ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 57




                                               

Meseta

Die hoe plato, die Meseta, is n dorre, uitgestrekte gebied waar n mens ver kan ry sonder om n boom of n huis te sien. Die klimaat wissel tussen uiterstes. In die winter is dit bitter koud, veral wanneer n ysige noordewind, die norte, waai, terwyl ...

                                               

Meso-Amerika

Meso-Amerika is n historiese kultuurlandskap in die huidige Sentraal-Amerika, waar vergelykbare beskawings tot die ontdekking van Amerika deur Christophorus Columbus in 1492 en die daaropvolgende Spaanse verowering in die 15de en 16de eeu bestaan ...

                                               

Messerschmitt Bf 109

Die Messerschmitt Bf 109 was n eenmotorige vegvliegtuig wat deur die Luftwaffe gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug onderneem op 29 Mei 1935. Dit is die bekendste van al die Duitse vegvliegtuie van die Tweed ...

                                               

Messerschmitt Bf 110

Die Messerschmitt Bf 110 was n twee motorige vegter-bomwerper wat deur die Luftwaffe gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Dit het n bemanning van drie gehad. Dit is ontwerp na aanleiding van n spesifikasie van die Lugtwaffe. Hulle is ontwer ...

                                               

Messerschmitt Me 262

Die Messerschmitt Me 262 Schwalbe van Nazi-Duitsland was die wêreld se eerste operasionele straalaangedrewe vegvliegtuig. Ontwerp- en ontwikkelingswerk het reeds voor die Tweede Wêreldoorlog begin, maar enjinprobleme en topvlak-inmenging het die ...

                                               

Messerschmitt Me 410

Die Messerschmitt Me 410 is n Duitse tweemotorige vegvliegtuig wat tydens die Tweede Wêreldoorlog diens gedoen het. Die Me 410 was ontwerp om die Messerschmitt Bf 110 te vervang. Die eerste ontwerp om die Bf 110 te vervang was die Messerschmitt M ...

                                               

Messinium

Die Messinium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Neogeen. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat 7.246 tot ...

                                               

Metaalnywerheid

Die metaalnywerheid is een van die belangrikste nywerhede ter wêreld. Hierdie nywerheid produseer nie net die grondstowwe vir verdere verwerking en metaalproduksie nie, maar lewer masjinerie, gereedskap en apparaat vir ander nywerhede. Nuwe uitvi ...

                                               

Metaan

Metaan of moerasgas is die eenvoudigste vorm van n koolwaterstof, en die eerste in die reeks van die alkane. Dit is n gas met die chemiese formule van CH 4. Egte metaan is reukloos, maar in die praktyk word byprodukte gebruik om dit moontlik te m ...

                                               

Metaantiol

Metaantiol of merkaptaan is die eenvoudigste organiese verbinding met n tiol-groep. Dit het die formule CH 3 SH. Dit word vanwee sy stank in klein hoeveelhede aan aardgas bygevoeg om mense te waarsku indien daar n gaslek is.

                                               

Metabolisme

Een van die wesenlikste kenmerke van enige lewende organisme is ʼn voortdurende metabolisme. Daar kan tussen twee soorte metabolisme onderskei word: die voortdurende afbreek van organiese materiaal, en die opbou van nuwe stowwe uit organiese voedi ...

                                               

Metalloïed

’n Metalloïed is enige chemiese element wat eienskappe tussen dié van metale en niemetale het, of ’n mengsel van albei. Daar is nie ’n standaarddefinisie van die term of algehele ooreenstemming oor die elemente wat as sulks geklassifiseer word ni ...

                                               

Metamorfe gesteente

Metamorfe gesteentes of metamorfiese gesteentes ontstaan uit die transformasie van bestaande rotse vanwee metamorfisme, wat beteken "struktuurverandering". Die oorspronklike rots kan stollingsgesteente, afsettingsgesteente of ander metamorfe gest ...

                                               

Metanoia (teologie)

Metanoia is n transliterasie van die Koine Griekse μετάνοια, wat gedefinieer kan word as n "hartsveranderende transformasie", en veral n "geestelike ommekeer." Die term suggereer afwysing, ommekeer, berou en versoening; maar "ommekeer" en "reform ...

                                               

Metanol

Metanol ook bekend as metielalkohol, is n chemiese verbinding met die chemiese formule CH 3 OH. Dit is die eenvoudigste alkohol en is n ligte, vlugtige, vlambare en giftige vloeistof met n kenmerkende reuk wat minder skerp en soeter is as dié van ...

                                               

Meteora

Meteora is naas Berg Athos die grootste en belangrikste kloosterkompleks van die Oosters-Ortodokse Kerk in Griekeland. Daar was aanvanklik 24 kloosters wat op natuurlike sandsteen-rotspilare gebou is aan die noordwestekant van die Tessaliese Vlak ...

                                               

Meteorologiese waarnemings

Gereelde, akkurate waarnemingsmetodes is n basiese vereiste by sowel die meteorologie as die klimatologie. Instrumente word gebruik om hierdie waarnemings mee te doen. Die graad van bewolktheid van die lug, dit wil sê die gedeelte van die lug wat ...

                                               

Metis (maan)

Metis, ook bekend as Jupiter XVI, is die heel binneste maan van Jupiter en die tweede kleinste van die planeet se vier binnemane. Dit is in 1979 deur Stephen P. Synnott ontdek op fotos deur Voyager 1 en is aanvanklik S/1979 J 3 genoem. In 1983 is ...

                                               

Meubelstuk

Meubelstuk is n woord wat na voorwerpe soos stoele, tafels en kaste verwys. In ander woord, meubels is die versamelnaam vir ál die voorwerpe in n huis of gebou wat deur mense gebruik kan word om op te sit, te lê, of om kleiner goed in te stoor, s ...

                                               

Meyerbrug

Die Meyerbrug oorspan die Klein Olifantsrivier by Middelburg, Mpumalanga. Die brug van gekapte klip is op die pad na Stoffberg, Roossenekal en Steelpoort. Op 16 Oktober 1895 het die Uitvoerende Raad van die Zuid-Afrikaansche Republiek met hul bes ...

                                               

Gustav Meyrink

Gebore 1868 in Wene as die buite-egtelike seun van die württembergse staatsminister Karl von Varnbüler en die aktrise Marie Meyer. Gustav Meyrink deurbring sy skooljare in München, Hamburg en Praag. Na afsluiting van sy tyd by die Handelsakademie ...

                                               

Mfolozirivier

Hierdie rivier ontspring by die samevloeiing van die Swart-Mfolozirivier en die Wit-Mfolozirivier, op die suidoosgrens van die Hluhluwe-iMfolozipark, by 28° 20′ 58″ suid en 31° 58′ 46″ oos. Dit is 43 km stroomop van die mond in die Maphelane-natu ...

                                               

Gladys Mgudlandlu

Gladys Mgudlandlu was een van Suid-Afrika se beste uitbeelders van die Afrikakuns en ook die eerste Swart vrou in die land wat ’n beroepskunstenaar geword het. Sy is in 1925 op Peddie, naby Grahamstad in Oos-Kaap, gebore. Sy het by haar grootmoed ...

                                               

Miafisitisme

Miafisitisme, soms ook henofisitisme genoem, is ’n Christologiese formule van die Orientaal-Ortodokse en verskeie ander kerke wat net die eerste drie ekumeniese konsilies aanvaar. Daarvolgens is die goddelikheid en menslikheid van Christus vereni ...

                                               

Mianmar

Mianmar, amptelik die Republiek van die Unie van Mianmar, is die land in die vastelandgedeelte van Suidoos-Asie met die grootste oppervlak. Dit staan ook as Birma bekend. Mianmar het op 4 Januarie 1948 as die "Unie van Birma" onafhanklikheid van ...

                                               

Mica

Mica is n klein dorpie in Limpopo, Suid-Afrika en is 32 km noordwes van Hoedspruit. Die dorp ontleen sy naam aan die groot mikaneerslae in die omgewing. Die dorpie lê aan die oewer van die Olifantsrivier, en word omring deur privaat natuurreservate.

                                               

Michael Cope

Michael Cope is n Suid-Afrikaanse digter, skrywer, ontwerper en goudsmid. Sy romans is Spiral of Fire en Goldin: A Tale, en sy digbundels sluit in Scenes and Visions en Ghaap, Sonnets from the Northern Cape. Hy is die seun van die gesiene skrywer ...

                                               

Michael Crichton

Michael Crichton was ’n Amerikaanse skrywer van topverkopers soos The Andromeda Strain, Jurassic Park en Sphere. Talle van sy boeke is verfilm. Hy het ook met die idee vir die TV-program ER vorendag gekom en dit vervaardig. In 1994 word hy die ee ...

                                               

Michael III van Bisantium

Michael III was die Bisantynse keiser van 842 tot 867. Hy was die derde en laaste keiser van die Frigiese Dinastie en was ook bekend as Michael die Dronkaard. Hierdie neerhalende naam is aan hom gegee deur latere historici wat lojaal was aan die ...

                                               

Michaelis-versameling

Die Michaelis-versameling in die Burgerwaghuis aan die Groentemarkplein in Kaapstad bestaan uit 16de, 17de en 18de eeuse Hollandse en Vlaamse skilderye. n Versameling van 68 skilderye is op 16 Mei 1914 deur sir Max Michaelis aan die volk van Suid ...

                                               

Michelangelo

Michelangelo di Lodovico Buonarroti Simoni, beter bekend as slegs Michelangelo, was n Italiaanse skilder, beeldhouer, argitek, digter en ingenieur wat tydens die Renaissance aktief was. Michelangelo het homself hoofsaaklik met kunssinnige vakgebi ...

                                               

Michelle Breedt

Michelle Breedt is ’n Suid-Afrikaanse mezzosopraan. Sy is aan die Universiteit Stellenbosch opgelei en begin haar loopbaan by die opera-afdeling van die destydse Kaaplandse Raad vir die Uitvoerende Kunste. In 1990 verhuis sy na Duitsland en word ...

                                               

Michellspas

Die eerste pas is in 1765 deur Jan Mostert op sy eie koste deur n ravyn van die Dwarsrivier gebou waar dit saam met die Witelsrivier in die Breederivier uitkom. Die pad het teen n steil nek uitgegaan net voor dit na die Ceresvallei afgedaal het. ...

                                               

Michio Kaku

Michio Kaku, 24 Januarie 1947) is n Amerikaanse futuris en teoretiese wetenskaplike wat spesialiseer in die snaarteorie. Hy het wetenskap gepopulariseer via sy twee radioprogramme en as n wydgelese skrywer van verskeie werke. Kaku is hoogleraar i ...

                                               

Micralestes

Micralestes is n genus wat hoort tot die familie Characidae. Dié vissies is klein met skerp tande. Daar is ongeveer veertien spesies wat in Afrika voorkom; waarvan een in Suider-Afrika voorkom.

                                               

Microdesmidae

Die Dikkoppe en Wurmvisse is n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Die familie bestaan uit twee sub-families: Microdesminae Ptereleotrinae

                                               

Micropterus

Micropterus is n genus wat hoort tot die familie Centrarchidae. Drie spesies van die genus is gedurende 1928 tot 1939 in Suid-Afrika vrygelaat en het hulself gou gevestig. Hulle het egter n bedreiging geraak vir sekere inheemse spesies.

                                               

Midde-Ooste

Die Midde-Ooste is n transkontinentale streek wat gesentreer is rondom Wes-Asie, Siprus, Turkye, en Egipte. Die ooreenstemmende byvoeglike naamwoord is Midde-Oosterse, en die afgeleide naamwoord is Midde-Oosterling. Vroeer jare is die Eurosentrie ...

