ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 65




                                               

Nqamakwe

Nqamakwe is n klein dorpie in die voormalige Transkeistreek van die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is gesetel op n koppie van 990 m en is gestig as n administratiewe sentrum vir die gebied van die Fingos.

                                               

NRK

Norsk rikskringkasting AS, wat gewoonlik onder die afkorting NRK bekend staan, is n staatsbeheerde Noorse uitsaaikorporasie wat naas televisie- en radioprogramme ook inhoude vir nuwe media soos internettelevisie aanbied. NRK fungeer net soos die ...

                                               

Nudibranchia

Nudibranchia, bekend as naakslakke, is n orde wat hoort tot die klas Gastropoda. Die is die grootste groep van seeslakke met meer as 3000 spesies wat beskryf is. Dit is n groot diverse groep met een gemeenskaplike kenmerk: as volwassenes beskik h ...

                                               

Charles Nungesser

Charles Eugène Jules Marie Nungesser was n Franse bobaasvlieenier tydens die Eerste Wêreldoorlog en was die derde beste Franse bobaasvlieenier met 45 oorwinnings teen die einde van die oorlog. Terwyl hy in Suid-Amerika aan motorwedrenne deelgenee ...

                                               

Nuwe Misterianisme

Nuwe Misterianisme is n filosofie wat beweer dat sekere probleme nooit verduidelik sal kan word nie. Owen Flanagan stel dit in sy 1991 boek "Science of the Mind" dat sekere moderne denkers gesuggereer het dat bewussyn moontlik nooit ten volle ver ...

                                               

Nuwe Testament

Die Nuwe Testament is die tweede deel van die Bybel en bestaan uit 27 boeke. Die boeke beskryf die lewe van Jesus Christus, die optree van die eerste Christene, verder briewe van die apostels oor die Christelike geloof, en as laaste n boek met pr ...

                                               

Nuwejaarsblom

Die nuwejaarsblom is n plant wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom in die Wes-Kaap voor. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys. Van die plekke waar dit in die wildernis aangetref word is naby Wemmershoek, Mont Rochelle natuurreservaat na ...

                                               

Nuwekloofpas

Nuwekloofpas is n bergpas wat in die vallei van die Klein-Bergrivier loop. Ook die spoorlyn na die noorde volg hierdie roete. Dit verbind die R44 vanaf Wellington met die R46 wat na Tulbagh lei. Gouda lê by die westelike ingang van die kloof. Ree ...

                                               

Nylkurper

Die Nylkurper is n varswatervis wat natuurlik voorkom in die Nylrivier, die Groot Skeurvallei-mere en sekere Wes-Afrika riviere. Die spesie is in Suid-Afrika by die Kaapse Vlakte, die Wes-Kaap, KwaZulu-Natal en Zimbabwe en Zambie vrygelaat. Dit h ...

                                               

Nylrivier

Hierdie artikel handel oor die bekende, langste rivier in die wêreld. Vir die rivier in Suid-Afrika, sien Nylrivier Suid-Afrika. Die Nylrivier iaro) is n groot noord-vloeiende rivier in Afrika. Die rivier, met n lengte van 6 650 km, word algemeen ...

                                               

Ob-Oegriese tale

Die Ob-Oegriese tale is n tak van die Oegriese tale een van die hooftake van die Fins-Oegriese taalfamilie in die Oeraalse taalfamilie. Dit bestaan uit twee tale wat in Westelike Siberie gepraat word naamlik Ostjaaks en Wogoels. Die twee tale wor ...

                                               

Oblietjie

n Oblietjie is n klein, dun, ronde wafel opgerol tot n horinkie. Die bestanddele is meelblom, sout, eiers, bruinsuiker, speserye veral kaneel, nartjieskil, botter en witwyn soms brandewyn. Oblietjies het naasteby dieselfde bestanddele en smaak as ...

                                               

Ochnaceae

Ochnaceae is die ochna of rooihout-familie wat hoort tot die orde Malpighiales. Hierdie familie het ongeveer 30 genera en waarskynlik 600 spesies wat in die tropiese dele van Asie, Afrika en Amerika voorkom. Slegs die bekendste genus Ochna kom al ...

                                               

Odendaal-plan

Die Odendaal-kommissie van 1962 het alle aspekte betreffende Suidwes-Afrika ondersoek en aanbevelings gedoen om daardie land en sy bevolking verder en snel te ontwikkel.

                                               

Odilo (Beiere)

Odilo is uit die Beierse Hertogsfamilie van die Agilolfinger gebore. Die Hertog, onder wie se leiding die volk staan, was nog altyd uit die geslag van die Agilolfinger gewees, en dit moet dus ook so wees.", het die Beierse stamwet, die Lex Baiuva ...

                                               

Odontaspididae

Die Skeurtandhaaie is n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Lamniformes. Daar is twee genera met drie spesies wat hoort tot dié familie en twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

                                               

Johannes Oekolampad

Johannes Oecolampadius is in die stad Weinsberg gebore, in die destydse Koerpalts sedert 1504 in Württemberg. Sy doopnaam was Johannes Heussgen maar soos die ander Humaniste van sy tyd, het hy sy van in Grieks vertaal οἶκος: huis en λαμπάς: lamp. ...

                                               

Oenochoë

’n Oenochoe of oinochoe is ’n wynbeker en ’n belangrike soort erdekruik uit Antieke Griekeland. Die meervoud is oenochoai of oinochoai.

                                               

Frans Oerder

Frans David Oerder is in Rotterdam, Nederland, gebore. Hy het op n vroee ouderdom reeds n belangstelling in kuns getoon en het op 13-jarige ouderdom tekenlesse begin neem. Toe hy 18 was, het hy n silwermedalje vir figuurtekening gewen en n studie ...

                                               

Oerinsekte

Die oerinsekte word deur vier insekteordes verteenwoordig en hulle verskil van die hoer insekte in die opsig dat hulle nie vlerke het nie en dat vlerke ook nie in hul voorouers se ontwikkelingsgeskiedenis voorgekom het nie. n Bekende verteenwoord ...

                                               

Oester

n Oester is n eetbare skaaldier van die familie Ostreidae. Die een skulp is hol en die ander plat. Oesters is gesogte eetgoed wêreldwyd. Daar kom twee spesies aan die Suid-Afrikaanse kus voor: Die Natalse rotsoester en die Kaapse oester. Die oest ...

                                               

Ofcolaco

Ofcolaco is n klein dorpie in die oostelike Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Die dorpie is in 1920 deur n groep Britse veterane van die Eerste Wêreldoorlog gestig. Hulle het grond langs die Selatirivier gekoop. Die maatskappy is egter jare later ge ...

                                               

Ohio-klas duikboot

Die Ohio-klas duikboot is n kernaangedrewe klas duikbote van die Amerikaanse Vloot wat ballistiese missiele dra. Dit is tans die enigste sodanige klas in die Amerikaanse Vloot nadat hulle die Benjamin Franklin- en Lafayette-klasse vervang het. Hi ...

                                               

Georg Simon Ohm

Georg Simon Ohm was n Duitse fisikus wat die wette vir die vloei van elektriese stroom deur weerstande geformuleer het. Aangesien hy n hoogleraar in die wiskunde was, is sy werk nie dadelik erken nie en hy moes lank wag voordat sy wette aanvaar i ...

                                               

Okapi

Gedurende die Pilioseen, die tydperk wat die Ystydperk voorafgegaan het, was daar n groot verskeidenheid soogdiere wat tot die familie Giraffidae behoort het. Die enigste oorblywende geslagte is die kameelperd en die okapi. Kameelperde kom die dr ...

                                               

Okavango-kurper

Die Okavango-kurper is n varswatervis wat in die Okavangodelta, die boonste gedeelte van die Zambezirivier en suidelike sytakke van die Kongorivier voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Okavango tilapia.

                                               

Okavango-suierbekkie

Die Okavango-suierbekkie is n varswater vis wat voorkom in die Okavangorivier, Kwandorivier en die boonste gedeelte van die Zambezirivier in Suider-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Okavango suckermouth.

                                               

Okavangodelta

Die Okavangodelta is n uitgestrekte rivierdelta in die noorde van Botswana, waar die Okavangorivier in die Kalahari-woestyn "uitmond". Die delta word in die suide deur die Kunyere- en Thamalakane-skeur begrens, wat n hidrologiese grens tenoor die ...

                                               

Okkerneut

n Okkerneut is die eetbare saad van enige boom van die genus Juglans, maar veral van die egte okkerneut, Juglans regia. Gebreekte neutvrug van die Oostelike swartokkerneut Juglans nigra is ook in kleinmaat in die handel beskikbaar, soos tewens vo ...

                                               

Oksidasie

Oksidasie is n chemiese proses waarin die oksidasiegetal van n atoom vergroot word. Dit beteken dat hierdie atoom een of meer elektrone afstaan aan n ander atoom of molekule. In elektrochemiese selle kan die elektrone ook aan n elektrode afgegee ...

                                               

Oktoberfest

Die Oktoberfest in die Beierse hoofstad München is die grootste volksfees ter wêreld. Dit word sedert 1810 op die Theresienwiese, n voormalige weiveld in die weste van München, gehou en lok jaarliks meer as ses miljoen besoekers. Die plaaslike br ...

                                               

Olaf Andresen

Olaf Andresen was n Duitsgebore Afrikaanse liedjieskrywer, komponis en uitgewer van bladmusiek. Hy is bekend vir die Heidelied, My Hart Verlang Na Die Boland en die liedere van verskeie weermag-eenhede. Hy het sy komposisies by sy eie musiekdrukk ...

                                               

Olaf II van Denemarke

Olaf II van Denemarke of Oluf IV Haakonsson was van 1376 tot 1387 as Olaf II koning van Denemarke en van 1380 tot 1387 as Olaf IV koning van Noorwee. Hy was die seun van koning Haakon VI van Noorwee en koningin Margrethe I van Denemarke en dus di ...

                                               

Heinrich Wilhelm Olbers

Heinrich Wilhelm Matthäus Olbers was n Duitse sterrekundige, geneesheer en fisikus. Hy het twee asteroïdes en ses komete ontdek en het n metode ontwikkel om die baan van n komeet met slegs drie waarnemings te bepaal. Olbers se Paradoks, wat deur ...

                                               

Oleaceae

Oleaceae is die olyfboom-familie wat hoort tot die orde Lamiales. Die bekendste spesie van die familie is die olyfboom Olea europaes, subspesie Eurooaea en is veral bekend vir sy vrugte en olie wat daaruit verkry word. Ander bekende spesies is di ...

                                               

Olenekium

Die Olenekium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Trias. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat 251.2 to ...

                                               

Oliegewasse

Ongeveer 90 % van alle plantaardige olies en vette is afkomstig uit die sade en/of vrugtevleis van tropiese en subtropiese plante. Die belangrikste oliegewasse is soja, grondboontjies, katoen, raapsaad, olywe, kokospalms, oliepalms, sesam, kaster ...

                                               

Olienhout

Olienhout is n boom wat wydverspreid in Suid-Afrika voorkom. Dit is n middelgroot boom maar word by uitsondering tot 18 m hoog. Die olienhoutboom is n subspesie van die bekende olyfboom, wat tot onlangs as ʼn afsonderlike spesie beskou is en in ba ...

                                               

Olifant

Die olifant is n familie van groot soogdiere wat aan die orde van slurpdiere behoort. Die familie omvat twee lewende genera wat drie lewende spesies bevat: die Afrika Savanne-olifant wat in Sub-Sahara Afrika voorkom, die Afrika-woudolifant van We ...

                                               

Olifantsrivier, Klein Karoo

Vir ander riviere genaamd "Olifantsrivier", sien asseblief die dubbelsinnigheidsblad by Olifantsrivier. Die Olifantsrivier loop in die Klein Karoo en sy water vloei via die Gouritsrivier na die Indiese Oseaan. Die Olifantsrivier is n rivier in di ...

                                               

Olifantsrivier, Namakwaland

Vir ander riviere genaamd "Olifantsrivier", sien asseblief die dubbelsinnigheidsblad by Olifantsrivier. Die Olifantsrivier is n rivier aan die Weskus van die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

                                               

Olimpiese Somerspele 1968

Die Olimpiese Somerspele 1968, amptelik bekend as die Spele van die XIXde Olimpiade, is tussen 12 en 27 Oktober 1968 in Meksikostad, Meksiko, aangebied. Naas Meksikostad het Detroit, Buenos Aires en Lyon aansoek gedoen om die Spele te mag organis ...

                                               

Oliver Cromwell

Oliver Cromwell was ’n Engelse militêre en politieke leier wat ten tyde van die Engelse Burgeroorlog die parlementêre weermag teen koning Karel I van Engeland gelei het. Nadat die koning verslaan is, het Cromwell ’n republiek uitgeroep en tot sy ...

                                               

Oliver Tambo-huis

Oliver Tambo-huis is die ampswoning van die Adjunkpresident van Suid-Afrika. Dit is gelee op die hoek van Kerkstraat en Dumbartonweg in Bryntirion in Pretoria. Die huis, oorspronklik bekend as Overvaal, is in 1937 gebou as ampswoning vir die admi ...

                                               

Olivien

Olivien is n mineraal met samestelling 2 SiO 4. Dit is n nesosilikaat. Die eindlede van die mengreeks word forsteriet Mg 2 SiO 4 en fayaliet Fe 2 SiO 4 genoem en in Engels word dikwels die term Fayalite-Forsterite Series gebruik pleks van olivine ...

                                               

J.H. Olivier

Sy ouers het in die Burgersdorp omgewing gewoon en later na Zastron verhuis. Op die ouderdom van 15 sluit hy aan by die Oranje Vrystaat grenspolisie. In 1865 word hy n Veldkornet en veg in die laaste Basoetoe-oorlog. Hy word beloon met die plaas ...

                                               

Laurence Olivier

Laurence Kerr Olivier, baron Olivier was ’n Britse akteur, regisseur en vervaardiger. Hy word algemeen beskou as een van die grootste akteurs van die 20ste eeu. Tydens sy loopbaan van ses dekades het Olivier baie rolle op die verhoog en die silwe ...

                                               

Olyfbyvreter

Die olyfbyvreter is n gelokaliseerde algemene intra-Afrika broeiende somertrekvoel. Dit leef in breeblaarboomveld naby mere, riviere en moerasse. Hulle word die maklikste gesien in noordwes-Namibie. Dit is n skaars standvoel in Mosambiek. In Enge ...

                                               

Olyfkurper

Die Olyfkurper is n varswatervis wat in die Okavangorivier, boonste gedeelte van die Zambezirivier, die Kafuerivier, Karibadam, Malawimeer en die Shirerivier voorkom. Dit kom ook in KwaZulu-Natal en in sytakke van die Kongorivier voor. In Engels ...

                                               

Olyfslang

Die olyfslang is n slang wat hoofsaaklik aan die kusgebied en onmiddellike binneland voorkom van noord van Kaapstad, ooswaarts deur die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, die Oos-Vrystaat, Gauteng, Limpopo en eSwatini. Die slang is inheems aan ...