ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 71



                                               

Guy Branum

Guy Branum is n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent No Strings Attached en in die televisiereekse Awkward., The Mindy Project, en Another Period.

                                               

Karan Brar

Karan Brar is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Diary of a Wimpy Kid, Diary of a Wimpy Kid: Dog Days, en Mr. Peabody & Sherman, en in die televisiereeks Jessie.

                                               

Steffani Brass

Steffani Brass is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Friends en Six Feet Under.

                                               

Da Brat

Da Brat is n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bad Boys, Nothing to Lose, Big Mommas House, en Wasabi.

                                               

Benjamin Bratt

Benjamin Bratt is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Traffic, Miss Congeniality, en Coco, en in die televisiereeks Law & Order.

                                               

Andre Braugher

Andre Braugher is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente City of Angels, Frequency, en The Mist, en in die televisiereeks Homicide: Life on the Street.

                                               

Nicholas Braun

Nicholas Braun is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sky High, Red State, The Perks of Being a Wallflower, en How to Be Single.

                                               

Tamara Braun

Tamara Braun is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Little Chenier en in die televisiereekse General Hospital, Days of Our Lives, en Castle.

                                               

Arthur Brauss

Arthur Brauss is n Duitse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Thaw en in die televisiereeks Confessional.

                                               

Ciara Bravo

Ciara Bravo is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent To the Bone en in die televisiereekse Big Time Rush, Red Band Society, en Second Chance.

                                               

Louise Brealey

Louise Brealey is n Engelse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Best Exotic Marigold Hotel, Containment, en Victor Frankenstein, en in die televisiereeks Sherlock.

                                               

Alexandra Breckenridge

Alexandra Breckenridge is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Shes the Man en in die televisiereekse The Walking Dead, American Horror Story, en This Is Us.

                                               

Laura Breckenridge

Laura Breckenridge is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Loving Annabelle en Amusement, en in die televisiereekse CSI: Crime Scene Investigation en Related.

                                               

Rebecca Breeds

Rebecca Breeds is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Newcastle en Bhaag Milkha Bhaag, en in die televisiereekse Home and Away en The Originals.

                                               

Patrick Breen

Patrick Breen is n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Men in Black, Galaxy Quest, en Cirque du Freak: The Vampires Assistant, en in die televisiereeks Whole Day Down.

                                               

Jared Breeze

Jared Breeze is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cooties en The Boy, en in die televisiereeks The Young and the Restless.

                                               

Soren Bregendal

Soren Bregendal is n Deense sanger-liedjieskrywer, entrepreneur, projekbestuurder, afrigter en voormalige akteur. As akteur is hy bekend vir sy rolle in die rolprente Far til fire gir aldrig op en Far til fire - på japansk.

                                               

Zabou Breitman

Zabou Breitman is n Franse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Beautiful Memories, 24 Days, en The Swallows of Kabul.

                                               

Peter Breitmayer

Peter Breitmayer is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Serious Man en Fantastic Beasts and Where to Find Them, en in die televisiereekse The Middle en Fargo.

                                               

Anders Behring Breivik

Anders Behring Breivik is n Noorweegse terroris wat die 2011-aanvalle in Noorwee gepleeg het. Hy het ekstremistiese, staatsnasionalistiese en anti-islamitiese opvattinge. Hy is in Augustus 2012 aan massamoord, n noodlottige ontploffing en terrori ...

                                               

Brely Evans

Brely Evans is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Just Wright, Sparkle, For Love or Money, en Revival!.

                                               

Richard Bremmer

Richard Bremmer is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The 13th Warrior, Harry Potter and the Sorcerers Stone, Les Misérables, en In the Heart of the Sea.

                                               

Alfred Brendel

Alfred Brendel is n Oostenrykse pianis, digter en outeur wat veral bekend is om sy uitvoerings van die komposisies van Mozart, Schubert, Schoenberg, en veral Beethoven.

                                               

Nicholas Brendon

Nicholas Brendon is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Psycho Beach Party, Coherence, en Attack of the Morningside Monster, en in die televisiereeks Buffy the Vampire Slayer.

                                               

Patrick Brennan (akteur)

Patrick Brennan is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 10th & Wolf, The Next Three Days, en The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 2, en in die televisiereeks Agents of S.H.I.E.L.D.

