ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 61




                                               

Muskietvis

Die Muskietvis is n varswater vis wat natuurlik voorkom in riviere om die Golf van Meksiko. Die vis is na Suid-Afrika gebring as natuurlike plaagbeheer in n poging om muskiete te beheer in 1936; ook as voedsel vir baars. In Engels staan die vis b ...

                                               

Muskusos

Die muskusos is ’n Arktiese soogdier van die familie Bovidae wat bekend is vir sy dik pels en vir die sterk reuk wat mannetjies tydens die bronstyd afgee om wyfies te lok, vanwaar die naam. Die diere kom hoofsaaklik in Kanada en Groenland voor, m ...

                                               

Mutasie

n Mutasie is n sprongsgewyse verandering in die genetiese materiaal van n sel of organisme. Die verandering kan na die nageslag oorgedra word en kan dus n blywende verandering in die organisme bewerkstellig. Verskillende grootte ordes van mutasie ...

                                               

Vusamazulu Credo Mutwa

Vusamazulu Credo Mutwa was n Zoeloe sangoma uit Suid-Afrika. Hy was bekend as skrywer van boeke wat gebruik maak van die Afrika mitologie, tradisionele Zoeloe-volksverhale, buitenaardse ontmoetings en sy eie persoonlike ervarings. Sy laaste werk ...

                                               

Mwari

Mwari is die oppergod van die Vendas en die Sjonas. Vir die Venda in Suid-Afrika was Mwari oorspronklik n heldhaftige halfgod. Vir die Karanga en die Kalanga van die Sjona in die suidelike deel van Zimbabwe is Mwari n reen- en vrugbaarheidsgod. H ...

                                               

Myliobatidae

Die Arendroê is n familie van visse wat hoort tot die orde Rajiformes. Daar is vyf genera met twee en dertig spesies wat hoort tot dié familie en vyf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

                                               

Mynbou

Mynbou behels die ontginning, deur mynwerkers, van ekonomies-kosbare minerale en ander geologiese materiaal van n soom, rif of aar in die aardkors, bevattende die mineraalpakket van ekonomies-ontginbare erts.

                                               

Mynstakings (1913/14, 1922)

Die staking van Blanke mynwerkers aan die Witwatersrand in 1913/14 het uit ontevredenheid oor toestande in die myne en die hoe lewenskoste gespruit. Die eerste reeks stakings het op n oorwinning vir die mynwerkers uitgeloop, maar in Januarie 1914 ...

                                               

Myricaceae

Myricaceae is die Wasbessie-familie wat hoort tot die orde Fagales. Hierdie familie het 35 spesies wêreldwyd waarvan 5 spesies in Suider-Afrika voorkom en 3 spesies is bome.

                                               

Myrtaceae

Myrtaceae is die bloekom en koejawel-familie wat hoort tot die orde Myrtales. Die familie bevat meer as 3 000 spesies wêreldwyd en kom hoofsaaklik in die tropiese areas voor. Vyf-en-twintig van die spesies kom in Suid-Afrika voor en slegs 20 is b ...

                                               

Myxus

Spesies wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika: Myxus capensis Valenciennes, 1836 - Varswater-harder Van die ander spesies sluit in: Myxus multidens J. D. Ogilby, 1888 Myxus elongatus Günther, 1861 Myxus petardi Castelnau, 1875

                                               

Dorothea Möller-Malan

Dorothea Catherina Stoffelina Möller was ’n sendingwerker en skrywer. Dorothea Möller het haar opleiding as sendingwerkster aan die Hugenote-seminarie op Wellington ontvang en in die huwelik getree met die onderwyser W.D. Malan. Saam met hulle to ...

                                               

N11 (Suid-Afrika)

Die N11 is een van Suid-Afrika se 17 nasionale paaie. Hierdie nasionale pad gaan deur drie provinsies: KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo. Daar is baie besienswaardighede op die roete. Dit verbind die N3, KwaZulu-Natal met die Groblersbrug gren ...

                                               

N12 (Suid-Afrika)

Die N12 begin in George waar dit van die N2 afdraai. Dit gaan deur George en klim vinnig waar dit as die Outeniquapas oor die Outeniekwaberge gaan. Nou is die reisiger in die Klein-Karoo.

                                               

N14 (Suid-Afrika)

Die N14 is een van die nasionale paaie in Suid-Afrika. Die pad verbind Springbok, Noord-Kaap, met Pretoria, Gauteng, nadat dit deur die Noordwesprovinsie gegaan het.

                                               

N17 (Suid-Afrika)

Die N17 begin naby Wemmerpan, suid van City Deep. Die pad gaan suidoos en later oos tot dit onder deur die N12 nasionale pad gaan. Dit kruis dan die N3 nasionale pad by die Germiston/Randse Lughawe Wissellaar. Nou gaan die N17 verder oos en gaan ...

                                               

N18 (Suid-Afrika)

Die N18 begin by Warrenton, hou noord-noordwes en 23 km later loop die pad deur Jan Kempdorp. Nog 16 km verder is Hartswater. Nog 25 km verder is Taung en die Hartsrivier word gekruis en die reisiger is nou in die Noordwes.

                                               

N2 (Suid-Afrika)

Die N2 is een van Suid-Afrika se 17 nasionale paaie. Dit is die hoofsnelweg aan die suidkus van Suid-Afrika. Dit begin/eindig by Ermelo in Mpumalanga, en beweeg dan teen die kus van KwaZulu-Natal af, verby Durban, deur die Tuinroete, en die Oos-K ...

                                               

N3 (Suid-Afrika)

Die N3 is een van die nasionale paaie in Suid-Afrika. Die pad verbind Durban, KwaZulu-Natal met Johannesburg, Gauteng, via die Vrystaat. Die hele pad van Durban na Johannesburg is ’n snelweg van 4 bane waar net by die tolhekke en vulstasies stilg ...

                                               

N4 (Suid-Afrika)

Die N4 is een van die nasionale paaie in Suid-Afrika. Die pad verbind Lobatse, Botswana met Ressano Garcia, Mosambiek. Die N4 gaan deur drie provinsies, Noordwes, Gauteng en Mpumalanga.

                                               

N7 (Suid-Afrika)

Die N7 begin in Kaapstad deur noord van die N1 af te draai en hou dan reguit noord vir 53 km voor die dorp Malmesbury bereik word. Halfpad soontoe gaan die reisiger die Swartland binne wat bekend is vir sy koringlande. Die N7 hou steeds noord en ...

                                               

N8 (Suid-Afrika)

Die N8 begin by die doeanepos, Maserubrug, op die grens tussen Suid-Afrika en Lesotho. Aan die Lesothokant van die grens is die hoofstad van Lesotho, Maseru. Die Caledonrivier skei die twee lande. Na 12 km moet links gedraai word by ’n T-aansluit ...

                                               

Naaksadiges

Die naaksadiges is n groep saadlewerende plante, wat die bedeksadiges uitsluit. Hulle vorm, saam met bedeksadiges, die groep plante wat sade voortbring. Naaksadiges verskil egter van bedeksadiges deurdat hulle naakte sade in keels of aan oop stru ...

                                               

Naaldboom

Naaldbome is naaksadige bome of struike met lang, dun blare wat meestal immergroen is. Soos alle ander naaksadiges het hulle nie blomme nie, maar die voortplantingsorgane lê in eenslagtige keels. Die stuifmeel word deur die wind versprei en opgev ...

                                               

Naaldekoker

n Naaldekoker is n soort insek wat tot die orde Odonata behoort. Naaldekokers begin hulle lewe in water en word dus dikwels naby damme, riviere, mere, kanale, strome en vleilande aangestref. Naaldekokers word gekenmerk aan hulle groot saamgesteld ...

                                               

Naaldwoud

Naaldwoude is woude in die Noordelike Halfrond waar naaldbome die plantegroei oorheers. Naaldbome is oor die algemeen beter bestand teen koue as loofbosse en kom daarom nader aan die Noordpool en op hoer liggende berge voor as loofbosse. Nog nade ...

                                               

Nabateërs

Die Nabateers was n Arabiese volk wat omtrent 200 v.C – 106 n.C. rondom die stad Petra oor n koninkryk geheers het. Ná die inlywing deur die Romeine in 106 word steeds tot in die vyfde eeu van die Nabateers gehoor.

                                               

Vladimir Nabokov

Vladimir Nabokov was ’n Russies-Amerikaanse romanskrywer. Sy eerste nege romans was in Russies. Hy het daarna internasionaal bekend geraak as die skrywer van Engelse prosa. Hy was ook ’n lepidopteroloog en skaakkenner. Nabokov se Lolita 1955 is s ...

                                               

Naboom

Die Naboom is n kaktus-agtige boom met n kort dik stam en enorme takke. Die sukkulente boom kom volop in Limpopo, asook in Mpumalanga voor en die naam van die dorp Naboomspruit verwys na hul aanwesigheid daar. Die takke het gewoonlik vier of vyf ...

                                               

Nabootser-blennie

Die Nabootser-blennie is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Mimic blenny.

                                               

Nabye Ooste

Die Nabye Ooste is ’n geografiese streek wat min of meer Wes-Asie omvat. Hoewel dit binne verskillende akademiese sirkels wisselende definisies het, is die term aanvanklik gebruik vir die maksimum omvang van die Ottomaanse Ryk. Die term word nie ...

                                               

Nagadder

Die nagadder is n slang wat in sub-Sahara Afrika voorkom. Die slang se gif veroorsaak aansienlik pyn, maar is nie dodelik vir die mens nie. Met n gemiddelde lengte van 60 cm, is dit die grootste lid van die genus Causus. Die langste individu wat ...

