ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 93




                                               

Skilder-hengelaar

Die Skilder-hengelaar is n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan, meer spesifiek in die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Paint ...

                                               

Skilderkuns

Skilderkuns is die vaardigheid of bekwaamheid om skoonheid te skep en n estetiese gevoel te stimuleer deur afbeeldings te maak in verf. Skilderkuns word onderskei van die ander beeldende kunste soos beeldhouwerk deur die twee dimensionele aard va ...

                                               

Skildklier

Die skildklier is n orgaan in die nek en vou om die lugpyp. Hierdie klier het te make met die regulering van metabolisme deur middel van verskeie hormone wat deur die klier afgeskei word. Die skildklier is nie die adamsappel nie, die adamsappel i ...

                                               

Skilpad

Skilpaaie is n orde van viervoetige reptiele met n stewige skild. Skilpaaie kom in verskillende groottes en kleure voor, en hulle lewenswyses verskil drasties see- en landskilpaaie. Tog is dit, as gevolg van die uitwendige skild, altyd maklik om ...

                                               

Skimmelsiekte

Skimmelsiektes is aandoenings wat deur skimmels veroorsaak word en tas die mens, diere en plante aan. Van al die bestaande skimmelspesies is slegs enkeles siekteveroorsakend. Bepaalde skimmels wat normaalweg op die vel of in die maag-dermkanaal v ...

                                               

Skimstam

Skimstam is n paramorfeem met oenskynlik betekenis maar in werklikheid geen gespesifiseerde betekenis nie. Volgens Prof. Gerhard van Huysteen is n skimstam die teenoorgestelde van n zeromorfeem omrede skimstamme wel vorme het, maar geen betekenis ...

                                               

Skipjack-klas duikboot

Die Skipjack-klas duikboot was n reeks Amerikaanse Vloot kernaangedrewe aanvalsduikbote wat die voordele van kernkrag van die USS Nautilus met die voordele van die traandruppelontwerp van die USS Albacore gekombineer het. Die Skipjacks kon meer a ...

                                               

Skipskop

Die terrein wes van Waenhuiskrans waar die dorpie Skipskop gelee was, vorm nou deel van die Overberg-toetsbaan. Skipskop het bekendheid verwerf deur die gelyknamige liedjie van David Kramer. Teen 1960 het die bevolking op 125 mense gestaan wat n ...

                                               

Skoen

n Skoen is n vorm van skoeisel, n voetbedekking wat die voete beskerm teen besering deur klippe of skerp glas, die koue, vullis en teen velinfeksies. Skoene beskik meesal oor n hak en bedek net die voet, maar daar is baie vorme en style wat ook a ...

                                               

Skoenlapper

n Skoenlapper is n kleurryke dagaktiewe insek met vier vlerke en twee dun voelhorings. Skoenlappers behoort tot die orde van vlinders, ook bekend as die skubvlerkiges.

                                               

Skoonma-se-tong

Skoonma-se-tong is n spesie in die genus Sansevieria in die divisie van bedeksadiges in die koninkryk van plante en is inheems aan tropiese Afrika. Dit word as huisplant aangewend; die plant blom egter selde binnenshuis, maar is n mooi plant vir ...

                                               

Cecil Skotnes

Cecil Edwin Frans Skotnes was n Suid-Afrikaanse kunstenaar. Skotnes is op 1 Junie 1926 in Oos-Londen gebore en het sy skoolopleiding in Johannesburg ontvang. Terwyl hy gedurende die Tweede Wêreldoorlog in Italie militêre diens gedoen het, het hy ...

                                               

Skouerkoldikkop

Die Skouerkoldikkop is n dikkop wat in die Stille Oseaan en Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal voorkom. In Engels staan die vissie bekend as die Shoulder spot goby.

                                               

Aleksander N. Skriabin

Aleksander Nikolaiewitsj Skriabin was n Russiese komponis. Hy is van sy 10de jaar af as soldaat opgelei, maar hy het terselfdertyd in die musiek gestudeer. Van 1888 tot 1892 het hy aan die Moskouse Konservatorium, onder andere onder Tanejef en An ...

                                               

Skroef se Bad

Skroef se Bad is n afgelee warmwaterbron op die suidelike oewer van die Oranjerivier in Suid-Afrika. Die warmbad lê op die plaas Warmbad-Noord op die grens met Namibiё, ongeveer 50 km noordoos van Onseepkans en in n onherbergsame gebied stroomaf ...

                                               

Skroefpalm

Die Skroefpalm is n palmagtige boom wat nouverwant is aan die palms. Hierdie palms het hul naam te danke aan die blare wat in n kompakte spiraal uit die stam groei. Die wetenskaplike naam herdenk die Skotse ontdekkingsreisiger David Livingstone w ...

                                               

Skubdier

Skubdiere, soos miereters of Ietermagoe, is soogdiere wat deur die aanwesigheid van opvallende horingskubbe gekenmerk word. Die voorpote het sterk graafkloue waarmee mier- en termietneste oopgegrawe word. Die diere is uitsluitlik insekte-eters en ...

                                               

Skulp

n Skulp is n beskermende harde bedekking van n weekdier soos n slak of n oester. Skulpe bestaan gewoonlik uit n kalkagtige materiaal wat deur die organisme self gevorm word. Weekdiere gebruik dikwels aragoniet vir hulle skulpe, maar daar is uitso ...

                                               

Skulprandhamerkophaai

Die Skulprandhamerkophaai is n haai wat net aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom en wel vanaf die Transkei. Die haai se uitstaande kenmerk is die afgeplatte kop met die hamervormige uitsteksels aan weerskante. Die haai word tot 3 m lank en weeg ...

                                               

Skulprandskarnierwaterskilpad

Die skulprandskarnierwaterskilpad is n waterskilpad wat in die Limpopo-provinsie, Laeveld en Mpumalanga voorkom. Die skilpad word 30 tot 40 cm lank en weeg tot 7 kg. Dit kom redelik algemeen voor. Die skilpad is groot en swartbruin. Die rugdop is ...

                                               

Skurweblaarkanniedood

Die Skurweblaarkanniedood is n boom wat in die bosveld en ruigtes aangetref word. Hulle kom op rotsagtige plekke in die Zambezi- en Limpopovallei voor, en is redelik volop rondom Pafuri in die Krugerwildtuin. Die boom het saamgestelde blare wat t ...

                                               

Slag aan die Dyle

In die 870s het die Frankiese Ryk n reeks verdelings geken wat dikwels in burgeroorlog uitgemond het. Hierdeur het die Karolingers die verdediging teen bedreigings van buite, soos die Wikings, die Sarasene en die Hongare verwaarloos. Die gebied w ...

                                               

Slag om Brittanje

Die Slag om Brittanje is die naam vir die gevegte tussen Duitse en Britse vegvliegtuie gedurende die somer en herfs van 1940 tydens die Tweede Wêreldoorlog. Britse vlieeniers het Duitse vlieeniers probeer verhinder om herhaaldelik bomme op Britse ...

                                               

Slag van Adowa

Die Slag van Adowa het op 1 Maart 1896 plaasgevind tussen Ethiopie en Italie naby die dorp van Adowa, Ethiopie, in Tigray. Dit was die bepalende slag van die Eerste Italiaans-Abessiniese oorlog. Teen die einde van die negentiende eeu was Afrika o ...

                                               

Slag van Agincourt

Die Slag van Agincourt het op 25 Oktober 1415 tydens die Honderdjarige oorlog tussen die leer van koning Hendrik V van Engeland en dié van Karel VI van Frankryk plaasgevind. Die Koninkryk van Engeland het n oorwinning oor die swaar geharnaste Fra ...

                                               

Slag van Bakenlaagte

Die Slag van Bakenlaagte het op 30 Oktober 1901 plaasgevind by Bakenlaagte in die Oos-Transvaal tydens die Tweede Vryheidsoorlog. n Boeremag bestaande uit ses kommandos onder bevel van genl. Louis Botha het met n Britse mag van 200 man onder beve ...

                                               

Slag van Bergendal

Die Slag van Bergendal of Slag van Dalmanutha het van 21 tot 27 Augustus 1900 digby Belfast plaasgevind. "Berg-en-Dal" was die naam van die plaas waarop die finale geveg van die veldslag plaasgevind het. Dalmanutha is die naam van die nabygelee s ...

                                               

Slag van Blaauwberg

Die Slag van Blaauwberg, wat naby Kaapstad op 8 Januarie 1806 geveg is, was n klein maar deurslaggewende militêre botsing. Twee Britse infanteriebrigades onder lt.genl. David Baird het ’n Nederlandse garnisoen en burgermageenheid onder lt.genl. J ...

                                               

Slag van Blenheim

Die Slag van Blenheim het op 13 Augustus 1704 tydens die Spaanse Opvolgingsoorlog naby Blenheim in Beiere plaasgevind. Geallieerde Magte onder beheer van John Churchill, die 1ste hertog van Marlborough behaal n oorwinning oor die magte van Frankr ...

                                               

Slag van Bloedrivier

Die Slag van Bloedrivier is op 16 Desember 1838 langs die Bloedrivier in die destydse Natal, Suid-Afrika, geveg. Sowat 470 Voortrekkers, onder leiding van Andries Pretorius, het n ossewalaer beskerm teen tussen 10 000 en 20 000 Zoeloe-impies. Die ...

                                               

Slag van Bloedrivierpoort

Die Slag van Bloedrivierpoort het op 17 September 1901 plaasgevind by Bloedrivierpoort net wes van Vryheid, KwaZulu-Natal tydens die Tweede Vryheidsoorlog. n Boeremag van net oor die 1000 man onder bevel van genl. Louis Botha het met n Britse mag ...

                                               

Slag van Boschbult

Die Slag van Boschbult het op 31 Maart 1902 tydens die Tweede Vryheidsoorlog plaasgevind. Na die vernederende nederlaag tydens die Slag van Tweebosch het die Britse Magte wraak gesoek. Hulle plaas ongeveer 16 000 soldate oor van die Oos-Transvaal ...

                                               

Slag van Bronkhorstspruit

Die Slag van Bronkhorstspruit was die eerste geveg wat tydens die Eerste Vryheidsoorlog plaasgevind het. Die Slag het op 20 Desember 1880 by Bronkhorstspruit plaasgevind.

                                               

Slag van Bunker Hill

Die Slag van Bunker Hill het op 17 Junie 1775 plaasgevind en was die tweede slag van die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog. Die Koloniale magte onder beheer van kolonel William Prescott en generaal Israel Putnam het slaags geraak met die Britse Le ...

                                               

Slag van Cambrai

Tenks was vir die eerste keer gebruik op 15 Augustus 1916 tydens die eerste Slag van die Somme maar nie op groot skaal nie. Gedurende 1917 het die Britse magte n Tenk Korps gestig wat bestaan het uit drie brigades onder die beheer van Brigadie Hu ...

                                               

Slag van Cannae

Die Slag van Cannae was n groot geveg van die Tweede Puniese oorlog wat op 2 Augustus 216 v.C. in Apulie, in die suidooste van Italie plaasgevind het. Die poging van konsuls L. Aemelius van die Romeinse Republiek en C. Terentius Varro, om n einde ...

                                               

Slag van Colenso

Die Slag van Colenso het tydens die Tweede Vryheidsoorlog tussen die Britse magte en die Boeremagte van die ZAR en die Vrystaatse Republiek op die 15de Desember 1899 plaasgevind. Ontoereikende voorbereiding en verkenning en n gebrek aan begeester ...

                                               

Slag van Coronel

Die Slag van Coronel het plaasgevind op 1 November 1914 in die Stille Oseaan tydens die Eerste Wêreldoorlog net wes van die kus van Chili. n Duitse vlooteskader, onder bevel van Vise-admiraal von Spee, het slaags geraak met n Britse vlooteskader ...

