ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 79



                                               

Santiago Calatrava

Santiago Calatrava Valls is n internasionaal erkende en bekroonde Spaanse argitek en ingenieur met sy praktyk se hoofkantoor in Zürich, Switserland. Calatrava is gebore in Valencia waar hy voorgraads by die Argitektuur Skool en Kunsskool studeer ...

                                               

David Calder (akteur)

David Calder is n Engelse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Superman, The World Is Not Enough, The Mummy: Tomb of the Dragon Emperor, en Rush.

                                               

Anna Calder-Marshall

Anna Calder-Marshall is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Wuthering Heights en Anna Karenina, en in die televisiereeks Boy Meets Girl.

                                               

L. Scott Caldwell

L. Scott Caldwell is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Fugitive, The Net, en Dragonfly, en in die televisiereeks Lost.

                                               

Zoe Caldwell

Zoe Caldwell is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Purple Rose of Cairo, Lilo & Stitch, Birth, en Extremely Loud & Incredibly Close.

                                               

John Cale

John Davies Cale is n Walliese musikant en multi-instrumentalis. In die jare 1965-1968 het hy saam met die groep The Velvet Underground gespeel. Sedert 1970 reik hy sy eie albums uit.

                                               

Paula Cale

Paula Cale is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Electra, Milo, en Cake, en in die televisiereeks Providence.

                                               

Shelley Calene-Black

Shelley Calene-Black is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dark Water, Appleseed, Fullmetal Alchemist: The Sacred Star of Milos, en Taken 3.

                                               

Nicole Calfan

Nicole Calfan is n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Three Musketeers, The Four Musketeers: Miladys Revenge, en Dirty Rotten Scoundrels, en in die televisiereeks Frank Riva.

                                               

Monica Calhoun

Monica Calhoun is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Players Club, The Best Man, en The Best Man Holiday, en in die televisiereeks Diary of a Single Mom.

                                               

Estian Calitz

Estian Calitz is n Suid-Afrikaanse ekonoom en emeritus professor by die Universiteit Stellenbosch. Hy is die Hoof- uitvoerende beampte van finansies en die HUB van die US se Business School. Hy verwerf sy Ph.D in handel van die US in 1986. In 198 ...

                                               

Brandon Call

Brandon Call is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jagged Edge, Warlock, en Blind Fury, en in die televisiereeks Step by Step.

                                               

David Call

David Call is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Tiny Furniture, Gabriel, James White, en Americana.

                                               

R. D. Call

R. D. Call is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Born on the Fourth of July, Waterworld, Last Man Standing, en Into the Wild.

                                               

K. Callan

K. Callan is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse All in the Family, Lois & Clark: The New Adventures of Superman, How I Met Your Mother, en Justified.

                                               

William Callaway

William Callaway is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Annie Hall en in die televisiereekse G.I. Joe en InHumanoids.

                                               

Calle Schlettwein

Carl-Hermann Gustav "Calle" Schlettwein is n Namibiese politikus wat sedert 2012 in die land se kabinet dien. In Maart 2020 word hy aangestel as die Minister van Landbou, Water en Grondhervorming nadat hy van 2015 tot 2020 as Minister van Finansi ...

                                               

Jaime Callica

Jaime Callica is n Kanadese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Power Rangers en in die televisiereekse The 100, UnREAL, en Wayward Pines.

                                               

Frances Callier

Frances Callier is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Hes Just Not That Into You en in die televisiereekse Curb Your Enthusiasm, Hannah Montana, en Drive.

                                               

Sarah Wayne Callies

Sarah Wayne Callies is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Into the Storm en The Other Side of the Door, en in die televisiereekse Prison Break en The Walking Dead.

                                               

James Callis

James Callis is n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bridget Joness Diary, Austenland, en Bridget Joness Baby, en in die televisiereeks Battlestar Galactica.

                                               

Sam Callis

Sam Callis is n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Ultimate Force en Game of Thrones.

                                               

Zach Callison

Zach Callison is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Goldbergs, Sofia the First, en Steven Universe.

                                               

A. J. Calloway

A. J. Calloway is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Extra, The Chicago Code, en Empire.

                                               

Jordan Calloway

Jordan Calloway is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse ER, Unfabulous, The Glades, en Black Lightning.

                                               

Vanessa Bell Calloway

Vanessa Bell Calloway is n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Coming to America, Whats Love Got to Do with It, Daylight, en Lakeview Terrace.

