ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 77




                                               

Pous Marcellus I

Pous Marcellus I volg Pous Marcellinus op in Mei of Junie 308 na n sedis vacatio van vier jaar die langste in die geskiedenis en regeer tot sy dood op 16 Januarie 309. Hy word opgevolg deur Pous Eusebius. Die naam Marcellus’ beteken gewy aan die ...

                                               

Pous Marcellus II

Marcellus II was die 222ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1555 tot 1555. Hoewel hy slegs 22 dae regeer het word hy onthou weens die "Missa Papae Marcelli" gekomponeer deur Giovanni Pierluigi da Palestrina. Hy is die laaste pous wat nie sy ...

                                               

Pous Marinus I

Pous Marinus I is gebore in Gallese, Umbrie die seun van n priester met die naam Palumbo. Pous Leo IV het hom as sub-deken aangestel. Pous Nicolaas I bevorder hom na diaken en Pous Johannes VIII maak hom biskop van Cerveteri. Dit het sy verkiesin ...

                                               

Pous Marinus II

Marinus II was die 128ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Die pous se naam is in die Middeleeue soms as Martinus III gegee as gevolg van n verwarring tussen Marinus en Martinus.

                                               

Pous Markus

Pous Markus was waarskynlik n Romein van geboorte, die seun van Priscus. Voor sy verkiesing was hy biskop van Ostia. Op 18 Januarie 336 volg hy Pous Silvester I op en regeer tot sy dood op 7 Oktober 336. Hy word opgevolg deur Pous Julius I. Die n ...

                                               

Pous Martinus I

Pous Martinus I is gebore naby Todi in Umbrie in n plek wat nou na hom genoem is, Pian S. Martino. Sy pa se naam was Fabricius. Op 21 Julie 649 volg hy Pous Theodorus I op en regeer tot sy dood op 16 September 655. Hy word opgevolg nog voor sy do ...

                                               

Pous Martinus IV

Pous Martinus IV is gebore as Simon de Brion ook Simon de Brie na 1210 in Montpensier, Frankryk, die seun van Jean, sieur van Brion. Hy begin studeer aan die universiteit van Parys en later studeer hy regte aan die universiteite van Padua en Bolo ...

                                               

Pous Martinus V

Martinus V was die 206de pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1417 tot 1431. Hy is tot pous verkies na die dood van sy voorganger Pous Gregorius XII hoewel die al op 4 Julie 1415 afgetree het. Hy was die eerste erkende pous na die Westerse Skisma.

                                               

Pous Miltiades

Pous Miltiades was n boorling van Noord-Afrika. Op 2 Julie 310 of 311 volg hy Pous Eusebius op en regeer tot sy dood op 10 Januarie of 11 Januarie 314. Hy word opgevolg deur Pous Silvester I. Die naam Miltiades word ook gespel Miltiadea’, Meltiad ...

                                               

Pous Nicolaas I

Pous Nicolaas I die Grote is gebore in Rome in n vername familie, die seun van Theodore, ongeveer in 820. Bekend vir sy vroomheid, goedhartigheid, kennis en welsprekendheid het hy tot die kerk toegetree op jeugdige ouderdom. Hy word as sub-deken ...

                                               

Pous Nicolaas II

Pous Nicolaas II is gebore as Gerard van Boergondie Frans: Gérard de Bourgogne in Chevron, Savoje tussen 990 en 995. Hy word ook Gerald van Lotaringe Frans: Gerald de Lorraine genoem. Voor sy verkiesing was hy biskop van Florence. Op 6 Desember o ...

                                               

Pous Nicolaas III

Pous Nicolaas III is gebore as Giovanni Gaetano Orsini op 12 Desember 1216 in Rome, Italie die seun van Matteo Rosso Orsini en sy vrou Perna Gaetana. Giovanni was n Romeinse adellike wat deur Pous Innocentius IV as kardinaal-deken van San Nicola ...

                                               

Pous Nicolaas IV

Pous Nicolaas IV is gebore as Girolamo Masci d’Ascoli ook Jerome d’Ascoli op 30 September 1227 in Lisciano, Italie. Op 22 Februarie 1288 volg hy Pous Honorius IV op en regeer tot sy dood op 4 April 1292. Girolamo was n Franciskaner monnik en die ...

                                               

Pous Nicolaas V

Pous Nicolaas V is gebore as Tommaso Parentucelli op 15 November 1397 in Sarzana, Ligurie Italie. Hy was die seun van Bartolomeo Lucando alias Parentucelli en Andreola de Calderini. Sy pa sterf vroeg en sy ma hertrou met Ser Giarente Calandrini. ...

                                               

Pous Paschalis I

Pous Paschalis I is in Ostia gebore as Pascale Massimi, seun van Bonosus. Op 25 Januarie 817 volg hy Pous Stefanus IV op en regeer tot sy dood op 11 Februarie 824. Hy word opgevolg deur Pous Eugenius II. Die naam Paschalis’ beteken die Oosterling.

                                               

Pous Paschalis II

Pous Paschalis II is gebore as Raniero di Bieda ongeveer in 1055 in Bieda di Santa Sofia naby Forli in Romagna. Paschalis was n monnik van die orde van Cluny en is deur Pous Gregorius VII aangestel as kardinaal-priester van Sint Clemens omtrent i ...

                                               

Pous Paulus I

Pous Paulus I is gebore ongeveer in die jaar 700 in Rome. Op 29 Mei 757 volg hy sy ouer broer Pous Stefanus II op en regeer tot sy dood op 28 Junie 767. Hy word opgevolg deur Pous Stefanus III. Die naam Paulus’ beteken die kleintjie.

                                               

Pous Paulus II

Paulus II was die 211de pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1464 tot 1471. Hy was n kardinaal-nepoot van Pous Eugenius IV en die oom van beroemde kardinale Marco Barbo, Giovanni Battista en Giovanni Michiel.

                                               

Pous Paulus III

Paulus III was die 220ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1534 tot 1549. Hy het pouslike troon bestyg in die era na die plundering van Rome in 1527 en die begin van die Reformasie. Tydens sy bewind begin die Kontrareformasie met die stigtin ...

                                               

Pous Paulus IV

Pous Paulus IV is gebore as Gian Pietro Carafa op 28 Junie 1476 in Capriglio, Italie. Sy vader was Giovanni Antonio Carafa en sy moeder Vittoria Camponeschi, die dogter van Pietro Lalle Camponeschi, vyfde graaf van Montorio. Sy oom en mentor, Oli ...

                                               

Pous Paulus V

Paulus V was die 233ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1605 tot 1621. Hy was haaks met Galileo Galilei oor laasgenoemde se bevestiging van die heliosentriese stelsel van Copernicus.

                                               

Pous Pelagius I

Pous Pelagius I is gebore in Rome, die seun van Johannes, die leier van een van die twee kerkdistrikte van daardie tyd. Op 16 April 556 volg hy Pous Vigilius op en regeer tot sy dood op 4 Maart 561. Hy word opgevolg deur Pous Johannes III. Die na ...

                                               

Pous Pelagius II

Pous Pelagius II is gebore in Rome, die seun van n Goot met die naam Winigild. Op 26 November 579 volg hy Pous Benedictus I op en regeer tot sy dood op 7 Februarie 590. Hy word opgevolg deur Pous Gregorius I. Die naam Pelagius’ beteken van die se ...

                                               

Pous Pius II

Pous Pius II is gebore as Enea Silvio Piccolomini in Latyn: Æneas Sylvius op 18 Oktober 1405 in Corsignano, Italie n klein nedersetting wat hy ná die begin van sy pontifikaat tot n ideale Renaissance-stad laat uitbou het wat na hom Pienza genoem ...

                                               

Pous Pius III

Pous Pius III is gebore as Francesco Todeschini Piccolomini op 29 Mei 1439 in Sienna, Italie. Hy is die tweede seun van n regsgeleerde, Giovanni de Todeschini en sy vrou Laodomia Piccolomini, die suster van Pous Pius II. Hy het nog vyf broers en ...

                                               

Pous Pius IV

Pius IV was die 224ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1559 tot 1565. Hy is veral bekend weens sy suksesvolle hervatting en afsluiting van die konsilie van Trente.

                                               

Pous Pius IX

Pius IX was die 255ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir 31 jaar, 11 maande en 23 dae, van 1846 tot 1878. Na Petrus was hy die langsregerende pous tot dusver. Onder Pius IX kom die wêreldlike mag van die pous tot n einde. Die Rooms-Katolieke ...

                                               

Pous Pius V

Pius V was die 225ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1566 tot 1572. Hy word as heilige vereer in die Rooms-Katolieke Kerk. Hy is veral bekend vir sy rol in die konsilie van Trente, die Kontrareformasie en standaardisering van die liturgie.

                                               

Pous Pius VI

Pius VI was die 250ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir 24 jaar, 6 maande en 15 dae, van 1775 tot 1799. Gedurende sy lang pontifikaat het hy te doen gekry met die Franse Rewolusie en die opkoms van Napoleon.

                                               

Pous Pius VII

16 Desember 1782 – Aangestel as biskop van Tivoli. 21 Desember 1782 – Biskop gewy. 14 Februarie 1785 – Aangestel as biskop van Imola. 14 Februarie 1785 – Aangestel as kardinaal-priester van S. Callisto. 14 Maart 1800 – Verkies tot pous van Rome. ...

                                               

Pous Pius VIII

29 April 1816 – Kardinaal-priester van S. Maria in Traspontina. 13 Augustus 1821 – Kardinaal-biskop van Frascati. 11 Augustus 1800 – Biskop van Montalto. 14 November 1821 – Prefek van die Heilige Kongregasie van die Indeks. 31 Maart 1829 – Pous v ...

                                               

Pous Pius X

Die heilige Pous Pius X was die 257ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir 11 jaar en 17 dae, van 1903 tot 1914. Hy is bekend weens die instelling van die kindernagmaal en die bestryding van modernistiese dwalinge.

                                               

Pous Pius XI

Pius XI was die 259ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir 17 jaar en 5 dae, van 1922 tot 1939. Sy pontifikaat lê tussen die Eerste en Tweede Wêreldoorlog. Hy het drie doktorsgrade gehad in teologie, regte en filosofie. Hy word gekonfronteer me ...

                                               

Pous Romanus

Pous Romanus is gebore in Gallese naby Civita Castellana die seun van Konstantyn. Voor sy verkiesing as pous deur die aanhangers van Pous Formosus was hy kardinaal-priester van Sint Pieter in Vincoli. In Augustus 897 volg hy Pous Stefanus VI op e ...

                                               

Pous Sabinianus

Pous Sabinianus is gebore in Blera nou Bieda by Viterbo, Italie, die seun van Bonus. Op 13 September 604 volg hy Pous Gregorius I op nadat keiser Phokas sy aanstelling goedgekeur het en regeer tot sy dood op 22 Februarie 606. Hy word opgevolg deu ...

                                               

Pous Sagarias

Pous Sagarias is van Griekse afkoms, gebore in Kalabrie die seun van Polichronius. Op 10 Desember 741 volg hy Pous Gregorius III op en regeer tot sy dood op 15 Maart 752. Hy word opgevolg deur Pous Stefanus II wat slegs 3 dae geleef het na sy ver ...

                                               

Pous Sergius I

Pous Sergius I is van Siriese afkoms gebore in Palermo, Sisilie, of in Antiogie, Sirie. Sy pa was Tiberius. Op 15 Desember 687 volg hy Pous Konon op na slim intriges teen Teenpous Paschalis en Teenpous Theodorus en regeer tot sy dood op 8 Septemb ...

                                               

Pous Sergius II

Pous Sergius II is gebore Rome, Italie. In Januarie 844 volg hy Pous Gregorius IV op en regeer tot sy dood op 27 Januarie 847. Hy word opgevolg deur Pous Leo IV. Die naam Sergius’ beteken dienaar.

                                               

Pous Sergius III

Pous Sergius III is gebore in Rome, Italie in n adellike familie, die seun van Benedictus. Pous Formosus benoem Sergius as biskop van Caere. Op 29 Januarie 904 volg hy Pous Leo V op en regeer tot sy dood op 14 April 911. Hy word opgevolg deur Pou ...

                                               

Pous Sergius IV

Pous Sergius IV is gebore as Pietro Martino da Albano met die bynaam Pietro Buccaporci Petrus Varkbek ongeveer in 970 in Rome, Italie die seun van Petrus die skoenmaker en sy vrou Stephania. In 1004 word hy aangestel as biskop van Albino. Op 31 J ...

                                               

Pous Severinus

Pous Severinus is gebore in Rome, die seun van Abienus. Op 15 Oktober 638 drie dae na die dood van sy voorganger Pous Honorius I, word hy as Pous verkies, maar eers op 28 Mei 640 bevestig die keiser sy verkiesing. Hy regeer tot sy dood op 2 Augus ...

                                               

Pous Silvester I

Pous Silvester I ook gespel Sylvester is volgens die Liber Pontificalis n Romein van geboorte, die seun van Rufinus en Justa. Op 31 Januarie 314 volg hy Pous Miltiades op en regeer tot sy dood op 31 Desember 335. Hy word opgevolg deur Pous Markus ...

                                               

Pous Silvester II

Silvester II was die 139ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk en die eerste pous wat uit Frankryk afkomstig was. Sy geboortenaam was Gerbert van Aurillac. Hy was n geleerde en het gehelp om Arabiese syfers en astronomie in Europa in te voer. Hy h ...

                                               

Pous Silvester III

Pous Silvester III is gebore as Giovanni di Crescenzi – Ottaviani ongeveer in die jaar 1000 in Rome, Italie. Voor sy verkiesing was hy biskop van Sabina vanaf 1012. Op 20 Januarie 1045 volg hy Pous Benedictus IX op en regeer totdat Benedictus hom ...

                                               

Pous Simmachus

Pous Simmachus is op Sardinie gebore die seun van Fortunatus, omtrent in 450. Op 22 November 498 volg hy Pous Anastasius II op, maar die Bisantynse kerk verkies Teenpous Laurentius. Laurentius is gesteun deur Anastasius I en Simmachus deur die Go ...

                                               

Pous Simplicius

Pous Simplicius is gebore in Tivoli, die seun van Castinus. Op 3 Maart 468 volg hy Pous Hilarius op en regeer tot sy dood op 10 Maart 483. Hy word opgevolg deur Pous Felix III. Die naam Simplicius’ beteken die Eenvoudige.

                                               

Pous Siricius

Pous Siricius is n Romein, die seun van Tiburtius waarskynlik gebore in die jaar 334. Op 17 Desember 384 volg hy Pous Damasus I op en regeer tot sy dood op 26 November 399. Hy was die eerste biskop van Rome wat die titel Pontifex Maximus Pous ged ...

                                               

Pous Sisinnius

Pous Sisinnius is in Sirie gebore, die seun van Johannes. Op 15 Januarie 708 volg hy Pous Johannes VII op en regeer tot sy dood op 4 Februarie 708. Hy word opgevolg deur Pous Konstantyn.

                                               

Pous Sixtus I

Die oudste dokumente spel die naam as ’’Xystus’’’. Sixtus was n Romein uit die Colonna-familie en sy vader se naam was Pastor. Hy volg Pous Alexander I op en regeer van 115 tot 125 tydens die bewind van keiser Trajanus en later keiser Hadrianus. ...

                                               

Pous Sixtus IV

Pous Sixtus IV is gebore as Francesco della Rovere op 21 Julie 1414 in Celle naby Savona, Italie. Hy is die seun van Leonardo della Rovere en Luchina Monleone. Die naam Rovere beteken akkerboom en die pous se wapen bevat n akkerboom met twaalf go ...