ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 58



                                               

Amanda Bearse

Amanda Bearse is n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Fright Night en in die televisiereekse Married with Children en Nikki.

                                               

Emmanuelle Béart

Emmanuelle Béart is n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Nelly & Monsieur Arnaud, Mission: Impossible, Marcel Prousts Time Regained, en 8 Women.

                                               

Allyce Beasley

Allyce Beasley is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Loaded Weapon 1, Stuart Little, en Legally Blonde, en in die televisiereeks Moonlighting.

                                               

John Beasley (akteur)

John Beasley is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rudy, The Sum of All Fears, Walking Tall, en The Purge: Anarchy.

                                               

Beatrix van Nederland

Prinses Beatrix van die Nederlande was tot 30 April 2013 die koningin van die Koninkryk der Nederlande. Haar ouers is Prinses Juliana van Oranje-Nassau en Prins Bernhard van Lippe-Biesterfeld. Sy word in 1980 die staatshoof nadat haar moeder afge ...

                                               

Stephanie Beatriz

Stephanie Beatriz is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Short Term 12, Ice Age: Collision Course, en The Light of the Moon, en in die televisiereeks Brooklyn Nine-Nine.

                                               

Ned Beatty

Ned Beatty is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Deliverance, Network, Superman, en Shooter.

                                               

Warren Beatty

Henry Warren Beaty, bekend as Warren Beatty, is ’n Amerikaanse akteur, rolprentvervaardiger, draaiboekskrywer en regisseur en die broer van die aktrise Shirley MacLaine. Hy is 14 keer vir ’n Oscar benoem – vier keer vir beste akteur, vier keer vi ...

                                               

Madisen Beaty

Madisen Beaty is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Curious Case of Benjamin Button, The Master, en Other People, en in die televisiereeks The Fosters.

                                               

Christine Beaulieu

Christine Beaulieu is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mesrine Part 1: Killer Instinct, Ceci nest pas un polar, en Le mirage, en in die televisiereeks Hubert et Fanny.

                                               

Sterling Beaumon

Sterling Beaumon is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Lost, The Killing, en Red Widow.

                                               

Kathryn Beaumont

Kathryn Beaumont is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Alice in Wonderland en Peter Pan.

                                               

Nadège Beausson-Diagne

Nadège Beausson-Diagne is n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jet Lag, The Bathers, en Nothing to Declare.

                                               

Garcelle Beauvais

Garcelle Beauvais is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Flight, A Girl Like Grace, en Spider-Man: Homecoming.

                                               

Jim Beaver

Jim Beaver is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Deadwood, Supernatural, Breaking Bad, en Justified.

                                               

Friederike Becht

Friederike Becht is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Reader, Westwind, Hannah Arendt, en Labyrinth of Lies.

                                               

Kathryn Beck

Kathryn Beck is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Subdivision, The Little Things, en These Final Hours.

                                               

Michael Beck

Michael Beck is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Warriors, Xanadu, en Megaforce, en in die televisiereeks JAG.

                                               

Noelle Beck

Noelle Beck is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fletch Lives en Wall Street: Money Never Sleeps, en in die televisiereekse As the World Turns en Loving.

                                               

Rufus Beck

Rufus Beck is n Duitse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Little Sharks, Maybe. Maybe Not, Jimmy the Kid, en Germanikus.

                                               

Stanley Beck

Stanley Beck is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente John and Mary, Lenny, Straight Time, en Death Valley.

                                               

Graham Beckel

Graham Beckel is n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Leaving Las Vegas, L.A. Confidential, Pearl Harbor, en Escape Plan.

                                               

Franz Beckenbauer

Franz Beckenbauer is ’n voormalige Duitse sokkerspeler, -afrigter en sportbestuurder. Beckenbauer het as verdediger vir FC Bayern München, Hamburger SV en New York Cosmos gespeel. Vanwee sy heersende aanwesigheid op die veld, het hy die bynaam De ...

                                               

Alison Becker

Alison Becker is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Other Guys en in die televisiereekse VH1 Top 20 Video Countdown, Parks and Recreation, en Newsreaders.

                                               

Boris Becker

Boris Franz Becker is n voormalige Duitse tennisspeler. Op 17-jarige ouderdom het hy geskiedenis gemaak as die jongste persoon wat nog Wimbledon se enkelspelkampioenskap kon wen. Hy was ses keer n Grand Slam-enkelspelkampioen en ook n Olimpiese g ...

                                               

Nadja Becker

Nadja Becker is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Science Fiction en in die televisiereekse Stromberg en Danni Lowinski.

                                               

Tony Becker

Tony Becker is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Hunters en in die televisiereekse For Love and Honor en Tour of Duty.

                                               

Tanja Becker-Bender

Becker-Bender het haar instrumentale opleiding van Helmut Zehetmair aan die Mozarteum-universiteit Salzburg, Wolfgang Marschner in Freiburg, Wilhelm Melcher in Stuttgart, David Takeno aan die Guildhall School of Music and Drama in Londen en Günte ...

                                               

Stephen Beckett

Stephen Beckett is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Coronation Street, The Bill, en Robin Hood.

                                               

Roxanne Beckford

Roxanne Beckford is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Father of the Bride Part II en Somethings Gotta Give, en in die televisiereeks A Different World.

                                               

Tyson Beckford

Tyson Beckford is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Zoolander, Biker Boyz, Searching for Bobby D, en Into the Blue.

                                               

Brice Beckham

Brice Beckham is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Hollywood Adventures en in die televisiereekse Mr. Belvedere en I Hate My 30s.

                                               

David Beckham

David Robert Joseph Beckham is n voormalige Engelse sokkerspeler. Hy het as middelveldspeler vir Manchester United, Real Madrid en Los Angeles Galaxy uitgedraf. Van 2001 tot 2006 was hy die kaptein van Engeland se nasionale sokkerspan. Hy het sy ...

                                               

Victoria Beckham

Victoria Beckham is n Britse popsangeres en mode-ontwerpster. Sy was n lid van die Spice Girls gewees, waar sy die bynaam" Posh Spice gehad het. In 1999 is sy is met die sokkerheld David Beckham getroud en het as gevolg daarvan wye mediadekking g ...

                                               

Kate Beckinsale

Kate Beckinsale is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pearl Harbor, Underworld, The Aviator, en Underworld: Evolution.

                                               

Samantha Beckinsale

Samantha Beckinsale is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Londons Burning, Magic Grandad, en Duck Patrol.

                                               

Günther Beckstein

Günther Beckstein is n Duitse politikus. Van 9 Oktober 2007 tot 1 Oktober 2008 was hy die Beierse ministerpresident. In sy vorige diens, onder Edmund Stoiber, was hy die Beierse minister van binnelandse sake, 14 jaar lank.

                                               

Becky G

Becky G is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hotel Transylvania, Neighbors 2: Sorority Rising, Power Rangers, en Gnome Alone.

                                               

Irene Bedard

Irene Bedard is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pocahontas en Ron and Laura Take Back America.

                                               

Bonnie Bedelia

Bonnie Bedelia is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Heart Like a Wheel, Die Hard, Die Hard 2, en Presumed Innocent.

                                               

Daniel Bederov

Daniel Bederov is n Russies-Kanadese fotomodel wat hom na sy hoerskoolopleiding in Montreal, Quebec, Kanada gevestig het, waar hy steeds woon. Die Kanadese modelagentskap Dulcedo Management het hom as model ontdek nadat hulle sy profiel en foto o ...

                                               

Samantha Bee

Samantha Bee is n Kanadese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Love Guru, Whatever Works, en Sisters, en in die televisiereeks Full Frontal with Samantha Bee.

                                               

Emily Beecham

Emily Beecham is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hail, Caesar! en Daphne, en in die televisiereeks Into the Badlands.

                                               

Camilla Beeput

Camilla Beeput is n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Harry Hill Movie, Writers Retreat, en Mortdecai.

                                               

Paula Beer

Paula Beer is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Poll Diaries, The Dark Valley, en Frantz.

                                               

Heather Beers

Heather Beers is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Charly, Baptists at Our Barbecue, Unaccompanied Minors, en Christmas for a Dollar.

                                               

Max Beesley

Max Beesley is n Engelse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Homeland, Suits, Ordinary Lies, en Jamestown.

                                               

Shayla Beesley

Shayla Beesley is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente InAPPropriate Comedy, Reaper, en Everlasting.

                                               

Zazie Beetz

Zazie Olivia Beetz is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Geostorm, Slice, en Deadpool 2, en in die televisiereeks Atlanta.

                                               

Antony Beevor

Sir Antony James Beevor, is n Engelse militêre geskiedkundige. Hy het verskeie gewilde historiee betreffende die Tweede Wêreldoorlog en die 20ste eeu oor die algemeen gepubliseer.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →