ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 62




                                               

Napels

Napels is die grootste en welvaendste stad in die suide van Italie, gelee teen die noordelike oewer van die Golf van Napels tussen die vulkaniese gebied van die Campi Flegrei in die weste en die vulkaan Vesuvius in die ooste. Napels dien as die a ...

                                               

Fort Napier

Fort Napier is n hospitaal in Napierville, Pietermaritzburg. Dit word gehuisves in n ou Britse fort gelee aan die suidwestekant van die middestad. Die fort is op 31 Augustus 1843 gestig en was tot die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog die mili ...

                                               

Napoleon Hill

Napoleon Hill was n Amerikaanse skrywer, n deelnemer aan die new thought -skrywersbeweging, een van die vroegste bydraers tot die moderne genre van persoonlike sukses literatuur. Sy mees bekende werk Think and Grow Rich van 1937, is een van die b ...

                                               

Napoleon III van Frankryk

Napoleon III van Frankryk, gebore as Charles Louis-Napoleon Bonaparte was die eerste president van die Tweede Franse Republiek van 1848 tot 1851. Van 2 Desember 1851 tot 2 Desember 1852 was hy die leier van n diktatorskap en daarna die Franse kei ...

                                               

Napoléon Eugène Louis Bonaparte

Prins Napoléon Eugène Louis Bonaparte was die seun van Napoleon III en die laaste nasaat van Napoleon Bonaparte. Hy het gesterf tydens die Anglo-Zoeloe-oorlog in Suid-Afrika. Ná die afsterwe van sy vader is hy deur aanhangers van die Franse monar ...

                                               

Nar-coris

Die Nar-coris is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Clown coris.

                                               

Nardus

Nardus is n blomplant van die Valeriaan-familie wat groei in die Himalaja-berge van China, Indie en Nepal. Die plant groei tot omtrent 1 m in hoogte en het pienk, klok-vormige blomme. Nardus risome kan vergruis word en gedistilleer word in n inte ...

                                               

Narkose

Narkose is ’n soort verdowing wat gevoelloosheid veroorsaak, dus ’n omkeerbare verlies van sensasie. Narkosemiddels verskil van pynstillers, wat pyn verlig sonder om sensasie uit te skakel. Narkose word gewoonlik toegedien om sjirurgie te vergema ...

                                               

Narmer-palet

Die Narmer-palet, ook bekend as die Groot Hierakonpolis-palet, is ’n belangrike argeologiese vonds uit Antieke Egipte en dateer uit omstreeks die 31ste eeu v.C. Dit bevat van die vroegste hieroglief-inskripsies wat nog gevind is. Sommige geleerde ...

                                               

Narsnellervis

Die Narsnellervis is n vis wat voorkom in die Indo-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as Clown triggerfish.

                                               

Nasinae

Nasinae – ook bekend as die Eenhoringvisse – is n sub-familie wat hoort tot die familie Acanthuridae. Daar is slegs een genus wat hoort tot die sub-familie. Die kenmerk van die sub-familie is die horingagtige uitgroeisel op die voorkop terwyl by ...

                                               

Nasionaal-Sosialisme

Nasionaal-Sosialisme is n radikale totalitêre politieke ideologie wat deur ekstreem-chauvinistiese nasionalisme, revisionisme, sosiaal-darwinisme, anti-intellektualisme, anti-kommunisme, anti-liberalisme en anti-semitisme gekenmerk word. Dit het ...

                                               

Nasionale Selfmoord van Xhosas

Die Nasionale Selfmoord van die Xhosas was die sterf weens hongersnood van duisende Xhosas in 1857 in die Transkei. Nongquase, n veertienjarige profetes, het voorspel dat die dag sou aanbreek dat die Britte in die see gedryf sou word.

                                               

Natalse bergbaber

Die Natalse bergbaber is n varswater vis wat voorkom vanaf die oostelike hooglande van Zimbabwe suidwaarts tot by die Umkomaasrivier stelsel in KwaZulu-Natal en die Ruorivier in Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Natal mountain catfish.

                                               

Natalse fisant

Die Natalse fisant is n voel in die familie van fisantagtiges. Hulle kom in die suidooste van Afrika voor. Volgens die IUCN Rooilys is die spesie se status veilig.

                                               

Natalse groenslang

Die Natalse groenslang is n skadelose slang wat aan die oostekant van Suid-Afrika voorkom. Dit kan maklik verwar word met die groenmamba of boomslang. Daar is twee subspesies: Philothamnus natalensis occidentalis - Westelike Natalse groenslang Ph ...

                                               

Natalse kraaibek

Die Natalse kraaibek is n vis wat endemies is aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek. Hulle kom voor noordwaarts vanaf Transkei. In Engels staan hulle bekend as die Natal Knifejaw.

                                               

Natalse lampogie

Die Natalse lampogie is n varswater vis wat voorkom in die kusmere en riviere in KwaZulu-Natal; vanaf Kosibaai suidwaarts tot by die Umlazirivier naby Richardsbaai. In Engels staan die vis bekend as die Natal topminnow.

                                               

Natalse lipvis

Die Natalse lipvis is n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en voorkom van Tongaat tot by die Groot-Keirivier. In Engels staan die vis bekend as die Natal wrasse.

                                               

Natalse maanskynvis

Die Natalse maanskynvis kom voor in die Indiese-Pasifiese gebied en ook aan die ooskus van Afrika, van Oman tot by die Breederivier in Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Natal moony of die Round Moony.

                                               

Natalse rooihaas

Die Natalse rooihaas is n haas wat in Mosambiek en KwaZulu-Natal voorkom. Die diertjie staan ook bekend as die Natalse rooiklipkonyn.

                                               

Natalse rotsoester

Die Natalse rotsoester is n tweekleppige seediertjie wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika. Die oester word tot 7 cm lank. Die oester heg hom aan die rotse vas met die onderste klep wat diep en hol is. Die boonste klep is kleiner en platteri ...

                                               

Natalse seebaber

Die vis word tot 15 cm lank en is eers in 2010 beskryf. Die vis se lyf is persbruin en die onderkant is wit. Hulle leef in vlak kusriwwe in water wat tot 30m diep is en verkies die sanderige gedeeltes van die riwwe. Die vis vreet klein vissies en ...

                                               

Natalse spikkelrug

Die Natalse spikkelrug is n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika vanaf die noorde van Mosambiek tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan dit bekend as die Natal dottyback.

                                               

Natalse stompneus

Die Natalse stompneus is n vis wat aan die Suid-Afrikaanse noord- en ooskus voorkom tot by Wildernis. Dit staan ook bekend as n Tropiese Stompneus en in Engels die Tropical Stumpnose.

                                               

Natalse swartslang

Die Natalse swartslang is n gevaarlike slang met die giftande agter in die mond. Dit is swart op die rug- en penskant. Dit kom in Oos-Kaap en KwaZulu-Natal se kusgebiede voor, vanaf die kus tot op hoogtes van 1.300 m. Dit kan moontlik in Mosambie ...

                                               

Hugo Naudé

Hugo Pieter Naudé was n Suid-Afrikaanse skilder. Pieter Hugo Naudé was die eerste Suid-Afrikaanse skilder wat daarin geslaag het om sy styl by die besonderse atmosfeer en fel lig van die Suid-Afrikaanse landskap aan te pas. Hoewel hy vandag veral ...

                                               

Jacobus Johannes Naudé

Kaptein Jacobus Johannes Naudé was n spioen vir die Boere tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Hy is in Smithfield gebore. Hy het bekendheid verwerf na sy spioenasie bedrywighede bekend geword het na die oorlog. G.D. Scholtz het n boek oor sy ervari ...

                                               

Wena Naudé

Agnes Alwena Naudé was ’n Afrikaanse aktrise. Sy was een van die pioniers van die Afrikaanse toneelkuns. Naudé het op Volksrust en Lydenburg skoolgegaan waarna sy in ’n fietswinkel in Pretoria werksaam was. In haar vrye tyd het sy spraaklesse by ...

                                               

Naudésnekpas

Hierdie pas moet nie met die Naudespas op die N9 noordoos van Graaff-Reinet verwar word nie. Die Naudésnekpas is n bergpas in die Oos-Kaap. Dit is die tweede hoogste voertuigpas in Suid-Afrika. Dit dra die R396-gruispad oor die Drakensberg en ver ...

                                               

Neanderdaller

Die Neanderdallers of Neanderdalmense is ’n uitgestorwe spesie van archaïese mense in die genus Homo, moontlik ’n subspesie van Homo sapiens. Hulle was baie na verwant aan moderne mense: hul DNS verskil net 0.3%, wat egter steeds twee keer so gro ...

                                               

Necrolestes

Necrolestes patagonensis is n fossiele soogdierspesie uit Patagonie wat die eerste keer in 1891 beskryf is. Dit kom uit die vroee Mioseen van 16 miljoen jaar gelede.

                                               

Nederduits (skoolvak)

Nederduits is n skoolvak in die Noord-Duitse deelstate Hamburg, Sleeswyk-Holstein, Mecklenburg-Voorpommere en Bremen. In Bremen maak Nederduits deel van n proefprojek uit; in die res van die deelstate is dit n keusevak. In Nedersakse word Nederdu ...

                                               

Nederlands-Zuid-Afrikaanse Vereniging

Die Nederlands-Zuid-Afrikaanse Vereniging is die oudste op Suid-Afrika gerigte organisasie in Nederland en is gevestig in die Suid-Afrika Huis aan die Keizersgracht in Amsterdam.

                                               

Nederlandse Kaapkolonie

Die Nederlandse Kaapkolonie was tussen 1652 en 1795 n kolonie van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie. Die kolonie is deur Jan van Riebeeck gestig as n herlaai- en tussenstop-hawe vir skepe van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie wat met Asie han ...

                                               

Nederlandse Ryk

Die Nederlandse Ryk het bestaan uit oorsese grondgebied wat deur die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande, en later, die moderne Nederland vanaf die sewentiende eeu tot die mid-1950s beheer is. Die Nederlanders het die voorbeeld van die Po ...

                                               

Neerslag

Neerslag is n atmosferiese verskynsel waar water in die vorm van waterdruppels, ys, of sneeu, meestal afkomstig uit wolke, na die aarde val. Sodra die water of ys die grond bereik, word dit as neerslag beskou. Neerslag is deel van die aarde se wa ...

                                               

Neferefre

Neferefre was ’n Egiptiese farao van die 5de Dinastie tydens ’n tydperk bekend as die Ou Ryk. Sy naam beteken "Mooi is Ra".

                                               

Nefertiti

Neferneferoeaten Nefertiti was die hoofvrou van Achenaten, ’n Egiptiese farao. Sy en haar man is bekend vir hul godsdiensrevolusie waarin hulle net een god, Aten, of die sonskyf, aanbid het. Achenaten het regeer tydens wat moontlik die rykste tyd ...

                                               

Aleksander Nefski

Sint Aleksander Nefski was die grootprins van Nowgorod en Wladimir-Soezdal tydens een van die mees onstuimige tye in die stede se geskiedenis. Hy word algemeen beskou as die belangrikste figuur van die Middeleeuse Kief-Roes. Aleksander was die kl ...

                                               

Negende Grensoorlog

In 1858 is die Galeka-stam onder Kreli Sarili, opperhoof van alle Xhosas, hoof van die Galekas, deur die Kaapkolonie se goewerneur, sir George Grey, oor die Mbasherivier na Bomvanaland verdryf weens Kreli se rol in die Nasionale Selfmoord van Xho ...

                                               

Neil Adcock

Neil Adcock was n Suid-Afrikaanse krieketspeler. Hy was die eerste Suid-Afrikaanse snelbouler wat 100 paaltjies in toetskrieket geneem het.

                                               

Nelspoort

Nelspoort is n klein dorpie in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is 50 km noordoos van Beaufort-Wes net langs die N1 nasionale pad. Die destydse Unie-Regering het in 1920 n tuberkulose-sanatorium hier opgerig op die plaas Soutrivier. Dit was die eer ...

                                               

Nemipteridae

Nemipteridae is n familie van visse wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is 5 genera met ten minste 65 spesies wat hoort tot dié familie. Sewe van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

                                               

Neo-Babiloniese Ryk

Die val van Assirie is gevolg deur die laaste bloeitydperk van Mesopotamie onder n selfstandige koninkryk, naamlik die Babilon van die Chaldese konings. Nabopolassar II het eers die belangrike stede van die ou Babilonie onderwerp en daarna die As ...

                                               

Neo-impressionisme

Neo-Impressionisme is n term wat in 1886 deur die Franse kunskritikus Félix Fénéon geskep is om n kunsbeweging te beskryf wat deur Georges Seurat begin is. Seurat se grootste meesterstuk, n Sondagmiddag op die eiland La Grande Jatte, het die begi ...

                                               

Neo-Klassisisme

Die belangstelling in die Klassieke kuns het gedurende die tweede helfte van die 18e eeu weer opgevlam na die argeologiese vondste by Pompeii en Herculaneum en die teoretiese geskrifte van die Duitse argeoloog Johann Joachim Winckelmann. Die Neo- ...

                                               

Neo-Victorianisme

Die Neo-Victoriaanse beweging behels estetika wat dié van die Victoriaanse en Edwardse skoonheid met moderne beginsels en tegnologie saamsmelt. n Groot aantal tydskrifte en webruimtes is toegewy aan die Neo-Victoriaanse skeppings in kleredrag, ge ...

                                               

Neodimium

Neodimium is n element wat in 1885 deur Carl Auer von Welsbach ontdek is. Die element is n glansende silwergeel metaal wat taamlik reaktief is. Dit oksideer aan die lug en moet só gestoor word dat dit nie met lug in kontak kom nie. Dit reageer oo ...

                                               

Neolebias

Neolebias is n genus wat hoort tot die familie Distichodontidae. Die genus word gevind in die Kongorivierstelsel. By die genus is die sylyn kleiner en daar is dertien spesies bekend waarvan slegs een in Suider-Afrika voorkom.