                                               

Sadie Calvano

Sadie Calvano is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent J. Edgar en in die televisiereekse NCIS, Melissa & Joey, en Mom.

                                               

Jessica Calvello

Jessica Calvello is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Weather Report Girl, Excel Saga, en Attack on Titan.

                                               

Mark Camacho

Mark Camacho is n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shattered Glass, Punisher: War Zone, X-Men: Days of Future Past, en Arrival.

                                               

Javier Cámara

Javier Cámara Rodríguez is n Spaanse akteur. Hy het in Pedro Almodóvar se rolprente Hable con ella, Bad Education en Im So Excited gespeel, asook in die televisiereeks 7 Vidas. Hy het die rol vertolk van Kardinaal Bernardo Gutierrez in the HBO re ...

                                               

Meghan Camarena

Meghan Camarena is n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Video Game High School, The New Adventures of Peter and Wendy, en Power Rangers HyperForce.

                                               

Christian Camargo

Christian Camargo is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente National Treasure: Book of Secrets, The Hurt Locker, The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 2, en Europa Report.

                                               

Cody Cameron

Cody Cameron is n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shrek, Shrek 2, Shrek the Third, en Cloudy with a Chance of Meatballs 2.

                                               

David Cameron

David William Donald Cameron, n Britse politikus, was van 11 Mei 2010 tot 13 Julie 2016 die Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk. Hy was die leier van die Konserwatiewe Party van 6 Desember 2005 tot 13 Julie 2016 en sedert 2001 n lid van d ...

                                               

Dove Cameron

Dove Cameron is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Agents of S.H.I.E.L.D. en Liv and Maddie.

                                               

Edwin Cameron

Edwin Cameron is n regter van die Konstitusionele Raad van Suid-Afrika. Hy is bekend vir sy aktivisme vir die beskerming van mense met MIV/vigs en die regte van LGBT-mense. Nelson Mandela het hom as "een van die helde van die nuwe Suid-Afrika" be ...

                                               

James Cameron

James Francis Cameron is ’n Kanadese regisseur, rolprentmaker, draaiboekskrywer, uitvinder, ingenieur en diepseeverkenner.

                                               

Kirk Cameron

Kirk Cameron is n Amerikaanse akteur, draaiboekskrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Left Behind II: Tribulation Force, Fireproof, en Saving Christmas, en in die televisiereeks Growing Pains. Cameron is n Evangelies ...

                                               

Colleen Camp

Colleen Camp is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Clue, Waynes World, Sliver, en Die Hard with a Vengeance.

                                               

Stephen Campbell Moore

Stephen Campbell Moore is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Good Woman, The History Boys, The Bank Job, en Season of the Witch.

                                               

Bruce Campbell

Bruce Campbell is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Evil Dead, Evil Dead II, Army of Darkness, en Bubba Ho-Tep.

                                               

Carol Campbell (aktrise)

Carol Campbell is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Babes Petrol en in die televisiereekse Alarm für Cobra 11 - Die Autobahnpolizei, Drehkreuz Airport, en Nachtschicht.

                                               

Charles C. Campbell (stemakteur)

Charles C. Campbell is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Gatchaman The Movie en in die televisiereekse Steam Detectives, Lost Universe, en Fullmetal Alchemist: Brotherhood.

                                               

Christa Campbell

Christa Campbell is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Winter on Fire: Ukraines Fight for Freedom, The Hitmans Bodyguard, Hellboy, en Red Sonja.

                                               

Christian Campbell

Christian Campbell is n Kanadese akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Trick en in die televisiereekse Big Love en True Detective.

                                               

Danielle Campbell

Danielle Campbell is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent You Can Choose Your Family en in die televisiereekse The Originals en Tell Me a Story.

                                               

Georgina Campbell

Georgina Campbell is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent King Arthur: Legend of the Sword en in die televisiereekse Black Mirror en Broadchurch.

                                               

J. Kenneth Campbell

J. Kenneth Campbell is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Abyss, Stop! Or My Mom Will Shoot, Blue Streak, en Guess Who.

                                               

Julia Campbell

Julia Campbell is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Romy and Micheles High School Reunion en in die televisiereekse Dexter en Justified.

                                               

Maia Campbell

Maia Campbell is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Poetic Justice en The Rimshop, en in die televisiereekse Beverly Hills, 90210 en In the House.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →