ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 89




                                               

Seelaventelbos

Die Seelaventelbos is n laaggroeiende plant wat aan die suidkus van Suid-Afrika voorkom en word tot 25 cm lank. Op die SANBI-rooilys word dit as veilig gelys. Dit is endemies aan Suid-Afrika en groei in die kusfynbosstreek van die Kaap tot aan di ...

                                               

Seelt

Die Seelt is n varswater vis wat natuurlik voorkom in Europa. Die vis is in 1910 vanuit Engeland in Suid-Afrika vrygelaat. In Engels staan die vis bekend as die Tench.

                                               

Seemot

Die Seemot is n vis wat raar in Suid-Afrikaanse waters is. Die vis is wydverspreid in die westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan. Dit kom voor in die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suidelike Oos-Kaap. In Engels ...

                                               

Seenaald

Op grond van die ontwikkelingsvlak van die broeigedrag is die seenaalde primitiewer as die seeperd. By die soorte wat die minste ontwikkel is, soos die slangnaald, neem die wyfie die inisiatief by paring en lê sy die eiers heeltemal onbeskut op d ...

                                               

Seeperd

Die 25 spesies seeperde kan beskou word as seenaalde waarvan die kop met n hoek van 90° na die bors geknak is en waarvan die stert tot n grypstert ontwikkel het. Hierdie diertjies swem gewoonlik met die romp in n vertikale houding, maar hulle kan ...

                                               

Seeplakkie

Die seeplakkie is n vetplant wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom en tot 90 cm hoog kan word. Die plant het klein, ronde, vlesige groen tot geel blare. Dit dra klein, wit, waaiervormige blomme in trosse by die blaarbasis. Die plant ...

                                               

Seepunt-kontaksone

Die Seepunt-kontaksone is n belangrike geologiese terrein. Dit toon hoe granietmagma in die ouer donkerder gemetamorfoseerde lae van die sliksteen van die Malmesbury-groep sowat 540 miljoen jaar gelede binnegesypel het. Die warmte van die magma w ...

                                               

Seeroofdiere

Seeroofdiere of vinvoetiges is n superfamilie in die orde van roofdiere. Die superfamilie omvat drie families: Walrusse Odobenidae Oorrobbe Otariidae – waartoe die seeleeus en die seebere behoort. Robbe Phocidae – ook seehonde of oorlose robbe ge ...

                                               

Seeroogblommetjie

Die seeroogblommetjie is n struikagtige meerjarige wat in die herfs oortrek word met are klein, buisvormige ligpers blommetjies met donker pers strepies. Die blare is sag, effens harig en heldergroen. Hierdie plant vorm n ronde bos tot 1.5 meter ...

                                               

Seesambokdikkop

Die seesambokdikkop is n dikkop wat wydverspreid voorkom in die Stille Oseaan en die Indiese Oseaan; meer spesifiek die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

                                               

Seeslakke

Seeslakke is n subklas seediere wat aan die Klas van slakke behoort. Seeslakke word gevind in alle mariene habitats, van strandmere, kus en oseaan bodems. Almal het n dop wat uit proteïne en chitin bestaan en versterk is met kalsiumkarbonaat. Ver ...

                                               

Seester

Seesterre is n klas ongewerweldes wat hoort tot die filum Echinodermata of stekelhuidiges. Hulle kom slegs in die mariene omgewing voor; van vlak tot diep water. Aan die onderkant is n ronde skyf waarin die bek voorkom en daar is gewoonlik arms w ...

                                               

Seestergarnaal

Die seestergarnaal is n klein, smal garnaal wat baie soos die bek van n eend lyk. Die seedier word in water wat 10 tot 30 m diep gevind, gewoonlik saam met seesterre; onder wie hulle skuil wanneer gevaar dreig. Hulle word in die Stille- en Indies ...

                                               

Seevolke

Seevolke is ’n term wat gebruik word om ’n konfederasie van seevarende nasies te beskryf wat moontlik in óf Wes-Anatolie óf Suid-Europa ontstaan het, in besonder die streek om die Egeïese See. Hulle het in die oostelike deel van die Middellandse ...

                                               

Sefanja

Sefanja is die 36ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as die Ou Testament in die Bybel opgeneem is. Hierdie boek is die negende van die sogenaamde twaalf Klein Profete. Sefanja het teen die einde van die 7de eeu v.C. as profeet opget ...

                                               

Segge

n Segge is n rietgrasspesie wat tot die genus Carex behoort. Dit is n groot genus met ongeveer 2000 spesies wat n wêreldwye verspreiding het. In Suider-Afrika kom nogtans net omtrent n dosyn inheemse spesies voor. Segges behoort tot dié plante wa ...

                                               

Seilbootjies

Seilbootjies of Spathiphyllum wallisii is ’n baie gewilde huisplant in die aronskelkfamilie, Araceae. Die genusnaam beteken "blomskedeblaar" en verwys na die blomskede wat in die begin soos ’n blaar lyk.

                                               

Seile (sterrebeeld)

Die Seile is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit verteenwoordig die seile van ’n skip en was oorspronklik deel van ’n groot sterrebeeld, die skip van "Jason en die Argonoute", wat eeue later verdeel is in drie dele – die ander twee is ...

                                               

Seilvin-rubberlip

Die Seilvin-rubberlip is n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan vanaf Kenia tot by Durban, en benewens om Madagaskar, die Comore-eilande en Seychelle.

                                               

Seilvintang

Die Seilvintang is n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Sailfin tang.

                                               

Seilvis

Die Seilvis word aangetref vanaf Valsbaai tot verby Maputo tot by die Rooisee en die Persiese Golf. Dit kom ook voor in die Indiese-Pasifiese area. Dit kom in die oopwater voor en word veral langs die KwaZulu-Natalse kus gevang.

                                               

Sekelbos

Sekelbos – ook bekend as die Kleinblaarsekelbos – is n klein boompie wat voorkom vanaf Australie, deur Mianmar en Indie tot in Afrika. In Suid-Afrika word dit aangetref in Noordwes, Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal. Dit is volop in grasryke b ...

                                               

Sekelstert grootoog

Die Sekelstert grootoog is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Crescent-tail bigeye.

                                               

Sekelvin-ghieliemientjie

Die Sekelvin-ghieliemientjie is n varswater vis wat voorkom in die Zambiese gedeelte van die Kongorivier, die Okavangorivier, die boonste en onderste gedeeltes van die Zambezirivier, die Kafuerivier en die Pungwerivier. In Engels staan die vis be ...

                                               

Seker

Seker of Sokar was in die Egiptiese mitologie ’n valk-god van Memphis se dodeakker. Hoewel die betekenis van sy naam onseker is, verbind sekere Piramidetekste sy naam met die hartseer roep van Osiris in die onderwêreld na Isis: Sy-k-ri. Hy word v ...

                                               

Gerard Sekoto

Gerard Sekoto was n Suid-Afrikaanse kunstenaar en musikant. Hy is bekend as baanbreker van swart stadskuns en sosiale realisme. Sy werk is vertoon in Parys, Stockholm, Venesie, Washington, Senegal asook in Suid-Afrika.

                                               

Sekretarisvoël

Die sekretarisvoel is n groot, grondlewende roofvoel wat endemies aan Afrika is. Hierdie voels word aan hulle unieke voorkoms gekenmerk: lang, kaal bene, met n statige houding en kuifvere met n swart punt. Gewoonlik word hierdie voels in die oop ...

                                               

Seksposisie

Seksposisies is posisies wat mense inneem tydens of vir die doel van seksuele omgang of ander seksuele aktiwiteite. Dit word gewoonlik genoem na die posisie wat die deelnemers inneem vir die seksdaad. Hoewel seks gewoonlik die penetrasie van een ...

                                               

Seksspeelding

’n Seksspeelding is ’n voorwerp of toestel wat hoofsaaklik gebruik word om seksuele plesier te verskaf, soos ’n dildo of vibrator. Baie gewilde seksspeelgoed word ontwerp om soos menslike geslagsorgane te lyk; sommige vibreer en ander nie. Dit wo ...

                                               

Sekstant

n Sekstant is n meetinstrument wat gebruik word om die hoek of hoogte van n hemelliggaam bo die horison te meet. Die hoek en tyd waarop die meting gemaak word kan gebruik word op n posisielyn op n kaart vas te stel. Die sekstant kan gebruik word ...

                                               

Sekstant (sterrebeeld)

Die Sekstant is ’n klein sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is in 1687 deur die sterrekundige Johannes Hevelius voorgestel en is genoem na die meetinstrument sekstant, wat hy dikwels in sy waarnemings gebruik het.

                                               

Seksueel oordraagbare infeksie

Seksueel oordraagbare infeksies word deur seksuele kontak van een persoon na n ander versprei. Hierdie infeksies veroorsaak seksueel oordraagbare siektes wat algemeen voorkom, wat pyn kan meebring en wat onvrugbaarheid en sterfte kan veroorsaak i ...

                                               

Sel

n Sel is die strukturele en funksionele eenheid van alle bekende lewende organismes. Dit is die kleinste eenheid van n organisme wat as "lewendig" geklassifiseer word. Sommige organismes, soos die meeste bakterie, is eensellig, terwyl ander, soos ...