                                               

Slag van Cuito Cuanavale

Die Slag van Cuito Cuanavale was een van die mees betekenisvolle gebeurtenisse van die Angolese Burgeroorlog asook die Suid-Afrikaanse Grensoorlog. Die Kubaanse, Angolese en Suid-Afrikaanse leers het in 1987 daar slaags geraak in n veldslag wat b ...

                                               

Slag van die Falkland-eilande

Na die Slag van Coronel op 1 November het die Duitse Admiraal, Von Spee, nog n maand lank in die Stille Oseaan vertoef voor hy om Kaap Hoorn gevaar het. Op pad terug na die Atlantiese Oseaan besluit hy om ook n aanval te loods op die Falkland-eil ...

                                               

Slag van die Koraalsee

Die Slag van die Koraalsee het op 4 - 8 Mei 1942 in die Koraalsee plaasgevind, tussen die Japannese Keiserlike Vloot en die Amerikaanse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog.

                                               

Slag van die Rio de la Plata

Nadat die Admiral Graf Spee, onder beheer van Kaptein Langsdorff, verwoesting gesaai het onder die Geallieerdes se handelsvloot in die suidelike Atlantiese Oseaan het Langsdorff slagoffers gaan soek op die handelsroete van Suid-Amerika. Op die og ...

                                               

Slag van Dien Bien Phu

Die Slag van Dien Bien Phu was die laaste veldslag van die Frans-Indo-China-oorlog. Die slag het in Noordwes-Vietnam plaasgevind, waar 45 000 Viet-Minh-soldate onder Vo Nguyen Giap 15 000 Franse soldate onder kolonel Christian de Castries verslaa ...

                                               

Slag van Duinkerken

Die Slag van Duinkerken was n militêre operasie tydens die Tweede Wêreldoorlog wat vanaf 27 Mei tot 4 Junie 1940 in die Noord-Franse stad Duinkerken uitgevoer is. Duitse gepantserde troepe het na Calais opruk en die geallieerde magte in twee verd ...

                                               

Slag van Elandslaagte

Generaal Johannes Kock en 700 man is opdrag gegee om die spoorlyn tussen Ladysmith en Dundee op te blaas. Dit sou die Britte daarvan weerhou het om troepe per trein na die Transvaal te stuur. Kock het egter te naby die Britse vesting by Ladysmith ...

                                               

Slag van Guadalcanal

Die Slag van Guadalcanal het tydens die Tweede Wêreldoorlog in die Salomonseilande tussen Japannese magte en Geallieerde magte plaasgevind. Dit was die eerste offensief wat die Geallieerdes teen Japan na die aanval op Pearl Harbor en Slag van Mid ...

                                               

Slag van Hastings

Die Slag van Hastings het op 14 Oktober 1066 plaasgevind tussen die Normandies-Franse leer van Willem, die Hertog van Normandie en die Engelse leer onder leiding van die Angel-Saksiese koning, Harold Godwinson. Daarmee het die Normandiese oorname ...

                                               

Slag van Helvetia

Die Slag van Helvetia het op 29 Desember 1900 tydens die Tweede Vryheidsoorlog plaasgevind by Helvetia, 10km noord van Machadodorp. Hier het die Boere Magte onder leiding van generaals Ben Viljoen en Chris Muller n oorwinning oor die Britse Magte ...

                                               

Slag van Isandlwana

Die Slag van Isandlwana was n militêre geveg wat plaasgevind het tydens die Anglo-Zoeloe-oorlog en wat gelei het tot die uitwissing van n Britse mag op 22 Januarie 1879. Die Britte was onder bevel van Frederick Augustus Thesiger, 2de Baron van Ch ...

                                               

Slag van Iwo Jima

Die Slag van Iwo Jima het begin op 19 Februarie 1945 toe die Geallieerde magte die Iwo Jima-eiland ingeval het om dit oor te neem van die Japannese magte. Die eiland is op 16 Maart veilig verklaar deur die Geallieerdes alhoewel gevegte tot die ei ...