                                               

Middel-Pleistoseen

Die Ionium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die huidige sisteem en periode, die Kwartêr. Die tydperk was van sowat 0.781 tot 0.126 miljoen jaar gelede. Dit is voorafgegaan deur die Kalabrium en gevo ...

                                               

Middellandse See

Die Middellandse See maak deel uit van die Atlantiese Oseaan, alhoewel dit net deur die Seestraat van Gibraltar met dié oseaan verbind word en andersins n binnelandse see vorm, wat die vastelande van Europa en Afrika van mekaar skei. Deur die Dar ...

                                               

Midgegooroo

Midgegooroo was n Australiese inboorling uit die Noongar volk, wat n belangrike rol gespeel het in die inboorlinge se weerstand teen blanke besetting in die Perth gebied in Wes-Australie. Hy is veral bekend as die vader van Yagan en is tereggeste ...

                                               

Midmardam

Die Midmardam is gelee in die Umgenirivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dam is in 1965 voltooi met n wal wat 32 m hoog is en het n bakmaat van 235 miljoen m 3. Die dam is digby Howick. Daar is n vakansieoord en natuurreservaat by die dam. D ...

                                               

Midrand

Midrand is n dorp wat ontwikkel het rondom Halfweghuis in Gauteng, Suid-Afrika. Halfweghuis is n dorpie wat veronderstel was om halfpad tussen Johannesburg en Pretoria te wees. Die dorp is weerskante van die N1 nasionale pad ontwikkel en die naam ...

                                               

Mielie

Mielies is n graangewas wat oorspronklik in Meso-Amerika verbou is, en daarna oor die Amerikaanse kontinente en ook die res van die wêreld versprei is. Mielies is Suid-Afrika se vernaamste landbouproduk en, soos in die meeste ander Afrika-lande, ...

                                               

Mieliegifbol

Die mieliegifbol is n bekende lid van die familie Amaryllidaceae, een van die Lelieagtiges. Die naam is afgelei van die feit dat die bol skynbaar giftig is en dat die plant die voorkoms van ʼn mielieplant het wanneer dit nie blom nie. n Alternatie ...

                                               

Mier

Miere is sosiale insekte met n dun middellyf en elmboogagtige antennes. Miere behoort aan die familie Formicidae, wat onder die orde van vliesvlerkiges ressorteer. Daar is ongeveer 22 000 spesies van miere. Meer as 12 500 van hierdie spesies is r ...

                                               

MiG-17

Die MiG-17 is n Russiese vegvliegtuig wat uit die MiG-15 ontwikkel is. Die ontwerp van die vliegtuig het reeds in 1949 begin as n verbeterde weergawe van die MiG-15. Die vliegtuig het reeds gevlieg lank voor die Korea-oorlog uitgebreek het. Die o ...

                                               

MiG-19

Die MiG-19 is n tweedegeslag- Russiese vegvliegtuig wat ontwerp en ontwikkel is lank voor die Korea-oorlog uitgebreek het. Dit is die eerste Russiese vegvliegtuig wat supersoniese snelheid in gelykvlug kan bereik en handhaaf. NAVO se kodenaam vir ...

                                               

MiG-27

Die Mikojan-Goerewitsj Mig-27 is n Russiese grondaanvalsvliegtuig wat in 1970 sy nooiensvlug voltooi het en is ontwikkel vanaf die MiG-23. Die MiG-21 se tekortkoming was dat dit nie lank in die lug kon bly nie en daar is weer na die ontwerp gekyk ...

                                               

MiG-31

Die MiG-31 is n Russiese vegvliegtuig wat ontwikkel is vanaf die MiG-25 en het die Toepolef Tu-28 vervang as die hoof-langstrekonderskepper. In verslae van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie NAVO word na die MiG-31 as Foxhound verwys. Ontwi ...