sy troonnaam beteken "Ewigdurend is die siele van Horus".

                                               

Menkaoere

Menkaoere was ’n Egiptiese farao van die 4de Dinastie tydens ’n tydperk bekend as die Ou Ryk. Hy was ook bekend onder sy Hellenistiese name, Mykerinos en Mencheres. Volgens Manetho was hy die opvolger van koning Bicheris, maar argeologiese bewyse ...

                                               

Mensjewis

Die Mensjewiste was ’n faksie van die Marxistiese Russiese Sosiaal-Demokratiese Arbeidersparty. Dit het ontstaan toe die party geskeur het; die ander faksie was die Bolsjewiste. Die skeuring het plaasgevind op die tweede partykongres in 1903. Die ...

                                               

Menslike skelet

Die menslike skelet, of geraamte, bestaan uit al die bene in die menslike liggaam. In n pasgebore baba bestaan die skelet uit ongeveer 300 beenstukke, maar sommige van hierdie bene groei later aan mekaar vas, met die gevolg dat die volwasse skele ...

                                               

Menstruasie

n Meisie se liggaam begin meer vroulike kenmerke tydens puberteit ontwikkel. Dit is ook in hierdie tyd wanneer die menstruasie -siklus begin. Die menstruasie-siklus vind plaas om n meisie se liggaam vir moontlike bevrugting en swangerskap voor te ...

                                               

Yehudi Menuhin

Yehudi Menuhin, Baron Menuhin, OM KBE was n Amerikaans-gebore violis en dirigent wat die grootste deel van sy spelersloopbaan in Groot-Brittanje deurgebring het. Hy word beskou as een van die grootste violiste van die 20ste eeu.

                                               

Mercurius

Hierdie artikel handel oor die planeet Mercurius. Vir ander betekenisse van die naam, sien Mercurius dubbelsinnig. Mercurius is die naaste planeet aan die son, en is ook die kleinste planeet in ons sonnestelsel. Mercurius wissel in helderheid van ...

                                               

Mere en Panne

n Betreklik groot oppervlakte min of meer stilstaande water word, afhangende van die diepte, n meer of n pan genoem. Mere is normaalweg standhoudend, terwyl panne dikwels in die droe seisoen opdroog. Daar word normaalweg tussen die oewersone en d ...

                                               

Meridiaaninstrumente

Meridiaaninstrumente word gebruik om die posisies van sterre te bepaal, veral ten opsigte van die meridiaanvlak, Met ouer instrumente kon slegs die hoogte van n ster bepaal word, waaruit die deklinasie dan bepaal moes word, maar met moderne instr ...

                                               

Merlucciidae

Die Stokvisse is n vis-familie wat tot die orde Gadiformes behoort. Die Stokvis is n lid van hierdie familie, wat in totaal een genus met minstens 13 spesies bevat. Twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor. Dit is n visfamilie va ...