                                               

Selakant

Die selakant is n vis wat in die Indiese Oseaan voorkom en is bekend as n "lewende fossiel". Dit word SEE-li-kant uitgespreek. In Engels is dit bekend as die coelacanth.

                                               

Selandium

Die Selandium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Paleogeen. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat 61.6 to ...

                                               

Selati-spoorlyn

Die Selatispoorlyn in Mpumalanga en Limpopo bedien die myne en plase ten weste van die Krugerwildtuin. In die vroee 1890’s het die bou van hierdie spoor tot n groot skandaal in die ZAR gelei.

                                               

Atle Selberg

Atle Selberg was n Noorse wiskundige, wat bekendheid verwerf het vir sy werk op die gebied van die analitiese getalleteorie en die teorie van automorfe vorme, veral in verhouding met die spektraalteorie. In 1950 ontvang hy die Fieldsmedalje.

                                               

Seldeling

Seldeling is die proses waardeur twee nuwe dogterselle uit een sel ontstaan nadat die inhoud van die moederkern tot twee identiese stelle materiaal vermeerder het. Seldeling maak die groei en ontwikkeling van organismes moontlik. Eensellige organ ...

                                               

Seldsame Aarde-hipotese

In sterrekunde en astrobiologie is die Seldsame Aarde-hipotese die teorie dat die ontstaan van komplekse en meersellige lewe op Aarde ’n onwaarskynlike kombinasie van astrofisiese en geologiese gebeure en omstandighede geverg het. Volgens die hip ...

                                               

Seldsame aardelement

"Seldsame aardelemente" en "seldsame aardmetale" is triviale name wat soms toegepas word op n versameling van sestien chemiese elemente in die periodieke tabel, naamlik skandium, yttrium, en veertien van die vyftien lantaniede, wat natuurlik op A ...

                                               

Self-georganiseerde kritikaliteit

In fisika is self-georganiseerde kritikaliteit n eienskap van dinamiese stelsels, of klasse van dinamiese stelsels, wat n kritiese punt as n aantrekker het. Hulle grootskaalse gedrag wys die karaktertrekke van fase-oorgange, soos waar n vloeistof ...

                                               

Selfbevordering

Selfbevordering is n tipe motivering wat plaasvind om mense beter oor hulleself te laat voel en hulle gevoel van eiewaarde te handhaaf. Hierdie motief kom veral op die voorgrond wanneer persone bedreig voel, mislukking ervaar of wanneer hulle sel ...

                                               

Sellulose

Sellulose is n polisakkaried, n polimeer van glukose. Hierdie koolhidraat is volop in plante, want dit kom voor in n plant se selwand. Die Franse chemikus Anselme Payen 1795–1871 was die eerste navorser wat dit in 1834 uit selwande van plante geï ...

                                               

Selma Lagerlöf

Selma Ottilia Livisa Lagerlöf was ’n Sweedse skryfster. Sy was die eerste vrou wat die Nobelprys vir Letterkunde gewen het en het bekendheid verwerf vir haar kinderboek Nils Holgerssons underbara resa genom Sverige.

                                               

Selonsroos

Die selonsroos of Nerium oleander is ’n immergroen struik of klein boom in die familie Apocynaceae. Dit is tans die enigste spesie in die genus Nerium. Dit word so algemeen gekweek dat die presiese oorsprong nog nie vasgestel is nie. Die plant is ...

                                               

Fort Selwyn

Fort Selwyn is n klein vesting op Gunfire Hill aan die suidwestelike kant van Grahamstad. Dit is op dieselfde terrein gelee as die Setlaars Monument en die beroemde standbeeld van n Setlaarsfamilie deur Ivan Mitford-Barberton. Die fortjie is gebo ...

                                               

Sement

Sement is n bindstof wat in die konstruksiebedryf gebruik word. Nadat dit geset, verhard en aan ander materiaal geheg het, bind dit hulle saam. Sement word selde alleen gebruik, maar word gebruik om sand en gruis saam te bind. Sement word met fyn ...

                                               

Sengwarivier

Die rivier ontspring op die Mafungabusi-plato, 30 km suidoos van Gokwe in die Midlands provinsie, op 1 290 m bo seespieel. Dit is by 18° 25′ suid en 29° 4′ oos.

                                               

Senomanium

Die Senomanium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Kryt. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat 100.5 to ...

                                               

Sensoriese senuweestelsel

Die sensoriese senuweestelsel is die deel van die senuweestelsel wat verantwoordelik is vir die prosessering van sintuiglike inligting. Dit bestaan uit sintuigsenuwees, senuoordraers en die dele van die brein wat by sintuiglike waarneming betrokk ...