ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 81




                                               

Rem-vlinderrog

Die Rem-vlinderrog is n haai wat endemies is aan Suider-Afrika, en wat aan die Namibiese kus tot by die suidkus van Mosambiek voorkom. In Engels staan die rog bekend as die Diamond butterfly ray.

                                               

Renaissance (kuns)

Die Renaissance was een van die grootste bloeitydperke in die kunsgeskiedenis. Sedert die 15e eeu is daar gestreef na die groot hoogtes wat die kuns in die klassieke Oudheid bereik het. Met die ideaal in gedagte het daar in Italie n nuwe stylontw ...

                                               

Mary Renault

Mary Renault is die skrywersnaam van Mary Challans. Sy was n leerling van Clifton High School in Bristol, waarna sy verder aan die St. Hughs College en Radcliffe Infirmary in Oxford gestudeer het. Sy het haar opleiding as verpleegster in 1937 vol ...

                                               

Rendier

Die rendier, in Noord-Amerika ook bekend as die kariboe, is ’n spesie Hertagtiges wat inheems is aan die arktiese, subarktiese, toendra- en bergstreke van Noord-Europa, Siberie en Noord-Amerika. Dit sluit bevolkings in wat op dieselfde plek bly e ...

                                               

Auguste Renoir

Die Franse skilder Pierre-Auguste Renoir wou n sintese bereik tussen die Impressioniste en die skildertradisie van die verlede; vir hom was die onderwerp nooit ondergeskik aan die Impressionistiese weergawe van lig en kleur nie. Renoir het veral ...

                                               

Renosterbos

Die renosterbos Less) is n struik wat inheems is aan Suid-Afrika en algemeen daar voorkom, maar ook buite dié land aangetref word. Op die SANBI-rooilys word dit as veilig gelys. Dit kom in die Wes-, Oos- en Noord-Kaap, veral in renosterveld se pl ...

                                               

Renosterspruit (rivier in Vrystaat, lat -28.96, long 26.33)

Die Renosterspruit is n rivier in die sentrale deel van die Vrystaat, Suid-Afrika. Dit is n sytak van die Modder- en Rietriviere en n voorloper van die Vaalrivier.

                                               

Renostervoël

Die twee spesies renostervoels word deur sommige dierkundiges tot die spreeus gereken, terwyl ander hulle in n afsonderlike familie, Buphagidae, klassifiseer. Hulle het krommer snawels as spreeus en geboe kloue wat baie skerp is. Renostervoels wo ...

                                               

Reptiel

Reptiele is asemhalende, koudbloedige gewerweldes wat se vel met skubbe gedek is en nie hare of vere nie. Moderne reptiele kan op elke kontinent behalwe Antarktika aangetref word.

                                               

Republic F-105 Thunderchief

Die Republic F-105 Thunderchief is n taktiese vegterbomwerpervliegtuig wat gebruik is deur die Amerikaanse Lugmag. Die vliegtuig kon vinniger as Mach-2 vlieg en word beskou as een van die beste eenmotorige, straalaangedrewe gevegsvliegtuie ooit g ...

                                               

Republic F-84 Thunderjet

Die Republic F-84 Thunderjet is die eerste vegvliegtuig wat Amerika na die Tweede Wêreldoorlog gebou het. Produksie het in Junie 1947 begin, dit was ook eerste vegvliegtuig wat n kernwapen kon dra. Die was ook die laaste Amerikaanse subsoniese ve ...

                                               

Republic F-84 Thunderstreak

Die Republic F-84 Thunderstreak is n Amerikaanse vegvliegtuig wat uit die Republic F-84 Thunderjet ontwikkel is. Anders as die Thunderjet het dit swiepvlerke gehad en was n nuwe ontwerp. Dit het eers bekend gestaan as model YF-84A en die eerste p ...

                                               

Republic P-47 Thunderbolt

Die Republic P-47 Thunderbolt was n Amerikaanse enkelsitplek, enkelmotor, monovlerk vegvliegtuig wat gebruik is deur die United States Army Air Forces tydens die Tweede Wêreldoorlog. Toe die vliegtuig sy nooiensvlug voltooi het, was dit grootste ...

                                               

Republiek van die Rio Grande

Die Republiek van die Rio Grande was n onafhanklike Noord-Amerikaanse republiek wat op 17 Januarie 1840 gestig is en tot op 6 November 1840 bestaan het. Die republiek het op die gebied van die huidige Meksikaanse deelstate Coahuila, Nuevo León, T ...

                                               

Republiek van Kalifornië

Die Republiek van Kalifornie was n onafhanklike Noord-Amerikaanse republiek wat op 14 Junie 1846 gestig is en tot op 9 Julie 1846 bestaan het. Die republiek het toe die Staat Kalifornie, die een-en-dertigste deelstaat van die Verenigde State geword.

                                               

Republiek van Vermont

Die Republiek van Vermont was n onafhanklike Noord-Amerikaanse republiek wat in 1777 gestig is en tot in die jaar 1791 bestaan het. Die republiek het toe die Staat Vermont, die veertiende deelstaat van die Verenigde State geword.

                                               

Republiek van Yucatán

Die Republiek van Yucatán was n onafhanklike Noord-Amerikaanse republiek wat op 16 Maart 1841 gestig is en tot op 14 Julie 1848 bestaan het. Die republiek was vernoem ná die Yucatan-skiereiland, waarop dit gelee het. Die eerste Republiek van Yuca ...

                                               

Resolution-klas duikboot

Die Resolution-klasduikboot is die eerste klas van kernaangedrewe ballistiese missielduikbote van die Britse Vloot. Daar is vier duikbote in die klas gebou en hulle was toegerus met Polarismissiele. Die aanvanklike bestelling was vir vyf, maar di ...

                                               

Bertrand Retief

Bertrand Renaldo Retief is op 29 Maart 1936 op die NG Kerk Sendingstasie Nkhoma in Njassaland tans Malawi gebore waar sy pa, Renaldo Leopold Retief, ’n sendingdokter was. Hy begin sy skoolopleiding hier in Malawi en tydens die Tweede Wêreldoorlog ...

                                               

Retrograde en prograde beweging

’n Retrograde beweging is ’n beweging in die teenoorgestelde rigting as die beweging van ’n ander voorwerp. Dit is die teenoorgestelde van ’n prograde beweging, wat in dieselfde rigting is. Hierdie beweging kan die wentelbaan van een liggaam om ’ ...

                                               

Reukwater

Reukwater of parfuum se gebruike en gesogtheid het oor die eeue toegeneem. Grasse, die klein Suid-Franse dorpie in Provence, word gereken as die "hoofstad" van die reukwaterwêreld. Hier is uitgestrekte blommevelde, soos laventel, jasmyn en lemoen ...

                                               

Reuse- gevlekte kluisenaarskrap

Die reuse- gevlekte kluisenaarskrap is n kluisenaarskrap wat wydverspreid in die Stille en die Indiese Oseaan voorkom. In die Indiese Oseaan kom dit aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal voor. Die krap word tot ...

                                               

Reuse-erdslang

Die reuse-erdslang is die grootste van die erdslange en word in die warmer noordelike dele van Suider-Afrika aangetref. Die slang se Afrikaanse naam dui op sy grootte, terwyl hy wetenskaplik vernoem is na die Duitse herpetoloog Hermann Schlegel. ...

                                               

Reuse-erdwurm

Die Reuse-erdwurm is n gesegmenteerde wurm wat voorkom in die Debenek-gebied van die Oos-Kaap tussen King Williams Town en Oos-Londen. Hierdie spesie is die langste wurm in die wêreld. Dit bereik n gemiddelde lengte van 1.36 m, maar die langste e ...

                                               

Reuse-koningvis

Die reuse-koningvis is n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Dit is n groot vis met n skuins voorkop. Die vis is silwergrys aan die bokant en wit onder, soms met swart kolle op. Dit het ook 26 - 38 skerp skildplate ...

                                               

Reuse-sandkruiper

Die reuse-sandkruiper is n haai wat voorkom aan die ooskus van Afrika van die Rooisee tot by Algoabaai. Daar is ook al n spesie in Knysna gevang, maar die haai kom meer algemeen voor aan die kus van KwaZulu-Natal en die Transkei. In Engels staan ...

                                               

Reusebontpaling

Die Reusebontpaling is n bontpaling wat wydverspreid voorkom in die Stille en Indiese oseane; meer spesifiek die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van Mosambiek, moontlik die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staa ...

                                               

Reuseluidier

Reuseluidiere of grondluidiere is ’n uiteenlopende groep uitgestorwe luidiere van die soogdier-superorder Xenarthra. Die terme verwys na die grootte van die uitgestorwe diere in teenstelling met hedendaagse mediumgroot boomluidiere. Die term "gro ...

                                               

Reusepantserakkedis

Die Reusepantserakkedis is n akkedis wat voorkom in Limpopo, Mpumalanga en Kwazulu-Natal. Die reptiel is 50 tot 60 cm lank en leef in skeure in klipbanke.

                                               

Reusereier

Die reusereier is gelokaliseerde algemene standvoel en nomade by mere, damme, groot riviere en riviermondings. In Engels staan die voel bekend as die Goliath Heron.

                                               

Reusesterretjie

Die Reusesterretjie is n voel wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. In Engels staan die voel bekend as die Caspian tern. Dit is die enigste spesie in die genus Hydroprogne.

                                               

Jacobus Revius

Jacobus Revius was n Nederlandse digter, Calvinistiese teoloog en kerkhistorikus. Sy bekendste bundel gedigte, die Over-ysselsche Sangen en Dichten, is n hoogtepunt van die Nederlandse barokkuns. Volgens Pieter Geyl,

                                               

Revolusie van Brumaire

Daar was verskeie redes waarom die Franse volk die jong generaal, wat enkele jare tevore die Oostenrykers in Italie so n swaar nederlaag toegedien het, met soveel geesdrif ontvang het. Frankryk se grense was weer in gevaar. Ten tyde van Napoleon ...

                                               

Reëlaar

n Reelaar is n outomatiese apparaat wat gebruik word om ʼn proses op die gewenste manier te laat verloop. Reelaars werk gewoonlik proporsioneel, dit wil sê dit bring veranderings mee wat eweredig is aan die verskil tussen die werklike en die verei ...

                                               

Reënvalstimulasie

Reenvalstimulasie is die kunsmatige stimulasie van ʼn potensiele reenwolk deur afkoeling en/of die toevoeging van kunsmatige kondensasiekerne sodat die neerslag uit die wolk vroeer, in groter hoeveelhede of in veranderde vorm kan plaasvind. Eksper ...

                                               

Rhaetium

Die Rhaetium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Trias. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat 208.5 tot ...

                                               

Rhamnaceae

Rhamnaceae is die Blinkblaar-familie wat hoort tot die orde Rosales. Hierdie familie het 900 spesies wêreldwyd waarvan 170 spesies in Suider-Afrika voorkom en 10 bome is. Die bome in die familie is nie maklik herkenbaar nie alhoewel die genera ma ...

                                               

Rhincodontidae

Die Walvishaaie is n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Orectolobiformes. Daar is slegs een genus met 1 spesie wat hoort tot dié familie en die spesie kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

                                               

Rhinobatidae

Die Sandkruipers en Sandhaaie is n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Rajiformes. Daar is nege genera met drie en vyftig spesies wat hoort tot dié familie. Die familie word verdeel in twee subfamilies: Rhinobatinae en Rhininae.

                                               

Rhizophoraceae

Rhizophoraceae is die wortelboom-familie wat hoort tot die orde Malpighiales. In Suid-Afrika is daar vier boomspesies uit drie verskillende genera en drie verskillende families wat met wortelboom-moerasse geassosieer word; die genera Ceriops, Rhi ...

                                               

Riacebronsbeelde

Die Bronzi di Riace is twee beroemde lewensgrootte Griekse bronsbeelde van naakte bebaarde krygers, wat omstreeks 460–430 v.C. gegiet is, en tans by die Museo Nazionale della Magna Grecia in Reggio Calabria, Italie, gehuisves word. Die Riacekryge ...

                                               

Ribosoom

Ribosome kom onder ʼn transmissie-elektronmikroskoop as n klein korreltjie voor. Verdere analise het getoon dat die organelle uit n groot en n klein subeenheid bestaan en dat albei eenhede van ribosomale RNS en proteïene vervaardig is. Eukarioties ...

                                               

Richard Attenborough

Richard Attenborough was n Britse akteur en rolprentmaker. Attenborough is in Cambridge gebore. Hy word beskou as een van die steunpilare van die Britse rolprentbedryf die afgelope sestig jaar. Sy gewildste rolprente is onder meer Jurassic Park, ...

                                               

Richard I van Engeland

Richard I Leeuehart was van 1189 tot met sy dood koning van Engeland. Hy was die tweede seun van Hendrik II en Eleonore van Akwitanie, een van die kunssinnigste persoonlikhede in Middeleeuse Europa. So het Richard hom ook as digter en troubadour ...

                                               

Richard III van Engeland

Richard III was van 1483 tot met sy dood koning van Engeland. Hy was die laaste koning van die Huis van York en sy nederlaag met die Slag van Bosworth het ’n einde gebring aan die Rose-oorlog en die Plantagenet-dinastie, wat sedert 1154 met die t ...

                                               

Richardis

Richardis of Richgard was die vrou van Keiser Karel III. Sy was die dogter van die Elsasiese graaf Erchanger van die familie van die Ahalolfinger en is in 862 met Karel III getroud. Saam met hom is sy in 881 tot Romeinse Keiserin gekroon. Die huw ...

                                               

Richardsbaai

Richardsbaai is n stad aan die noordooskus van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp is in 1969 gestig. Die N2 nasionale pad gaan ongeveer 25 km vanaf die dorp verby.

                                               

Richmond, KwaZulu-Natal

Joseph Byrne het in 1850 duisende Britse setlaars na KwaZulu-Natal gebring. Van die setlaars het hulle gevestig op die oewers van die Lovurivier Illovo waar Richmond tans is. Die setlaars was hoofsaaklik arbeiders van Beaulieu, setel van die hert ...

                                               

Richmond, Noord-Kaap

Richmond is n klein dorp in die suidooste van die Noord-Kaap, Suid-Afrika en is langs die N1 nasionale pad gelee. Volgens die 2011-sensus het die dorp n bevolking van 5 122 gehad, waarvan 255 blank was.

                                               

Richtersveld

Die noordelikste deel van Namakwaland staan bekend as die Richtersveld. Hierdie afgesonderde gebied het bekend geraak weens sy ryk mineralebronne. Later jare is dit deur die meer avontuurlustige toeriste ontdek. Op natuurkundige sowel as kulturel ...