ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 7




                                               

Cronulla

Cronulla is n woonbuurt langs n strandgebied in die suide van Sydney in Nieu-Suid-Wallis, Australie. Cronulla is sowat 26 km suid van Sydney se sentrale sakekern gelee in die plaaslike regeringsgebied van Sutherland Shire. Cronulla is gelee op n ...

                                               

Cry, the Beloved Country

Cry, the Beloved Country is n roman deur Alan Paton wat in 1948 gepubliseer is. Die boek handel oor ’n swart predikant en sy gesin in die 1940’s in Suid-Afrika. Dit belig groot ongelykhede tussen swart en wit mense, maar moedig hulle aan om mekaa ...

                                               

Icchak Cukierman

Icchak Cukierman, kodenaam Antek ", en ook bekend onder die Engelse spelling Yitzhak Zuckerman, was een van die leiers van die Warskou Ghetto Opstand tydens die Tweede Wêreldoorlog.

                                               

Patrick Cullinan

Patrick Cullinan was n Suid-Afrikaanse digter en biograaf. Saam met Lionel Abrahams stig hy Bateleurpers in 1974, en die literêre joernaal The Bloody Horse: Writings and the Arts in 1980. Sy digbundels sluit in The Horizon Forty Miles Away, Today ...

                                               

Cullinan-diamant

Die Cullinan-diamant is die wêreld se grootste diamant. Die diamant is op 26 Januarie 1905 in die Premiermyn by Cullinan deur Frederick Wells gevind. Dit is tot op datum die grootste ruwe sierdiamant wat ooit gevind is. Dit het 3 025 karaat gewee ...

                                               

E.E. Cummings

E.E. Cummings was een van die belangrikste vernuwers van die moderne Amerikaanse digkuns aan die begin van die 20e eeu. Sedert sy eerste werk in 1917 gepubliseer is en sy naam daarby weens n setfout in kleinletters verskyn het, teken hy sy naam m ...

                                               

Cunoniaceae

Cunoniaceae is die Wilde-elsfamilie wat hoort tot die orde Oxalidales. Hierdie familie het 350 spesies wêreldwyd waarvan 2 spesies in Suider-Afrika voorkom en al twee bome is. Wilde-elsbome is oor die algemeen groot.

                                               

Cupressaceae

Cupressaceae is die Sipres-familie wat hoort tot die orde Pinales en staan ook bekend as die Afrikasederbome. Daar is 150 spesies wat wêreldwyd tot die familie hoort waarvan slegs 3 drie in Suid-Afrika voorkom en al drie is bome. Hierdie familie ...

                                               

Marie Curie

Marie Curie was n Poolse natuur- en skeikundige. Sy was n pionier op die gebied van elektromagnetiese straling en het twee nuwe radioaktiewe stowwe, polonium en radium, ontdek. Sy is met twee Nobelpryse bekroon en was ook die eerste vrou wat een ...

                                               

Curriebeker

Hierdie artikel handel oor die Rugbykompetisie in Suid-Afrika. Vir die voorheen gelyknamige Krieketkompetisie in Suid-Afrika, sien Sunfoilreeks. Die Curriebekertoernooi is Suid-Afrika se oudste en belangrikste plaaslike rugbykompetisie wat agt pr ...

                                               

Curtiss P-36 Hawk

Die Curtiss P-36 Hawk was n vegvliegtuig wat deur die United States Army Air Forces gebruik was voor en tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hierdie vliegtuig is die tweede geslag Curtiss vliegtuig. Ontwikkeling van die vliegtuig het in 1934 begin en ...

                                               

Curtiss P-40 Warhawk

Die Curtiss P-40 Warhawk is n Amerikaanse vegvliegtuig wat deur die United States Army Air Forces gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het heelwat verskil van die Curtiss voorgangers. Die Warhawk was toegerus met die Allison v ...

                                               

Curtiss SB2C Helldiver

Die Curtiss SB2C Helldiver was n eenmotorige duikbomwerper wat deur die Amerikaanse Vloot gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug voltooi op 18 Desember 1940.

                                               

George Armstrong Custer

George Armstrong Custer was n Amerikaanse kavallerie bevelvoerder tydens die Amerikaanse Burgeroorlog en die Amerikaanse Indiaanse Oorloe. Hy is die beste bekend vir sy nederlaag en dood in die Slag van Little Bighorn, waar hy en sy mag deur n ko ...

                                               

Cynoglossidae

Die Linkeroog-tongvisse is n familie visse van die orde Pleuronectiformes. Daar is drie genera met 110 spesies in die familie. Dertien van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

                                               

Cyprinidae

Cyprinidae is n vis-familie wat hoort tot die orde Cypriniformes. Hierdie familie is groot en het 275 genera met meer as 1 600 spesies wêreldwyd. Daar kom ten minste 24 genera met 475 spesies in Afrika voor. In Suider-Afrika kom daar agt genera m ...

                                               

Cypriniformes

Cypriniformes is vis-orde wat hoort tot die klas Actinopterygii. Die orde bevat slegs families wat voorkom in brak en varswater. Die Karperagtiges orde Cypriniformes is die algemeenste varswatervisse ter wêreld. Wat liggaamsvorm en lewenswyse bet ...

                                               

Cyprinodontiformes

Cyprinodontiformes is n vis-orde wat hoort tot die klas Actinopterygii. Die orde bevat oor die algemeen klein vissies. Baie van hulle is gewilde akwarium visse. Party spesies lê eiers terwyl ander weer lewendbarend is. Spesies van hierdie orde ko ...

                                               

Cyrano de Bergerac

Cyrano de Bergerac was ’n Franse dramaturg en soldaat met n groot neus wat in meer as 1000 tweegevegte betrokke was. Sy naam is ook die titel van ’n beroemde toneelstuk oor sy lewe, en etlike flieks is op dié verhaal gegrond.

                                               

Cyrilliese skrif

Die Cyrilliese skrif is ’n skryfstelsel wat in omstreeks die 10de eeu geskep is. Dit is die basis van talle alfabette in Eurasie, onder meer ses Slawiese tale en ander tale van die voormalige Sowjetunie, asook in sommige Turks-, Mongools- en Iran ...

                                               

Vasco da Gama

Vasco da Gama was n Portugese ontdekkingsreisiger. Hy was die leier van die eerste ekspedisie wat van Portugal af om Afrika na Indie gevaar het. Op Kersdag 1497 het hy die kus van Pondoland, die huidige KwaZulu-Natal, bereik en dit Terre de Natal ...

                                               

Daar doer in die bosveld

Daar doer in die bosveld is n Afrikaanse rolprent wat in 1951 vervaardig is. Dit was Jamie Uys se debuutrolprent asook Suid-Afrika se eerste vollengte-rolprent in kleur. Uys het die fliek saam met sy broer Jok en sy vrou Hettie gemaak en ook self ...

                                               

Dachau-konsentrasiekamp

Dachau was ’n konsentrasiekamp in die suide van Duitsland waar duisende Jode en ander gevangenes gedurende die Tweede Wêreldoorlog om die lewe gebring is. Die kamp is in 1933 deur Heinrich Himmler op die gronde van n ou ammunisiefabriek gebou. Di ...

                                               

Fort Dacres

Fort Dacres is een van n aantal forte wat tydens die Kaapse grensoorloe van 1779 tot 1877 deur die Britse bewindhebbers in die Kaapkolonie in die Oos-Kaap gebou is. Tydens die Oorlog van die Byl die Sewende Grensoorlog, 1846-1847 het die Britse w ...

                                               

Dadaïsme

Dadaïsme was ’n Europese kuns- en literatuurbeweging in die vroee 20ste eeu waardeur kunstenaars en skrywers mense probeer skok het deur doelbewus aanvaarde idees te verwerp en met vreemde, onverwagse beelde vorendag te kom. Dié kulturele bewegin ...

                                               

Dagbreek-jobvis

Die Dagbreek-jobvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Rosy jobfish.

                                               

Dageraad

Die Dageraad is n skaars en endemiese vis wat aan die kus van Tafelbaai tot by Durban aangetref word. Dit is meer volop suid van Oos-Londen. Dit word tot 70 cm lank en kan tot 8.7 kg weeg. Die vis is pienk tot rooi en wit aan die onderkant. Hulle ...

                                               

Dagroofvoëls

Voels wat ander voels, soogdiere of reptiele aanval, hulle doodmaak en dan vreet, word roofvoels genoem. Daar is twee duidelik onderskeibare groepe roofvoels: valke, arende en aasvoels, wat dagroofvoels genoem word omdat hulle in die dag bedrywig ...

                                               

Daguerreotipe

Daguerreotipe is ’n fotografiese proses wat in 1839 deur die Franse uitvinder en fotograaf Louis-Jacques-Mandé Daguerre bekend gestel is – die eerste sodanige proses wat algemeen gebruik is. Teen die vroee 1860s het ander prosesse wat goedkoper w ...

                                               

Dahlia

Die dahlia is n sierplant met ondergrondse wortelknolle en het dubbel-, halfdubbel of enkelblomme wat skakerings van rooi, pers, geel, wit, en baie meer kan wees. Daar word beweer dat die Sweedse plantkundige Anders Dahl in 1789 saad van hierdie ...

                                               

Daidalos

Daidalos of Daedalus was in die Griekse mitologie ’n talentvolle vakman. Hy het twee seuns gehad, Ikaros en Iapuks, asook ’n susterskind wie se naam wissel. Daidalos het onder andere die Labirint op Kreta gebou waarin die Minotourus aangehou is e ...

                                               

Dakar-beraad

Die Dakar-beraad was gesprekke in 1987 tussen ’n groep Afrikaanssprekendes en leiers van die ANC in ballingskap wat in Dakar, Senegal plaasgevind het. In Julie 1987 het n groep van 60 Afrikaanse skrywers, joernaliste, sakemanne, politici en ander ...

                                               

Dalai Lama

Hierdie artikel handel oor die Dalai Lama in die algemeen. Vir die artikel oor die huidige Dalai Lama, sien Tenzin Gyatso. Die Dalai Lama is ’n monnik van die Gelug-skool van Tibettaanse Boeddhisme wat deur Tsongkhapa gestig is. Die Dalai Lama wo ...

                                               

Frederick Dalberg

Frederick Dalberg was n operasanger wat bas hoe aansien in die buiteland verwerf het. Vir sy bydrae tot die Duitse opera en oratorium is die titel "Kammersänger" in Duitsland aan hom toegeken. Hy is ook in die tweede uitgawe van "Unvergängliche S ...

                                               

Dale Carnegie

Dale Carnegie was n Amerikaanse skrywer, lektor en sakeman. Hy het talle kursusse vir self-verbetering, verkooptegnieke, kollektiewe opleiding, openbare redevoering en interpersoonlike vaardighede ontwikkel. Sy topverkoperboek, How to Win Friends ...

                                               

Dallas

Dallas is die derde grootste stad in die Amerikaanse deelstaat Texas. Dit is ook die negende grootste stad van die VSA met 1.3 miljoen inwoners. Die metropolitaanse gebied van Houston het n bevolking van 6.3 miljoen. Die stad is bekend vir sy ryk ...

                                               

Dallas (TV-reeks)

Dallas is n Amerikaanse TV-sepie wat in die 1970s en 1980s in talle wêrelddele gewild was. Die reeks is tussen 2 April 1978 en 3 Mei 1991 deur die Amerikaanse TV-stasie CBS uitgesaai. Dit handel oor die magtige Ewing-familie, wat n fortuin uit Te ...

                                               

Dallas/Fort Worth Internasionale Lughawe

Dallas/Fort Worth Internasionale Lughawe is ’n groot Amerikaanse lughawe wat die stede Dallas en Fort Worth bedien. Dit is die primêre internasionale lughawe in diens van die Dallas-Fort Worth Metropleks in die Amerikaanse deelstaat Texas. Dit is ...

                                               

Dalmasië

Dalmasie is n streek in Kroasie op die Balkanskiereiland aan die ooskus van die Adriatiese See. Dalmasie is een van die vier historiese gebiede van Kroasie, saam met Slawonie in die ooste, Istrie in die noordweste en die sentrale deel van Kroasie ...

                                               

Damara-dik-dik

Die damara-dik-dik is n klein wildsbok wat hoofsaaklik in Sentraal- en Noordwes-Namibie voorkom. Dit staan ook bekend as n dik-dik of bloubokkie.

                                               

Dame (skaak)

Die dame is die kragtigste stuk in skaak. Elke speler begin die spel met een dame wat in die middel van die eerste ry langs hulle konings geplaas word. Die wit dame begin op n wit blokkie en die swart dame op n swart blokkie. In algebraïese notas ...

                                               

Damhert

Die damhert is ’n spesie takbok wat inheems is aan Wes-Eurasie, maar ingevoer is na onder meer Suid-Afrika, São Tomé, Madagaskar, Mauritius, Réunion, Seychelle, Comore, Marokko, Algerie, Tunisie, Australie, Nieu-Seeland, Kanada, Amerika en Peru.

                                               

Peter Danckwerts

Peter Victor Danckwerts, GC, MBE, FRS was n chemiese ingenieur wat baanbrekerswerk gedoen het oor die konsep van die verblyftydsverspreiding. In 1940, tydens die Tweede Wêreldoorlog, is hy bekroon met die George Cross vir sy werk in die ontlontin ...

                                               

Danie Bester

Danie Bester is ’n Afrikaanse rolprentvervaardiger, bekend vir sy Bakgat-trilogie, Wolwedans in die skemer, Roepman, Verraaiers en talle ander flieks. In 2015 het Maroela Media hul Bioskoop-boffin-prys aan hom oorhandig vir sy bydrae tot die Afri ...

                                               

Danie Bosman

Daniel Ferdinand Bosman, was n pionier en komponis van ligte Afrikaanse musiek. Hoewel sy huistaal Engels was, het hy vir Afrikaanse liedjies soos Boereseun ", In die skadu van ou Tafelberg en Oom Bossie van die Bosveld gesorg. Hy is in 1946 in M ...

                                               

Danie Botha (skrywer)

Danie Botha is ’n Afrikaanse kortverhaalskrywer, jare lank fiksieredakteur by Tafelberg Uitgewers, akteur en teaterresensent. Sy boek oor die beginjare van die Afrikaanse beroepstoneel, Voetligte en applous!, het in 2006 verskyn. Hy is veral beke ...

                                               

Danie Craven

Danie Craven, beter bekend as Danie Craven of Dok Craven, was n voormalige Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat lewenslank aan die spel rugby toegewyd was. Hy het vir die Westelike Provinsie, Oostelike Provinsie, Noord-Transvaal en Springbokke uitgedr ...

                                               

Danie de Jager

Danie de Jager was n Suid-Afrikaanse beeldhouer wat verskeie groot en belangrike opdragte uitgevoer het Hy is in 1936 in die distrik Germiston gebore. Hy het sy skoolopleiding aan die Witwatersrand ontvang en is reeds van jongs af aangetrek deur ...

                                               

Danie Theron-gedenktekens

Hierdie Suid-Afrikaanse militêre dekorasie is tussen 1970 en 2003 deur die Suid-Afrikaanse Weermag aan hul lede toegeken vir buitengewone en voortreflike diens in vredes- of oorlogstyd.

                                               

Eddie Daniels

Eddie Daniels was n Suid-Afrikaanse anti-apartheidsaktivis. Hy was vyftien jaar lank politieke gevangene op Robbeneiland gedurende die jare wat Nelson Mandela daar deurgebring het.