                                               

Nagapie

Die nagapie is een van drie spesies en die kleinste van die nagape. Die soogdier kom in die noordelike dele van Suid-Afrika, Botswana, Namibie en die hele Zimbabwe voor.

                                               

Nagblom

Die nagblom is n indringerplant en sukkulente kaktus wat in Suid-Afrika voorkom. Die boom is inheems aan Noordoos-Brasilie. Dit groei op rotsagtige plekke in die halfdorre Karoo en savanna en word 3 tot 12 m hoog. Dit staan ook as die bobbejaanpa ...

                                               

Nagledam

Die dam lê by die Tafelberg in die Vallei van n Duisend Heuwels en op die kruispunt van die lyne 29° 36 suid en 30° 38 oos. Dit is n paar kilometer bo die invloei van die Musunduzirivier, noord van Cato Ridge en 50 km noordwes van Durban.

                                               

Nakajima Ki-27

Die Nakajima Ki-27 is n enkelsitplek, enkelmotorige vegvliegtuig wat deur die Keiserlike Japannese Leer gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hierdie vliegtuig was ontwikkel vanaf n privaat metaalvliegtuigontwerp, genaamd die PE, deur Nakaji ...

                                               

Nakajima Ki-43

Die Nakajima Ki-43 Hayabusa is n enkelsitplek, enkelmotorige vegvliegtuig wat deur die Keiserlike Japannese Leer gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hierdie vliegtuig is ontwikkel uit n behoefte van die Japannese Leer vir n vegvliegtuig me ...

                                               

Nakajima Ki-44

Die Nakajima Ki-44 Shoki was n Japannese enkelsitplek, enkelmotorige vegvliegtuig wat gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Dit is ontwerp as n onderskeppingsvliegtuig; dus was hoe topsnelheid en klimvermoe n vereiste. Die prototipe het sy n ...

                                               

Nakajima Ki-49

Die Nakajima Ki-49 Donryu 中島 キ-49 呑龍 "Storm Dragon") was n tweemotorige bomwerper wat deur die Japannese Leer Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug in Augustus 1939 voltooi. Die vliegtuig is ontwe ...

                                               

Nakajima Ki-84

Die Nakajima Ki-84 Hayate is n enkelsitplek, enkelmotorige vegvliegtuig wat deur die Lugmag van die Japannese Keiserlike Leer gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die Ki-84 was tegnies die mees gevorderde Japannese vliegtuig in die laaste j ...

                                               

Nalolo

Die Nalolo is n vis wat in die westelike Indiese Oseaan voorkom: die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis ook bekend as Nalolo blenny.

                                               

Nama-Karoo

Die Nama-Karoo is ’n WWF-ekostreek en struikgebied op die sentrale plato van Suid-Afrika en Namibie. Dit beslaan die grootste deel van die westelike binneland van Suid-Afrika en loop verder na die suidelike binneland van Namibie.

                                               

Namakwa-ghieliemientjie

Die Namakwa-ghieliemientjie is n varswatervis wat in die Oranjerivier onder die Augrabieswaterval voorkom. In Engels staan die vis bekend as Namaqua barb.

                                               

Namakwadwergadder

Die Namakwadwergadder is die wêreld se kleinste adder en word gemiddeld 200mm lank. In Engels staan die slang bekend as die Namaqua Dwarf Adder.

                                               

Namakwaland

Namakwaland is n distrik in die Noord-Kaap in die mees noordwestelike hoek van die land, antikloksgewys begrens deur die Atlantiese Oseaan, die Noordweste, Boesmanland en Namibie. Die hoofdorp is Springbok en ander vername dorpe is Garies, Port N ...

                                               

Namakwalewerik

Die Namakwalewerik is n skaars, endemiese standvoel en gedeeltelike nomade in dorre Nama-Karoobossieveld met n voorkeur vir klipvlaktes. In Engels staan die voel bekend as die Sclaters lark. Die voel se status is byna-bedreigd.

                                               

Namib kurper

Die Namibkurper is n varswatervis wat in die Kunenerivierstelsel in Angola en Namibie voorkom en tot 175 mm lank word. In Engels staan die vis bekend as Namib river bream.

                                               

Namibduinadder

Die Namibduinadder is n adder wat kuslangs vanaf die suide van Namibie tot in Angola voorkom. In Engels staan die slang bekend as die Peringueys Adder.

                                               

Namibië

Namibie, amptelik die Republiek van Namibie, is ’n republiek in Suider-Afrika waarvan die westelike grens die Atlantiese Oseaan is. Die land grens ook aan Angola en Zambie in die noorde, Botswana in die ooste en Suid-Afrika in die ooste en suide. ...

                                               

Namibwoestyn

Die Namibwoestyn is n sanderige gebied in westelike Namibie en suidwestelike Angola. Dit is gelee in Suider-Afrika. Sedert 21 Junie 2013 word groot dele van die woestyn deur Unesco as n wêrelderfenisgebied gelys. Die Namib, aan die Weskus van Sui ...