                                               

Amy Brenneman

Amy Brenneman is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Heat, Fear, en Nine Lives, en in die televisiereeks Judging Amy.

                                               

Lisa Brenner

Lisa Brenner is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Patriot en Finding Home, en in die televisiereeks Turks.

                                               

Nadeshda Brennicke

Nadeshda Brennicke is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tattoo, Case 39, en Banklady.

                                               

Abigail Breslin

Abigail Breslin is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Signs, Little Miss Sunshine, Definitely, Maybe, en August: Osage County.

                                               

Spencer Breslin

Spencer Breslin is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Kid, The Cat in the Hat, The Santa Clause 3: The Escape Clause, en The Happening.

                                               

Philip Bretherton

Philip Bretherton is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Fifth Estate en in die televisiereekse Coronation Street en As Time Goes By.

                                               

Malan Breton

Malan Breton is n Amerikaanse akteur, kostuumontwerper, regisseur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Malan Breton a Journey to Taiwan, 8 Counts a Dancer, en XVJC: Julius Caesar.

                                               

David Brett

David Brett is n Engelse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Harry Potter and the Sorcerers Stone en Los muertos.

                                               

Sally Bretton

Sally Bretton is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Outlaw en in die televisiereekse The Office en Green Wing.

                                               

Jim Breuer

Jim Breuer is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Half Baked, Dick, Titan A.E., en Zookeeper.

                                               

Marita Breuer

Marita Breuer is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tadesse - warum?, The Princess and the Warrior, en Heimat Fragments: The Women.

                                               

Susanne Breuning

Susanne Breuning is n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Takt og tone i himmelsengen, In the Sign of the Gemini, en Kings Game, en in die televisiereeks Gongehovdingen.

                                               

Ashleigh Brewer

Ashleigh Brewer is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent At the Edge of Night, en in die televisiereekse Neighbours en Blue Heelers.

                                               

Madeline Brewer

Madeline Brewer is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Grimm, Orange Is the New Black, Hemlock Grove, en The Handmaids Tale.

                                               

Anna Brewster

Anna Brewster is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Anita & Me, Mrs Henderson Presents, en Star Wars: The Force Awakens, en in die televisiereeks Versailles.

                                               

Carol Brewster

Carol Brewster is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Barkleys of Broadway, Untamed Women, Cat-Women of the Moon, en Hells Bloody Devils.

                                               

Jordana Brewster

Jordana Brewster is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Fast and the Furious, The Texas Chainsaw Massacre: The Beginning, Fast & Furious, en Furious 7.

                                               

Paget Brewster

Paget Brewster is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Criminal Minds, Community, en Another Period.

                                               

Maia Brewton

Maia Brewton is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Back to the Future en Adventures in Babysitting, en in die televisiereekse Lime Street en Parker Lewis Cant Lose.

                                               

Breyten Breytenbach

Breyten Breytenbach is n Suid-Afrikaanse skrywer en kunstenaar met Franse burgerskap Breytenbach lewer n beduidende bydrae tot die Afrikaanse letterkunde met sy digkuns. Hy is ook bekend as die mees prominente gevangenis-skrywer van Suid-Afrika, ...

                                               

Jan Breytenbach

Luitenant-Kolonel Jan Breytenbach was die stigter en eerste bevelvoerder van 1-Verkenningsregiment - voorloper van die latere Spesiale Magte Brigade van die SANW soortgelyk aan die Britse SAS. Hy is die stigter van 32-Bataljon, ook bekend as "Buf ...

                                               

Liz May Brice

Liz May Brice is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Resident Evil en in die televisiereekse Torchwood en Black Mirror.

                                               

Edie Brickell

Edie Arlisa Brickell is n Amerikaanse musikant en voorvrou van Edie Brickell & New Bohemians, onder meer bekend vir hul Amerikaanse toptientreffer "What I Am" en die album Shooting Rubberbands At The Stars waarvan daar meer as een miljoen eksempl ...

                                               

Sean Bridgers

Sean Bridgers is n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sweet Home Alabama, The Woman, Room, en Free State of Jones.

                                               

Angelica Bridges

Angelica Bridges is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Mystery Men en in die televisiereekse Baywatch, Conan, en Mortal Kombat: Conquest.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →